Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Currie Beker Skeidsregter
Currie Beker Skeidsregter [boodskap #86801] Do, 06 November 2003 07:21 na volgende boodskap
Jan VarkBoer  is tans af-lyn  Jan VarkBoer
Boodskappe: 22
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Volgens my was die skeidsregter op die ball, en nie so sleg as wat jy dink
nie Jonas, hy het die wedstryd goed beheer en sy beslissing was goed. Die
probleem het ontstaan waar die ouens veral Spur Burger Ollie en Kie gedink
het hulke is groter as die ref. Hulle het hom nie respekteer nie en hulle
ag sal groter gewees het as hy miskien Kaplan of Watson was seker omdat hy
bruin is het hulle gedink hulle kan groter as hy wees.
Re: Currie Beker Skeidsregter [boodskap #87106 is 'n antwoord op boodskap #86801] Vr, 14 November 2003 05:03 Na vorige boodskap
Karpoegel  is tans af-lyn  Karpoegel
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die ref was heel skaflik

"Jan VarkBoer" skryf in boodskap news:3fa9f65a$0$64726@hades.is.co.za...
> Volgens my was die skeidsregter op die ball, en nie so sleg as wat jy dink
> nie Jonas, hy het die wedstryd goed beheer en sy beslissing was goed. Die
> probleem het ontstaan waar die ouens veral Spur Burger Ollie en Kie gedink
> het hulke is groter as die ref. Hulle het hom nie respekteer nie en hulle
> ag sal groter gewees het as hy miskien Kaplan of Watson was seker omdat hy
> bruin is het hulle gedink hulle kan groter as hy wees.
>
Vorige onderwerp: Profete en Profyte
Volgende onderwerp: Guinness is Good For You
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 11:22:16 MGT 2024