Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die BoereProfeet "Nuwe Groep"
Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86770] Wo, 05 November 2003 19:02 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
BoereProfee...@topica.com

Siener van Rensburg was weer in die nuus sedert 1992. Hy was 'n
moderne profeet wat aan die begin van die vorige eeu geleef het. Hy
het onder andere vooraf gesien dat die Britte die Boere se huise sou
afbrand en die kinders en vroue en oumense in kampe sou injaag. Hy het
egter ook belangrike gebeure vir die tyd aan die einde van die eeu
gesien. Onder die visioene vir die verre toekoms, was die swart
regering vir Suid-Afrika, 'n swart misdadiger wat uit die tronk sou
vrygelaat word om die land te regeer, die rand wat waardeloos sou
word, en baie meer.

Verskeie hedendaagse profete sê wat hulle 'sien' in ons land vorentoe
gaan gebeur. Soos wat Bloedrivier onvermybaar vir die Boere destyds
was, is ook hierdie bloedvlag vir die Boervolk vandag die gewisse
teken dat die dag van afrekening met sy vyande onverbiddellik
naderkom. Deur die visioene van verskeie profete kan ons 'n goeie idee
vorm van hoe dit gaan gebeur en hoe dit gaan wees vir diegene wat dit
gaan beleef.
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86771 is 'n antwoord op boodskap #86770] Wo, 05 November 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter wrote

Deur die visioene van verskeie profete kan ons 'n goeie idee
> vorm van hoe dit gaan gebeur en hoe dit gaan wees vir diegene wat dit
> gaan beleef.

Ja-nee, ou Frikkie, jy praat 'n waar woord.
Ons sien nou al onder andere hoe hulle in
die kroeg langs die bordeel sit en planne
maak.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86774 is 'n antwoord op boodskap #86771] Wo, 05 November 2003 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
gelukkig weet ons dat daar nie `n TEEF soos jy sal wees nie.

On Wed, 05 Nov 2003 19:32:15 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Frikkie Potgieter wrote
>
> Deur die visioene van verskeie profete kan ons 'n goeie idee
>> vorm van hoe dit gaan gebeur en hoe dit gaan wees vir diegene wat dit
>> gaan beleef.
>
> Ja-nee, ou Frikkie, jy praat 'n waar woord.
> Ons sien nou al onder andere hoe hulle in
> die kroeg langs die bordeel sit en planne
> maak.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86785 is 'n antwoord op boodskap #86774] Wo, 05 November 2003 23:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter wrote

> gelukkig weet ons dat daar nie `n TEEF soos jy sal wees nie.

Gaan jy ook na die Teazers en Pleazers, rsaboy,
vir jou skouings van die toekoms?

Tant Hessie wat kan teaze en pleaze met
die bestes.
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86792 is 'n antwoord op boodskap #86785] Do, 06 November 2003 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek noem dit sommer `n hoeruis... Ja natuurlik.

Maar ek weet daar sal nie `n TEEF soos jy wees nie want `n hoerhuis
het ook sy trots...

On Wed, 05 Nov 2003 23:43:50 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Frikkie Potgieter wrote
>
>> gelukkig weet ons dat daar nie `n TEEF soos jy sal wees nie.
>
> Gaan jy ook na die Teazers en Pleazers, rsaboy,
> vir jou skouings van die toekoms?
>
> Tant Hessie wat kan teaze en pleaze met
> die bestes.
>
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86828 is 'n antwoord op boodskap #86770] Do, 06 November 2003 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hi Frikkie

Ek dink Adrian Snyman het bietjie die hol uit die hoender geruk met sy
interpretasie van Siener se visioene. Moontlik het Siener iets van die
waarheid beet gehad, maar ek glo mens moet jou eerder bepaal by goed wat
belangriker is as Siener se visioene. Ek ken baie Siener aanhangers en mense
wat se lewe om politiek en dit wat gaan gebeur in SA draai. Ek was een ten
minste een van hulle. My gevolgtrekking - dis net nie die moeite werd nie.
Mense is naief - hulle glo baie maklik klomp bog.

Kyk nou net hoe baie mense glo nie vir Profeet Eugen Houy van Volksrust nie.
Daar's mense wat sal moor vir hom.
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86830 is 'n antwoord op boodskap #86771] Do, 06 November 2003 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Antie, jy's erg.

"@rogers.com" wrote in message
news:3fcqb.147471$7B1.140859@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Frikkie Potgieter wrote
>
> Deur die visioene van verskeie profete kan ons 'n goeie idee
>> vorm van hoe dit gaan gebeur en hoe dit gaan wees vir diegene wat dit
>> gaan beleef.
>
> Ja-nee, ou Frikkie, jy praat 'n waar woord.
> Ons sien nou al onder andere hoe hulle in
> die kroeg langs die bordeel sit en planne
> maak.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86845 is 'n antwoord op boodskap #86770] Do, 06 November 2003 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Nov 2003 21:02:24 +0200, Frikkie Potgieter
wrote:

> BoereProfee...@topica.com
>
> Siener van Rensburg was weer in die nuus sedert 1992. Hy was 'n
> moderne profeet wat aan die begin van die vorige eeu geleef het. Hy
> het onder andere vooraf gesien dat die Britte die Boere se huise sou
> afbrand en die kinders en vroue en oumense in kampe sou injaag. Hy het
> egter ook belangrike gebeure vir die tyd aan die einde van die eeu
> gesien. Onder die visioene vir die verre toekoms, was die swart
> regering vir Suid-Afrika, 'n swart misdadiger wat uit die tronk sou
> vrygelaat word om die land te regeer, die rand wat waardeloos sou
> word, en baie meer.

Hy't ook mos gese die Boere gaan die Boefre-oorlog wen, het hy nie?

Dit gaan seker saam met die waardelose rand.
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86855 is 'n antwoord op boodskap #86792] Do, 06 November 2003 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter wrote

> Ek noem dit sommer `n hoeruis... Ja natuurlik.

Hoe spreek jy dit uit? Hoe-ruis of hoer-uis.
Wat het Siener van Rensburg gesê oor die
voortbestaan van die Afrikaanse taal in die
mond van hanskakies soos jy? Hoe gaan
dit deesdae met Fred Rundle?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86860 is 'n antwoord op boodskap #86845] Do, 06 November 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 06 Nov 2003 16:18:44 +0200, Ferdi Greyling wrote:

>
>
> Hy't ook mos gese die Boere gaan die Boefre-oorlog wen, het hy nie?
>
> Dit gaan seker saam met die waardelose rand.
>

en die waardelose spelling

DD
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86862 is 'n antwoord op boodskap #86860] Do, 06 November 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ferdi Greyling wrote:
> Hy't ook mos gese die Boere gaan die Boefre-oorlog wen, het hy nie?
> Dit gaan seker saam met die waardelose rand.

> DD:
> en die waardelose spelling

En hier dog ek die hele dag dit is soooo mooi beskrywende woord -
daardee "Boefre"gedeelte. Veral as mens dit op 'n Franse manier
uitspreek, en ook so effe net so effe aanmatigend - die
"Boefre"oorlog...
Dis heel fênsie, hoor. Heel fênsie...
Gladnie waardeloos nie.
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86865 is 'n antwoord op boodskap #86862] Do, 06 November 2003 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 06 Nov 2003 16:12:40 -0500, Katryn wrote:

>
>> Ferdi Greyling wrote:
>> Hy't ook mos gese die Boere gaan die Boefre-oorlog wen, het hy nie?
>> Dit gaan seker saam met die waardelose rand.
>
>> DD:
>> en die waardelose spelling
>
> En hier dog ek die hele dag dit is soooo mooi beskrywende woord -
> daardee "Boefre"gedeelte. Veral as mens dit op 'n Franse manier
> uitspreek, en ook so effe net so effe aanmatigend - die
> "Boefre"oorlog...
> Dis heel fênsie, hoor. Heel fênsie...
> Gladnie waardeloos nie.
>

...en dìt sê jy met boefre boefe soos Frikkie Potgieter en Pieter
Botha in die agterbuurtes, Katryn?:-)))

DD
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86966 is 'n antwoord op boodskap #86845] So, 09 November 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Is jy ook een van die boefre?Of is jy 'n hanskakie?

...O-ja,verekskuseer my:)))...jy is mos die beelt se ondersoekende
joernalis!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:j0mkqv8e42akhcagfafrlhs6492m8e0si6@4ax.com...
>
>
>> BoereProfee...@topica.com
>>
>> Siener van Rensburg was weer in die nuus sedert 1992. Hy was 'n
>> moderne profeet wat aan die begin van die vorige eeu geleef het. Hy
>> het onder andere vooraf gesien dat die Britte die Boere se huise sou
>> afbrand en die kinders en vroue en oumense in kampe sou injaag. Hy het
>> egter ook belangrike gebeure vir die tyd aan die einde van die eeu
>> gesien. Onder die visioene vir die verre toekoms, was die swart
>> regering vir Suid-Afrika, 'n swart misdadiger wat uit die tronk sou
>> vrygelaat word om die land te regeer, die rand wat waardeloos sou
>> word, en baie meer.
>
>
> Hy't ook mos gese die Boere gaan die Boefre-oorlog wen, het hy nie?
>
> Dit gaan seker saam met die waardelose rand.
>
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86967 is 'n antwoord op boodskap #86862] So, 09 November 2003 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink oulik,maar ons almal weet hoe sekere afrikaanse koerante die mense
voorgese het hoe om te stem anders sou die hel op ons neerdaal.
Vandag weet ek van 'n hele klomp wit-kaffers wat alles sal doen om 'n Boer
se gat toe te steek by die kaffer regering wat sou luidrugtig lofliedere
toegesing word deur sommige joernaliste wat dink hulle is die kat se
snor:)))

Ek wonder of sekere joernaliste nie tot die besef kom dat die
ANC-gatkruipery hulle niks in die sak gaan bring nie en dat dit nie soos in
die goeie ou dae is dat daar vir 'n wragtig-goeie joernalis 'n blink
politieke toekoms wag nie.
Al ondersoek 'n mens van die af-Beelt hoe-ookal,kan hy/sy by ou max du preez
gaan vra oor gatkrupiery.Dit help nie want die ANC het nie tyd vir 'n
wit-afrikaanse nie...
wat nog te se van 'n ordentlike Boer! :))))

"Katryn" skryf in boodskap news:ltdlqvcqb4k55dvmgpturaqo3jo046h9p7@4ax.com...
>
>> Ferdi Greyling wrote:
>> Hy't ook mos gese die Boere gaan die Boefre-oorlog wen, het hy nie?
>> Dit gaan seker saam met die waardelose rand.
>
>> DD:
>> en die waardelose spelling
>
> En hier dog ek die hele dag dit is soooo mooi beskrywende woord -
> daardee "Boefre"gedeelte. Veral as mens dit op 'n Franse manier
> uitspreek, en ook so effe net so effe aanmatigend - die
> "Boefre"oorlog...
> Dis heel fênsie, hoor. Heel fênsie...
> Gladnie waardeloos nie.
>
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86968 is 'n antwoord op boodskap #86865] So, 09 November 2003 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
DD,

oNS MOET NIE VERGEET VAN FRIKKIE DE KLERK NIE!Hy het mos mandela se klerk
geword en homself uit 'n joppie uit onderhandel.Nou is die man ook te bang
om in die paloeka-boeremag-verhoor te getuig oor hoe hy met die hulp van
ondersoekende joernaliste:)
met vandag se DA-beleid ons aan die kaffers uitgehoer het nie!

"DD" skryf in boodskap news:sehlqvg0vmk225gpipn757d8pk6btmglkr@4ax.com...
> On Thu, 06 Nov 2003 16:12:40 -0500, Katryn
> wrote:
>
>>
>>> Ferdi Greyling wrote:
>>> Hy't ook mos gese die Boere gaan die Boefre-oorlog wen, het hy nie?
>>> Dit gaan seker saam met die waardelose rand.
>>
>>> DD:
>>> en die waardelose spelling
>>
>> En hier dog ek die hele dag dit is soooo mooi beskrywende woord -
>> daardee "Boefre"gedeelte. Veral as mens dit op 'n Franse manier
>> uitspreek, en ook so effe net so effe aanmatigend - die
>> "Boefre"oorlog...
>> Dis heel fênsie, hoor. Heel fênsie...
>> Gladnie waardeloos nie.
>>
>
> ...en dít sê jy met boefre boefe soos Frikkie Potgieter en Pieter
> Botha in die agterbuurtes, Katryn?:-)))
>
> DD
>
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86999 is 'n antwoord op boodskap #86860] Ma, 10 November 2003 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
JY het dan laas gese ek is op jou kill file.

Jy kan maar net nie wegbly van wat ek skryf nie, ne!

On Thu, 06 Nov 2003 22:49:53 +0200, DD wrote:

> On Thu, 06 Nov 2003 16:18:44 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:
>
>


>> Hy't ook mos gese die Boere gaan die Boefre-oorlog wen, het hy nie?

>> Dit gaan seker saam met die waardelose rand.

>
> en die waardelose spelling
>
> DD
>
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #87004 is 'n antwoord op boodskap #86999] Ma, 10 November 2003 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Nov 2003 16:37:33 +0200, Ferdi Greyling wrote:

>
> JY het dan laas gese ek is op jou kill file.
>
> Jy kan maar net nie wegbly van wat ek skryf nie, ne!
>
>
>

Hierdie brief het ek nie gekry nie
wabt jy's terug op die kill file

DD
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #87043 is 'n antwoord op boodskap #87004] Di, 11 November 2003 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Nov 2003 21:38:35 +0200, DD wrote:

> Hierdie brief het ek nie gekry nie
> wabt jy's terug op die kill file

Jy spel steeds vrot.
Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #87083 is 'n antwoord op boodskap #86966] Wo, 12 November 2003 15:21 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sarkasme, wanneer dit die moeite werk is en geniet kan word, vereis 'n
sekere vaardigheid.

On Sun, 9 Nov 2003 22:49:07 +0200, "Paul" wrote:

> Is jy ook een van die boefre?Of is jy 'n hanskakie?
>
> ...O-ja,verekskuseer my:)))...jy is mos die beelt se ondersoekende
> joernalis!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:j0mkqv8e42akhcagfafrlhs6492m8e0si6@4ax.com...

>> wrote:

>>> BoereProfee...@topica.com
>>>
>>> Siener van Rensburg was weer in die nuus sedert 1992. Hy was 'n
>>> moderne profeet wat aan die begin van die vorige eeu geleef het. Hy
>>> het onder andere vooraf gesien dat die Britte die Boere se huise sou
>>> afbrand en die kinders en vroue en oumense in kampe sou injaag. Hy het
>>> egter ook belangrike gebeure vir die tyd aan die einde van die eeu
>>> gesien. Onder die visioene vir die verre toekoms, was die swart
>>> regering vir Suid-Afrika, 'n swart misdadiger wat uit die tronk sou
>>> vrygelaat word om die land te regeer, die rand wat waardeloos sou
>>> word, en baie meer.


>> Hy't ook mos gese die Boere gaan die Boefre-oorlog wen, het hy nie?

>> Dit gaan seker saam met die waardelose rand.


>
Vorige onderwerp: Lewe op aarde
Volgende onderwerp: Re: Descartes of Descartus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 03:39:55 MGT 2024