Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mooi bly mooi
Mooi bly mooi [boodskap #86926] Sa, 08 November 2003 12:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag bied Ysterplaat 'n Internasionale lugskou aan.
Na die rugby het ek toe gery - spesiaal om die formasievlug van die
Buccaneers te sien.
Daar is nog net drie Buccaneers wêreldwyd oor wat vlieg, en dit is die
eerste keer sedert 1981 dat drie aan 'n formasievlug deelneem.
Elkeen het baie laag oor die pad gevlieg waar ek gestaan het - die N1, so 50
meter vanaf 'n bordjie wat mens verbied om stil te hou, en so 60 meter van
waar die vliegtuie so laag oorgevlieg het.
Ek moes daar staan, want die verkeerskonstabels en op die Sableafdraai
gestaan, wat eintlik die beste plek was:)

--
Annette
Re: Mooi bly mooi [boodskap #86942 is 'n antwoord op boodskap #86926] So, 09 November 2003 01:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Was dit nie Buccaneers wat in 'n Republiekdag-feesviering verongeluk het
nie - jare terug?

"Annette" skryf in boodskap news:boipal$h0l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag bied Ysterplaat 'n Internasionale lugskou aan.
> Na die rugby het ek toe gery - spesiaal om die formasievlug van die
> Buccaneers te sien.
> Daar is nog net drie Buccaneers wêreldwyd oor wat vlieg, en dit is die
> eerste keer sedert 1981 dat drie aan 'n formasievlug deelneem.
> Elkeen het baie laag oor die pad gevlieg waar ek gestaan het - die N1, so 50
> meter vanaf 'n bordjie wat mens verbied om stil te hou, en so 60 meter van
> waar die vliegtuie so laag oorgevlieg het.
> Ek moes daar staan, want die verkeerskonstabels en op die Sableafdraai
> gestaan, wat eintlik die beste plek was:)
>
> --
> Annette
>
Re: Mooi bly mooi [boodskap #86943 is 'n antwoord op boodskap #86942] So, 09 November 2003 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://aviation-safety.net/database/1971/710526-5.htm

Date: 26 MAY 1971
Type: Hawker Siddeley HS-125-400B
Operator: South African Air Force
Registration: 03
Msn / C/n: 25182
Year built:
Crew: fatalities / on board
Passengers: fatalities / on board
Total: 4 fatalities / 4 on board
Airplane damage: Written off
Location: Devil's Peak (South Africa)
Phase: Cruise
Nature: Military
Departure airport:
Destination airport:
Remarks:
Crashed into Table Mountain while in a formation flight with two other South
African Air Force HS-125's.

in 'n oefening vir Republiekdag.

:-(

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:bok5a2$ec2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Was dit nie Buccaneers wat in 'n Republiekdag-feesviering verongeluk het
> nie - jare terug?
> "Annette" wrote in message
> news:boipal$h0l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vandag bied Ysterplaat 'n Internasionale lugskou aan.
>> Na die rugby het ek toe gery - spesiaal om die formasievlug van die
>> Buccaneers te sien.
>> Daar is nog net drie Buccaneers wêreldwyd oor wat vlieg, en dit is die
>> eerste keer sedert 1981 dat drie aan 'n formasievlug deelneem.
>> Elkeen het baie laag oor die pad gevlieg waar ek gestaan het - die N1,
so
> 50
>> meter vanaf 'n bordjie wat mens verbied om stil te hou, en so 60 meter van
>> waar die vliegtuie so laag oorgevlieg het.
>> Ek moes daar staan, want die verkeerskonstabels en op die Sableafdraai
>> gestaan, wat eintlik die beste plek was:)
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Mooi bly mooi [boodskap #86947 is 'n antwoord op boodskap #86943] So, 09 November 2003 07:05 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.thundercity.com/tc_buc.htm
"The British Aerospace Buccaneers at Thunder City are the last three
serviceable Buccaneers in the world."

maar daar is/was twee tipes: H.S. Buccaneer S.50 en HS.125-400B Mercurius.

Jammer Jonas, ek was bietjie gou op die "trigger" - daar was drie vliegtuie
afgeskryf en 11 manskappe dood:

Date: 26 MAY 1971
Type: Hawker Siddeley HS-125-400B
Operator: South African Air Force
Registration: 01
Msn / C/n: 25177
Year built:
Crew: 3 fatalities / 3 on board
Passengers: 0 fatalities / 0 on board
Total: 3 fatalities / 3 on board
Airplane damage: Written off
Location: Devil's Peak (South Africa)
Phase: Cruise
Nature: Military
Departure airport:
Destination airport:
Remarks:
Crashed into Table Mountain while in a formation flight with two other South
African Air Force HS-125's.

Date: 26 MAY 1971
Type: Hawker Siddeley HS-125-400B
Operator: South African Air Force
Registration: 02
Msn / C/n: 25181
Year built:
Crew: fatalities / on board
Passengers: fatalities / on board
Total: 4 fatalities / 4 on board
Airplane damage: Written off
Location: Devil's Peak (South Africa)
Phase: Cruise
Nature: Military
Departure airport:
Destination airport:
Remarks:
Crashed into Table Mountain while in a formation flight with two other South
African Air Force HS-125's.

Date: 26 MAY 1971
Type: Hawker Siddeley HS-125-400B
Operator: South African Air Force
Registration: 03
Msn / C/n: 25182
Year built:
Crew: fatalities / on board
Passengers: fatalities / on board
Total: 4 fatalities / 4 on board
Airplane damage: Written off
Location: Devil's Peak (South Africa)
Phase: Cruise
Nature: Military
Departure airport:
Destination airport:
Remarks:
Crashed into Table Mountain while in a formation flight with two other South
African Air Force HS-125's.

:-(

TJ

"TJ" skryf in boodskap news:bokn2n$nhc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> http://aviation-safety.net/database/1971/710526-5.htm
>
> Date: 26 MAY 1971
> Type: Hawker Siddeley HS-125-400B
> Operator: South African Air Force
> Registration: 03
> Msn / C/n: 25182
> Year built:
> Crew: fatalities / on board
> Passengers: fatalities / on board
> Total: 4 fatalities / 4 on board
> Airplane damage: Written off
> Location: Devil's Peak (South Africa)
> Phase: Cruise
> Nature: Military
> Departure airport:
> Destination airport:
> Remarks:
> Crashed into Table Mountain while in a formation flight with two other South
> African Air Force HS-125's.
>
>
> in 'n oefening vir Republiekdag.
>
> :-(
>
> TJ
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bok5a2$ec2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Was dit nie Buccaneers wat in 'n Republiekdag-feesviering verongeluk het
>> nie - jare terug?
>> "Annette" wrote in message
>> news:boipal$h0l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vandag bied Ysterplaat 'n Internasionale lugskou aan.
>>> Na die rugby het ek toe gery - spesiaal om die formasievlug van die
>>> Buccaneers te sien.
>>> Daar is nog net drie Buccaneers wêreldwyd oor wat vlieg, en dit is die
>>> eerste keer sedert 1981 dat drie aan 'n formasievlug deelneem.
>>> Elkeen het baie laag oor die pad gevlieg waar ek gestaan het - die N1,
> so
>> 50
>>> meter vanaf 'n bordjie wat mens verbied om stil te hou, en so 60 meter
> van
>>> waar die vliegtuie so laag oorgevlieg het.
>>> Ek moes daar staan, want die verkeerskonstabels en op die Sableafdraai
>>> gestaan, wat eintlik die beste plek was:)
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Verkiesing
Volgende onderwerp: Duitsers wat verengels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 15:42:54 MGT 2024