Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Diplomatieke beskerming
Diplomatieke beskerming [boodskap #86686] Di, 04 November 2003 05:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Kind het met hierdie nuewe haloweending wat hier in SA posgevat het, glo
lekkers gekry wat vol verdowingsmiddels was. Die ondersoek het getoon die
lekkers is gekry by die Deense ambassade. Nou moet die polisie glo deur
diplomatieke protokol werk om die plek te kan deursoek.
--
Annette
Re: Diplomatieke beskerming [boodskap #86696 is 'n antwoord op boodskap #86686] Di, 04 November 2003 09:32 Na vorige boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bo7djq$b84$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Kind het met hierdie nuewe haloweending wat hier in SA posgevat het, glo
> lekkers gekry wat vol verdowingsmiddels was. Die ondersoek het getoon die
> lekkers is gekry by die Deense ambassade. Nou moet die polisie glo deur
> diplomatieke protokol werk om die plek te kan deursoek.
> --
> Annette
>
Die SAPD ondersoek enige ding, en dit maak nie saak wie of wat en waar jy is
nie. Ook kan n' landdros somaar gearresteer word.
Ook kan n' baie ou man 72 jaar en sy seun besoek kry van n' afdeling van die
polisie, die man kan teen die grond vasgedruk word, die seun sy vrou kry n'
miskraam, alles op n' valse nie gekontroleerde verklaring van iemand wat nie
van hulle hou nie.
Die aantal polisie mense (met onwettige lasbrief) omtrent 70 en daarby ook
n' paar helikopters. Na n' langdurige intensiewe huissoeking niks gekry nie.
Mens baie ontsteld vrou onder behandeling en kan na maande nog nie slaap
nie.
Protokolle of te nie, hulle doen maar in elk geval wat hulle wil. Lekker om
in n' vry land te woon.

Gerard
Vorige onderwerp: MOEILIKHEID OP DIE PLAAS
Volgende onderwerp: Vir die Norses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 11:46:59 MGT 2024