Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dit kan in RSA
Dit kan in RSA [boodskap #86630] Sa, 01 November 2003 10:38 na volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nou herinner ek my hoe dit was in die voormalige USSR, as jy nie van jou pa
hou nie dan rapporteer jy hom aan die KGB of soos in Oos Duitsland aan die
sgn "stasie", soms was selfs die onderwyser op skool n stasie-agent. Maak
nie saak nie wat jy rapporteer nie , se maar net my pa hou nie van die
kommuniste nie. Binne soms ure word pa gehaal en lagdurig ondervra en soms
dae in die tronk gesit.
Nou weet ek van n' buurman wat n' bietjie ongelukkig is in hierdie land.
Buurman is n' bietjie agterdogtig met die agenda van die goverment en
sommige departemente, hoekom sal n' mens afvra, die petrol is goedkoper, die
woekerrente is omlaag, wat gaan nou an met die buurman ?
Nou buurman het slegs 1 motorkaping, 1 berowing en 1 poging tot moord en n'
paar huisbrake en talle diefstalle ervaar in hieride bevryde land. Dis
jammer my buurman verstaan dit nie, hoekom het hy nie R 50.000 of meer in
veiligheidsmaatreels as voorsorg getref nie ? Dit sal tenminste n' voorval
of 2 kan keer het, dan was die leed wat minder.
Toe ek hom vra, wat het jy gedoen vir jou veiligheid antwoord hy, ek het n'
bulletproof jacket, ek is gewapen, my hekke is altyd gesluit, ek het
kameraas op die dak, ek het opgeleide honde, ek het selfs n' wag wat
patrollies doen. Hy het dit almal gedoen na die voorvalle, tog het
diefstalle nie afgeneem nie, die kapings het nie opgehou nie(poging).
Maar se hy nou is daar nuwe vyande dat is my blanke bure, ek skrik toe en
verweer myself met antwoorde en vrae, van wat bedoel jy nou, ek is mos nie
jou vyand nie ? Hoe weet ek se hy ? Ek vertrou niemand meer, ek vra hom toe
om wat uitleg.
Toe kom sy storie; "die veligheidspolisie was hier met n' hele rits voertuie
selfs 2 honde, die bevelvoerder vra my of ek die bewoner van hierdie perseel
is, ek antwoord ja. Toe vra die bevelvoerder hy het n' lasbrief tot
huisoeking, omdat daar n' be-eedigde verklaring is dat ek onwettige wapens
en/of ammunisie en springstowwe in my besit het. Ek kan dit nie glo nie, ek
se kom in en soek maar ek het niks nie wat nie mag nie. Natuurlik glo die
bevelvoerder my nie op my woord nie. Skielik kom dit in my op ek is n' boer,
ek is wit ek is n' bietjie uitgesproke. Ek voel bitter ongelukkig dat dit my
oorkom, my hart is seer, my jong gesin in n' toestand, dit is onmoontlik vir
my.
Die mense deursoek toe my wapenkluis en kontroleer al die nommers, hulle tel
die ammo, hulle neem fotoos en ek voel baie ongemaklik met al die mense in
huis.
Alles word oopgemaak, kaste, bokse, laaie, spens waenhuis, stoorplekke en
omtrent allesword nagesien, my kunsmis vir die tuin word nagegaan. Ek het
niks blyk na die ondersoek, ek het dit geweet, ek voel verontwaardig,
vernederd en beledig.
Wat vir my opvallend was, ek het n' prent van die slag by bloedrivier op die
muur, hulle maak n' foto, ek het n' vierkluer vlag en die vorige vlag in n'
kas, hulle spry dit uit op die grond en maak fotoos daarvan, hulle vat my
bulletproof jacket en neem fotoos daarvan. Snaaks genoeg vat hulle nie
fotoos van die mooi landskappe en blom en diere-prente nie waarvan baie in
die huis is nie.
Toe word my gevra y watter kerk is jy, ek dink toe wat het dit met
onwettigheid te doen ? Mag je nie onder die nuwe wonderlike grondwet nie
enige godsdiens uitoefen nie, is ons dan nie bevry van die juk van apartheid
nie ?
Die ondersoeker vra of ek fanaties is in my geloof, ek dink ek is omdat ek
geheel en al op Die Skepper van Hemel en Aarde vertrou. Hy vra my hoekom
stel ek soveel belang in snaakse Bybels ? Hy vra my of ek n' seker boek in
my besit het wat blykbaar n' nuwe Suid Afrikaanse vertaling is met die
Heilige name daarin en n' paar Apokriewe boeke in het, ek se ja ek het die
boek ek het omtrent 32 verskillende vertalings in my besit hoekom ? Hy
antwoord my dat dit wel mag, maar hy le die boek op tafel en fotografeer
dit. Kan dit almal in n' vry land ? Ek vra maar net, ek is onrustig, my vrou
slaap moeilik, as ons n' geluid hoor vra ons onsself af is dit die KGB wat
kom of wat soek hulle ? Kan ons verder lewe op hierdie manier in n' geseende
land soos Suid Afrika ? Is daar nie iets wat daar agter steek ? Ek het baie
vrae.
Wie gee raad op g...@xsinet.co.za
Aldus die verslag van my bure.

Gerard
Re: Dit kan in RSA [boodskap #86631 is 'n antwoord op boodskap #86630] Sa, 01 November 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
gm wrote

Hy vra my of ek n' seker boek in
> my besit het wat blykbaar n' nuwe Suid Afrikaanse vertaling is met die
> Heilige name daarin en n' paar Apokriewe boeke in het, ek se ja ek het die
> boek ek het omtrent 32 verskillende vertalings in my besit hoekom ? Hy
> antwoord my dat dit wel mag, maar hy le die boek op tafel en fotografeer
> dit. Kan dit almal in n' vry land

Ja-nee, jong. Die manne is nie onder kalkoene uitgebroei
nie. En ek kan wed dat meeste van die ouens wat die
speurwerk doen, Afrikaner-name het. Want hulle weet
wat hulle weet. As die ouens wat hulle ondersoek begin
snaakse bybels het, en glo dat alleen dié mense wat kan
"bloos" in die hemel opgeneem sal word, dan moet mens
eers versigtig wees. Ons het hulle hier in Noord-Amerika
ook. Dit is juis 'n ou Kanadese prediker wat daar in die
VSA gaan woon het, wat die spirituele vader van Timothy
McVey was, daardie groot terroris. Dis dan ook dié
waarom hulle jou "buurman" se bemesting ondersoek
het. Snaakse bybels en hope bemesting is somtyds 'n
baie eksplosiewe kombinasie.

Penkop van die Derde Republiek.
Re: Dit kan in RSA [boodskap #86632 is 'n antwoord op boodskap #86631] Sa, 01 November 2003 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wanner en wat is n' snaakse Bybel, staan daar nie iewerste ondersoek alle
dinge en behou die goeie ?
My buurman is baie gefrustreer. het nog nooit n' vlieg kwaad gedoen nie, is
baie gelief by sy werkers, heel wat van hulle werk al baie jare daar. Ek kry
die man jammer.
Ek weet hy vertrou nie almal van die goverment nie, soos winnie, zuma, ncuca
?(spelling), en so is daar nog seker heel wat name. Hy en ek weet ook dat
die lokale speedcop spoedkaartjies (die kaartjie is nie skriftelik nie) het
genaamd "pay as you go" hulle is 50 tot 100 Rand, as je nie het nie en hulle
moet dit stuur kos dit 3 tot 500 Rand.
Kan jy bloos, wat bedoel jy daarmee ?
Gerard

"@rogers.com" wrote in message
news:26Pob.142000$3f.89428@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> gm wrote
>
> Hy vra my of ek n' seker boek in
>> my besit het wat blykbaar n' nuwe Suid Afrikaanse vertaling is met die
>> Heilige name daarin en n' paar Apokriewe boeke in het, ek se ja ek het die
>> boek ek het omtrent 32 verskillende vertalings in my besit hoekom ? Hy
>> antwoord my dat dit wel mag, maar hy le die boek op tafel en fotografeer
>> dit. Kan dit almal in n' vry land
>
> Ja-nee, jong. Die manne is nie onder kalkoene uitgebroei
> nie. En ek kan wed dat meeste van die ouens wat die
> speurwerk doen, Afrikaner-name het. Want hulle weet
> wat hulle weet. As die ouens wat hulle ondersoek begin
> snaakse bybels het, en glo dat alleen dié mense wat kan
> "bloos" in die hemel opgeneem sal word, dan moet mens
> eers versigtig wees. Ons het hulle hier in Noord-Amerika
> ook. Dit is juis 'n ou Kanadese prediker wat daar in die
> VSA gaan woon het, wat die spirituele vader van Timothy
> McVey was, daardie groot terroris. Dis dan ook dié
> waarom hulle jou "buurman" se bemesting ondersoek
> het. Snaakse bybels en hope bemesting is somtyds 'n
> baie eksplosiewe kombinasie.
>
> Penkop van die Derde Republiek.
>
Re: Dit kan in RSA [boodskap #86633 is 'n antwoord op boodskap #86632] Sa, 01 November 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rogers wrote
En ek kan wed dat meeste van die ouens wat die
speurwerk doen, Afrikaner-name het. Want hulle weet
wat hulle weet.

Antie het een kristalle bol om te weet dit syn nie swartes nie
wat onsin en wat gelykenis met die Thimoty
Rodgers los die probleme op met snaakse bybels!!!

On Sat, 1 Nov 2003 16:21:59 +0200, "gm" wrote:

> Wanner en wat is n' snaakse Bybel, staan daar nie iewerste ondersoek alle
> dinge en behou die goeie ?
> My buurman is baie gefrustreer. het nog nooit n' vlieg kwaad gedoen nie, is
> baie gelief by sy werkers, heel wat van hulle werk al baie jare daar. Ek kry
> die man jammer.
> Ek weet hy vertrou nie almal van die goverment nie, soos winnie, zuma, ncuca
> ?(spelling), en so is daar nog seker heel wat name. Hy en ek weet ook dat
> die lokale speedcop spoedkaartjies (die kaartjie is nie skriftelik nie) het
> genaamd "pay as you go" hulle is 50 tot 100 Rand, as je nie het nie en hulle
> moet dit stuur kos dit 3 tot 500 Rand.
> Kan jy bloos, wat bedoel jy daarmee ?
> Gerard
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:26Pob.142000$3f.89428@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...

>> gm wrote

>> Hy vra my of ek n' seker boek in
>>> my besit het wat blykbaar n' nuwe Suid Afrikaanse vertaling is met die
>>> Heilige name daarin en n' paar Apokriewe boeke in het, ek se ja ek het
> die
>>> boek ek het omtrent 32 verskillende vertalings in my besit hoekom ? Hy
>>> antwoord my dat dit wel mag, maar hy le die boek op tafel en fotografeer
>>> dit. Kan dit almal in n' vry land

>> Ja-nee, jong. Die manne is nie onder kalkoene uitgebroei
>> nie. En ek kan wed dat meeste van die ouens wat die
>> speurwerk doen, Afrikaner-name het. Want hulle weet
>> wat hulle weet. As die ouens wat hulle ondersoek begin
>> snaakse bybels het, en glo dat alleen dié mense wat kan
>> "bloos" in die hemel opgeneem sal word, dan moet mens
>> eers versigtig wees. Ons het hulle hier in Noord-Amerika
>> ook. Dit is juis 'n ou Kanadese prediker wat daar in die
>> VSA gaan woon het, wat die spirituele vader van Timothy
>> McVey was, daardie groot terroris. Dis dan ook dié
>> waarom hulle jou "buurman" se bemesting ondersoek
>> het. Snaakse bybels en hope bemesting is somtyds 'n
>> baie eksplosiewe kombinasie.

>> Penkop van die Derde Republiek.




>
Re: Dit kan in RSA [boodskap #86634 is 'n antwoord op boodskap #86632] Sa, 01 November 2003 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In Amerika word die probleme opgelos met snaakse bybels en glaze bol
Hulle ken dan ook die name van die oue wat speurwerk doen........

On Sat, 1 Nov 2003 16:21:59 +0200, "gm" wrote:

> Wanner en wat is n' snaakse Bybel, staan daar nie iewerste ondersoek alle
> dinge en behou die goeie ?
> My buurman is baie gefrustreer. het nog nooit n' vlieg kwaad gedoen nie, is
> baie gelief by sy werkers, heel wat van hulle werk al baie jare daar. Ek kry
> die man jammer.
> Ek weet hy vertrou nie almal van die goverment nie, soos winnie, zuma, ncuca
> ?(spelling), en so is daar nog seker heel wat name. Hy en ek weet ook dat
> die lokale speedcop spoedkaartjies (die kaartjie is nie skriftelik nie) het
> genaamd "pay as you go" hulle is 50 tot 100 Rand, as je nie het nie en hulle
> moet dit stuur kos dit 3 tot 500 Rand.
> Kan jy bloos, wat bedoel jy daarmee ?
> Gerard
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:26Pob.142000$3f.89428@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...

>> gm wrote

>> Hy vra my of ek n' seker boek in
>>> my besit het wat blykbaar n' nuwe Suid Afrikaanse vertaling is met die
>>> Heilige name daarin en n' paar Apokriewe boeke in het, ek se ja ek het
> die
>>> boek ek het omtrent 32 verskillende vertalings in my besit hoekom ? Hy
>>> antwoord my dat dit wel mag, maar hy le die boek op tafel en fotografeer
>>> dit. Kan dit almal in n' vry land

>> Ja-nee, jong. Die manne is nie onder kalkoene uitgebroei
>> nie. En ek kan wed dat meeste van die ouens wat die
>> speurwerk doen, Afrikaner-name het. Want hulle weet
>> wat hulle weet. As die ouens wat hulle ondersoek begin
>> snaakse bybels het, en glo dat alleen dié mense wat kan
>> "bloos" in die hemel opgeneem sal word, dan moet mens
>> eers versigtig wees. Ons het hulle hier in Noord-Amerika
>> ook. Dit is juis 'n ou Kanadese prediker wat daar in die
>> VSA gaan woon het, wat die spirituele vader van Timothy
>> McVey was, daardie groot terroris. Dis dan ook dié
>> waarom hulle jou "buurman" se bemesting ondersoek
>> het. Snaakse bybels en hope bemesting is somtyds 'n
>> baie eksplosiewe kombinasie.

>> Penkop van die Derde Republiek.




>
Re: Dit kan in RSA [boodskap #86763 is 'n antwoord op boodskap #86630] Wo, 05 November 2003 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 1 Nov 2003 12:38:24 +0200, "gm" wrote:

> Nou herinner ek my hoe dit was in die voormalige USSR, as jy nie van jou pa
> hou nie dan rapporteer jy hom aan die KGB of soos in Oos Duitsland aan die
> sgn "stasie", soms was selfs die onderwyser op skool n stasie-agent. Maak
> nie saak nie wat jy rapporteer nie , se maar net my pa hou nie van die
> kommuniste nie. Binne soms ure word pa gehaal en lagdurig ondervra en soms
> dae in die tronk gesit.
> Nou weet ek van n' buurman wat n' bietjie ongelukkig is in hierdie land.
> Buurman is n' bietjie agterdogtig met die agenda van die goverment en
> sommige departemente, hoekom sal n' mens afvra, die petrol is goedkoper, die
> woekerrente is omlaag, wat gaan nou an met die buurman ?
> Nou buurman het slegs 1 motorkaping, 1 berowing en 1 poging tot moord en n'
> paar huisbrake en talle diefstalle ervaar in hieride bevryde land. Dis
> jammer my buurman verstaan dit nie, hoekom het hy nie R 50.000 of meer in
> veiligheidsmaatreels as voorsorg getref nie ? Dit sal tenminste n' voorval
> of 2 kan keer het, dan was die leed wat minder.
> Toe ek hom vra, wat het jy gedoen vir jou veiligheid antwoord hy, ek het n'
> bulletproof jacket, ek is gewapen, my hekke is altyd gesluit, ek het
> kameraas op die dak, ek het opgeleide honde, ek het selfs n' wag wat
> patrollies doen. Hy het dit almal gedoen na die voorvalle, tog het
> diefstalle nie afgeneem nie, die kapings het nie opgehou nie(poging).
> Maar se hy nou is daar nuwe vyande dat is my blanke bure, ek skrik toe en
> verweer myself met antwoorde en vrae, van wat bedoel jy nou, ek is mos nie
> jou vyand nie ? Hoe weet ek se hy ? Ek vertrou niemand meer, ek vra hom toe
> om wat uitleg.
> Toe kom sy storie; "die veligheidspolisie was hier met n' hele rits voertuie
> selfs 2 honde, die bevelvoerder vra my of ek die bewoner van hierdie perseel
> is, ek antwoord ja. Toe vra die bevelvoerder hy het n' lasbrief tot
> huisoeking, omdat daar n' be-eedigde verklaring is dat ek onwettige wapens
> en/of ammunisie en springstowwe in my besit het. Ek kan dit nie glo nie, ek
> se kom in en soek maar ek het niks nie wat nie mag nie. Natuurlik glo die
> bevelvoerder my nie op my woord nie. Skielik kom dit in my op ek is n' boer,
> ek is wit ek is n' bietjie uitgesproke. Ek voel bitter ongelukkig dat dit my
> oorkom, my hart is seer, my jong gesin in n' toestand, dit is onmoontlik vir
> my.
> Die mense deursoek toe my wapenkluis en kontroleer al die nommers, hulle tel
> die ammo, hulle neem fotoos en ek voel baie ongemaklik met al die mense in
> huis.
> Alles word oopgemaak, kaste, bokse, laaie, spens waenhuis, stoorplekke en
> omtrent allesword nagesien, my kunsmis vir die tuin word nagegaan. Ek het
> niks blyk na die ondersoek, ek het dit geweet, ek voel verontwaardig,
> vernederd en beledig.
> Wat vir my opvallend was, ek het n' prent van die slag by bloedrivier op die
> muur, hulle maak n' foto, ek het n' vierkluer vlag en die vorige vlag in n'
> kas, hulle spry dit uit op die grond en maak fotoos daarvan, hulle vat my
> bulletproof jacket en neem fotoos daarvan. Snaaks genoeg vat hulle nie
> fotoos van die mooi landskappe en blom en diere-prente nie waarvan baie in
> die huis is nie.
> Toe word my gevra y watter kerk is jy, ek dink toe wat het dit met
> onwettigheid te doen ? Mag je nie onder die nuwe wonderlike grondwet nie
> enige godsdiens uitoefen nie, is ons dan nie bevry van die juk van apartheid
> nie ?
> Die ondersoeker vra of ek fanaties is in my geloof, ek dink ek is omdat ek
> geheel en al op Die Skepper van Hemel en Aarde vertrou. Hy vra my hoekom
> stel ek soveel belang in snaakse Bybels ? Hy vra my of ek n' seker boek in
> my besit het wat blykbaar n' nuwe Suid Afrikaanse vertaling is met die
> Heilige name daarin en n' paar Apokriewe boeke in het, ek se ja ek het die
> boek ek het omtrent 32 verskillende vertalings in my besit hoekom ? Hy
> antwoord my dat dit wel mag, maar hy le die boek op tafel en fotografeer
> dit. Kan dit almal in n' vry land ? Ek vra maar net, ek is onrustig, my vrou
> slaap moeilik, as ons n' geluid hoor vra ons onsself af is dit die KGB wat
> kom of wat soek hulle ? Kan ons verder lewe op hierdie manier in n' geseende
> land soos Suid Afrika ? Is daar nie iets wat daar agter steek ? Ek het baie
> vrae.
> Wie gee raad op g...@xsinet.co.za
> Aldus die verslag van my bure.
>
> Gerard
>
Re: Dit kan in RSA [boodskap #86764 is 'n antwoord op boodskap #86630] Wo, 05 November 2003 14:29 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 1 Nov 2003 12:38:24 +0200, "gm" wrote:

> Nou herinner ek my hoe dit was in die voormalige USSR, as jy nie van jou pa
> hou nie dan rapporteer jy hom aan die KGB of soos in Oos Duitsland aan die
> sgn "stasie", soms was selfs die onderwyser op skool n stasie-agent.

Actually die "stasi" sover ek weet - kort vir Ministerium für
Staatssicherheit
Vorige onderwerp: Verwarrende statistiek
Volgende onderwerp: Ons bakleierige Sangers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 12:08:07 MGT 2024