Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Watertekort?
Watertekort? [boodskap #86538] Do, 30 Oktober 2003 08:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons hoor mos nou die afgelope 10 jaar dat ons moet water bespaar, en word
gedreig dat as ons nie besin oor ons wyse van waterverbruik nie, ons teen
2015 nie meer genoeg water gaan hê nie.
Werkers van die Dept waterwese praat hulle asems lam om al wat organisasie
te besoek om die dringenede boodskap oor te dra.

Vanoggend op Praat Saam toe word daar oor water gepraat - en iemand vertel
toe hy navraag doen by sy munisipaliteit hoekom hy per eenheid teen 'n hoër
tarief vir water aangeslaan word as sy buurman - word aan hom vertel hy moet
meer water gebruik.
Dus, i p v om die spaarders te beloon word hulle gestraf, en die vermorsers
word beloon.

Lekker mal spul.
--
Annette
Re: Watertekort? [boodskap #86564 is 'n antwoord op boodskap #86538] Do, 30 Oktober 2003 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
NASA sê dat die noordpool binne 100 jaar geen ys meer sal hê nie... Miskien
los dít julle waterprobleem op... ;-)

En ek het nou net lekker tuis geraak hier in die lae lande...

Ek twyfel al hoe meer aan hoe wys dit is om nou nog kinders in die wêreld te
bring...

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bnqgvc$lsa$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons hoor mos nou die afgelope 10 jaar dat ons moet water bespaar, en word
> gedreig dat as ons nie besin oor ons wyse van waterverbruik nie, ons teen
> 2015 nie meer genoeg water gaan hê nie.
> Werkers van die Dept waterwese praat hulle asems lam om al wat organisasie
> te besoek om die dringenede boodskap oor te dra.
>
> Vanoggend op Praat Saam toe word daar oor water gepraat - en iemand vertel
> toe hy navraag doen by sy munisipaliteit hoekom hy per eenheid teen 'n hoër
> tarief vir water aangeslaan word as sy buurman - word aan hom vertel hy moet
> meer water gebruik.
> Dus, i p v om die spaarders te beloon word hulle gestraf, en die vermorsers
> word beloon.
>
> Lekker mal spul.
> --
> Annette
>
Re: Watertekort? [boodskap #86567 is 'n antwoord op boodskap #86564] Do, 30 Oktober 2003 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is bietjie haastig Max - 100 jaar is ten minste 4 geslagte;)))
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3fa0f714$0$58710$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> NASA sê dat die noordpool binne 100 jaar geen ys meer sal hê nie... Miskien
> los dít julle waterprobleem op... ;-)
>
> En ek het nou net lekker tuis geraak hier in die lae lande...
>
> Ek twyfel al hoe meer aan hoe wys dit is om nou nog kinders in die wêreld te
> bring...
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnqgvc$lsa$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons hoor mos nou die afgelope 10 jaar dat ons moet water bespaar, en word
>> gedreig dat as ons nie besin oor ons wyse van waterverbruik nie, ons teen
>> 2015 nie meer genoeg water gaan hê nie.
>> Werkers van die Dept waterwese praat hulle asems lam om al wat organisasie
>> te besoek om die dringenede boodskap oor te dra.
>>
>> Vanoggend op Praat Saam toe word daar oor water gepraat - en iemand vertel
>> toe hy navraag doen by sy munisipaliteit hoekom hy per eenheid teen 'n hoër
>> tarief vir water aangeslaan word as sy buurman - word aan hom vertel hy moet
>> meer water gebruik.
>> Dus, i p v om die spaarders te beloon word hulle gestraf, en die vermorsers
>> word beloon.
>>
>> Lekker mal spul.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Watertekort? [boodskap #86574 is 'n antwoord op boodskap #86538] Do, 30 Oktober 2003 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ons moet maar seker gewoond raak om deur bobejane bestuur te word

"Annette" skryf in boodskap news:bnqgvc$lsa$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons hoor mos nou die afgelope 10 jaar dat ons moet water bespaar, en word
> gedreig dat as ons nie besin oor ons wyse van waterverbruik nie, ons teen
> 2015 nie meer genoeg water gaan hê nie.
> Werkers van die Dept waterwese praat hulle asems lam om al wat organisasie
> te besoek om die dringenede boodskap oor te dra.
>
> Vanoggend op Praat Saam toe word daar oor water gepraat - en iemand vertel
> toe hy navraag doen by sy munisipaliteit hoekom hy per eenheid teen 'n hoër
> tarief vir water aangeslaan word as sy buurman - word aan hom vertel hy moet
> meer water gebruik.
> Dus, i p v om die spaarders te beloon word hulle gestraf, en die vermorsers
> word beloon.
>
> Lekker mal spul.
> --
> Annette
>
Re: Watertekort? [boodskap #86636 is 'n antwoord op boodskap #86574] So, 02 November 2003 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
????????????

"Pieter" skryf in boodskap news:bnrbm5$620$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons moet maar seker gewoond raak om deur bobejane bestuur te word
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnqgvc$lsa$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons hoor mos nou die afgelope 10 jaar dat ons moet water bespaar, en word
>> gedreig dat as ons nie besin oor ons wyse van waterverbruik nie, ons teen
>> 2015 nie meer genoeg water gaan hê nie.
>> Werkers van die Dept waterwese praat hulle asems lam om al wat organisasie
>> te besoek om die dringenede boodskap oor te dra.
>>
>> Vanoggend op Praat Saam toe word daar oor water gepraat - en iemand vertel
>> toe hy navraag doen by sy munisipaliteit hoekom hy per eenheid teen 'n hoër
>> tarief vir water aangeslaan word as sy buurman - word aan hom vertel hy moet
>> meer water gebruik.
>> Dus, i p v om die spaarders te beloon word hulle gestraf, en die vermorsers
>> word beloon.
>>
>> Lekker mal spul.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Watertekort? [boodskap #86644 is 'n antwoord op boodskap #86636] So, 02 November 2003 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote
> ????????????

> "Pieter" wrote
>> Ons moet maar seker gewoond raak om deur bobejane bestuur te word

Ons moet maar seker gewoond raak om
Afrikaans deur swak spellers geruïneer te
sien. Á la du plessis.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se bobbejaan-klim-die-berg liga
Re: Watertekort? [boodskap #86821 is 'n antwoord op boodskap #86644] Do, 06 November 2003 08:42 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soort soek soort, hê my antie?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:ls8pb.106937$7B1.29796@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Jonas wrote
>> ????????????
>
>> "Pieter" wrote
>>> Ons moet maar seker gewoond raak om deur bobejane bestuur te word
>
> Ons moet maar seker gewoond raak om
> Afrikaans deur swak spellers geruïneer te
> sien. Á la du plessis.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> se bobbejaan-klim-die-berg liga
>
Vorige onderwerp: Die Lyftaal vertel Alles
Volgende onderwerp: Swart skeidsregter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 09:32:48 MGT 2024