Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swart skeidsregter
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86485 is 'n antwoord op boodskap #86475] Wo, 29 Oktober 2003 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK. Maar dan ook weer, jy sien jou twee ouens in die kryt. Die een is
wit en die ander is swart. Hoekom mag jy nie sê die een is 'n wit man en
die ander 'n swart man nie. Jy beledig geen swart man om hom te beskryf
as swart nie......hulle is trots en dankbaar om nie wit te wees nie!

"Annette" skryf in boodskap news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
> My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
> hulle is nie.
> Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
> beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>
> Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
> rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
> hare, oranje broek en pers veertjies.
> Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
> wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
> Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
> broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
> mos kleurblind:))
> Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
> bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>
> --
> Annette
>
> Suidwester
> Nou hoekom is daar 'n probleem om
>> 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>> Dis mos die werklikheid!
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86486 is 'n antwoord op boodskap #86485] Wo, 29 Oktober 2003 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie probleem van velkleur en vermoëns sal nie weggaan eerdat
regstel-aksies tersyde gestel word nie. Dis my punt. Kom ons staan 'n bestel
voor wat op meriete gegrond is - dan sal dit nodig wees om die vergelyk
tussen velkleur en vermoë te tref nie.

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bno4gl$1954$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> OK. Maar dan ook weer, jy sien jou twee ouens in die kryt. Die een is
> wit en die ander is swart. Hoekom mag jy nie sê die een is 'n wit man en
> die ander 'n swart man nie. Jy beledig geen swart man om hom te beskryf
> as swart nie......hulle is trots en dankbaar om nie wit te wees nie!
> "Annette" wrote in message
> news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
>> My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
>> hulle is nie.
>> Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
>> beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>>
>> Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
>> rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
>> hare, oranje broek en pers veertjies.
>> Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
>> wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
>> Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
>> broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
>> mos kleurblind:))
>> Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
>> bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>>
>> --
>> Annette
>>
>> Suidwester
>> Nou hoekom is daar 'n probleem om
>>> 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>>> Dis mos die werklikheid!
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86491 is 'n antwoord op boodskap #86475] Wo, 29 Oktober 2003 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Boks hulle nog in SA? Ek het regtig gedog dat die sport al uitgesterf het,
ons is immers al in die 21ste eeu...

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
> My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
> hulle is nie.
> Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
> beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>
> Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
> rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
> hare, oranje broek en pers veertjies.
> Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
> wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
> Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
> broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
> mos kleurblind:))
> Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
> bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>
> --
> Annette
>
> Suidwester
> Nou hoekom is daar 'n probleem om
>> 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>> Dis mos die werklikheid!
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86492 is 'n antwoord op boodskap #86486] Wo, 29 Oktober 2003 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

Dis my punt. Kom ons staan 'n bestel
> voor wat op meriete gegrond is - dan sal dit nodig wees om die vergelyk
> tussen velkleur en vermoë te tref nie

Ai, Jonas, jy het 'n algehele bekering ondergaan!
Jy praat nou soos die mense wat julle "liberales"
en "kommuniste" genoem het. Dit was die hele
punt van die veg teen apartheid. En dit sou al
lankal in SA ontwikkel het, as daar nie veertig
jaar van reaksionêre nasionaal-sosialistiese
inmenging was nie. Dan sou die swart prokureur
in Potgietersrus 'n kantoor in die dorp by my
swaer kon huur, liewer as in die "Indiese" deel
van die dorp wat eintlik kaal haai vlakte was.

Gloudina
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86498 is 'n antwoord op boodskap #86485] Wo, 29 Oktober 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar - maar selfs vir ouens met wit en swart TV stelle hoef mens dit nie
te beskryf nie.
Oor die radio sal die naam goed genoeg wees vir enige mens om 'n goeie
afleiding te maak of iemand swart of wit is of nie - ek moet nog 'n swart
bokser sien met die naam Piet Pompies:)))
Maar jy is reg - dit is nodig om die kleur te meld as dit nodig is - net
vandag in die koerant is die artikel van drie ouens "wat Afrikaans praat"
wat 'n Amerikaner by Sandy Bay gaan opneuk het omdat hulle dink hy is gay.
Die man was daar met sy Duitse meisie. Hulle was glo daar om die
sonsondergang te bewonder - nou - dis 'n helse gesukkel om by Sandy Bay uit
te kom, tensy mens desperaat is om kaalgat op die sand te gaan lê :)) -
nietemin toe ek lees van die drie Afrikaans-sprekende aanvallers, toe dog
ek - die Slamse ruk nou handuit en het hul Pagad aanvalle uitgebrei:)))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bno4gl$1954$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> OK. Maar dan ook weer, jy sien jou twee ouens in die kryt. Die een is
> wit en die ander is swart. Hoekom mag jy nie sê die een is 'n wit man en
> die ander 'n swart man nie. Jy beledig geen swart man om hom te beskryf
> as swart nie......hulle is trots en dankbaar om nie wit te wees nie!
> "Annette" wrote in message
> news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
>> My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
>> hulle is nie.
>> Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
>> beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>>
>> Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
>> rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
>> hare, oranje broek en pers veertjies.
>> Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
>> wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
>> Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
>> broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
>> mos kleurblind:))
>> Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
>> bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>>
>> --
>> Annette
>>
>> Suidwester
>> Nou hoekom is daar 'n probleem om
>>> 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>>> Dis mos die werklikheid!
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86499 is 'n antwoord op boodskap #86483] Wo, 29 Oktober 2003 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Die meul maal stadig maar seker:))))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bno4be$194c$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> O sjit......daar gaan rugby ook!
> "Annette" wrote in message
> news:bno1b2$9p6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit mag miskien so wees, maar wat daarvan as sommige mense dink dit is net
>> gedoen as voorbrand vir die King Kommissie oor rassisme in rugby?
>> - So wanneer sien ons die eerste vroulike skeidsregter wat in die eindstryd
>> blaas?
>> :)))
>> --
>> Annette
>>>
>>> Geskiedenis is gemaak
>>>
>>> --
>>> Chris
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86501 is 'n antwoord op boodskap #86482] Wo, 29 Oktober 2003 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - ek weet - en miskien moet hulle die King Kommissie se opdrag uitbrei na
seksisme ook:))
Ek weet wel dat daar op laerskoolvlak ( waar daar nog ordentlik rugby
gespeel word) al vroueskeidsregters is.
--
Annette
"> Ek glo as daar 'n vroue skeidsregter is wat op standaard is sal sy 'n
kans
> kry. Op die oomblik is daar nie eers een vroue skeidsregter wat eers vir
> gewone Curiebeker wedstryd mag blaas nie.
>
> --
> Chris
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86502 is 'n antwoord op boodskap #86491] Wo, 29 Oktober 2003 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liewe Max - boks is 'n wetenskaplike sport en sal nooit uitsterf nie - dis
nie ons skuld dat die Hollanders te bang is om te dink tewyl hulle baklei
nie;))
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f9fd168$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Boks hulle nog in SA? Ek het regtig gedog dat die sport al uitgesterf het,
> ons is immers al in die 21ste eeu...
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
>> My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
>> hulle is nie.
>> Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
>> beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>>
>> Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
>> rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
>> hare, oranje broek en pers veertjies.
>> Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
>> wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
>> Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
>> broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
>> mos kleurblind:))
>> Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
>> bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>>
>> --
>> Annette
>>
>> Suidwester
>> Nou hoekom is daar 'n probleem om
>>> 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>>> Dis mos die werklikheid!
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86505 is 'n antwoord op boodskap #86502] Wo, 29 Oktober 2003 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek vind dit bietjie barbaars en nie van hierdie tyd nie... (Amper net soos
Rugby ;-))

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bnomlr$le0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liewe Max - boks is 'n wetenskaplike sport en sal nooit uitsterf nie - dis
> nie ons skuld dat die Hollanders te bang is om te dink tewyl hulle baklei
> nie;))
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:3f9fd168$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Boks hulle nog in SA? Ek het regtig gedog dat die sport al uitgesterf het,
>> ons is immers al in die 21ste eeu...
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
>>> My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
>>> hulle is nie.
>>> Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
>>> beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>>>
>>> Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
>>> rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
>>> hare, oranje broek en pers veertjies.
>>> Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
>>> wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
>>> Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
>>> broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
>>> mos kleurblind:))
>>> Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
>>> bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>> Suidwester
>>> Nou hoekom is daar 'n probleem om
>>>> 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>>>> Dis mos die werklikheid!
>>>
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86509 is 'n antwoord op boodskap #86505] Wo, 29 Oktober 2003 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Oct 2003 16:39:19 +0100, "Max" wrote:

> Ek vind dit bietjie barbaars en nie van hierdie tyd nie... (Amper net soos
> Rugby ;-))
>
> Max____________________________
>
Barbaars? Ja, miskien. Maar ek weet nie hoekom: die liefste wat ek
doen is 'n ander een op sy bakkies klop...

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86511 is 'n antwoord op boodskap #86428] Wo, 29 Oktober 2003 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
net so die verwysing na bobbejaan

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.532 / Virus Database: 326 - Release Date: 27/10/2003
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86512 is 'n antwoord op boodskap #86505] Wo, 29 Oktober 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Boks is allesbehalwe barbaars - terloops, stoei as 'n sport is baie ouer as
boks - en moenie vir my sê jy hou nie van stoei nie;))
--
Annette
message news:3f9fdf5c$0$58703$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek vind dit bietjie barbaars en nie van hierdie tyd nie... (Amper net soos
> Rugby ;-))
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnomlr$le0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Liewe Max - boks is 'n wetenskaplike sport en sal nooit uitsterf nie - dis
>> nie ons skuld dat die Hollanders te bang is om te dink tewyl hulle baklei
>> nie;))
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:3f9fd168$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Boks hulle nog in SA? Ek het regtig gedog dat die sport al uitgesterf het,
>>> ons is immers al in die 21ste eeu...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
>>>> My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
>>>> hulle is nie.
>>>> Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
>>>> beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>>>>
>>>> Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
>>>> rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
>>>> hare, oranje broek en pers veertjies.
>>>> Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
>>>> wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
>>>> Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
>>>> broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
>>>> mos kleurblind:))
>>>> Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
>>>> bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>> Suidwester
>>>> Nou hoekom is daar 'n probleem om
>>>> > 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>>>> > Dis mos die werklikheid!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86513 is 'n antwoord op boodskap #86511] Wo, 29 Oktober 2003 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Oct 2003 21:01:00 +0200, "koos" wrote:

> net so die verwysing na bobbejaan
>
>

Hallo Pieter...! Lekker om van jou weer te hoor:-)
Met verwysing na ons geselsie, deel ek graag
met jou 'n posstuk wat ek vandag op kantoor
gekry het.
Toe ek my pos oopmaak, en hierdie sien, het
ek dit, met jou in gedagte, huistoe gepos.

*****************************************************

Dave Du Plessis

29 October, 2003
Searching for alternative sources of Yield


Inflation has once again surprised on the downside. The CPIX numbers
released yesterday came in at 5,4% year on year. This was towards the
lower end of analysts' expectations. The main reason for the lower
rate has been ascribed to a further reduction in particularly food
prices. It seems that after the October cut in petrol prices, the year
on year figure for October will again reduce to probably below the 5%
mark.

In this environment, pressure is, once again, on investors relying on
fixed interest as a source of income. The reality is that as interest
rates continue to fall, so money market yields will reduce. We are now
in a single digit interest rate environment, perhaps not for those of
us who have debt, but certainly for those with cash in the bank.
Investors will start to look for alternative sources of yield other
than cash. Whilst cash is the lowest risk vehicle, one can also look
for opportunities for yield in bonds, property and dividends.

Over the last number of months we have spoken a lot about yield in
this publication, and we will continue to do so, because at times like
this, every percentage point counts. Investors relying on interest
income have seen their cash flow reduce by 30% over the last couple of
months. For some, this situation becomes unsustainable. It may mean
that this is a good time to review your performance expectations,
income needs, and your asset allocation. It starts with your
performance expectations though. In a 5% inflation environment, one
cannot expect high double digit returns. This need for a mindset
change from sometimes unrealistic expectations is going to take time
to filter through to investors. There's no time like the present!


ens. ens. ens. Tot hiertoe betreffende ons boeiende geselsie I:-)))

DD
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86520 is 'n antwoord op boodskap #86414] Do, 30 Oktober 2003 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Hoeveel mense sonder tande ken jy wat van honger doodgaan omdat hulle
nie kan eet nie?
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnq91o$1h5u$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> So 'n tandelose meul?
> "Annette" wrote in message
> news:bnola7$ku8$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)))) Die meul maal stadig maar seker:))))
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bno4be$194c$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> O sjit......daar gaan rugby ook!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bno1b2$9p6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dit mag miskien so wees, maar wat daarvan as sommige mense dink dit is net
>>>> gedoen as voorbrand vir die King Kommissie oor rassisme in rugby?
>>>> - So wanneer sien ons die eerste vroulike skeidsregter wat in die eindstryd
>>>> blaas?
>>>> :)))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> >
>>>> > Geskiedenis is gemaak
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Chris
>>>>
>>>
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86521 is 'n antwoord op boodskap #86414] Do, 30 Oktober 2003 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bobbejane is meer menslik as die superblankes:))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnq985$1h6p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hier in Namibië het groot manne al slae gekry oor hulle swart mense
> bobbejane genoem het.....eerder k.ffer, maar bobbejaan! Doer met die pad
> na 'vryheid' toe het die ouens mos al gegrap oor die rangordes van die
> beskawing wat nou gaan verander. Die blankers word super blankes, die
> kleurlinge word blankes en swartes word kleurlinge, maar hulle het 'n
> probleem met die bobbejane....hulle wil nie k.ffers word nie!
> "koos" wrote in message
> news:bnp2p9$r26$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> net so die verwysing na bobbejaan
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.532 / Virus Database: 326 - Release Date: 27/10/2003
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86522 is 'n antwoord op boodskap #86414] Do, 30 Oktober 2003 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik praat ek van amateurstoei
Wat die ander nonsens aanbetref - ek dink hulle moet "wrestling" uit die
naam haal en dit vervang met "talking"
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnq9du$1h7k$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Solank dit net amateurstoei is en nie WWF se koekerasie nie. Amateurstoei
> is eenvoudig 'n pragtige sport.
> "Annette" wrote in message
> news:bnp7ai$gd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Boks is allesbehalwe barbaars - terloops, stoei as 'n sport is baie ouer as
>> boks - en moenie vir my sê jy hou nie van stoei nie;))
>> --
>> Annette
>> message news:3f9fdf5c$0$58703$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek vind dit bietjie barbaars en nie van hierdie tyd nie... (Amper net soos
>>> Rugby ;-))
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bnomlr$le0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Liewe Max - boks is 'n wetenskaplike sport en sal nooit uitsterf nie - dis
>>>> nie ons skuld dat die Hollanders te bang is om te dink tewyl hulle baklei
>>>> nie;))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:3f9fd168$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Boks hulle nog in SA? Ek het regtig gedog dat die sport al uitgesterf het,
>>>> > ons is immers al in die 21ste eeu...
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
>>>> > > My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
>>>> > > hulle is nie.
>>>> > > Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
>>>> > > beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>>>> > >
>>>> > > Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
>>>> > > rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
>>>> > > hare, oranje broek en pers veertjies.
>>>> > > Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
>>>> > > wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
>>>> > > Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
>>>> > > broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
>>>> > > mos kleurblind:))
>>>> > > Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
>>>> > > bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Suidwester
>>>> > > Nou hoekom is daar 'n probleem om
>>>> > > > 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>>>> > > > Dis mos die werklikheid!
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86528 is 'n antwoord op boodskap #86499] Do, 30 Oktober 2003 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So 'n tandelose meul?

"Annette" skryf in boodskap news:bnola7$ku8$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)))) Die meul maal stadig maar seker:))))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bno4be$194c$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> O sjit......daar gaan rugby ook!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bno1b2$9p6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit mag miskien so wees, maar wat daarvan as sommige mense dink dit is net
>>> gedoen as voorbrand vir die King Kommissie oor rassisme in rugby?
>>> - So wanneer sien ons die eerste vroulike skeidsregter wat in die eindstryd
>>> blaas?
>>> :)))
>>> --
>>> Annette
>>>>
>>>> Geskiedenis is gemaak
>>>>
>>>> --
>>>> Chris
>>>
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86529 is 'n antwoord op boodskap #86511] Do, 30 Oktober 2003 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier in Namibië het groot manne al slae gekry oor hulle swart mense
bobbejane genoem het.....eerder k.ffer, maar bobbejaan! Doer met die pad
na 'vryheid' toe het die ouens mos al gegrap oor die rangordes van die
beskawing wat nou gaan verander. Die blankers word super blankes, die
kleurlinge word blankes en swartes word kleurlinge, maar hulle het 'n
probleem met die bobbejane....hulle wil nie k.ffers word nie!

"koos" skryf in boodskap news:bnp2p9$r26$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> net so die verwysing na bobbejaan
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.532 / Virus Database: 326 - Release Date: 27/10/2003
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86530 is 'n antwoord op boodskap #86505] Do, 30 Oktober 2003 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm. Julle ken mos net van bollieskop?

"Max" skryf in boodskap news:3f9fdf5c$0$58703$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek vind dit bietjie barbaars en nie van hierdie tyd nie... (Amper net soos
> Rugby ;-))
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnomlr$le0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Liewe Max - boks is 'n wetenskaplike sport en sal nooit uitsterf nie - dis
>> nie ons skuld dat die Hollanders te bang is om te dink tewyl hulle baklei
>> nie;))
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:3f9fd168$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Boks hulle nog in SA? Ek het regtig gedog dat die sport al uitgesterf het,
>>> ons is immers al in die 21ste eeu...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
>>>> My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
>>>> hulle is nie.
>>>> Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
>>>> beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>>>>
>>>> Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
>>>> rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
>>>> hare, oranje broek en pers veertjies.
>>>> Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
>>>> wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
>>>> Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
>>>> broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
>>>> mos kleurblind:))
>>>> Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
>>>> bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>> Suidwester
>>>> Nou hoekom is daar 'n probleem om
>>>> > 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>>>> > Dis mos die werklikheid!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86531 is 'n antwoord op boodskap #86512] Do, 30 Oktober 2003 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Solank dit net amateurstoei is en nie WWF se koekerasie nie. Amateurstoei
is eenvoudig 'n pragtige sport.

"Annette" skryf in boodskap news:bnp7ai$gd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Boks is allesbehalwe barbaars - terloops, stoei as 'n sport is baie ouer as
> boks - en moenie vir my sê jy hou nie van stoei nie;))
> --
> Annette
> message news:3f9fdf5c$0$58703$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek vind dit bietjie barbaars en nie van hierdie tyd nie... (Amper net soos
>> Rugby ;-))
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bnomlr$le0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Liewe Max - boks is 'n wetenskaplike sport en sal nooit uitsterf nie - dis
>>> nie ons skuld dat die Hollanders te bang is om te dink tewyl hulle baklei
>>> nie;))
>>> --
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:3f9fd168$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Boks hulle nog in SA? Ek het regtig gedog dat die sport al uitgesterf het,
>>>> ons is immers al in die 21ste eeu...
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
>>>> > My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
>>>> > hulle is nie.
>>>> > Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
>>>> > beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>>>> >
>>>> > Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
>>>> > rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
>>>> > hare, oranje broek en pers veertjies.
>>>> > Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
>>>> > wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
>>>> > Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
>>>> > broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
>>>> > mos kleurblind:))
>>>> > Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
>>>> > bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Suidwester
>>>> > Nou hoekom is daar 'n probleem om
>>>> > > 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>>>> > > Dis mos die werklikheid!
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86568 is 'n antwoord op boodskap #86492] Do, 30 Oktober 2003 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - 'n meriete-stelsel was nog altyd my standpunt.
Jy is die ene wat alles en almal apartheidsvarke wil tipeer - soveel so dat
jy nie die grys tussen swart en wit kan eien nie.
En nee - ek was nog nooit pienk of rooi nie. Dit was nog nooit nodig gewees
nie.

"@rogers.com" wrote in message
news:9kQnb.114740$h61.62445@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Jonas wrote
>
> Dis my punt. Kom ons staan 'n bestel
>> voor wat op meriete gegrond is - dan sal dit nodig wees om die vergelyk
>> tussen velkleur en vermoë te tref nie
>
> Ai, Jonas, jy het 'n algehele bekering ondergaan!
> Jy praat nou soos die mense wat julle "liberales"
> en "kommuniste" genoem het. Dit was die hele
> punt van die veg teen apartheid. En dit sou al
> lankal in SA ontwikkel het, as daar nie veertig
> jaar van reaksionêre nasionaal-sosialistiese
> inmenging was nie. Dan sou die swart prokureur
> in Potgietersrus 'n kantoor in die dorp by my
> swaer kon huur, liewer as in die "Indiese" deel
> van die dorp wat eintlik kaal haai vlakte was.
>
> Gloudina
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86570 is 'n antwoord op boodskap #86530] Do, 30 Oktober 2003 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nei so lang gelee nie op Eurosport een boksmatch gesienMet een
suid-afrikaandie leek wit maar het een swart vader,het sy naam vergeet
maar hy is een egte kampioen,wie ken sy naam,hy stoei in die ligte
klasse

On Thu, 30 Oct 2003 07:59:05 +0100, "Sandvlooi" wrote:

> Hmm. Julle ken mos net van bollieskop?
> "Max" wrote in message
> news:3f9fdf5c$0$58703$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek vind dit bietjie barbaars en nie van hierdie tyd nie... (Amper net soos
>> Rugby ;-))

>> Max____________________________

>> "Annette" wrote in message
>> news:bnomlr$le0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Liewe Max - boks is 'n wetenskaplike sport en sal nooit uitsterf nie - dis
>>> nie ons skuld dat die Hollanders te bang is om te dink tewyl hulle baklei
>>> nie;))
>>> --
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:3f9fd168$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Boks hulle nog in SA? Ek het regtig gedog dat die sport al uitgesterf het,
>>>> ons is immers al in die 21ste eeu...
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
>>>> > My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
>>>> > hulle is nie.
>>>> > Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
>>>> > beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>>>> >
>>>> > Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
>>>> > rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
>>>> > hare, oranje broek en pers veertjies.
>>>> > Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
>>>> > wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
>>>> > Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
>>>> > broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
>>>> > mos kleurblind:))
>>>> > Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
>>>> > bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Suidwester
>>>> > Nou hoekom is daar 'n probleem om
>>>> > > 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>>>> > > Dis mos die werklikheid!
>>>> >
>>>>
>>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86571 is 'n antwoord op boodskap #86570] Do, 30 Oktober 2003 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Paul - jy praat deurmekaar - is dit nou boks of stoei, en naastenby wanneer
was dit?
--
Annette

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:mn82qvg6qg223gi5r8a3d7pqmp9niha8op@4ax.com...
>
> Ek het nei so lang gelee nie op Eurosport een boksmatch gesienMet een
> suid-afrikaandie leek wit maar het een swart vader,het sy naam vergeet
> maar hy is een egte kampioen,wie ken sy naam,hy stoei in die ligte
> klasse
>
> On Thu, 30 Oct 2003 07:59:05 +0100, "Sandvlooi"
> wrote:
>
>> Hmm. Julle ken mos net van bollieskop?
>> "Max" wrote in message
>> news:3f9fdf5c$0$58703$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek vind dit bietjie barbaars en nie van hierdie tyd nie... (Amper net soos
>>> Rugby ;-))
>
>>> Max____________________________
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bnomlr$le0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Liewe Max - boks is 'n wetenskaplike sport en sal nooit uitsterf nie - dis
>>>> nie ons skuld dat die Hollanders te bang is om te dink tewyl hulle baklei
>>>> nie;))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:3f9fd168$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Boks hulle nog in SA? Ek het regtig gedog dat die sport al uitgesterf het,
>>>> > ons is immers al in die 21ste eeu...
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
>>>> > > My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
>>>> > > hulle is nie.
>>>> > > Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
>>>> > > beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>>>> > >
>>>> > > Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
>>>> > > rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
>>>> > > hare, oranje broek en pers veertjies.
>>>> > > Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
>>>> > > wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
>>>> > > Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
>>>> > > broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
>>>> > > mos kleurblind:))
>>>> > > Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
>>>> > > bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Suidwester
>>>> > > Nou hoekom is daar 'n probleem om
>>>> > > > 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>>>> > > > Dis mos die werklikheid!
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86600 is 'n antwoord op boodskap #86505] Vr, 31 Oktober 2003 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max- niks het verander nie - want mense het nie verander nie.
Jy is bloot "gelukkig" om in 'n land te woon waar kontaksport as barbaars
beskou kan word. Maar byt vas - die "barbare" is besig om aan julle voordeur
te klop - en dan kan dit moontlik nuttig wees om weer te kan boks...

"Max" skryf in boodskap news:3f9fdf5c$0$58703$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek vind dit bietjie barbaars en nie van hierdie tyd nie... (Amper net soos
> Rugby ;-))
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnomlr$le0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Liewe Max - boks is 'n wetenskaplike sport en sal nooit uitsterf nie - dis
>> nie ons skuld dat die Hollanders te bang is om te dink tewyl hulle baklei
>> nie;))
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:3f9fd168$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Boks hulle nog in SA? Ek het regtig gedog dat die sport al uitgesterf het,
>>> ons is immers al in die 21ste eeu...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bnntg9$7ep$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
>>>> My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
>>>> hulle is nie.
>>>> Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
>>>> beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
>>>>
>>>> Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
>>>> rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
>>>> hare, oranje broek en pers veertjies.
>>>> Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
>>>> wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
>>>> Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
>>>> broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
>>>> mos kleurblind:))
>>>> Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
>>>> bokser met die kolletjies of groot broek:))))
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>> Suidwester
>>>> Nou hoekom is daar 'n probleem om
>>>> > 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
>>>> > Dis mos die werklikheid!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86621 is 'n antwoord op boodskap #86600] Vr, 31 Oktober 2003 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 31 Oct 2003 11:51:58 +0200, "Jonas" wrote:

> Max- niks het verander nie - want mense het nie verander nie.
> Jy is bloot "gelukkig" om in 'n land te woon waar kontaksport as barbaars
> beskou kan word. Maar byt vas - die "barbare" is besig om aan julle voordeur
> te klop - en dan kan dit moontlik nuttig wees om weer te kan boks...
>
Ek moet sê: jy het baie insig!!!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86823 is 'n antwoord op boodskap #86520] Do, 06 November 2003 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hang af wat jy jeet!

"Annette" skryf in boodskap news:bnqb5k$j5f$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))))) Hoeveel mense sonder tande ken jy wat van honger doodgaan omdat hulle
> nie kan eet nie?
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnq91o$1h5u$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> So 'n tandelose meul?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bnola7$ku8$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :)))) Die meul maal stadig maar seker:))))
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bno4be$194c$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> O sjit......daar gaan rugby ook!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bno1b2$9p6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dit mag miskien so wees, maar wat daarvan as sommige mense dink dit is net
>>>> > gedoen as voorbrand vir die King Kommissie oor rassisme in rugby?
>>>> > - So wanneer sien ons die eerste vroulike skeidsregter wat in die eindstryd
>>>> > blaas?
>>>> > :)))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > >
>>>> > > Geskiedenis is gemaak
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Chris
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Swart skeidsregter [boodskap #86825 is 'n antwoord op boodskap #86521] Do, 06 November 2003 08:44 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg! Die mens, maak nie saak watter kleur of geur nie, is veel
slegter as diere. Ons het die verstand gekry om beter te wees as die
diere, maar is dit so?

"Annette" skryf in boodskap news:bnqb5l$j5f$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bobbejane is meer menslik as die superblankes:))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnq985$1h6p$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hier in Namibië het groot manne al slae gekry oor hulle swart mense
>> bobbejane genoem het.....eerder k.ffer, maar bobbejaan! Doer met die pad
>> na 'vryheid' toe het die ouens mos al gegrap oor die rangordes van die
>> beskawing wat nou gaan verander. Die blankers word super blankes, die
>> kleurlinge word blankes en swartes word kleurlinge, maar hulle het 'n
>> probleem met die bobbejane....hulle wil nie k.ffers word nie!
>> "koos" wrote in message
>> news:bnp2p9$r26$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> net so die verwysing na bobbejaan
>>>
>>>
>>> ---
>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>> Version: 6.0.532 / Virus Database: 326 - Release Date: 27/10/2003
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Watertekort?
Volgende onderwerp: drive 4 live
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:32:42 MGT 2024