Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dowwe Dolfie...
Re: Dowwe Dolfie... [boodskap #86489] Wo, 29 Oktober 2003 13:34 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet waar hy sy knou gekry het - ek het vir hom in St 9 Wetenskap geleer
by Hoërskool Menlopark. Arme ding.

Koot

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnoc76$1a0i$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek sien die manne doop nou al vir Streuli as Dowwe Dolfie! Nou met die
> man se snaakse gesig en benoude oortjies, is dit darem 'n sportprenttekenaar
> se droom. Dink net: Dowwe Dolla en Dolfie wat huil na die
> wêreldbeker.....
>
Re: Dowwe Dolfie... [boodskap #86496 is 'n antwoord op boodskap #86489] Wo, 29 Oktober 2003 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En presies waar het jy vir Dolfie geknou Koot?:)))
Ek sal nooit my St 7 wetenskaponderwyser vergeet nie - omdat hy so 'n boks
was;))
--
Annette
> Ek weet waar hy sy knou gekry het - ek het vir hom in St 9 Wetenskap geleer
> by Hoërskool Menlopark. Arme ding.
>
> Koot
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnoc76$1a0i$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek sien die manne doop nou al vir Streuli as Dowwe Dolfie! Nou met die
>> man se snaakse gesig en benoude oortjies, is dit darem 'n
> sportprenttekenaar
>> se droom. Dink net: Dowwe Dolla en Dolfie wat huil na die
>> wêreldbeker.....
>>
>
Re: Dowwe Dolfie... [boodskap #86527 is 'n antwoord op boodskap #86496] Do, 30 Oktober 2003 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoop nie hy't hom ook afgerig met rugby nie!

"Annette" skryf in boodskap news:bnola6$ku8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En presies waar het jy vir Dolfie geknou Koot?:)))
> Ek sal nooit my St 7 wetenskaponderwyser vergeet nie - omdat hy so 'n boks
> was;))
> --
> Annette
>> Ek weet waar hy sy knou gekry het - ek het vir hom in St 9 Wetenskap
> geleer
>> by Hoërskool Menlopark. Arme ding.
>>
>> Koot
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnoc76$1a0i$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek sien die manne doop nou al vir Streuli as Dowwe Dolfie! Nou met
> die
>>> man se snaakse gesig en benoude oortjies, is dit darem 'n
>> sportprenttekenaar
>>> se droom. Dink net: Dowwe Dolla en Dolfie wat huil na die
>>> wêreldbeker.....
>>>
>>
>
Re: Dowwe Dolfie... [boodskap #86539 is 'n antwoord op boodskap #86496] Do, 30 Oktober 2003 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sommer so in die algemeen - ek was nog 'n jong en voortvarende onnie, met
nie 'n hoop geduld nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bnola6$ku8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En presies waar het jy vir Dolfie geknou Koot?:)))
> Ek sal nooit my St 7 wetenskaponderwyser vergeet nie - omdat hy so 'n boks
> was;))
> --
> Annette
>> Ek weet waar hy sy knou gekry het - ek het vir hom in St 9 Wetenskap
> geleer
>> by Hoërskool Menlopark. Arme ding.
>>
>> Koot
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnoc76$1a0i$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek sien die manne doop nou al vir Streuli as Dowwe Dolfie! Nou met
> die
>>> man se snaakse gesig en benoude oortjies, is dit darem 'n
>> sportprenttekenaar
>>> se droom. Dink net: Dowwe Dolla en Dolfie wat huil na die
>>> wêreldbeker.....
>>>
>>
>
Re: Dowwe Dolfie... [boodskap #86540 is 'n antwoord op boodskap #86527] Do, 30 Oktober 2003 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Hoop nie hy't hom ook afgerig met rugby nie!

Onskuldig. Sy talent van swak afrigting was aangebore.
Re: Dowwe Dolfie... [boodskap #86548 is 'n antwoord op boodskap #86539] Do, 30 Oktober 2003 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar het jy darem hoop vir Dolfie gehad?:)))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bnqhv5$m9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sommer so in die algemeen - ek was nog 'n jong en voortvarende onnie, met
> nie 'n hoop geduld nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnola6$ku8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En presies waar het jy vir Dolfie geknou Koot?:)))
>> Ek sal nooit my St 7 wetenskaponderwyser vergeet nie - omdat hy so 'n boks
>> was;))
>> --
>> Annette
>>> Ek weet waar hy sy knou gekry het - ek het vir hom in St 9 Wetenskap
>> geleer
>>> by Hoërskool Menlopark. Arme ding.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bnoc76$1a0i$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek sien die manne doop nou al vir Streuli as Dowwe Dolfie! Nou
met
>> die
>>>> man se snaakse gesig en benoude oortjies, is dit darem 'n
>>> sportprenttekenaar
>>>> se droom. Dink net: Dowwe Dolla en Dolfie wat huil na die
>>>> wêreldbeker.....
>>>>
>>>
>>
>
Re: Dowwe Dolfie... [boodskap #86562 is 'n antwoord op boodskap #86548] Do, 30 Oktober 2003 11:29 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo nie ek het gedink hy sal 'n groot wetenskaplike word nie, maar ja.

"Annette" skryf in boodskap news:bnqmiv$oi1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar het jy darem hoop vir Dolfie gehad?:)))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:bnqhv5$m9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sommer so in die algemeen - ek was nog 'n jong en voortvarende onnie, met
>> nie 'n hoop geduld nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bnola6$ku8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En presies waar het jy vir Dolfie geknou Koot?:)))
>>> Ek sal nooit my St 7 wetenskaponderwyser vergeet nie - omdat hy so 'n
> boks
>>> was;))
>>> --
>>> Annette
>>>> Ek weet waar hy sy knou gekry het - ek het vir hom in St 9 Wetenskap
>>> geleer
>>>> by Hoërskool Menlopark. Arme ding.
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bnoc76$1a0i$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ek sien die manne doop nou al vir Streuli as Dowwe Dolfie! Nou
> met
>>> die
>>>> > man se snaakse gesig en benoude oortjies, is dit darem 'n
>>>> sportprenttekenaar
>>>> > se droom. Dink net: Dowwe Dolla en Dolfie wat huil na die
>>>> > wêreldbeker.....
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Semi-finale partytjie
Volgende onderwerp: Koot se Toetie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:19:01 MGT 2024