Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boereword
Boereword [boodskap #86207] Sa, 25 Oktober 2003 17:28 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
praat toe die boerewors kompetisie!

Afrikaner
Re: Boereword [boodskap #86223 is 'n antwoord op boodskap #86207] So, 26 Oktober 2003 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Miskien is sy 'n Afrikaanse?

:-)

TJ

"Afrikaner" skryf in boodskap news:uiclpv4252dpe9tsf7r91u3ihe1duikag2@4ax.com...
>
> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
> praat toe die boerewors kompetisie!
>
> Afrikaner
>
Re: Boereword [boodskap #86227 is 'n antwoord op boodskap #86223] So, 26 Oktober 2003 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy is definitief 'n Afrikaanse:))
--
Annette
> Miskien is sy 'n Afrikaanse?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Afrikaner" wrote in message
> news:uiclpv4252dpe9tsf7r91u3ihe1duikag2@4ax.com...
>>
>> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
>> praat toe die boerewors kompetisie!
>>
>> Afrikaner
>>
>
Re: Boereword [boodskap #86233 is 'n antwoord op boodskap #86227] So, 26 Oktober 2003 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Oct 2003 09:44:10 +0200, "Annette" wrote:

> Sy is definitief 'n Afrikaanse:))
> --
> Annette
>> Miskien is sy 'n Afrikaanse?

>> :-)

>> TJ

>> "Afrikaner" wrote in message
>> news:uiclpv4252dpe9tsf7r91u3ihe1duikag2@4ax.com...
>>>
>>> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
>>> praat toe die boerewors kompetisie!
>>>
>>> Afrikaner
>>>

Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
praat toe die boerewors kompetisie tussen die boere!
(Dit is wat bietjie gekort het by wat ek gesê het:-)

DD (Die Afrikaanse DD wat hom 'n Afrikaner maak)

ns
Annette,
Afrikaanse kan net nie by my inskakeling vind nie.
Ons sê tog nie iemand is 'n Engelse of 'n Amerikaanse
of 'n Russiese nie. Ook sê ons nie iemand is 'n Swaziese nie.
Die woord 'Afrikaanse' kom beslis uit iemand wat anderstalig is.

(Moes ek dan gesê het dat die ousie wat engels soos 'n engelse praat
het toe die boerewordkompetisie tussen die boerese gewen:-)?)
Re: Boereword [boodskap #86234 is 'n antwoord op boodskap #86233] So, 26 Oktober 2003 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Oct 2003 11:17:08 +0200, DD wrote:

>
>
> (Moes ek dan gesê het dat die ousie wat engels soos 'n engelse praat
> het toe die boerewordkompetisie tussen die boerese gewen:-)?)
>

êrens het my s & d gemix geraak.
Dit is omdat Koos en ek nou korrespondeer
wat my spellingsvermoë ook maar bietjie in
die slag bly:-)

SS
Re: Boerewors [boodskap #86243 is 'n antwoord op boodskap #86207] So, 26 Oktober 2003 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja die ousie het dit dalk van die boere geleer, maar na die owergawe van die
land die oorsprong vergeet en onmiddelik ook nie meer die taal kan praat
nie.
Die ousies en die boys het mos hulle klasse van die boere ontvang, hulle is
goed opgelei deur die boere wat nou in die buiteland klas gee.(ek besef nie
almal nie, daar het nog agter gebly)
Toe die groot werkloosheid so toegeneem het was daar nie meer ousies en boys
nie maar menere en mevroue.
Wie is nou n' meneer, toevallig lees ek dat mnr. de regter sommer n' meneer
tronk toe stuur, let op dis almal menere wat tronk toe gaan is dit nie ?
Nou weet ek nie meer wie is ek nie, is ek nou die nuwe boy ? Ek werk en gaan
nie (nog nie) tronk toe nie ? Wie kan my se ?

Gerard
in engeland is ek in elkgeval wel n' boy, maar hier verstaan ek nie wat gaan
an nie.

"Afrikaner" skryf in boodskap news:uiclpv4252dpe9tsf7r91u3ihe1duikag2@4ax.com...
>
> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
> praat toe die boerewors kompetisie!
>
> Afrikaner
>
Re: Boereword [boodskap #86248 is 'n antwoord op boodskap #86233] So, 26 Oktober 2003 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is by 'n ander groep oortuig dan daar geen logika bestaan in taal nie:))
( hoekom skryf ons olifant en nie olivant nie, en klavier en nie klafier
nie?- en die antwoord is .... sommer)
So wat die ander mense van ander tale genoem word het boggerol met my te
doen - as Afrikaanse is ek uniek!:)
--
Annette
>
>> Sy is definitief 'n Afrikaanse:))
>> --
>> Annette
>>> Miskien is sy 'n Afrikaanse?
>
>>> :-)
>
>>> TJ
>
>>> "Afrikaner" wrote in message
>>> news:uiclpv4252dpe9tsf7r91u3ihe1duikag2@4ax.com...
>>>>
>>>> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
>>>> praat toe die boerewors kompetisie!
>>>>
>>>> Afrikaner
>>>>
>
> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
> praat toe die boerewors kompetisie tussen die boere!
> (Dit is wat bietjie gekort het by wat ek gesê het:-)
>
> DD (Die Afrikaanse DD wat hom 'n Afrikaner maak)
>
>
> ns
> Annette,
> Afrikaanse kan net nie by my inskakeling vind nie.
> Ons sê tog nie iemand is 'n Engelse of 'n Amerikaanse
> of 'n Russiese nie. Ook sê ons nie iemand is 'n Swaziese nie.
> Die woord 'Afrikaanse' kom beslis uit iemand wat anderstalig is.
>
> (Moes ek dan gesê het dat die ousie wat engels soos 'n engelse praat
> het toe die boerewordkompetisie tussen die boerese gewen:-)?)
>
Re: Boereword [boodskap #86251 is 'n antwoord op boodskap #86207] So, 26 Oktober 2003 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Afrikaner wrote

> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
> praat toe die boerewors kompetisie!

Wat is die "boerewors"-kompetisie? Hoe
om boerewors te maak?

Gloudina
Re: Boerewors [boodskap #86252 is 'n antwoord op boodskap #86243] So, 26 Oktober 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Oct 2003 13:19:17 +0200, "gm" wrote:

> Toe die groot werkloosheid so toegeneem het was daar nie meer ousies en boys
> nie maar menere en mevroue.
> Wie is nou n' meneer, toevallig lees ek dat mnr. de regter sommer n' meneer
> tronk toe stuur, let op dis almal menere wat tronk toe gaan is dit nie ?

>
> Gerard

Dit was een dag voor die veel besproke verkiesing, Gerard,
toe twee boys met pikke gestaan en werk het, in die nuwe
pad wat in aanbou was.
Sê die een boy vir die nader, terwyl hy sy pik soos 'n munisipale
werker teen 'n boom laat leun: "Moet nie worrie nie, môre is stemdag,
en daarna(!)... dan sal die base die werk doen!"
Sê die aangespreekte boy die Woensdag 'n week later vir hom:
"Maar jy't gesê dat die base van nou af die werk gaan doen!?"
En sy reaksie terwyl hy die sweet van sy voorkop afvee:" Maar
die base doen mos nou die werk!"

DD
Re: Boerewors [boodskap #86255 is 'n antwoord op boodskap #86243] So, 26 Oktober 2003 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
gm wrote

> Toe die groot werkloosheid so toegeneem het was daar nie meer ousies en boys
> nie maar menere en mevroue.

> Nou weet ek nie meer wie is ek nie, is ek nou die nuwe boy ? Ek werk en gaan
> nie (nog nie) tronk toe nie ? Wie kan my se ?
>
> Gerard
> in engeland is ek in elkgeval wel n' boy, maar hier verstaan ek nie wat gaan
> an nie.

Ja, dis darem jammer dat jy gebore is in 'n geslag
wie se koppe so opgemors is deur die apartheids-
varke, sodat jy altyd in terme van "ons" en "hulle"
moes dink. Twee eeue gelede al het Dr. Philip en
die London Missionary Association vir jou voor-
geslagte probeer verduidelik dat almal in SA mekaar
se ewemense is, maar nee - meeste van die ouens
het hulle goete gevat en getrek liewer as om die
waarhede van die Bybel in die gesig te staar.

Tant Hessie van Swellendam
Re: Boereword [boodskap #86261 is 'n antwoord op boodskap #86248] So, 26 Oktober 2003 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Oct 2003 14:15:45 +0200, "Annette" wrote:

> Ek is by 'n ander groep oortuig dan daar geen logika bestaan in taal nie:))
> ( hoekom skryf ons olifant en nie olivant nie, en klavier en nie klafier
> nie?- en die antwoord is .... sommer)

'n Kollega se dogter(tjie - nog in die grade, of hoe se mens
nou dat die hele skoolloopbaan grade is?) nevermaaind,
Cherilee (sp) is nou tydens die afgelope eksamen gevra waarom
'n arend sy nes hoog teen die kranse maak.
Haar antwoord was "omdat hy kan."

Wat dink jy van Koos se klagtes oor die kavvers?

DD
Re: Boerewors [boodskap #86265 is 'n antwoord op boodskap #86255] So, 26 Oktober 2003 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Ja, dis darem jammer dat jy gebore is in 'n geslag
> wie se koppe so opgemors is deur die apartheids-
> varke, sodat jy altyd in terme van "ons" en "hulle"
> moes dink. Twee eeue gelede al het Dr. Philip en
> die London Missionary Association vir jou voor-
> geslagte probeer verduidelik dat almal in SA mekaar
> se ewemense is, maar nee - meeste van die ouens
> het hulle goete gevat en getrek liewer as om die
> waarhede van die Bybel in die gesig te staar.
>
> Tant Hessie van Swellendam
>

Vertel my is duidelik van die Bybel ? As jy kan, ik wag .
Re: Boerewors [boodskap #86266 is 'n antwoord op boodskap #86265] So, 26 Oktober 2003 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Oct 2003 16:36:03 +0200, "gm" wrote:

>> Ja, dis darem jammer dat jy gebore is in 'n geslag
>> wie se koppe so opgemors is deur die apartheids-
>> varke, sodat jy altyd in terme van "ons" en "hulle"
>> moes dink. Twee eeue gelede al het Dr. Philip en
>> die London Missionary Association vir jou voor-
>> geslagte probeer verduidelik dat almal in SA mekaar
>> se ewemense is, maar nee - meeste van die ouens
>> het hulle goete gevat en getrek liewer as om die
>> waarhede van die Bybel in die gesig te staar.

>> Tant Hessie van Swellendam

>
> Vertel my is duidelik van die Bybel ? As jy kan, ik wag .
>

Ek kry die idee dat sommige van die briewe
nie op my nuusleser verskyn nie. Hier is 'n voorbeeld.
Die oorspronklike hieran het die posman nie by my
afgelewer nie. Ek sien dit net wanneer Gerard dit
op die showcase sit.
Dit beteken dat daar net miskien ook iets is waarop
ek veronderstel was om te reageer, en dit het in die
bure se posbus geval. Kan miskien 'n voordeel wees
ook:-), maar beslis is hier skrywes wat nie op my skerm
verskyn nie.

DD
Re: Boerewors [boodskap #86296 is 'n antwoord op boodskap #86255] Ma, 27 Oktober 2003 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag tante, dis seker hoekom jy weggehol het want jy het geen humor in jou
nie. Tipies onderwyser! Doer met die oorgangsjare het 'n swart man vir
my die volgende vertel: Die plaasboer ry met sy bakkie dorp toe en ou
Jonas klim gebruiklik agterop. Die boer keer hom en sê vir hom dat hy voor
in die bakkie moet klim want die groot verandering is besig om in die land
te gebeur. G'n niks meer van 'n ge-baas en 'n ge-boy nie. Hulle is nou
mekaar se gelyke. Koos en Jonas, dis nou hulle. Hulle het so aangery toe
kry die bakkie 'n pap wiel. Beide klim uit en die boer skop met sy toon so
aan die pap band. "Jonas," vra hy. "Wat maak ons nou?"
Jonas skud sy kop. "Ek weet nie, Koos. Waar gaan ons nóú 'n donnerse
k@ffer kry om die wiel om te ruil?"
So my antie, alles is nie so donker en swart soos wat jy op jou skerm in
jou droomwêreld beleef nie. In die werklike wêreld lag ons onsself deur al
die moeilikhede....

"@rogers.com" skryf in boodskap news:EdPmb.56584$3f.17335@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> gm wrote
>
>> Toe die groot werkloosheid so toegeneem het was daar nie meer ousies en boys
>> nie maar menere en mevroue.
>
>> Nou weet ek nie meer wie is ek nie, is ek nou die nuwe boy ? Ek werk en gaan
>> nie (nog nie) tronk toe nie ? Wie kan my se ?
>>
>> Gerard
>> in engeland is ek in elkgeval wel n' boy, maar hier verstaan ek nie wat gaan
>> an nie.
>
> Ja, dis darem jammer dat jy gebore is in 'n geslag
> wie se koppe so opgemors is deur die apartheids-
> varke, sodat jy altyd in terme van "ons" en "hulle"
> moes dink. Twee eeue gelede al het Dr. Philip en
> die London Missionary Association vir jou voor-
> geslagte probeer verduidelik dat almal in SA mekaar
> se ewemense is, maar nee - meeste van die ouens
> het hulle goete gevat en getrek liewer as om die
> waarhede van die Bybel in die gesig te staar.
>
> Tant Hessie van Swellendam
>
Re: Boereword [boodskap #86303 is 'n antwoord op boodskap #86251] Ma, 27 Oktober 2003 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n kompetisie wat Checkers borg om die persoon te kry wat die beste
boerewors maak.
"@rogers.com" wrote in message
news:Y6Pmb.56499$3f.3319@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Afrikaner wrote
>
>> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
>> praat toe die boerewors kompetisie!
>
> Wat is die "boerewors"-kompetisie? Hoe
> om boerewors te maak?
>
> Gloudina
>
Re: Boerewors [boodskap #86305 is 'n antwoord op boodskap #86266] Ma, 27 Oktober 2003 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem, ek kan Jonas nie lees nie..........

"DD" skryf in boodskap news:ssnnpv8oo8i9o3o1a4dv7t5nkolrcef04u@4ax.com...
> On Sun, 26 Oct 2003 16:36:03 +0200, "gm" wrote:
>
>>> Ja, dis darem jammer dat jy gebore is in 'n geslag
>>> wie se koppe so opgemors is deur die apartheids-
>>> varke, sodat jy altyd in terme van "ons" en "hulle"
>>> moes dink. Twee eeue gelede al het Dr. Philip en
>>> die London Missionary Association vir jou voor-
>>> geslagte probeer verduidelik dat almal in SA mekaar
>>> se ewemense is, maar nee - meeste van die ouens
>>> het hulle goete gevat en getrek liewer as om die
>>> waarhede van die Bybel in die gesig te staar.
>
>>> Tant Hessie van Swellendam
>
>>
>> Vertel my is duidelik van die Bybel ? As jy kan, ik wag .
>>
>
> Ek kry die idee dat sommige van die briewe
> nie op my nuusleser verskyn nie. Hier is 'n voorbeeld.
> Die oorspronklike hieran het die posman nie by my
> afgelewer nie. Ek sien dit net wanneer Gerard dit
> op die showcase sit.
> Dit beteken dat daar net miskien ook iets is waarop
> ek veronderstel was om te reageer, en dit het in die
> bure se posbus geval. Kan miskien 'n voordeel wees
> ook:-), maar beslis is hier skrywes wat nie op my skerm
> verskyn nie.
>
> DD
Re: Boereword [boodskap #86310 is 'n antwoord op boodskap #86303] Ma, 27 Oktober 2003 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eintlik moet daar ook 'n kompetisie wees wie die lekkerste boerewors kan
eet:))
Ek hou nie noodwendig van die boerewors van die wenners nie - my smaak en
die van die beoordelaars verskil gereeld.
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnijr5$mjf$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Dis 'n kompetisie wat Checkers borg om die persoon te kry wat die beste
> boerewors maak.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:Y6Pmb.56499$3f.3319@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> Afrikaner wrote
>>
>>> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
>>> praat toe die boerewors kompetisie!
>>
>> Wat is die "boerewors"-kompetisie? Hoe
>> om boerewors te maak?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Boereword [boodskap #86332 is 'n antwoord op boodskap #86310] Ma, 27 Oktober 2003 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al ooit van Groenkloof Slaghuis in Pretoria se wors geëet?

"Annette" skryf in boodskap news:bnilrt$a30$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Eintlik moet daar ook 'n kompetisie wees wie die lekkerste boerewors kan
> eet:))
> Ek hou nie noodwendig van die boerewors van die wenners nie - my smaak en
> die van die beoordelaars verskil gereeld.
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnijr5$mjf$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Dis 'n kompetisie wat Checkers borg om die persoon te kry wat die beste
>> boerewors maak.
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:Y6Pmb.56499$3f.3319@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>
>>> Afrikaner wrote
>>>
>>>> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
>>>> praat toe die boerewors kompetisie!
>>>
>>> Wat is die "boerewors"-kompetisie? Hoe
>>> om boerewors te maak?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Boereword [boodskap #86340 is 'n antwoord op boodskap #86332] Ma, 27 Oktober 2003 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee nog nie. Hier by ons het die Chrismar slaghuis wat vir my die lekkerste
wors gemaak het, toegemaak.
Morris is darem ook nog hier in die Kaap.
Ek koop ook graag wors by Calvinia se vleislorrie langs die pad naby
Stikland.
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnis2h$no0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Het jy al ooit van Groenkloof Slaghuis in Pretoria se wors geëet?
> "Annette" wrote in message
> news:bnilrt$a30$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Eintlik moet daar ook 'n kompetisie wees wie die lekkerste boerewors kan
>> eet:))
>> Ek hou nie noodwendig van die boerewors van die wenners nie - my smaak en
>> die van die beoordelaars verskil gereeld.
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnijr5$mjf$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Dis 'n kompetisie wat Checkers borg om die persoon te kry wat die beste
>>> boerewors maak.
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:Y6Pmb.56499$3f.3319@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>>
>>>> Afrikaner wrote
>>>>
>>>> > Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
>>>> > praat toe die boerewors kompetisie!
>>>>
>>>> Wat is die "boerewors"-kompetisie? Hoe
>>>> om boerewors te maak?
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: Boerewors [boodskap #86379 is 'n antwoord op boodskap #86296] Ma, 27 Oktober 2003 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sandvlooi wrote

In die werklike wêreld lag ons onsself deur al
> die moeilikhede....

Maar ongelukkig, Suidwester, gaan jy en jou soort
aan met die gewoer-woer van julle rassis-industrie.
Ek kan al voorspel wat jy die volgende keer gaan
sê. Net soos ek somtyds vir Elaine op die vingers
moet tik as sy vir my vertel hoe hulle in SA krepeer,
terwyl sy die beeld skep van 'n persoon wat haarself
luukse verooroorloof en hope diere in haar huis wil
aanhou. So hou op om die meultjie te laat maal.
En as jy ekstra energie het, doen iets vir jou swart
naastes wat nog altyd die mindere rol moet speel,
tenspyte van wat jy sê.

Tant Hessie van die Spergebied
Re: Boereword [boodskap #86388 is 'n antwoord op boodskap #86340] Ma, 27 Oktober 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die ou, Eddie van Niekerk, maak van die lekkerste wors wat ek nog geëet het.
Hulle was die eerstes wat hulle wors by die SABS laat toets het vir minder
as 23% vet [ek dink!]. Hulle gebruik net agterkwart en jy sal nie 'n
seningstukkie vind in die wors nie. Seker te verstane, hulle bedien
Waterkloof en omgewing [ryk!]. Hul biltong is net so fantasties. G'n
senings nie en hulle maak hom soos die ou mense dit gemaak het....g'n klomp
koljanderdoppe op wat dit laat lyk soos iets wat op die maan tuishoort nie.
Elke geleentheid wat ons uit Pretoria kry, laat ry ons Groenkloof wors aan
na ons vleisland toe!

"Annette" skryf in boodskap news:bniuun$frp$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee nog nie. Hier by ons het die Chrismar slaghuis wat vir my die lekkerste
> wors gemaak het, toegemaak.
> Morris is darem ook nog hier in die Kaap.
> Ek koop ook graag wors by Calvinia se vleislorrie langs die pad naby
> Stikland.
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnis2h$no0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Het jy al ooit van Groenkloof Slaghuis in Pretoria se wors geëet?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bnilrt$a30$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Eintlik moet daar ook 'n kompetisie wees wie die lekkerste boerewors kan
>>> eet:))
>>> Ek hou nie noodwendig van die boerewors van die wenners nie - my smaak
> en
>>> die van die beoordelaars verskil gereeld.
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bnijr5$mjf$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Dis 'n kompetisie wat Checkers borg om die persoon te kry wat die
> beste
>>>> boerewors maak.
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:Y6Pmb.56499$3f.3319@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>> >
>>>> > Afrikaner wrote
>>>> >
>>>> > > Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
>>>> > > praat toe die boerewors kompetisie!
>>>> >
>>>> > Wat is die "boerewors"-kompetisie? Hoe
>>>> > om boerewors te maak?
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Boerewors [boodskap #86391 is 'n antwoord op boodskap #86379] Ma, 27 Oktober 2003 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
O ek doen veel meer vir my swart medemens as wat jy ooit kon of sal doen ou
antie. Ek gee vir hulle werk en ek betaal hulle billik vir daai werk.
Daardeur kry hulle selftrots en moet hulle nie gaan bedel by andere om vir
hulle huise, kos en verblyf in vreemde plekke te gee nie. Ons heul nie met
die politiek nie want jy kan dit nie eet nie. 'n Man wat verveeld is, hang
rond met alle soorte kak en filosofieë.....soos jy daar in Kanada. G'n
wonder jy kon dit nie uithou in SA nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:CR9nb.77019$3f.58233@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Sandvlooi wrote
>
> In die werklike wêreld lag ons onsself deur al
>> die moeilikhede....
>
> Maar ongelukkig, Suidwester, gaan jy en jou soort
> aan met die gewoer-woer van julle rassis-industrie.
> Ek kan al voorspel wat jy die volgende keer gaan
> sê. Net soos ek somtyds vir Elaine op die vingers
> moet tik as sy vir my vertel hoe hulle in SA krepeer,
> terwyl sy die beeld skep van 'n persoon wat haarself
> luukse verooroorloof en hope diere in haar huis wil
> aanhou. So hou op om die meultjie te laat maal.
> En as jy ekstra energie het, doen iets vir jou swart
> naastes wat nog altyd die mindere rol moet speel,
> tenspyte van wat jy sê.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Boerewors [boodskap #86394 is 'n antwoord op boodskap #86391] Ma, 27 Oktober 2003 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sandvlooi wrote

G'n wonder jy kon dit nie uithou in SA nie!

Jy is reg. Toe ons uit SA weg is, was dit so 'n
cesspool dat ons dit nie kon uithou nie. My man
was in Kanada vir studie-redes, maar het vir vier
jaar teruggegaan en toe weer opgepak en getrek.
Want hy het gesien die duiwel is los. Selfs op die
preekstoele van die land.

Gloudina
Re: Boerewors [boodskap #86404 is 'n antwoord op boodskap #86305] Ma, 27 Oktober 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Ek kry die idee dat sommige van die briewe
>> nie op my nuusleser verskyn nie. Hier is 'n voorbeeld.
>> Die oorspronklike hieran het die posman nie by my
>> afgelewer nie. Ek sien dit net wanneer Gerard dit
>> op die showcase sit.
>> Dit beteken dat daar net miskien ook iets is waarop
>> ek veronderstel was om te reageer, en dit het in die
>> bure se posbus geval. Kan miskien 'n voordeel wees
>> ook:-), maar beslis is hier skrywes wat nie op my skerm
>> verskyn nie.

>> DD
>
On Mon, 27 Oct 2003 09:10:23 +0100, "Sandvlooi"
wrote:

> Ek stem, ek kan Jonas nie lees nie..........
> "DD" wrote in message

Snaaks genoeg, jy gebruik Outlook Express terwyl ek Forté Agent
gebruik. Ook gebruik jy 'n ander ISP as ek. Heelwaarskynlik is dit
'n Telkom probleem.
Ook snaaks, ek het twee ISP's. Ek het so pas met die ander een
ingeskakel, en kan nie die nuusgroep vind nie, wat my terug het by
Intekom.

DD
Re: Boerewors [boodskap #86422 is 'n antwoord op boodskap #86394] Di, 28 Oktober 2003 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en presies toe doen jy dit wat jy hier propageer nie moet wees nie. So
met die weghol toe laat jy jou land en volk in die steek deur te gaan
wegkruip vir die werklikheid in 'n ander land. Niemand sou omgegee het as
jy Kanadees geword het en jou bek van Afrika afgehou het nie, maar nee, jy
wil vir ons kom voorskryf wat reg en verkeerd is, terwyl jyself nie bereid
is om iets aan die saak te doen nie. Ons word deur jou uitgekryt as
rassiste en apartheidsvarke, maar presies wat het jy nou ooit vir die goed
van die land gedoen? Ek sal jou sê: Niks. Kom vra vir my werkers wie
is dit wat vir hulle menswaardigheid bied? Die Swapo regering? Die
politici wat alles vir hulleself aas en hul eie sakke volstop? Nee, dis
hierdie rassis wat glo dat as 'n man vir my sy goeie werk bied, dan betaal
ek hom goed. Ek skenk hom niks want enige mens met enige trots in hom wil
niks geskenk hê nie! Gee hom net 'n kans om dit self te verdien en hy sal
dit ook nie wil steel nie. Dit is presies dít wat julle politiekeaktiviste
nie 'n clue van het nie. Julle het van die Afrikaan 'n bedelaar gemaak
omdat julleself bedelaars van ander lande is!
"@rogers.com" wrote in message
news:2Mbnb.77302$3f.48992@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Sandvlooi wrote
>
> G'n wonder jy kon dit nie uithou in SA nie!
>
> Jy is reg. Toe ons uit SA weg is, was dit so 'n
> cesspool dat ons dit nie kon uithou nie. My man
> was in Kanada vir studie-redes, maar het vir vier
> jaar teruggegaan en toe weer opgepak en getrek.
> Want hy het gesien die duiwel is los. Selfs op die
> preekstoele van die land.
>
> Gloudina
>
Re: Boerewors [boodskap #86443 is 'n antwoord op boodskap #86422] Di, 28 Oktober 2003 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sandvlooi wrote

> Ek skenk hom niks want enige mens met enige trots in hom wil
> niks geskenk hê nie! Gee hom net 'n kans om dit self te verdien en hy sal
> dit ook nie wil steel nie. Dit is presies dít wat julle politiekeaktiviste
> nie 'n clue van het nie. Julle het van die Afrikaan 'n bedelaar gemaak
> omdat julleself bedelaars van ander lande is!

Ag, hou tog op met jou getokkel en vir jouself op
die skouer te klop oor iets wat vanselfsprekend is,
dat iemand wat hard werk, vir sy arbeid vergoed
word. Miskien is hierdie konsep nuut vir jou,
wat grootgeword het in 'n maatskappy waar hulle
aanhoudend vertel word hulle is lui en hulle is
dom, terwyl hulle die land se harde werk in die
myne en op die plase en in die huise gedoen het.
Dit seker ook nou eers dat daar wette kom wat
vir jou vertel wat die minimum-loon is, dat jy
die swartmense hulle regte loon móét betaal, en
nou spog jy daaroor. Stop jou stupid op die skouer
klop. 'n Swartman het nie vir jou nodig om vir hom
te vertel dat vir die eerste keer in eeue hy nie meer
in die oë van witmense hoef te kyk vir sy lewensreg
en selfrespek nie.

Tant Hessie van die Spergebied
Re: Boerewors [boodskap #86470 is 'n antwoord op boodskap #86443] Wo, 29 Oktober 2003 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag siestog my antie, is die spartel moeilik? Ek het vreeslike slegte nuus
vir jou, maar dit wat jy aan ons blankes toeskryf is presies die slagspreke
van leuenstoel politici wat nie 'n clue het van wat aangaan nie. Ek gaan
vir jou 'n stelling maak wat jou breinselle aan't bewe sal laat gaan: Die
grootste probleem van Afrika was juis die persepsie van die wit mense wat
gedink het die swart mense kan nie vir hulleself sorg nie. Dat hulle die
verantwoordelikheid het om vir sy swart werkers te sorg.....nie net te
betaal nie, maar ook gratis medies en verblyf voor te sorg. Meeste werke
het ook vir kosrantsoene gesorg. Nou, as jy hierdie spulletjie in
geldwaarde gaan omsit dan het die gemiddelde swart werker nie veel slegter
gedoen as enige werker van enige ander geslag nie. Jy reken dis hul
arbeid wat uitgebuit was, maar my antie, hulle is betaal vir hulle werk!
Jy reken die minimumloon het ons pas van gehoor, maar is jy bewus daarvan
dat na die minimumloon ingestel is vir plaaswerkers in Namibië het daar baie
klagtes uit die platteland gekom van werkers wat se lone verlaag het om aan
te pas by die sisteem? Hierteenoor staan die blanke werkers. Niemand
het verblyf, kos of klere gekry nie. Jy is mos blank en moet vir jouself
kan sorg!
Weet jy dat sonder die huidige arbeidswette daar legio plase in Namibië
is waar swart werkers oud geword het en afgetree het op die plaas, saam met
sy [sal ek waag om te sê baas?] plaaseienaar. O, ek erken ons het die
verkeerde pad gevat met swart arbeid. In plaas van om swart
kontrakwerkers uit die noorde na die suide te bring, vir hom klere te gee,
vir hom 'n salaris betaal, hom op te lei in 'n werk wat hy nog nie eers van
gehoor het nie, vir sy verblyf te sorg en hom sommer nog elke dag ook kos te
gee, moes ons hom net 'n lekker vet bedrag gegee het en vir hom gesê het
sorg jy vir jou eie verblyf, jou eie kos en jou eie klere. Weet jy hoeveel
sou slaag? Weinig.
Uiteindelik is jy tog dalk reg. Ons moes die swart mense nie werk
gegee het in die myne en die fabrieke nie want dan sou ons hulle nie kon
'uitbuit' nie. Dit sou beteken het dat hulle nie die gratis behuising,
medies en rantsoene kon 'score' nie. Dit beteken dat hulle nooit sou werk
kry nie. Ek neem aan julle in Kanada sou vir die swart massas kon sorg?
En so 'n stertjie.........ek het nog nooit vir 'n enkele swart werker
geadverteer om vir my te kom werk nie. Daar is daagliks mense wat kom vra
of daar dalk nie 'n werkie beskikbaar is nie. Die dag as ek 'n man nodig
het, dan vra ek hom wat hy wil hê as betaling en weet jy wat? 100% van
hulle is bereid om vir minder as die helfte van die minimumloon te werk AS
hulle net êrens 'n inkomste kan verdien. Is jy bewus daarvan dat die
oumens pensioen van die Swapo regering R250 per maand is? Werk maar self
uit wat jy daarmee kan doen...........

"@rogers.com" skryf in boodskap news:d8vnb.85778$3f.38958@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Sandvlooi wrote
>
>> Ek skenk hom niks want enige mens met enige trots in hom wil
>> niks geskenk hê nie! Gee hom net 'n kans om dit self te verdien en hy sal
>> dit ook nie wil steel nie. Dit is presies dít wat julle politiekeaktiviste
>> nie 'n clue van het nie. Julle het van die Afrikaan 'n bedelaar gemaak
>> omdat julleself bedelaars van ander lande is!
>
> Ag, hou tog op met jou getokkel en vir jouself op
> die skouer te klop oor iets wat vanselfsprekend is,
> dat iemand wat hard werk, vir sy arbeid vergoed
> word. Miskien is hierdie konsep nuut vir jou,
> wat grootgeword het in 'n maatskappy waar hulle
> aanhoudend vertel word swartes is lui en swartes is
> dom, terwyl swartes die land se harde werk in die
> myne en op die plase en in die huise gedoen het.
> Dit seker ook nou eers dat daar wette kom wat
> vir jou vertel wat die minimum-loon is, dat jy
> die swartmense hulle regte loon móét betaal, en
> nou spog jy daaroor. Stop jou stupid op die skouer
> klop. 'n Swartman het nie vir jou nodig om vir hom
> te vertel dat vir die eerste keer in eeue hy nie meer
> in die oë van witmense hoef te kyk vir sy lewensreg
> en selfrespek nie.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Boereword [boodskap #86974 is 'n antwoord op boodskap #86251] So, 09 November 2003 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ja antie.Dis 'n eg-Suid-Afrikaanse kompetiesie en 'n pikswart dame het
dit gewen.Nou wonder ek of sy maar nie net Chakalaka by 'n klomp maalvleis
ingemoer het, daarna in dermpies gestop het nadat 'n wit baas of miesies
haar gewys het nie,en dit toe maar boerewors genoem het nie.
Of het sy die toordokter gaan spreek en moetie gebruik?
Ons sal seker nooit weet nie,of hoe?

"@rogers.com" wrote in message news:Y6Pmb.56499$3f.3319@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Afrikaner wrote
>
>> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
>> praat toe die boerewors kompetisie!
>
> Wat is die "boerewors"-kompetisie? Hoe
> om boerewors te maak?
>
> Gloudina
>
Re: Boerewors [boodskap #86975 is 'n antwoord op boodskap #86255] So, 09 November 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ja, jou ou bleddie teef!Meeste van ons het binneland ingetrek waar nie
swartes was nie...
maar toe jy sien die swartes gaan eendag regeer toe fokkof jy kanada toe en
nou dig jy ons andere wat anders as jy en jou tjom ferdi dink, die
vreeslikste dinge toe.
Jy sal mos nie verstaan nie,jy kan dan nie eens verstaan dat die kanadese
nie kan rugby of krieket speel nie.
Hoe stupid kan 'n mens dan kry?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:EdPmb.56584$3f.17335@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> gm wrote
>
>> Toe die groot werkloosheid so toegeneem het was daar nie meer ousies en boys
>> nie maar menere en mevroue.
>
>> Nou weet ek nie meer wie is ek nie, is ek nou die nuwe boy ? Ek werk en gaan
>> nie (nog nie) tronk toe nie ? Wie kan my se ?
>>
>> Gerard
>> in engeland is ek in elkgeval wel n' boy, maar hier verstaan ek nie wat gaan
>> an nie.
>
> Ja, dis darem jammer dat jy gebore is in 'n geslag
> wie se koppe so opgemors is deur die apartheids-
> varke, sodat jy altyd in terme van "ons" en "hulle"
> moes dink. Twee eeue gelede al het Dr. Philip en
> die London Missionary Association vir jou voor-
> geslagte probeer verduidelik dat almal in SA mekaar
> se ewemense is, maar nee - meeste van die ouens
> het hulle goete gevat en getrek liewer as om die
> waarhede van die Bybel in die gesig te staar.
>
> Tant Hessie van Swellendam
>
Re: Boerewors [boodskap #86976 is 'n antwoord op boodskap #86975] So, 09 November 2003 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Paul wrote

> nou dig jy ons andere wat anders as jy en jou tjom ferdi dink, die
> vreeslikste dinge toe.

Ja-nee, jong, my tjom bly mos daar in Johannesburg
waar daar ook 'n Canada Junction is. Dis seker dié
wat hy ook dink soos ek dink.

Tant Hessie
Re: Boereword [boodskap #86977 is 'n antwoord op boodskap #86974] So, 09 November 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Paul wrote

> Ja antie.Dis 'n eg-Suid-Afrikaanse kompetiesie en 'n pikswart dame het
> dit gewen.

Ja-nee, du plessis, dis darem moeilik om dit in
jou pyp te sit en te rook, nê? Maar dis mos
verstaanbaar. Al die jare wat die miesies gestaan
en wys het en die aias al die harde werk gedoen
het, wys nou. Die wit miesiese het nou vergeet
hoe om die boerewors te maak, maar nie die
swart aias nie. Ha, ha, ha.

Penkop op loop
Re: Boereword [boodskap #86995 is 'n antwoord op boodskap #86974] Ma, 10 November 2003 12:25 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Paul, die kind se naam is Wit Willem - jy praat suiwer. Maar meeste hier kan
nie die waarheid hanteer nie.
Spencer

"Paul" skryf in boodskap news:bombdd$47m$9@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja antie.Dis 'n eg-Suid-Afrikaanse kompetiesie en 'n pikswart dame het
> dit gewen.Nou wonder ek of sy maar nie net Chakalaka by 'n klomp maalvleis
> ingemoer het, daarna in dermpies gestop het nadat 'n wit baas of miesies
> haar gewys het nie,en dit toe maar boerewors genoem het nie.
> Of het sy die toordokter gaan spreek en moetie gebruik?
> Ons sal seker nooit weet nie,of hoe?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:Y6Pmb.56499$3f.3319@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> Afrikaner wrote
>>
>>> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
>>> praat toe die boerewors kompetisie!
>>
>> Wat is die "boerewors"-kompetisie? Hoe
>> om boerewors te maak?
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: ANC-leier gehuldig
Volgende onderwerp: Mens kan net glimlag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:16:05 MGT 2024