Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rassisme in London
Re: Rassisme in London [boodskap #86175 is 'n antwoord op boodskap #86173] Vr, 24 Oktober 2003 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag my antie, dis omdat julle Kanadese regering so inmeng met ander lande en
glo julle is so hoogheilig, die dat julle so snaaks optree.....terwyl julle
van die grootste diereregteskenders op die aardbol is! Hoe skynheilig kan
jy kry? Hoeveel kere moet ek jou nog wys op die 1,5miljoen van die geslag
jong swartes wat deur oubaas Nelson se politiek van 'n toekoms beroof is?
Wat is erger? Doodskiet of van 'n toekoms beroof te raak? Vra vir die
dooies...hulle sal ju nie kan sê nie. Vra vir die lewendes wat nie kan
werk kry nie en wat in krotte moet plak en hulle sal vir jou sê ou Nelson is
kak! DIT is wat op die grond in Afrika aan die gang is ou dier.
"@rogers.com" wrote in message
news:pWamb.23344$3f.23200@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Sandvlooi wrote
>
>> Sou nogal interessant wees om te sien dat PW en Nelson Mandela voor
>> dieselfde hof gedaag word? Dan werk hulle uit die skade wat beide aan
> die
>> gewone burgers van SA gedoen het. Jy sal vind die een is soos die
>> ander......
>
> Sien, dis sulke uitlatings soos dié wat vir jou tipeer
> as die domastrant witnerf wat jy is. Ek dink die
> Nobelprys-komitee verskil van jou. Die Kanadese
> regering verskil van jou: Mandela is een van net
> twee ere-burgers van Kanada wat nie in Kanada
> gebore is of in Kanada genaturaliseer is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Rassisme in London [boodskap #86182 is 'n antwoord op boodskap #86175] Vr, 24 Oktober 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sandvlooi wrote

Hoeveel kere moet ek jou nog wys op die 1,5miljoen van die geslag
> jong swartes wat deur oubaas Nelson se politiek van 'n toekoms beroof is?

Ag, Suidwester, elke keer as ek aan die jeug van SA
dink, dan onthou ek die skoolkinders vir wie ek skool-
gehou het, een van wie nou 'n minister in die kabinet is,
en een hooggeplaas op die konstitusionele hof. En ek
ontmoet oulike swart diplomate hier wat minder as
tien jaar gelede geen vooruitsig gehad het om hulle land
te dien soos dit hoort nie. En dan weet ek dat jou
gepraat net maar die gepraat van 'n has-been
passê witnerf is.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Rassisme in London [boodskap #86188 is 'n antwoord op boodskap #86182] Sa, 25 Oktober 2003 06:10 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Presies hoekom jy nie in kontak met die realiteit is nie, dié demonstreer jy
darem nou duidelik. Vir die enkele voorbeelde van kinders wat dan nou so
'n wonderlike toekoms het, is jy bereid om miljoene seer te maak? Al ooit
gedink wat maak dit van jou en jou meelopers? Dit plaas julle in dieselfde
kategorie as Hitler en sy soort! Miskien moet jy weer dink, hm? Ou PW
en sy regering het swart kinders gedwing om skool toe te gaan [ja hulle het
apartheid toegepas en dit was verkeerd], maar hulle het nie die swart mense
se toekoms bedonner nie [net so 'n bietjie ingeperk!]. Daarenteen het
julle, dis nou die ANC en aangenaaide lappe soos jy, die kinders VERBIED om
skool toe te gaan. Sonder 'n gedagte van wat gaan gebeur met hierdie mense
sodra die politieke stryd verby is. 'n Logiese gevolgtrekking sou wees dat
'n mens sou verwag dat 'n bevrydingsbeweging soos julle s'n 'n groot gewete
sou hê tov presies juis daai klomp jong mense wat meer opgeoffer het as
enigeen van die politieke vlugtelinge in die buiteland wat op die vette van
ander lande gaan teer het, en toe met 'n groot fanfare teruggekeer het SA
toe om poste te kom opeis teen ongelooflike salarisse en verskriklike
byvoordele. Wat het julle gedoen vir daai jong mense? In plein
Afrikaans: Fokol! Nou kom storie jy my oor hoe tevrede jy is met die
resultaat van julle 'stryd'? Klap jouself deur die bek......Hitlerdina!
"@rogers.com" wrote in message
news:Seemb.276413$ko%.255770@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Sandvlooi wrote
>
> Hoeveel kere moet ek jou nog wys op die 1,5miljoen van die geslag
>> jong swartes wat deur oubaas Nelson se politiek van 'n toekoms beroof
is?
>
> Ag, Suidwester, elke keer as ek aan die jeug van SA
> dink, dan onthou ek die skoolkinders vir wie ek skool-
> gehou het, een van wie nou 'n minister in die kabinet is,
> en een hooggeplaas op die konstitusionele hof. En ek
> ontmoet oulike swart diplomate hier wat minder as
> tien jaar gelede geen vooruitsig gehad het om hulle land
> te dien soos dit hoort nie. En dan weet ek dat jou
> gepraat net maar die gepraat van 'n has-been
> passê witnerf is.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Vorige onderwerp: Ongeluk
Volgende onderwerp: O faks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:18:19 MGT 2024