Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KLARABELLE GAAN KAAPTOE
KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #85986] Wo, 22 Oktober 2003 09:41 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Funk-e Lizzard Production House bied aan
KLARABELLE GAAN KAAPTOE
Plek: Baxter Sanlam Studio
Datum: 27 Oktober tot 1 November
Tyd: Voorvertoning 27 Oktober om 20:15
Open 28 Oktober om 20:15 / Daarna nagtelik om 20:15

Met Zenobia Kloppers en ander

Teks deur Zenobia Kloppers
Regie en Ontwerp deur Monique Antigone Seigels
Atmosferiese Afrika instrumentasie deur Glen Arendse

Uit die land van sandkorrels en wind kom Klarabelle - die kleine, die vette,
die bruine - na die groot, die groen, die pienk ... stad.

Hierdie sogenaamde eerste Khoi-San produksie in Suid-Afrika ". maak gebruik
van plesierige Afrikaans wat terg, die bloeddruk laat styg en die tone laat
krul." 'n Definitiewe moet sien.

PRYSE: Voorvertoning R20 / Dinsdag tot Donderdag R40 / Vrydag en Saterdag
R45
AFSLAG: 10% afslag vir blok besprekings van 10 of meer. Studente en senior
burgers betaal R25 30 minute voor die vertoning.

www.artslink.co.za
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #85988 is 'n antwoord op boodskap #85986] Wo, 22 Oktober 2003 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie glo julle betaal R45 vir so iets nie. Hier by ons is die
goedkoopste kaartjie na enigiets ten minste $35 (behalwe nou die aand het
Travis Tritt kom sing, en die kaartjies was net $25, maar niemand wou n has
been man met n mullet haarstyl sien sing nie :-) n Gewone fliekkaartjie
kos $6.

"TJ" skryf in boodskap news:bn5jc0$6l2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Funk-e Lizzard Production House bied aan
> KLARABELLE GAAN KAAPTOE
> Plek: Baxter Sanlam Studio
> Datum: 27 Oktober tot 1 November
> Tyd: Voorvertoning 27 Oktober om 20:15
> Open 28 Oktober om 20:15 / Daarna nagtelik om 20:15
>
> Met Zenobia Kloppers en ander
>
> Teks deur Zenobia Kloppers
> Regie en Ontwerp deur Monique Antigone Seigels
> Atmosferiese Afrika instrumentasie deur Glen Arendse
>
> Uit die land van sandkorrels en wind kom Klarabelle - die kleine, die vette,
> die bruine - na die groot, die groen, die pienk ... stad.
>
> Hierdie sogenaamde eerste Khoi-San produksie in Suid-Afrika ". maak gebruik
> van plesierige Afrikaans wat terg, die bloeddruk laat styg en die tone laat
> krul." 'n Definitiewe moet sien.
>
> PRYSE: Voorvertoning R20 / Dinsdag tot Donderdag R40 / Vrydag en Saterdag
> R45
> AFSLAG: 10% afslag vir blok besprekings van 10 of meer. Studente en senior
> burgers betaal R25 30 minute voor die vertoning.
>
>
> www.artslink.co.za
>
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #85993 is 'n antwoord op boodskap #85988] Wo, 22 Oktober 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dink jy dis duur of goedkoop? As iets net R45 kos wil ek dit nie gaan kyk
nie, want dan weet ek sommer dis gemors :)). Ek het wel al R250 betaal vir
'n kaartjies om na rock groepe te gaan kyk, en ek het gedog dis 'n bargain.
So van has-beens gepraat, ek sien die kaartjies vir die KISS/Aerosmith toer
begin by $165 en as jy baie geld het kan jy $1000 betaal per kaartjie en
KISS na die tyd ontmoet. Dis darem vreeslik baie geld. Ek bly in die
verkeerde land.

"Ellie" wrote in message
news:85ulb.12013$W16.11094@newsread2.news.atl.earthlink.net. ..
> Ek kan nie glo julle betaal R45 vir so iets nie. Hier by ons is die
> goedkoopste kaartjie na enigiets ten minste $35 (behalwe nou die aand het
> Travis Tritt kom sing, en die kaartjies was net $25, maar niemand wou n has
> been man met n mullet haarstyl sien sing nie :-) n Gewone fliekkaartjie
> kos $6.
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #85994 is 'n antwoord op boodskap #85993] Wo, 22 Oktober 2003 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis goedkoop!

Ons het verlede jaar kaartjies vir Ozzfest (Ossie Osbourne) gekoop vir die
kids teen $90 elk - en is HY nou n has been. Ongelukkig kon hulle nie gaan
nie, want die toer was gekanselleer, want Ossie het in die bad gegly en sy
been gebreek - go figure! :-)

"Elaine" skryf in boodskap news:3f9681ec$0$64720@hades.is.co.za...
> Dink jy dis duur of goedkoop? As iets net R45 kos wil ek dit nie gaan kyk
> nie, want dan weet ek sommer dis gemors :)). Ek het wel al R250 betaal vir
> 'n kaartjies om na rock groepe te gaan kyk, en ek het gedog dis 'n bargain.
> So van has-beens gepraat, ek sien die kaartjies vir die KISS/Aerosmith toer
> begin by $165 en as jy baie geld het kan jy $1000 betaal per kaartjie en
> KISS na die tyd ontmoet. Dis darem vreeslik baie geld. Ek bly in die
> verkeerde land.
>
> "Ellie" wrote in message
> news:85ulb.12013$W16.11094@newsread2.news.atl.earthlink.net. ..
>> Ek kan nie glo julle betaal R45 vir so iets nie. Hier by ons is die
>> goedkoopste kaartjie na enigiets ten minste $35 (behalwe nou die aand het
>> Travis Tritt kom sing, en die kaartjies was net $25, maar niemand wou n
> has
>> been man met n mullet haarstyl sien sing nie :-) n Gewone fliekkaartjie
>> kos $6.
>
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86000 is 'n antwoord op boodskap #85994] Wo, 22 Oktober 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek onthou ou Ozzie het sy been gebreek, dit was op die Osbournes gewees.
Vir 'n has been doen hy nogal nie te sleg nie hoor? Het julle darem julle
geld terug gekry of was dit verlore gewees?
Ek het 8 jaar terug R285 betaal vir Bon Jovi kaartjies - en dit was nie eers
die beste gewees nie. Ek sidder as ek dink wat ons nou sal moet betaal om
Bon Jovi te sien.

"Ellie" wrote in message
news:rpvlb.12207$W16.11245@newsread2.news.atl.earthlink.net. ..
> Dis goedkoop!
>
> Ons het verlede jaar kaartjies vir Ozzfest (Ossie Osbourne) gekoop vir die
> kids teen $90 elk - en is HY nou n has been. Ongelukkig kon hulle nie gaan
> nie, want die toer was gekanselleer, want Ossie het in die bad gegly en sy
> been gebreek - go figure! :-)
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86002 is 'n antwoord op boodskap #86000] Wo, 22 Oktober 2003 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis nogal vreemd om te sien hoeveel mense koop kaartjies op "budget" via die
Artslink.co.za stelsel. So, as die "show" swak was, dan betaal jy nog altyd
die maande daarna, maar aan die anderkant gee dit jou 'n kans om 'n "show"
te sien wat jy nie andersins kon bekostig het nie. En baie van die
vertonings in SA is eenmalige optredes - soos Mick Jagger.

Persoonlik is ek maar bang vir die "budget" ding - dit vang jou later!

Wie het al kaartjies vir die "Phantom"?

:-)

TJ

"Elaine" skryf in boodskap news:3f9693f6$0$64723@hades.is.co.za...
> Ja, ek onthou ou Ozzie het sy been gebreek, dit was op die Osbournes gewees.
> Vir 'n has been doen hy nogal nie te sleg nie hoor? Het julle darem julle
> geld terug gekry of was dit verlore gewees?
> Ek het 8 jaar terug R285 betaal vir Bon Jovi kaartjies - en dit was nie eers
> die beste gewees nie. Ek sidder as ek dink wat ons nou sal moet betaal om
> Bon Jovi te sien.
>
>
> "Ellie" wrote in message
> news:rpvlb.12207$W16.11245@newsread2.news.atl.earthlink.net. ..
>> Dis goedkoop!
>>
>> Ons het verlede jaar kaartjies vir Ozzfest (Ossie Osbourne) gekoop vir die
>> kids teen $90 elk - en is HY nou n has been. Ongelukkig kon hulle nie gaan
>> nie, want die toer was gekanselleer, want Ossie het in die bad gegly en sy
>> been gebreek - go figure! :-)
>
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86003 is 'n antwoord op boodskap #86000] Wo, 22 Oktober 2003 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, hier kry hy altyd jou geld terug. As jy bv. n rok koop, en dit eenmaal
gedra het, en jy hou nie daarvan nie, kan jy dit terugneem, en jy word
terugbetaal. Hulle hou nie daarvan nie, maar die customer is altyd reg :-)
Ek het al self oopgemaakte cd's teruggevat na Barnes & Noble, en hulle het
vir my n ander cd laat kies.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f9693f6$0$64723@hades.is.co.za...
> Ja, ek onthou ou Ozzie het sy been gebreek, dit was op die Osbournes gewees.
> Vir 'n has been doen hy nogal nie te sleg nie hoor? Het julle darem julle
> geld terug gekry of was dit verlore gewees?
> Ek het 8 jaar terug R285 betaal vir Bon Jovi kaartjies - en dit was nie eers
> die beste gewees nie. Ek sidder as ek dink wat ons nou sal moet betaal om
> Bon Jovi te sien.
>
>
> "Ellie" wrote in message
> news:rpvlb.12207$W16.11245@newsread2.news.atl.earthlink.net. ..
>> Dis goedkoop!
>>
>> Ons het verlede jaar kaartjies vir Ozzfest (Ossie Osbourne) gekoop vir die
>> kids teen $90 elk - en is HY nou n has been. Ongelukkig kon hulle nie gaan
>> nie, want die toer was gekanselleer, want Ossie het in die bad gegly en sy
>> been gebreek - go figure! :-)
>
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86010 is 'n antwoord op boodskap #86003] Wo, 22 Oktober 2003 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Oct 2003 15:06:14 GMT, "Ellie" wrote:

> Ja, hier kry hy altyd jou geld terug. As jy bv. n rok koop, en dit eenmaal
> gedra het, en jy hou nie daarvan nie, kan jy dit terugneem, en jy word
> terugbetaal. Hulle hou nie daarvan nie, maar die customer is altyd reg :-)
> Ek het al self oopgemaakte cd's teruggevat na Barnes & Noble, en hulle het
> vir my n ander cd laat kies.
>
>
> Hulle hou nie daarvan nie, maar die customer is altyd reg :-)
Hier by ons trou mense self, en wanneer hulle besef dat hulle
albei nou customers is, word op customerregte aangedring, en
ruil die customers die customers weer om vir ander customers
as hulle nie tevrede is nie.

DD
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86012 is 'n antwoord op boodskap #86010] Wo, 22 Oktober 2003 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-))))

"DD" Hier by ons trou mense self, en wanneer hulle besef dat hulle
> albei nou customers is, word op customerregte aangedring, en
> ruil die customers die customers weer om vir ander customers
> as hulle nie tevrede is nie.
>
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86018 is 'n antwoord op boodskap #86002] Wo, 22 Oktober 2003 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal nie Phantom gaan kyk nie. Dis 'n wonderlike show, maar dit help nie
as jy net van 4 liedjies hou en die res gee jou 'n kramp nie. Ek sal
miskien vir kaartjies betaal op my budget rekening, veral as dit 'n groep is
wat ek baie graag wil sien.

E

"TJ" skryf in boodskap news:bn64vr$f6t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nogal vreemd om te sien hoeveel mense koop kaartjies op "budget" via die
> Artslink.co.za stelsel. So, as die "show" swak was, dan betaal jy nog altyd
> die maande daarna, maar aan die anderkant gee dit jou 'n kans om 'n "show"
> te sien wat jy nie andersins kon bekostig het nie. En baie van die
> vertonings in SA is eenmalige optredes - soos Mick Jagger.
>
> Persoonlik is ek maar bang vir die "budget" ding - dit vang jou later!
>
> Wie het al kaartjies vir die "Phantom"?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f9693f6$0$64723@hades.is.co.za...
>> Ja, ek onthou ou Ozzie het sy been gebreek, dit was op die Osbournes
> gewees.
>> Vir 'n has been doen hy nogal nie te sleg nie hoor? Het julle darem julle
>> geld terug gekry of was dit verlore gewees?
>> Ek het 8 jaar terug R285 betaal vir Bon Jovi kaartjies - en dit was nie
> eers
>> die beste gewees nie. Ek sidder as ek dink wat ons nou sal moet betaal om
>> Bon Jovi te sien.
>>
>>
>> "Ellie" wrote in message
>> news:rpvlb.12207$W16.11245@newsread2.news.atl.earthlink.net. ..
>>> Dis goedkoop!
>>>
>>> Ons het verlede jaar kaartjies vir Ozzfest (Ossie Osbourne) gekoop vir
> die
>>> kids teen $90 elk - en is HY nou n has been. Ongelukkig kon hulle nie
> gaan
>>> nie, want die toer was gekanselleer, want Ossie het in die bad gegly
en
> sy
>>> been gebreek - go figure! :-)
>>
>
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86020 is 'n antwoord op boodskap #86003] Wo, 22 Oktober 2003 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek woon beslis in die verkeerde land. Kliënte-diens in hierdie land is
uiters swak, dis hoekom maatskappye wat goeie diens lewer goed geld maak.
Ek moes juis nou amper 3 weke wag vir Vodacom om 'n selfoon te kom aflewer,
wat hulle my binne 2 dae belowe het. Ek het darem nou die foon en 200
gratis SMS'e vir 6 maande vir my moeite gekry.

E

"Ellie" skryf in boodskap news:G1xlb.12492$W16.9@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> Ja, hier kry hy altyd jou geld terug. As jy bv. n rok koop, en dit eenmaal
> gedra het, en jy hou nie daarvan nie, kan jy dit terugneem, en jy word
> terugbetaal. Hulle hou nie daarvan nie, maar die customer is altyd reg :-)
> Ek het al self oopgemaakte cd's teruggevat na Barnes & Noble, en hulle het
> vir my n ander cd laat kies.
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86023 is 'n antwoord op boodskap #86018] Do, 23 Oktober 2003 03:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons koor het eenkeer 'n samestelling van Phantom of the Opera-liedjies
gesing - en hulle was almal bekend en gehou van - sover ek kan onthou was
daar definitief meer as 4 liedjies in die samestelling.
Vir my gaan dit nie net oor die vertoning nie - ek moet ook weet wie die
hoofsangers is wat gaan optree.
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f96fc9b$0$64728@hades.is.co.za...
> Ek sal nie Phantom gaan kyk nie. Dis 'n wonderlike show, maar dit help nie
> as jy net van 4 liedjies hou en die res gee jou 'n kramp nie. Ek sal
> miskien vir kaartjies betaal op my budget rekening, veral as dit 'n groep is
> wat ek baie graag wil sien.
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86040 is 'n antwoord op boodskap #86023] Do, 23 Oktober 2003 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek weet daar's meer as 4 liedjies in Phantom. Maar ek hou van 'n
groottotaal van 4 liedjies uit die opvoering (of blyspel?), die res is vir
my net nie mooi nie. Die hoofsangers is natuurlik ook belangrik, maar 'n
mens weet nie altyd of hulle goed is of nie.
Ek het 'n paar jaar terug "The Rocky Horror Picture Show", by die Civic gaan
kyk. Die helfde van hulle kon eintlik regtig glad nie sing nie, maar dit
bly nog steeds vir my een van die beste shows wat ek gesien het. Deels
omdat ek groot Rocky Horror fan is, en deels omdat die gehoor by die hele
proses betrek is. Niks lekkerder as om in 'n "French Maid" uitrusting aan
te trek en die akteurs uit te jou en met waterbalonne te gooi nie. Die wat
al die verhoogopvoering gesien het sal verstaan wat ek bedoel. Jy moet daar
wees om dit te ervaar.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bn7jqg$a2t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons koor het eenkeer 'n samestelling van Phantom of the Opera-liedjies
> gesing - en hulle was almal bekend en gehou van - sover ek kan onthou was
> daar definitief meer as 4 liedjies in die samestelling.
> Vir my gaan dit nie net oor die vertoning nie - ek moet ook weet wie die
> hoofsangers is wat gaan optree.
> --
> Annette
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86044 is 'n antwoord op boodskap #86040] Do, 23 Oktober 2003 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O ek was al by baie, baie vertonings - en is ook gewoonlik van die eerstes
wat opspring en saamsing .
Anders as met Opera, waar mens dieselfde stuk meer as een keer kan gaan
sien, en elke keer 'n nuwe goeie interpretasie kan ervaar, het ek na die
tweede teleurstelling besluit om nie 'n blyspel te gaan kyk wat ek al klaar
gesien het nie.
Phantom het ek al klaar gesien - lank gelede.
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f97b582$0$64720@hades.is.co.za...
> Ja, ek weet daar's meer as 4 liedjies in Phantom. Maar ek hou van 'n
> groottotaal van 4 liedjies uit die opvoering (of blyspel?), die res is vir
> my net nie mooi nie. Die hoofsangers is natuurlik ook belangrik, maar 'n
> mens weet nie altyd of hulle goed is of nie.
> Ek het 'n paar jaar terug "The Rocky Horror Picture Show", by die Civic gaan
> kyk. Die helfde van hulle kon eintlik regtig glad nie sing nie, maar dit
> bly nog steeds vir my een van die beste shows wat ek gesien het. Deels
> omdat ek groot Rocky Horror fan is, en deels omdat die gehoor by die hele
> proses betrek is. Niks lekkerder as om in 'n "French Maid" uitrusting aan
> te trek en die akteurs uit te jou en met waterbalonne te gooi nie. Die wat
> al die verhoogopvoering gesien het sal verstaan wat ek bedoel. Jy moet daar
> wees om dit te ervaar.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn7jqg$a2t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons koor het eenkeer 'n samestelling van Phantom of the Opera-liedjies
>> gesing - en hulle was almal bekend en gehou van - sover ek kan onthou was
>> daar definitief meer as 4 liedjies in die samestelling.
>> Vir my gaan dit nie net oor die vertoning nie - ek moet ook weet wie die
>> hoofsangers is wat gaan optree.
>> --
>> Annette
>
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86048 is 'n antwoord op boodskap #86044] Do, 23 Oktober 2003 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As Rocky Horror weer aan is (net elke 5 jaar), moet jy jouself die guns
doen, dis regtig vreeslik prettig. Ek het Phantom al so baie op die t.v.
gesien en die cd geluister dat ek regtig nie lus is om daarna te gaan kyk
nie. Ek hou nie van Opera nie, so jy sal my nie by een kry nie. Die ander
probleem is dat my man 'n kulturele wrak is, daar is nie 'n kans dat ek hom
by sulke shows kry nie. As ek iets wil gaan kyk moet ek my susters of 'n
vriendin saam vat.

As jy in die omgewing bly, kan ek ook DNA-Strings voorstel, hulle tree
gereeld op by Dorpstraat Teater.

"Annette" skryf in boodskap news:bn8gn5$rie$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O ek was al by baie, baie vertonings - en is ook gewoonlik van die eerstes
> wat opspring en saamsing .
> Anders as met Opera, waar mens dieselfde stuk meer as een keer kan gaan
> sien, en elke keer 'n nuwe goeie interpretasie kan ervaar, het ek na die
> tweede teleurstelling besluit om nie 'n blyspel te gaan kyk wat ek al klaar
> gesien het nie.
> Phantom het ek al klaar gesien - lank gelede.
> --
> Annette
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86070 is 'n antwoord op boodskap #86048] Do, 23 Oktober 2003 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sien Elaine, daar slaat die blond alweer deur. Phantom is nie 'n opera
nie...

Ek het Les Mis tien jaar gelede in Londen gesien. Toe weer sewe of agt jaar
terug in Kaapstad. Die een in Kaapstad was 1000 keer beter...

Ek het Phantom twee keer in Londen gesien. Gaan kyk dit! (Ek hoor nou vir
die eerste keer dat dit aan is in SA. Waar? Wanneer? Ek wil 'n paar mense
stuur.)

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:3f97d08c$0$64726@hades.is.co.za...
> As Rocky Horror weer aan is (net elke 5 jaar), moet jy jouself die guns
> doen, dis regtig vreeslik prettig. Ek het Phantom al so baie op die t.v.
> gesien en die cd geluister dat ek regtig nie lus is om daarna te gaan kyk
> nie. Ek hou nie van Opera nie, so jy sal my nie by een kry nie. Die ander
> probleem is dat my man 'n kulturele wrak is, daar is nie 'n kans dat ek hom
> by sulke shows kry nie. As ek iets wil gaan kyk moet ek my susters of 'n
> vriendin saam vat.
>
> As jy in die omgewing bly, kan ek ook DNA-Strings voorstel, hulle tree
> gereeld op by Dorpstraat Teater.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn8gn5$rie$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O ek was al by baie, baie vertonings - en is ook gewoonlik van die eerstes
>> wat opspring en saamsing .
>> Anders as met Opera, waar mens dieselfde stuk meer as een keer kan gaan
>> sien, en elke keer 'n nuwe goeie interpretasie kan ervaar, het ek na die
>> tweede teleurstelling besluit om nie 'n blyspel te gaan kyk wat ek al
> klaar
>> gesien het nie.
>> Phantom het ek al klaar gesien - lank gelede.
>> --
>> Annette
>
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86071 is 'n antwoord op boodskap #86070] Do, 23 Oktober 2003 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hier vertaal hulle al die musicals in Nederlands!

Zing zing, mijn engel van muziek. De spook van de operahuis is hier!

Ons kry binnekort Lion King (Leeuwenkoning), maar ek sal maar wag tot ek
weer in Londen kom. Vorige keer wou die ou �75 vir 'n kaartjie hê, ek het
hom in afrikaans vertel hy kan gaan kak!

Max____________________________

"Max" skryf in boodskap news:3f97f18b$0$58701$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Sien Elaine, daar slaat die blond alweer deur. Phantom is nie 'n opera
> nie...
>
> Ek het Les Mis tien jaar gelede in Londen gesien. Toe weer sewe of agt jaar
> terug in Kaapstad. Die een in Kaapstad was 1000 keer beter...
>
> Ek het Phantom twee keer in Londen gesien. Gaan kyk dit! (Ek hoor nou vir
> die eerste keer dat dit aan is in SA. Waar? Wanneer? Ek wil 'n paar mense
> stuur.)
>
> Max____________________________
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f97d08c$0$64726@hades.is.co.za...
>> As Rocky Horror weer aan is (net elke 5 jaar), moet jy jouself die guns
>> doen, dis regtig vreeslik prettig. Ek het Phantom al so baie op die t.v.
>> gesien en die cd geluister dat ek regtig nie lus is om daarna te gaan kyk
>> nie. Ek hou nie van Opera nie, so jy sal my nie by een kry nie. Die
> ander
>> probleem is dat my man 'n kulturele wrak is, daar is nie 'n kans dat ek
> hom
>> by sulke shows kry nie. As ek iets wil gaan kyk moet ek my susters of 'n
>> vriendin saam vat.
>>
>> As jy in die omgewing bly, kan ek ook DNA-Strings voorstel, hulle tree
>> gereeld op by Dorpstraat Teater.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn8gn5$rie$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O ek was al by baie, baie vertonings - en is ook gewoonlik van die
> eerstes
>>> wat opspring en saamsing .
>>> Anders as met Opera, waar mens dieselfde stuk meer as een keer kan gaan
>>> sien, en elke keer 'n nuwe goeie interpretasie kan ervaar, het ek na die
>>> tweede teleurstelling besluit om nie 'n blyspel te gaan kyk wat ek al
>> klaar
>>> gesien het nie.
>>> Phantom het ek al klaar gesien - lank gelede.
>>> --
>>> Annette
>>
>
Re: Phantom [boodskap #86081 is 'n antwoord op boodskap #86070] Do, 23 Oktober 2003 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.artzone.co.za/scripts/power.dll?subrt=azfndnews&news =9502

Artscape Opera Kaapstad in April 2004
en die Staatsteater Pretoria in Julie 2004

www.artslink.co.za

:-)

TJ

"Max" skryf in boodskap news:3f97f18b$0$58701$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Sien Elaine, daar slaat die blond alweer deur. Phantom is nie 'n opera
> nie...
>
> Ek het Les Mis tien jaar gelede in Londen gesien. Toe weer sewe of agt jaar
> terug in Kaapstad. Die een in Kaapstad was 1000 keer beter...
>
> Ek het Phantom twee keer in Londen gesien. Gaan kyk dit! (Ek hoor nou vir
> die eerste keer dat dit aan is in SA. Waar? Wanneer? Ek wil 'n paar mense
> stuur.)
>
> Max____________________________
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f97d08c$0$64726@hades.is.co.za...
>> As Rocky Horror weer aan is (net elke 5 jaar), moet jy jouself die guns
>> doen, dis regtig vreeslik prettig. Ek het Phantom al so baie op die t.v.
>> gesien en die cd geluister dat ek regtig nie lus is om daarna te gaan kyk
>> nie. Ek hou nie van Opera nie, so jy sal my nie by een kry nie. Die
> ander
>> probleem is dat my man 'n kulturele wrak is, daar is nie 'n kans dat ek
> hom
>> by sulke shows kry nie. As ek iets wil gaan kyk moet ek my susters of 'n
>> vriendin saam vat.
>>
>> As jy in die omgewing bly, kan ek ook DNA-Strings voorstel, hulle tree
>> gereeld op by Dorpstraat Teater.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn8gn5$rie$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O ek was al by baie, baie vertonings - en is ook gewoonlik van die
> eerstes
>>> wat opspring en saamsing .
>>> Anders as met Opera, waar mens dieselfde stuk meer as een keer kan gaan
>>> sien, en elke keer 'n nuwe goeie interpretasie kan ervaar, het ek na die
>>> tweede teleurstelling besluit om nie 'n blyspel te gaan kyk wat ek al
>> klaar
>>> gesien het nie.
>>> Phantom het ek al klaar gesien - lank gelede.
>>> --
>>> Annette
>>
>
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86102 is 'n antwoord op boodskap #86070] Do, 23 Oktober 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
MAX!!! Ek weet Phantom is nie opera nie. Die naam daarvoor is "popera" 'n
mengsel tussen pop en opera. Ek het net Annette daarop gewys dat ek nie na
'n opera toe sal gaan nie.

E

"Max" skryf in boodskap news:3f97f18b$0$58701$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Sien Elaine, daar slaat die blond alweer deur. Phantom is nie 'n opera
> nie...
>
> Ek het Les Mis tien jaar gelede in Londen gesien. Toe weer sewe of agt jaar
> terug in Kaapstad. Die een in Kaapstad was 1000 keer beter...
>
> Ek het Phantom twee keer in Londen gesien. Gaan kyk dit! (Ek hoor nou vir
> die eerste keer dat dit aan is in SA. Waar? Wanneer? Ek wil 'n paar mense
> stuur.)
>
> Max____________________________
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86109 is 'n antwoord op boodskap #86102] Vr, 24 Oktober 2003 02:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Terug na die os toe - Ek was nog heeltyd onder die indruk ons praat van
Klarabelle van Niekerk wat jier kom musiek maak uit die VSA uit - nou sien
ek dit is 'n toneelstuk met die naam....
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f98399a$0$64721@hades.is.co.za...
> MAX!!! Ek weet Phantom is nie opera nie. Die naam daarvoor is "popera" 'n
> mengsel tussen pop en opera. Ek het net Annette daarop gewys dat ek nie na
> 'n opera toe sal gaan nie.
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:3f97f18b$0$58701$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Sien Elaine, daar slaat die blond alweer deur. Phantom is nie 'n opera
>> nie...
>>
>> Ek het Les Mis tien jaar gelede in Londen gesien. Toe weer sewe of agt
> jaar
>> terug in Kaapstad. Die een in Kaapstad was 1000 keer beter...
>>
>> Ek het Phantom twee keer in Londen gesien. Gaan kyk dit! (Ek hoor nou vir
>> die eerste keer dat dit aan is in SA. Waar? Wanneer? Ek wil 'n paar mense
>> stuur.)
>>
>> Max____________________________
>
Re: KLARABELLE GAAN KAAPTOE [boodskap #86135 is 'n antwoord op boodskap #86109] Vr, 24 Oktober 2003 10:27 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:))

"Annette" skryf in boodskap news:bnab6b$qi7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Terug na die os toe - Ek was nog heeltyd onder die indruk ons praat van
> Klarabelle van Niekerk wat jier kom musiek maak uit die VSA uit - nou sien
> ek dit is 'n toneelstuk met die naam....
> --
> Annette
Vorige onderwerp: Straatkindersensus
Volgende onderwerp: Help my asseblief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:08:57 MGT 2024