Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iemand om meet te praat!!!
Iemand om meet te praat!!! [boodskap #822] Do, 19 Junie 2003 05:52 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sit en luister nou na iets rustigs...U2, Top gun se "soundtrack", en
Bach, Beethoven..en so aan.

Dit werk so: 'n planter het 'n ronde "disk" of "opener" wat 'n vlak tipe van
slootjie in die grond maak. dan kom die planteendheid agterna en laat van
die saad in die voorafegemaakte "slootjie" Dan kom daar weer krappers
agterna wat die saad toekrap. Die doel van die drukwielle is om die grond
wat die krappers oor die daad gegooi het weer vas te trap.
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #832 is 'n antwoord op boodskap #822] Do, 19 Junie 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcsqn7$mur$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mielies, sonneblom, sorgum (mens mag mos nie meer praat van kafferkoring
> nie) koring, boontjies, aspersies, aardtappels. dis wat alles in hierdie
> streek verbou word

Aspersies is een van my geliefkoosde groentes.... Gestoom met 'n bietjie
balsamiese asyn.


Lorinda
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #833 is 'n antwoord op boodskap #822] Do, 19 Junie 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcqje8$jum$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sit en luister nou na iets rustigs...U2, Top gun se "soundtrack", en
> Bach, Beethoven..en so aan.
>

Wat is jou gerliefkoosde stuk van Bach? Speel jyself enige instrument?

Lorinda
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #836 is 'n antwoord op boodskap #822] Do, 19 Junie 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
speedy Conzales[1]  is tans af-lyn  speedy Conzales[1]
Boodskappe: 5
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 19 Jun 2003 19:08:23 -0700, "Andries Kriel"

> mens mag mos nie meer praat van kafferkoring nie

Van wanneer af? Moet ek nou nie meer
die kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsgronde
besoek nie? Of die kafferboom langs die pad gaan
afkap? Of die kaffer nie meer die gras laat sny nie?

Speedy
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #847 is 'n antwoord op boodskap #836] Do, 19 Junie 2003 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"speedy Conzales" skryf in boodskap news:m854fv0eg7g32kr1elipt8vtki0rif0s2f@4ax.com...
> On Thu, 19 Jun 2003 19:08:23 -0700, "Andries Kriel"
>
>> mens mag mos nie meer praat van kafferkoring nie
>
> Van wanneer af? Moet ek nou nie meer
> die kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsgronde
> besoek nie? Of die kafferboom langs die pad gaan
> afkap? Of die kaffer nie meer die gras laat sny nie?

Geen rede om moedswillig te wees nie, sy is nie hier nie.

Lorinda
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #849 is 'n antwoord op boodskap #822] Do, 19 Junie 2003 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2003 22:28:00 -0700, "Andries Kriel"
wrote:

> LOL
>
> skerp, Lorinda!

LOL
skerp Lorinda:-)))
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #854 is 'n antwoord op boodskap #833] Vr, 20 Junie 2003 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
| Wat is jou gerliefkoosde stuk van Bach? Speel jyself enige instrument?
|
| Lorinda
|
|
Dit sal moeilik wees om een te kies. Maar as ek een moet kies, dan sal dit
Brandenburg Concerto no.1, no.2 en no. 3 wees.

Ek het op skool in die kadette orkes gespeel. Ek het met die siud-drom
geloop, die een met die 2 stokkies. Dit het my altyd hoendervleis gegee as
die mense vir ons staan en kyk. Veral as ons by die Jool in Bloem gaan speel
het, dan loop ons in die stad rond en speel musiek saam met ander skole se
orkeste. Amper soos 'n klom skape, met meer georganiseerd. My uniform hang
nog in my kas..baie groot sedimentele waarde..

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #859 is 'n antwoord op boodskap #836] Vr, 20 Junie 2003 05:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
LOL :-)))

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"speedy Conzales" skryf in boodskap news:m854fv0eg7g32kr1elipt8vtki0rif0s2f@4ax.com...
| On Thu, 19 Jun 2003 19:08:23 -0700, "Andries Kriel"
|
| >mens mag mos nie meer praat van kafferkoring nie
|
| Van wanneer af? Moet ek nou nie meer
| die kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsgronde
| besoek nie? Of die kafferboom langs die pad gaan
| afkap? Of die kaffer nie meer die gras laat sny nie?
|
| Speedy
|
|
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #865 is 'n antwoord op boodskap #847] Vr, 20 Junie 2003 05:28 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
LOL

skerp, Lorinda!

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef21c29_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "speedy Conzales" wrote in message
| news:m854fv0eg7g32kr1elipt8vtki0rif0s2f@4ax.com...
| > On Thu, 19 Jun 2003 19:08:23 -0700, "Andries Kriel"
| >
| > >mens mag mos nie meer praat van kafferkoring nie
| >
| > Van wanneer af? Moet ek nou nie meer
| > die kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsgronde
| > besoek nie? Of die kafferboom langs die pad gaan
| > afkap? Of die kaffer nie meer die gras laat sny nie?
|
| Geen rede om moedswillig te wees nie, sy is nie hier nie.
|
| Lorinda
|
|
|
Vorige onderwerp: Slegte tyding....
Volgende onderwerp: Re: FREE INTERNET ACCESS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:59:54 MGT 2024