Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ikke Moemba
Ikke Moemba [boodskap #85723] Sa, 18 Oktober 2003 10:20 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een buschauffeur stopt voor een halte waar een neger opstapt.
>
> Die zegt: 'Ikke Moemba, ikke ni betalen', loopt door en gaat zitten.
> Nu die vent is twee meter groot en één meter breed en de chauffeur
> maar de helft van dat alles, dus die besluit van wijselijk zijn mond te
> houden en rijdt verder.
> De volgende morgen: 'Ikke Moemba, ikke ni betalen.' De
> morgen daarna zelfde scenario... Na twee weken is de chauffer dat
> uiteraard kotsbeu (hij moet bovendien elke keer het verschil
> bijpassen!) en besluit van de hulp van zijn collega's in te roepen. De
> volgende
> dag zitten ze met z'n tienen op de bus als de neger weer opstapt en zegt:
> 'Ikke Moemba, ikke ni betalen.'
> Ze vliegen daar met z'n allen op en Moemba krijgt daar het pak slaag
> van zijn leven... Daarna vraagt de buschauffeur: 'Ha zo, gij Moemba, gij
> ni betalen. En waarom Moemba ni betalen?'
> Zegt de neger: 'Moemba abonnement...'
Re: Ikke Moemba [boodskap #85744 is 'n antwoord op boodskap #85723] So, 19 Oktober 2003 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"paul de dilbeek" wrote

Daarna vraagt de buschauffeur: 'Ha zo, gij Moemba, gij
>> ni betalen. En waarom Moemba ni betalen?'
>> Zegt de neger: 'Moemba abonnement...'

Jy weet, O Jagter van Thabazimbi, ek kan gladnie hierdie
grap verstaan nie. Julle Nederlanders verstaan nie dat julle
soms 'n algeheel vreemde tongval het vir 'n Afrikaner. Kan
jy asseblief die grap verduidelik?

Tant Hessie van die Heerensgracht
Re: Ikke Moemba [boodskap #85747 is 'n antwoord op boodskap #85744] So, 19 Oktober 2003 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tant Hessie, dis goed om jou weer te 'sien' . Was jy bietjie weg vir
Thanksgiving? Waneer gaan jy vir jou seun in Suid Noord Amerika kuier? :-)

"@rogers.com" wrote in message
news:niwkb.396608$Lnr1.236195@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "paul de dilbeek" wrote
>
> Daarna vraagt de buschauffeur: 'Ha zo, gij Moemba, gij
>>> ni betalen. En waarom Moemba ni betalen?'
>>> Zegt de neger: 'Moemba abonnement...'
>
> Jy weet, O Jagter van Thabazimbi, ek kan gladnie hierdie
> grap verstaan nie. Julle Nederlanders verstaan nie dat julle
> soms 'n algeheel vreemde tongval het vir 'n Afrikaner. Kan
> jy asseblief die grap verduidelik?
>
> Tant Hessie van die Heerensgracht
>
Columbus [boodskap #85748 is 'n antwoord op boodskap #85747] So, 19 Oktober 2003 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verskoon die Engels.

New York had a parade Monday honoring Christopher Columbus. He was the
first Democrat. He left not knowing where he was going, arrived not knowing
where he was, went home not knowing where he had been, and he did it all on
government money. (Argus Hamilton)
Re: Columbus [boodskap #85749 is 'n antwoord op boodskap #85748] So, 19 Oktober 2003 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" wrote:

> Verskoon die Engels.

Jy soek mos nou 'n reaksie, madam. Jy soek. :-))

Maar ekke kry ook "puns of the weak".

Today at a speech in New Hampshire, President Bush defended the war in
Iraq saying, "I was not about to leave the security of American people
in the hands of madman." So, I guess he's firing Donald Rumsfeld. (Jay
Leno)
Re: Ikke Moemba [boodskap #85751 is 'n antwoord op boodskap #85744] So, 19 Oktober 2003 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Paul - stop die bus vir jou medalje.
Daar is uiteindelik iets wat die Anti nie verstaan nie.
Stil broers - ek moet die oomblik vaslê - 'n Kodak-oomblik ....
"@rogers.com" wrote in message
news:niwkb.396608$Lnr1.236195@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "paul de dilbeek" wrote
>
> Daarna vraagt de buschauffeur: 'Ha zo, gij Moemba, gij
>>> ni betalen. En waarom Moemba ni betalen?'
>>> Zegt de neger: 'Moemba abonnement...'
>
> Jy weet, O Jagter van Thabazimbi, ek kan gladnie hierdie
> grap verstaan nie. Julle Nederlanders verstaan nie dat julle
> soms 'n algeheel vreemde tongval het vir 'n Afrikaner. Kan
> jy asseblief die grap verduidelik?
>
> Tant Hessie van die Heerensgracht
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85754 is 'n antwoord op boodskap #85744] So, 19 Oktober 2003 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
news:niwkb.396608$Lnr1.236195@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "paul de dilbeek" wrote
>
> Daarna vraagt de buschauffeur: 'Ha zo, gij Moemba, gij
>>> ni betalen. En waarom Moemba ni betalen?'
>>> Zegt de neger: 'Moemba abonnement...'
>
> Jy weet, O Jagter van Thabazimbi, ek kan gladnie hierdie
> grap verstaan nie. Julle Nederlanders verstaan nie dat julle
> soms 'n algeheel vreemde tongval het vir 'n Afrikaner. Kan
> jy asseblief die grap verduidelik?

Paul de Dilbeek is geen NL maar een Belg.

grt emmy
>
> Tant Hessie van die Heerensgracht
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85755 is 'n antwoord op boodskap #85751] So, 19 Oktober 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
> "@rogers.com" wrote in message
> news:niwkb.396608$Lnr1.236195@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...

>> "paul de dilbeek" wrote

>> Daarna vraagt de buschauffeur: 'Ha zo, gij Moemba, gij
>>>> ni betalen. En waarom Moemba ni betalen?'
>>>> Zegt de neger: 'Moemba abonnement...'

>> Jy weet, O Jagter van Thabazimbi, ek kan gladnie hierdie
>> grap verstaan nie. Julle Nederlanders verstaan nie dat julle
>> soms 'n algeheel vreemde tongval het vir 'n Afrikaner. Kan
>> jy asseblief die grap verduidelik?

>> Tant Hessie van die Heerensgracht

On Sun, 19 Oct 2003 19:12:45 +0200, "Ben" wrote:

> Paul - stop die bus vir jou medalje.
> Daar is uiteindelik iets wat die Anti nie verstaan nie.
> Stil broers - ek moet die oomblik vaslê - 'n Kodak-oomblik ....

Ben, ek het so gehoop hier duik iemand op wat vir ons sou kon
verduidelik wat Paul bedoel. Seker sou jy nie dit kwytgeraak het
as jy self gewonder het wat hy meen daarby nie. So jy weet, blykbaar.
Vertel ons toe.

DD
Re: Ikke Moemba [boodskap #85756 is 'n antwoord op boodskap #85755] So, 19 Oktober 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis daardie 'abonnement' woord DD, ek vergeet elke keer wat dit beteken, en
dan sal iemand se, maar na n paar maande vergeet ek dit weer. Dis Frans dink
ek, maar my Franse kennis is bitter min. Nog so n woord is 'vaak' - dit het
vir my lank geneem om te onthou dit beteken 'dikwels' en elke keer as ek die
woord sien vind ek dit erg verkeerd :-)

"DD" skryf in boodskap news:2fs5pv4noccg9n29rgov8soc2mcjuflbei@4ax.com...
>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:niwkb.396608$Lnr1.236195@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
>>> "paul de dilbeek" wrote
>
>>> Daarna vraagt de buschauffeur: 'Ha zo, gij Moemba, gij
>>>> > ni betalen. En waarom Moemba ni betalen?'
>>>> > Zegt de neger: 'Moemba abonnement...'
>
>>> Jy weet, O Jagter van Thabazimbi, ek kan gladnie hierdie
>>> grap verstaan nie. Julle Nederlanders verstaan nie dat julle
>>> soms 'n algeheel vreemde tongval het vir 'n Afrikaner. Kan
>>> jy asseblief die grap verduidelik?
>
>>> Tant Hessie van die Heerensgracht
>
> On Sun, 19 Oct 2003 19:12:45 +0200, "Ben"
> wrote:
>
>> Paul - stop die bus vir jou medalje.
>> Daar is uiteindelik iets wat die Anti nie verstaan nie.
>> Stil broers - ek moet die oomblik vaslê - 'n Kodak-oomblik ....
>
>
> Ben, ek het so gehoop hier duik iemand op wat vir ons sou kon
> verduidelik wat Paul bedoel. Seker sou jy nie dit kwytgeraak het
> as jy self gewonder het wat hy meen daarby nie. So jy weet, blykbaar.
> Vertel ons toe.
>
> DD
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85757 is 'n antwoord op boodskap #85755] So, 19 Oktober 2003 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het geen probleem gehad om te weet wat "bus" beteken nie;))
--
Annette
>
> Ben, ek het so gehoop hier duik iemand op wat vir ons sou kon
> verduidelik wat Paul bedoel. Seker sou jy nie dit kwytgeraak het
> as jy self gewonder het wat hy meen daarby nie. So jy weet, blykbaar.
> Vertel ons toe.
>
> DD
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85758 is 'n antwoord op boodskap #85756] So, 19 Oktober 2003 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ellie wrote

> Dis daardie 'abonnement' woord DD, ek vergeet elke keer wat dit beteken, en
> dan sal iemand se, maar na n paar maande vergeet ek dit weer. Dis Frans dink
> ek, maar my Franse kennis is bitter min.

Ja, en die Nederlanders en seker ook die Vlaminge
gebruik dit so knaend. Ek dink dit beteken hy het 'n
"season ticket" en miskien beteken "ikke moemba" dat
hy 'n "member" was. Maar ek wag nog vir die groot
jagter van Thabazimbi om vir ons in te lig.

Gloudina
Re: Ikke Moemba [boodskap #85759 is 'n antwoord op boodskap #85757] So, 19 Oktober 2003 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Oct 2003 23:07:43 +0200, "Annette" wrote:

> Ek het geen probleem gehad om te weet wat "bus" beteken nie;))

O, en ek weet wat 'n chauffeu is ook...:-)))
Re: Ikke Moemba [boodskap #85760 is 'n antwoord op boodskap #85756] So, 19 Oktober 2003 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Oct 2003 21:03:24 GMT, "Ellie" wrote:

> Dis daardie 'abonnement' woord DD, ek vergeet elke keer wat dit beteken, en
> dan sal iemand se, maar na n paar maande vergeet ek dit weer. Dis Frans dink
> ek, maar my Franse kennis is bitter min. Nog so n woord is 'vaak' - dit het
> vir my lank geneem om te onthou dit beteken 'dikwels' en elke keer as ek die
> woord sien vind ek dit erg verkeerd :-)
>

Vaak is steeds 'oulik' of 'reg'
en is een van die valse vriende
wat vir ons vaak klink, Ellie...:-)

DD
Re: Ikke Moemba [boodskap #85761 is 'n antwoord op boodskap #85723] Ma, 20 Oktober 2003 00:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ellie wrote
>
>> Dis daardie 'abonnement' woord DD, ek vergeet elke keer wat dit beteken,
> en
>> dan sal iemand se, maar na n paar maande vergeet ek dit weer. Dis Frans
> dink
>> ek, maar my Franse kennis is bitter min.
>
> Ja, en die Nederlanders en seker ook die Vlaminge
> gebruik dit so knaend. Ek dink dit beteken hy het 'n
> "season ticket" en miskien beteken "ikke moemba" dat
> hy 'n "member" was. Maar ek wag nog vir die groot
> jagter van Thabazimbi om vir ons in te lig.
>
> Gloudina
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85762 is 'n antwoord op boodskap #85747] Ma, 20 Oktober 2003 00:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ellie wrote

Waneer gaan jy vir jou seun in Suid Noord Amerika kuier? :-)

Nee wat, nie te gou nie. Toe ek vir Arnold en George
Bush nou die dag op TV langs mekaar sien, toe weet
ek wat verkeerd is. Nie een is die Engelse taal magtig
nie. Wie wil nou in 'n banana-republiek gaan kuier?
Buitendien het ek my seun en sy familie oor die Thanks-
giving hier in Ontario gesien.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Ikke Moemba [boodskap #85765 is 'n antwoord op boodskap #85762] Ma, 20 Oktober 2003 01:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ellie wrote

Waneer gaan jy vir jou seun in Suid Noord Amerika kuier? :-)

Nee wat, nie te gou nie. Toe ek vir Arnold en George
Bush nou die dag op TV langs mekaar sien, toe weet
ek wat verkeerd is. Nie een is die Engelse taal magtig
nie. Wie wil nou in 'n banana-republiek gaan kuier?

Ja, well mens kan hulle n comdey of errors noem. Cowboy George en Tonto, sy
agterryer. Ek moet se, ek het nogal baie respek vir Maria, Arnold se vrou,
sy is van goeie herkoms en is nogal heel together.
Re: Ikke Moemba [boodskap #85767 is 'n antwoord op boodskap #85765] Ma, 20 Oktober 2003 02:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ellie

Ek moet se, ek het nogal baie respek vir Maria, Arnold se vrou,
> sy is van goeie herkoms en is nogal heel together.

Ek het die teenwoordigheid van Eunice Schriver op die verhoog
taamlik afsittend gevind. Nie soseer oor hoekom sy daar was nie -
sy is tog die skoonma van Arnold. Maar sy het soos 'n floozy gelyk.
Ek het nog nooit baie respek vir die Kennedy clan gehad nie. Die
oupa Kennedy was 'n gure karakter, en die Kennedy seuns het
geheul met die Mafia en in die geval van John Kennedy kompulsief
gehoereer.

Gloudina
Re: Ikke Moemba [boodskap #85786 is 'n antwoord op boodskap #85761] Ma, 20 Oktober 2003 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier een bietjie uitleg:
Buschauffeur=busdriver
Vent=man,kerel
Abonnement=subscribtion
Neger=negro,black man
Ek dink jullie sal glo die rest van die moppie begryp

The Deerhunter

On Mon, 20 Oct 2003 00:13:22 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
>> Ellie wrote

>>> Dis daardie 'abonnement' woord DD, ek vergeet elke keer wat dit beteken,
>> en
>>> dan sal iemand se, maar na n paar maande vergeet ek dit weer. Dis Frans
>> dink
>>> ek, maar my Franse kennis is bitter min.

>> Ja, en die Nederlanders en seker ook die Vlaminge
>> gebruik dit so knaend. Ek dink dit beteken hy het 'n
>> "season ticket" en miskien beteken "ikke moemba" dat
>> hy 'n "member" was. Maar ek wag nog vir die groot
>> jagter van Thabazimbi om vir ons in te lig.

>> Gloudina


>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85810 is 'n antwoord op boodskap #85786] Ma, 20 Oktober 2003 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
paul de dilbeek wrote

> Ek dink jullie sal glo die rest van die moppie begryp

Nee! Ons verstaan al die woorde wat jy verduidelik.
Ons verstaan nie "Ikke Moemba" nie, en dit is
blykbaar die punt van die grap.

Tant Hessie van die Bosveld
Re: Ikke Moemba [boodskap #85815 is 'n antwoord op boodskap #85810] Ma, 20 Oktober 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ikke = ek
Moemba is die naam van die man
Dus :ek is Moemba
Tog nie in winterslaap nie ????
Die ou Paul van Dilbeek near Brussels

On Mon, 20 Oct 2003 12:18:12 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> paul de dilbeek wrote
>
>> Ek dink jullie sal glo die rest van die moppie begryp
>
> Nee! Ons verstaan al die woorde wat jy verduidelik.
> Ons verstaan nie "Ikke Moemba" nie, en dit is
> blykbaar die punt van die grap.
>
> Tant Hessie van die Bosveld
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85820 is 'n antwoord op boodskap #85815] Ma, 20 Oktober 2003 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
paul de dilbeek wrote

> Ikke = ek
> Moemba is die naam van die man
> Dus :ek is Moemba
> Tog nie in winterslaap nie ????
> Die ou Paul van Dilbeek near Brussels

Wel, dan sal jy nou maar vir ons moet verduidelik
wat die grap in dit alles is. Want ek kan nie sien
wat snaaks daarin is nie. Miskien is dit nie veronderstel
om 'n grap te wees nie? Miskien is dit net 'n illustrasie
van hoe dom en papbroekig en onoordeelkundig julle
busbestuurders in België is? Maar as ek jy is, sal ek dit
nie adverteer nie.

Tant Hessie die Engelse kanaalaap
Re: Ikke Moemba [boodskap #85821 is 'n antwoord op boodskap #85820] Ma, 20 Oktober 2003 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mja,wat baten kaars en bril .........

On Mon, 20 Oct 2003 13:45:19 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> paul de dilbeek wrote
>
>> Ikke = ek
>> Moemba is die naam van die man
>> Dus :ek is Moemba
>> Tog nie in winterslaap nie ????
>> Die ou Paul van Dilbeek near Brussels
>
> Wel, dan sal jy nou maar vir ons moet verduidelik
> wat die grap in dit alles is. Want ek kan nie sien
> wat snaaks daarin is nie. Miskien is dit nie veronderstel
> om 'n grap te wees nie? Miskien is dit net 'n illustrasie
> van hoe dom en papbroekig en onoordeelkundig julle
> busbestuurders in België is? Maar as ek jy is, sal ek dit
> nie adverteer nie.
>
> Tant Hessie die Engelse kanaalaap
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85827 is 'n antwoord op boodskap #85821] Ma, 20 Oktober 2003 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
paul de dilbeek wrote

> Mja,wat baten kaars en bril .........

Paul van Dilbeek, ek daag jou uit om hierdie
storie van jou in ander woorde vir ons te
vertel sodat ons almal kan verstaan wat die
punt van die storie is. Anders moet ek
aanneem dat selfs j� nie weet wat die punt
is nie.

Tant Hessie die Kanaalaap
Re: Ikke Moemba [boodskap #85829 is 'n antwoord op boodskap #85827] Ma, 20 Oktober 2003 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speel jy met my voete?
Die neger sê :ikke nie betaal maar vergeet te sê dat hy een
abonnement(subscribtion) het,wat die busbestuurder doen denk dat hy
nie wil betaal nie
Nog nie gesnap?Dis Vlaamse humor, als jy dit nie begryp nie het jy
geen sin vir humor,ons het ook soo mense wat nie kan lag nie

On Mon, 20 Oct 2003 14:54:05 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> paul de dilbeek wrote
>
>> Mja,wat baten kaars en bril .........
>
> Paul van Dilbeek, ek daag jou uit om hierdie
> storie van jou in ander woorde vir ons te
> vertel sodat ons almal kan verstaan wat die
> punt van die storie is. Anders moet ek
> aanneem dat selfs jý nie weet wat die punt
> is nie.
>
> Tant Hessie die Kanaalaap
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85835 is 'n antwoord op boodskap #85829] Ma, 20 Oktober 2003 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
paul de dilbeek wrote

> Die neger sê :ikke nie betaal maar vergeet te sê dat hy een
> abonnement(subscribtion) het,wat die busbestuurder doen denk dat hy
> nie wil betaal nie
> Nog nie gesnap?Dis Vlaamse humor, als jy dit nie begryp nie het jy
> geen sin vir humor,ons het ook soo mense wat nie kan lag nie

Wel, as dit al is, dan is dit darem maar die flouste
van flou grappies. Ek neem aan die grap lê daarin
dat die neger vergeet om te sê dat hy 'n subskripsie
het. Nouja, hier in Kanada sal dit nie werk nie, want
die ou sal sy buskaart moet wys voordat hy toegelaat
sal word om op die bus te ry.

Gloudina
Re: Ikke Moemba [boodskap #85840 is 'n antwoord op boodskap #85829] Ma, 20 Oktober 2003 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Oct 2003 15:08:15 GMT, paul de dilbeek wrote:


>> Paul van Dilbeek, ek daag jou uit om hierdie
>> storie van jou in ander woorde vir ons te
>> vertel sodat ons almal kan verstaan wat die
>> punt van die storie is. Anders moet ek
>> aanneem dat selfs jý nie weet wat die punt
>> is nie.

>> Tant Hessie die Kanaalaap


> Speel jy met my voete?
> Die neger sê :ikke nie betaal maar vergeet te sê dat hy een
> abonnement(subscribtion) het,wat die busbestuurder doen denk dat hy
> nie wil betaal nie
> Nog nie gesnap?Dis Vlaamse humor, als jy dit nie begryp nie het jy
> geen sin vir humor,ons het ook soo mense wat nie kan lag nie
>
>

Gevolgtrekking:

Ek lei hiervan die hardewaarheid af
dat ek geen sin vir humor het nie.
Dat ek een van daardie mense
is wat nie kan lag nie.
O shtt...!!! Is dit regtig Vlaamse humor,
Paul, of wil jy die Belge net cheap maak?

DD
Re: Ikke Moemba [boodskap #85888 is 'n antwoord op boodskap #85840] Di, 21 Oktober 2003 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gee op want ek kry kopseer

On Mon, 20 Oct 2003 20:23:21 +0200, DD wrote:

> On Mon, 20 Oct 2003 15:08:15 GMT, paul de dilbeek
> wrote:
>
>
>
>>> Paul van Dilbeek, ek daag jou uit om hierdie
>>> storie van jou in ander woorde vir ons te
>>> vertel sodat ons almal kan verstaan wat die
>>> punt van die storie is. Anders moet ek
>>> aanneem dat selfs jý nie weet wat die punt
>>> is nie.
>
>>> Tant Hessie die Kanaalaap
>
>
>
>
>
>> Speel jy met my voete?
>> Die neger sê :ikke nie betaal maar vergeet te sê dat hy een
>> abonnement(subscribtion) het,wat die busbestuurder doen denk dat hy
>> nie wil betaal nie
>> Nog nie gesnap?Dis Vlaamse humor, als jy dit nie begryp nie het jy
>> geen sin vir humor,ons het ook soo mense wat nie kan lag nie


>
>
> Gevolgtrekking:
>
> Ek lei hiervan die hardewaarheid af
> dat ek geen sin vir humor het nie.
> Dat ek een van daardie mense
> is wat nie kan lag nie.
> O shtt...!!! Is dit regtig Vlaamse humor,
> Paul, of wil jy die Belge net cheap maak?
>
> DD
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85933 is 'n antwoord op boodskap #85888] Di, 21 Oktober 2003 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
paul de dilbeek wrote

> Ek gee op want ek kry kopseer

Ek dink hulle moeg jou verban uit Thabazimbi uit.
Die bosveld is nie vir sissies nie.

Tant Hessie van die Olifantsrivier
Re: Ikke Moemba [boodskap #85939 is 'n antwoord op boodskap #85827] Di, 21 Oktober 2003 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kanaalaap? Is dit 'n bekentenis?
"@rogers.com" wrote in message
news:hGSkb.409733$Lnr1.385611@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> paul de dilbeek wrote
>
>> Mja,wat baten kaars en bril .........
>
> Paul van Dilbeek, ek daag jou uit om hierdie
> storie van jou in ander woorde vir ons te
> vertel sodat ons almal kan verstaan wat die
> punt van die storie is. Anders moet ek
> aanneem dat selfs j� nie weet wat die punt
> is nie.
>
> Tant Hessie die Kanaalaap
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85942 is 'n antwoord op boodskap #85939] Di, 21 Oktober 2003 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

> Kanaalaap? Is dit 'n bekentenis?

Bekentenis van wat? Ek het vir jou gesê dat
ek nog nooit die uitdrukking gehoor het voordat
ek hierdie nuusgroep begin lees het nie. Ek is
seker dat hulle dit oor ons op Stellenbosch sou
gebruik het, as dit in daardie dae bestaan het.
Maar ek is nie teen die woord "kanaalaap" nie.
Soos jy sien, gebruik ek dit hier teenoor 'n
Belg en bedoel die Engelse kanaal. Besef jy ook
dat die woord vyf -a- 's het?

Tant Hessie van Kanada (wat drie -a-'s het.)
Re: Ikke Moemba [boodskap #85943 is 'n antwoord op boodskap #85942] Di, 21 Oktober 2003 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - mens hoor maar seker wat jy wil hoor.
"@rogers.com" wrote in message
news:Oodlb.426871$Lnr1.61059@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Jonas wrote
>
>> Kanaalaap? Is dit 'n bekentenis?
>
> Bekentenis van wat? Ek het vir jou gesê dat
> ek nog nooit die uitdrukking gehoor het voordat
> ek hierdie nuusgroep begin lees het nie. Ek is
> seker dat hulle dit oor ons op Stellenbosch sou
> gebruik het, as dit in daardie dae bestaan het.
> Maar ek is nie teen die woord "kanaalaap" nie.
> Soos jy sien, gebruik ek dit hier teenoor 'n
> Belg en bedoel die Engelse kanaal. Besef jy ook
> dat die woord vyf -a- 's het?
>
> Tant Hessie van Kanada (wat drie -a-'s het.)
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85975 is 'n antwoord op boodskap #85933] Wo, 22 Oktober 2003 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die bobbejaane van Thabazimbi verstaan my beter as die
nederlandsonkundige weggehardloop naar kanada

On Tue, 21 Oct 2003 12:25:24 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> paul de dilbeek wrote
>
>> Ek gee op want ek kry kopseer
>
> Ek dink hulle moeg jou verban uit Thabazimbi uit.
> Die bosveld is nie vir sissies nie.
>
> Tant Hessie van die Olifantsrivier
>
Re: Ikke Moemba [boodskap #85996 is 'n antwoord op boodskap #85975] Wo, 22 Oktober 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
paul de dilbeek wrote

>  Die bobbejaane van Thabazimbi verstaan my beter as die
>  nederlandsonkundige weggehardloop naar kanada

Hoor hoe die bobbejane daar in die koppies by
Thabazimbi lag dat hulle tandvliese so pienk wys.

Dis nie my onkunde van Nederlands wat vir my
verhinder om die grap in jou vertelling te sien nie.
Ek, en 'n hele klomp ander mense op hierdie nuusgroep,
wag nog vir jou om vir ons te verduidelik wat so snaaks
aan die situasie is? Die enigste werklike punt wat ek in
die storie kan sien, is die volgende :  die arme neger,
genaamd "Moemba" ( dis nou volgens jou)  se Nederlands
is so sleg dat hy nie weet hoe om te sê dat hy 'n subskripsie,
buskaart of te wat het nie. Die busbestuurder verstaan
hom verkeerd en dink hy is aggressief en kontant, en
toe hy genoeg mense het om hom te help, toe gee hulle
die neger 'n opstopper. Tóe eers vind hulle uit die man
het 'n buskaart en was maar net beleefd deur sy naam
ook vir hulle te gee. As dit die storie agter jou vertelling
is, is dit 'n sad story. Dis vir my net snaaks dat julle julle
daar in België oor sulke stories sit en verkneuter.

Tant Hessie van die Olifantsrivier by Tzaneen
Re: Ikke Moemba [boodskap #86009 is 'n antwoord op boodskap #85996] Wo, 22 Oktober 2003 18:17 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Oct 2003 13:27:45 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> paul de dilbeek wrote
>
>> Die bobbejaane van Thabazimbi verstaan my beter as die
>> nederlandsonkundige weggehardloop naar kanada
>
> Hoor hoe die bobbejane daar in die koppies by
> Thabazimbi lag dat hulle tandvliese so pienk wys.
>
> Dis nie my onkunde van Nederlands wat vir my
> verhinder om die grap in jou vertelling te sien nie.

> . Dis vir my net snaaks dat julle julle
> daar in België oor sulke stories sit en verkneuter.
>
> Tant Hessie van die Olifantsrivier by Tzaneen
>
>

Tannie, ek het so 'n gevoelentheid in my
dat, net miskien is dit oorspronklik 'n goeie grap
wat deur iemand aan Paul vertel is. En dat hy dit
nie verstaan het nie, en dit nou verkeerd oorvertel.

DD
Vorige onderwerp: Sekuriteit
Volgende onderwerp: Netjies Francois:-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:12:06 MGT 2024