Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Parfuumverkopers.....
Parfuumverkopers..... [boodskap #85715] Sa, 18 Oktober 2003 08:30 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit net hier in Namibië waar ons plattelanders getreiter word deur die
parfuumverkopers? Dis vlaag op vlaag meisies wat gewoonlik in die
hoogseisoen hier deurtrek en goedkoop parfuum verkoop [onder bekende
handelsname, maar dit is sekerlik gegeurde katpiepie?]. Ons het darem al
verskillende aanslagte gesien. Die basiese modus operandi is dieselfde.
'n Man met 'n kombi-tipe voertuig vat die land aan uit GP [Gangster's
Paradise] en daarin het hy so 'n 5-6 meisies. Hy laai hulle in 'n straat
af en die meisies 'werk' die besighede en huise deur om die 'handler' weer
aan die end van die straat te kry. So verkoop hulle parfuum. Die mense
betaal kontant en per tjek wat eintlik verkieslik is, want die volgende
oggend daag een van die meisies vuil en gehawend by jou plek op en vertel
dat sy die vorige aand beroof is en saam daarmee jou tjek ook. Sal jy
omgee om die tjek te kanselleer en vir haar 'n nuwe een te gee? Jy kry die
arme dingetjie jammer en gee die nuwe tjek......net om so 'n week of twee
later 'n oproep te kry van 'n besigheid op die volgende dorp. 'n Tjek van
jou het ge-hop en hulle soek die geld by jou. Heel moontlik is dit die
volgende dorp se apteek wat met die 'gesteelde' tjek sit. Vra jy wie het
die tjek aangebied, dan sê hulle vir jou dat dit 'n man en 'n jong meisie is
en wat het hulle gekoop? Parfuum! Kyk jy op jou bankstaat, sal jy sien
dat die tweede tjek wat jy gegee het, reeds deur die bank is! Die scheme
is eintlik heel logies.....jy kry jou parfuum en die ou op die volgende dorp
chop af want hoekom het hy sommier 'n tjek aanvaar? Punt is, nou het hulle
nog 'n bottel parfuum om te verkoop en hulle het die geld!
Desember het hulle twee sulke 'stunners' saamgebring wat die parfuum op
hul borste smeer en vir die mans vra om te ruik. Gou-gou was die manne
soekend en die vrouens skuins bef..k! Koop het die mans vir die vrouens
gekoop om later uit te vind daai parfuumpie is 'n kasaterwatertjie.....
Vanoggend het ek 'n nuwe een beleef. Die koekie [wat ek onthou van
die tjekslenter met een van my werknemers] kom sit in my kantoor en, sonder
dat botter in haar mond kan smelt, vertel vir my dat sy 'n weeskind is en
dat sy die goete moet verkoop sodat sy volgende jaar universiteit toe kan
gaan. Hulle's twintig studente wat met verkope meeding vir 'n beurs en as
ek nou net hierdie 'bracket' [so 'n simpel draad-gedrog wat nie R2 se
materiaal in hom het nie] by haar koop vir R45 [!] dan ondersteun ek haar
poging om 'n student te word.
Nou is ek ook simpel. Ek luister die hele storie en sê toe vir haar ek
wil nie die bracket hê nie, maar ek is bereid om haar studies te steun. Al
wat sy moet doen, is om vir my haar toelatingspapiere tot Maties te bring en
ek sal dit sommer via e-pos by my suster wat 'n dosent daar is, op'check'
net om seker te maak sy is wat sy sê.
...............weet julle HOE vinnig kan 'n goeie verkoopsman penne optrek
en padgee omdat sy weet sy kan hierdie speletjie nie meer wen nie? Vertel
nogal ewe vir my dat die R50 wat ek haar wil gee gaan in elk geval nie so 'n
groot verskil maak nie!
Re: Parfuumverkopers..... [boodskap #85717 is 'n antwoord op boodskap #85715] Sa, 18 Oktober 2003 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Nee, nog nooit hier gesien nie - miskien dink die mense dis net die
Namibiërs wat vir sulke nonsnes val?
Hier by ons weer is daar 'n vlaag van wasgoedpennetjieverkopers - gelukkig
aanvaar hulle kontant van die mense wat met die goed opgeskeep wil sit.
Dit is glo space-age wasgoedpennetjies:)))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmqtph$26rr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is dit net hier in Namibië waar ons plattelanders getreiter word deur die
> parfuumverkopers? Dis vlaag op vlaag meisies wat gewoonlik in die
> hoogseisoen hier deurtrek en goedkoop parfuum verkoop [onder bekende
> handelsname, maar dit is sekerlik gegeurde katpiepie?]. Ons het darem al
> verskillende aanslagte gesien. Die basiese modus operandi is dieselfde.
> 'n Man met 'n kombi-tipe voertuig vat die land aan uit GP [Gangster's
> Paradise] en daarin het hy so 'n 5-6 meisies. Hy laai hulle in 'n straat
> af en die meisies 'werk' die besighede en huise deur om die 'handler' weer
> aan die end van die straat te kry. So verkoop hulle parfuum. Die mense
> betaal kontant en per tjek wat eintlik verkieslik is, want die volgende
> oggend daag een van die meisies vuil en gehawend by jou plek op en vertel
> dat sy die vorige aand beroof is en saam daarmee jou tjek ook. Sal jy
> omgee om die tjek te kanselleer en vir haar 'n nuwe een te gee? Jy kry die
> arme dingetjie jammer en gee die nuwe tjek......net om so 'n week of twee
> later 'n oproep te kry van 'n besigheid op die volgende dorp. 'n Tjek van
> jou het ge-hop en hulle soek die geld by jou. Heel moontlik is dit die
> volgende dorp se apteek wat met die 'gesteelde' tjek sit. Vra jy wie het
> die tjek aangebied, dan sê hulle vir jou dat dit 'n man en 'n jong meisie is
> en wat het hulle gekoop? Parfuum! Kyk jy op jou bankstaat, sal jy sien
> dat die tweede tjek wat jy gegee het, reeds deur die bank is! Die scheme
> is eintlik heel logies.....jy kry jou parfuum en die ou op die volgende dorp
> chop af want hoekom het hy sommier 'n tjek aanvaar? Punt is, nou het hulle
> nog 'n bottel parfuum om te verkoop en hulle het die geld!
> Desember het hulle twee sulke 'stunners' saamgebring wat die parfuum op
> hul borste smeer en vir die mans vra om te ruik. Gou-gou was die manne
> soekend en die vrouens skuins bef..k! Koop het die mans vir die vrouens
> gekoop om later uit te vind daai parfuumpie is 'n kasaterwatertjie.....
> Vanoggend het ek 'n nuwe een beleef. Die koekie [wat ek onthou van
> die tjekslenter met een van my werknemers] kom sit in my kantoor en, sonder
> dat botter in haar mond kan smelt, vertel vir my dat sy 'n weeskind is en
> dat sy die goete moet verkoop sodat sy volgende jaar universiteit toe kan
> gaan. Hulle's twintig studente wat met verkope meeding vir 'n beurs en as
> ek nou net hierdie 'bracket' [so 'n simpel draad-gedrog wat nie R2 se
> materiaal in hom het nie] by haar koop vir R45 [!] dan ondersteun ek haar
> poging om 'n student te word.
> Nou is ek ook simpel. Ek luister die hele storie en sê toe vir haar ek
> wil nie die bracket hê nie, maar ek is bereid om haar studies te steun. Al
> wat sy moet doen, is om vir my haar toelatingspapiere tot Maties te bring en
> ek sal dit sommer via e-pos by my suster wat 'n dosent daar is, op'check'
> net om seker te maak sy is wat sy sê.
> ...............weet julle HOE vinnig kan 'n goeie verkoopsman penne optrek
> en padgee omdat sy weet sy kan hierdie speletjie nie meer wen nie? Vertel
> nogal ewe vir my dat die R50 wat ek haar wil gee gaan in elk geval nie so 'n
> groot verskil maak nie!
>
Re: Parfuumverkopers..... [boodskap #85720 is 'n antwoord op boodskap #85717] Sa, 18 Oktober 2003 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So word die arme Namibië ook uitgebuit met uitgediende rekenaartegnologie
wat uit SA hier ge'dump' word...............

"Annette" skryf in boodskap news:bmquq7$rvr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)))) Nee, nog nooit hier gesien nie - miskien dink die mense dis net die
> Namibiërs wat vir sulke nonsnes val?
> Hier by ons weer is daar 'n vlaag van wasgoedpennetjieverkopers - gelukkig
> aanvaar hulle kontant van die mense wat met die goed opgeskeep wil sit.
> Dit is glo space-age wasgoedpennetjies:)))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmqtph$26rr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is dit net hier in Namibië waar ons plattelanders getreiter word deur die
>> parfuumverkopers? Dis vlaag op vlaag meisies wat gewoonlik in die
>> hoogseisoen hier deurtrek en goedkoop parfuum verkoop [onder bekende
>> handelsname, maar dit is sekerlik gegeurde katpiepie?]. Ons het darem al
>> verskillende aanslagte gesien. Die basiese modus operandi is dieselfde.
>> 'n Man met 'n kombi-tipe voertuig vat die land aan uit GP [Gangster's
>> Paradise] en daarin het hy so 'n 5-6 meisies. Hy laai hulle in 'n straat
>> af en die meisies 'werk' die besighede en huise deur om die 'handler' weer
>> aan die end van die straat te kry. So verkoop hulle parfuum. Die mense
>> betaal kontant en per tjek wat eintlik verkieslik is, want die volgende
>> oggend daag een van die meisies vuil en gehawend by jou plek op en vertel
>> dat sy die vorige aand beroof is en saam daarmee jou tjek ook. Sal jy
>> omgee om die tjek te kanselleer en vir haar 'n nuwe een te gee? Jy kry die
>> arme dingetjie jammer en gee die nuwe tjek......net om so 'n week of twee
>> later 'n oproep te kry van 'n besigheid op die volgende dorp. 'n Tjek van
>> jou het ge-hop en hulle soek die geld by jou. Heel moontlik is dit die
>> volgende dorp se apteek wat met die 'gesteelde' tjek sit. Vra jy wie het
>> die tjek aangebied, dan sê hulle vir jou dat dit 'n man en 'n jong meisie is
>> en wat het hulle gekoop? Parfuum! Kyk jy op jou bankstaat, sal jy sien
>> dat die tweede tjek wat jy gegee het, reeds deur die bank is! Die scheme
>> is eintlik heel logies.....jy kry jou parfuum en die ou op die volgende dorp
>> chop af want hoekom het hy sommier 'n tjek aanvaar? Punt is, nou het hulle
>> nog 'n bottel parfuum om te verkoop en hulle het die geld!
>> Desember het hulle twee sulke 'stunners' saamgebring wat die parfuum op
>> hul borste smeer en vir die mans vra om te ruik. Gou-gou was die manne
>> soekend en die vrouens skuins bef..k! Koop het die mans vir die vrouens
>> gekoop om later uit te vind daai parfuumpie is 'n kasaterwatertjie.....
>> Vanoggend het ek 'n nuwe een beleef. Die koekie [wat ek onthou van
>> die tjekslenter met een van my werknemers] kom sit in my kantoor en, sonder
>> dat botter in haar mond kan smelt, vertel vir my dat sy 'n weeskind is en
>> dat sy die goete moet verkoop sodat sy volgende jaar universiteit toe kan
>> gaan. Hulle's twintig studente wat met verkope meeding vir 'n beurs en as
>> ek nou net hierdie 'bracket' [so 'n simpel draad-gedrog wat nie R2 se
>> materiaal in hom het nie] by haar koop vir R45 [!] dan ondersteun ek haar
>> poging om 'n student te word.
>> Nou is ek ook simpel. Ek luister die hele storie en sê toe vir haar ek
>> wil nie die bracket hê nie, maar ek is bereid om haar studies te steun. Al
>> wat sy moet doen, is om vir my haar toelatingspapiere tot Maties te bring en
>> ek sal dit sommer via e-pos by my suster wat 'n dosent daar is, op'check'
>> net om seker te maak sy is wat sy sê.
>> ...............weet julle HOE vinnig kan 'n goeie verkoopsman penne optrek
>> en padgee omdat sy weet sy kan hierdie speletjie nie meer wen nie? Vertel
>> nogal ewe vir my dat die R50 wat ek haar wil gee gaan in elk geval nie so 'n
>> groot verskil maak nie!
>>
>
Re: Parfuumverkopers..... [boodskap #85722 is 'n antwoord op boodskap #85720] Sa, 18 Oktober 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien stuur ons sommer eendag ons kernkragafval ook na julle toe;))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmr0ll$274i$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> So word die arme Namibië ook uitgebuit met uitgediende rekenaartegnologie
> wat uit SA hier ge'dump' word...............
> "Annette" wrote in message
> news:bmquq7$rvr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)))) Nee, nog nooit hier gesien nie - miskien dink die mense dis net die
>> Namibiërs wat vir sulke nonsnes val?
>> Hier by ons weer is daar 'n vlaag van wasgoedpennetjieverkopers - gelukkig
>> aanvaar hulle kontant van die mense wat met die goed opgeskeep wil sit.
>> Dit is glo space-age wasgoedpennetjies:)))
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmqtph$26rr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Is dit net hier in Namibië waar ons plattelanders getreiter word deur
> die
>>> parfuumverkopers? Dis vlaag op vlaag meisies wat gewoonlik in die
>>> hoogseisoen hier deurtrek en goedkoop parfuum verkoop [onder bekende
>>> handelsname, maar dit is sekerlik gegeurde katpiepie?]. Ons het
darem
>> al
>>> verskillende aanslagte gesien. Die basiese modus operandi is
> dieselfde.
>>> 'n Man met 'n kombi-tipe voertuig vat die land aan uit GP [Gangster's
>>> Paradise] en daarin het hy so 'n 5-6 meisies. Hy laai hulle in 'n
> straat
>>> af en die meisies 'werk' die besighede en huise deur om die 'handler'
> weer
>>> aan die end van die straat te kry. So verkoop hulle parfuum. Die
>> mense
>>> betaal kontant en per tjek wat eintlik verkieslik is, want die volgende
>>> oggend daag een van die meisies vuil en gehawend by jou plek op en
> vertel
>>> dat sy die vorige aand beroof is en saam daarmee jou tjek ook. Sal jy
>>> omgee om die tjek te kanselleer en vir haar 'n nuwe een te gee? Jy
kry
>> die
>>> arme dingetjie jammer en gee die nuwe tjek......net om so 'n week of
> twee
>>> later 'n oproep te kry van 'n besigheid op die volgende dorp. 'n
Tjek
>> van
>>> jou het ge-hop en hulle soek die geld by jou. Heel moontlik is dit die
>>> volgende dorp se apteek wat met die 'gesteelde' tjek sit. Vra jy wie
> het
>>> die tjek aangebied, dan sê hulle vir jou dat dit 'n man en 'n jong
> meisie
>> is
>>> en wat het hulle gekoop? Parfuum! Kyk jy op jou bankstaat, sal jy
> sien
>>> dat die tweede tjek wat jy gegee het, reeds deur die bank is! Die
> scheme
>>> is eintlik heel logies.....jy kry jou parfuum en die ou op die
volgende
>> dorp
>>> chop af want hoekom het hy sommier 'n tjek aanvaar? Punt is, nou het
>> hulle
>>> nog 'n bottel parfuum om te verkoop en hulle het die geld!
>>> Desember het hulle twee sulke 'stunners' saamgebring wat die
> parfuum
>> op
>>> hul borste smeer en vir die mans vra om te ruik. Gou-gou was die manne
>>> soekend en die vrouens skuins bef..k! Koop het die mans vir die
> vrouens
>>> gekoop om later uit te vind daai parfuumpie is 'n kasaterwatertjie.....
>>> Vanoggend het ek 'n nuwe een beleef. Die koekie [wat ek onthou
> van
>>> die tjekslenter met een van my werknemers] kom sit in my kantoor en,
>> sonder
>>> dat botter in haar mond kan smelt, vertel vir my dat sy 'n weeskind is
> en
>>> dat sy die goete moet verkoop sodat sy volgende jaar universiteit toe
> kan
>>> gaan. Hulle's twintig studente wat met verkope meeding vir 'n beurs
en
>> as
>>> ek nou net hierdie 'bracket' [so 'n simpel draad-gedrog wat nie R2 se
>>> materiaal in hom het nie] by haar koop vir R45 [!] dan ondersteun ek
> haar
>>> poging om 'n student te word.
>>> Nou is ek ook simpel. Ek luister die hele storie en sê toe vir
> haar
>> ek
>>> wil nie die bracket hê nie, maar ek is bereid om haar studies te
steun.
>> Al
>>> wat sy moet doen, is om vir my haar toelatingspapiere tot Maties te
> bring
>> en
>>> ek sal dit sommer via e-pos by my suster wat 'n dosent daar is,
> op'check'
>>> net om seker te maak sy is wat sy sê.
>>> ...............weet julle HOE vinnig kan 'n goeie verkoopsman penne
> optrek
>>> en padgee omdat sy weet sy kan hierdie speletjie nie meer wen nie?
>> Vertel
>>> nogal ewe vir my dat die R50 wat ek haar wil gee gaan in elk geval nie
> so
>> 'n
>>> groot verskil maak nie!
>>>
>>
>
Re: Parfuumverkopers..... [boodskap #85736 is 'n antwoord op boodskap #85720] So, 19 Oktober 2003 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die triek is om nie op hul bene te konsentreer as sy praat nie ...

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmr0ll$274i$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> So word die arme Namibië ook uitgebuit met uitgediende rekenaartegnologie
> wat uit SA hier ge'dump' word...............
> "Annette" wrote in message
> news:bmquq7$rvr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)))) Nee, nog nooit hier gesien nie - miskien dink die mense dis net die
>> Namibiërs wat vir sulke nonsnes val?
>> Hier by ons weer is daar 'n vlaag van wasgoedpennetjieverkopers - gelukkig
>> aanvaar hulle kontant van die mense wat met die goed opgeskeep wil sit.
>> Dit is glo space-age wasgoedpennetjies:)))
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmqtph$26rr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Is dit net hier in Namibië waar ons plattelanders getreiter word deur
> die
>>> parfuumverkopers? Dis vlaag op vlaag meisies wat gewoonlik in die
>>> hoogseisoen hier deurtrek en goedkoop parfuum verkoop [onder bekende
>>> handelsname, maar dit is sekerlik gegeurde katpiepie?]. Ons het
darem
>> al
>>> verskillende aanslagte gesien. Die basiese modus operandi is
> dieselfde.
>>> 'n Man met 'n kombi-tipe voertuig vat die land aan uit GP [Gangster's
>>> Paradise] en daarin het hy so 'n 5-6 meisies. Hy laai hulle in 'n
> straat
>>> af en die meisies 'werk' die besighede en huise deur om die 'handler'
> weer
>>> aan die end van die straat te kry. So verkoop hulle parfuum. Die
>> mense
>>> betaal kontant en per tjek wat eintlik verkieslik is, want die volgende
>>> oggend daag een van die meisies vuil en gehawend by jou plek op en
> vertel
>>> dat sy die vorige aand beroof is en saam daarmee jou tjek ook. Sal jy
>>> omgee om die tjek te kanselleer en vir haar 'n nuwe een te gee? Jy
kry
>> die
>>> arme dingetjie jammer en gee die nuwe tjek......net om so 'n week of
> twee
>>> later 'n oproep te kry van 'n besigheid op die volgende dorp. 'n
Tjek
>> van
>>> jou het ge-hop en hulle soek die geld by jou. Heel moontlik is dit die
>>> volgende dorp se apteek wat met die 'gesteelde' tjek sit. Vra jy wie
> het
>>> die tjek aangebied, dan sê hulle vir jou dat dit 'n man en 'n jong
> meisie
>> is
>>> en wat het hulle gekoop? Parfuum! Kyk jy op jou bankstaat, sal jy
> sien
>>> dat die tweede tjek wat jy gegee het, reeds deur die bank is! Die
> scheme
>>> is eintlik heel logies.....jy kry jou parfuum en die ou op die
volgende
>> dorp
>>> chop af want hoekom het hy sommier 'n tjek aanvaar? Punt is, nou het
>> hulle
>>> nog 'n bottel parfuum om te verkoop en hulle het die geld!
>>> Desember het hulle twee sulke 'stunners' saamgebring wat die
> parfuum
>> op
>>> hul borste smeer en vir die mans vra om te ruik. Gou-gou was die manne
>>> soekend en die vrouens skuins bef..k! Koop het die mans vir die
> vrouens
>>> gekoop om later uit te vind daai parfuumpie is 'n kasaterwatertjie.....
>>> Vanoggend het ek 'n nuwe een beleef. Die koekie [wat ek onthou
> van
>>> die tjekslenter met een van my werknemers] kom sit in my kantoor en,
>> sonder
>>> dat botter in haar mond kan smelt, vertel vir my dat sy 'n weeskind is
> en
>>> dat sy die goete moet verkoop sodat sy volgende jaar universiteit toe
> kan
>>> gaan. Hulle's twintig studente wat met verkope meeding vir 'n beurs
en
>> as
>>> ek nou net hierdie 'bracket' [so 'n simpel draad-gedrog wat nie R2 se
>>> materiaal in hom het nie] by haar koop vir R45 [!] dan ondersteun ek
> haar
>>> poging om 'n student te word.
>>> Nou is ek ook simpel. Ek luister die hele storie en sê toe vir
> haar
>> ek
>>> wil nie die bracket hê nie, maar ek is bereid om haar studies te
steun.
>> Al
>>> wat sy moet doen, is om vir my haar toelatingspapiere tot Maties te
> bring
>> en
>>> ek sal dit sommer via e-pos by my suster wat 'n dosent daar is,
> op'check'
>>> net om seker te maak sy is wat sy sê.
>>> ...............weet julle HOE vinnig kan 'n goeie verkoopsman penne
> optrek
>>> en padgee omdat sy weet sy kan hierdie speletjie nie meer wen nie?
>> Vertel
>>> nogal ewe vir my dat die R50 wat ek haar wil gee gaan in elk geval nie
> so
>> 'n
>>> groot verskil maak nie!
>>>
>>
>
Re: Parfuumverkopers..... [boodskap #85770 is 'n antwoord op boodskap #85722] Ma, 20 Oktober 2003 05:50 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet nie spot nie......ou PW en sy manne het sulke planne gehad! Hier
noord aan ons kus is een van die mees stabiele plekke op die hele
aardbol...en toevallig moer toe in die middel van nêrens. Lande met
kernreaktore was bereid om baie biljoene dollars te betaal om hul kernafval
daar weg te kom steek. Hulle was ook sterk op pad.....toe lek die storie
uit!

"Annette" skryf in boodskap news:bmr4ha$29n$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien stuur ons sommer eendag ons kernkragafval ook na julle toe;))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmr0ll$274i$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> So word die arme Namibië ook uitgebuit met uitgediende rekenaartegnologie
>> wat uit SA hier ge'dump' word...............
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmquq7$rvr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :)))) Nee, nog nooit hier gesien nie - miskien dink die mense dis net
> die
>>> Namibiërs wat vir sulke nonsnes val?
>>> Hier by ons weer is daar 'n vlaag van wasgoedpennetjieverkopers -
> gelukkig
>>> aanvaar hulle kontant van die mense wat met die goed opgeskeep wil sit.
>>> Dit is glo space-age wasgoedpennetjies:)))
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bmqtph$26rr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Is dit net hier in Namibië waar ons plattelanders getreiter word
deur
>> die
>>>> parfuumverkopers? Dis vlaag op vlaag meisies wat gewoonlik in die
>>>> hoogseisoen hier deurtrek en goedkoop parfuum verkoop [onder bekende
>>>> handelsname, maar dit is sekerlik gegeurde katpiepie?]. Ons het
> darem
>>> al
>>>> verskillende aanslagte gesien. Die basiese modus operandi is
>> dieselfde.
>>>> 'n Man met 'n kombi-tipe voertuig vat die land aan uit GP [Gangster's
>>>> Paradise] en daarin het hy so 'n 5-6 meisies. Hy laai hulle in 'n
>> straat
>>>> af en die meisies 'werk' die besighede en huise deur om die
'handler'
>> weer
>>>> aan die end van die straat te kry. So verkoop hulle parfuum.
Die
>>> mense
>>>> betaal kontant en per tjek wat eintlik verkieslik is, want die
> volgende
>>>> oggend daag een van die meisies vuil en gehawend by jou plek op en
>> vertel
>>>> dat sy die vorige aand beroof is en saam daarmee jou tjek ook.
Sal
> jy
>>>> omgee om die tjek te kanselleer en vir haar 'n nuwe een te gee? Jy
> kry
>>> die
>>>> arme dingetjie jammer en gee die nuwe tjek......net om so 'n week of
>> twee
>>>> later 'n oproep te kry van 'n besigheid op die volgende dorp. 'n
> Tjek
>>> van
>>>> jou het ge-hop en hulle soek die geld by jou. Heel moontlik is dit
> die
>>>> volgende dorp se apteek wat met die 'gesteelde' tjek sit. Vra jy
wie
>> het
>>>> die tjek aangebied, dan sê hulle vir jou dat dit 'n man en 'n jong
>> meisie
>>> is
>>>> en wat het hulle gekoop? Parfuum! Kyk jy op jou bankstaat, sal
jy
>> sien
>>>> dat die tweede tjek wat jy gegee het, reeds deur die bank is! Die
>> scheme
>>>> is eintlik heel logies.....jy kry jou parfuum en die ou op die
> volgende
>>> dorp
>>>> chop af want hoekom het hy sommier 'n tjek aanvaar? Punt is, nou
het
>>> hulle
>>>> nog 'n bottel parfuum om te verkoop en hulle het die geld!
>>>> Desember het hulle twee sulke 'stunners' saamgebring wat die
>> parfuum
>>> op
>>>> hul borste smeer en vir die mans vra om te ruik. Gou-gou was die
> manne
>>>> soekend en die vrouens skuins bef..k! Koop het die mans vir die
>> vrouens
>>>> gekoop om later uit te vind daai parfuumpie is 'n
> kasaterwatertjie.....
>>>> Vanoggend het ek 'n nuwe een beleef. Die koekie [wat ek
onthou
>> van
>>>> die tjekslenter met een van my werknemers] kom sit in my kantoor en,
>>> sonder
>>>> dat botter in haar mond kan smelt, vertel vir my dat sy 'n weeskind
is
>> en
>>>> dat sy die goete moet verkoop sodat sy volgende jaar universiteit
toe
>> kan
>>>> gaan. Hulle's twintig studente wat met verkope meeding vir 'n
beurs
> en
>>> as
>>>> ek nou net hierdie 'bracket' [so 'n simpel draad-gedrog wat nie R2 se
>>>> materiaal in hom het nie] by haar koop vir R45 [!] dan ondersteun ek
>> haar
>>>> poging om 'n student te word.
>>>> Nou is ek ook simpel. Ek luister die hele storie en sê toe vir
>> haar
>>> ek
>>>> wil nie die bracket hê nie, maar ek is bereid om haar studies te
> steun.
>>> Al
>>>> wat sy moet doen, is om vir my haar toelatingspapiere tot Maties te
>> bring
>>> en
>>>> ek sal dit sommer via e-pos by my suster wat 'n dosent daar is,
>> op'check'
>>>> net om seker te maak sy is wat sy sê.
>>>> ...............weet julle HOE vinnig kan 'n goeie verkoopsman penne
>> optrek
>>>> en padgee omdat sy weet sy kan hierdie speletjie nie meer wen nie?
>>> Vertel
>>>> nogal ewe vir my dat die R50 wat ek haar wil gee gaan in elk geval
nie
>> so
>>> 'n
>>>> groot verskil maak nie!
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Poes
Volgende onderwerp: Poeselig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 17:06:07 MGT 2024