Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Arnie Swarteneger as president...
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85168] Di, 07 Oktober 2003 10:53 na volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy nie
president van VSA word nie

Chris

Max wrote:

> ...of nie?
>
> Max___________________________

--
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85170 is 'n antwoord op boodskap #85168] Di, 07 Oktober 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Ja.
Dis sal ek nie weet nie, miskien kan die klomp in die VSA wat ook hier skryf
vir ons meer inligting gee.

Chris

Max wrote:

> Omdat hy nie daar gebore is nie? Hoe ver sal hy kan kom?
>
> Max___________________________
>
> "Chris"
>> Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy nie
>> president van VSA word nie

>> Chris

>> Max wrote:

>>> ...of nie?
>>>
>>> Max___________________________

>> --



--
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85173 is 'n antwoord op boodskap #85168] Di, 07 Oktober 2003 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Omdat hy nie daar gebore is nie? Hoe ver sal hy kan kom?

Max___________________________

"Chris"
> Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy nie
> president van VSA word nie
>
> Chris
>
> Max wrote:
>
>> ...of nie?
>>
>> Max___________________________
>
> --
>
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85228 is 'n antwoord op boodskap #85170] Di, 07 Oktober 2003 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nou nie n kenner nie Chris, maar indien Arnie wen (wat ek nie dink
gaan gebeur nie, die polls is nog oop vir nog so vier uur) is sy volgende
stappe seker (na twee termyne) om senator te word, en dan hoof van n
subgroep in die senaat, en dan miskien visie president en of speaker van die
huis. Ek sien hom nie so ver gaan nie, hy is n nice genoeg ou, maar hy is
nie n heavy weight nie.

Kalifornie is die grootste staat, en n baie belangrike een daarby, so indien
hy wen, sal dit n groot veer in sy hoed wees.

"Chris" skryf in boodskap news:blu7fj$1pmc$4@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ja.
> Dis sal ek nie weet nie, miskien kan die klomp in die VSA wat ook hier skryf
> vir ons meer inligting gee.
>
> Chris
>
> Max wrote:
>
>> Omdat hy nie daar gebore is nie? Hoe ver sal hy kan kom?
>>
>> Max___________________________
>>
>> "Chris"
>>> Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy nie
>>> president van VSA word nie
>
>>> Chris
>
>>> Max wrote:
>
>>>> ...of nie?
>>>>
>>>> Max___________________________
>
>>> --
>
>
>
> --
>
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85242 is 'n antwoord op boodskap #85228] Wo, 08 Oktober 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Dit lyk my hy het sy veer in sy hoed ;-)

Chris

Ellie wrote:

> Ek is nou nie n kenner nie Chris, maar indien Arnie wen (wat ek nie dink
> gaan gebeur nie, die polls is nog oop vir nog so vier uur) is sy volgende
> stappe seker (na twee termyne) om senator te word, en dan hoof van n
> subgroep in die senaat, en dan miskien visie president en of speaker van
> die
> huis. Ek sien hom nie so ver gaan nie, hy is n nice genoeg ou, maar hy is
> nie n heavy weight nie.
>
> Kalifornie is die grootste staat, en n baie belangrike een daarby, so
> indien hy wen, sal dit n groot veer in sy hoed wees.
>
> "Chris" wrote in message
> news:blu7fj$1pmc$4@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ja.
>> Dis sal ek nie weet nie, miskien kan die klomp in die VSA wat ook hier
> skryf
>> vir ons meer inligting gee.

>> Chris

>> Max wrote:

>>> Omdat hy nie daar gebore is nie? Hoe ver sal hy kan kom?
>>>
>>> Max___________________________
>>>
>>> "Chris"
>>>> Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy
>>>> nie president van VSA word nie
>>
>>>> Chris
>>
>>>> Max wrote:
>>
>>>> > ...of nie?
>>>> >
>>>> > Max___________________________
>>
>>>> --
>>
>>

>> --



--
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85247 is 'n antwoord op boodskap #85242] Wo, 08 Oktober 2003 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens kan nou ook nie sê Net in Amerika nie. Die Grieke en Engelse en selfs
hier het ook akteurs/kunstenaars gekies as politici.
Hier wel by bestek. Jennifer Ferguson is nie gekies nie, maar was op die ANC
se lys.
--
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bm0cur$20l9$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Dit lyk my hy het sy veer in sy hoed ;-)
>
> Chris
>
> Ellie wrote:
>
>> Ek is nou nie n kenner nie Chris, maar indien Arnie wen (wat ek nie dink
>> gaan gebeur nie, die polls is nog oop vir nog so vier uur) is sy volgende
>> stappe seker (na twee termyne) om senator te word, en dan hoof van n
>> subgroep in die senaat, en dan miskien visie president en of speaker van
>> die
>> huis. Ek sien hom nie so ver gaan nie, hy is n nice genoeg ou, maar hy is
>> nie n heavy weight nie.
>>
>> Kalifornie is die grootste staat, en n baie belangrike een daarby, so
>> indien hy wen, sal dit n groot veer in sy hoed wees.
>>
>> "Chris" wrote in message
>> news:blu7fj$1pmc$4@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ja.
>>> Dis sal ek nie weet nie, miskien kan die klomp in die VSA wat ook hier
>> skryf
>>> vir ons meer inligting gee.
>
>>> Chris
>
>>> Max wrote:
>
>>>> Omdat hy nie daar gebore is nie? Hoe ver sal hy kan kom?
>>>>
>>>> Max___________________________
>>>>
>>>> "Chris"
>>>> > Miskien sal hy nie 'n slegte keuse wees nie. Maar ongelukkig mag hy
>>>> > nie president van VSA word nie
>>>
>>>> > Chris
>>>
>>>> > Max wrote:
>>>
>>>> > > ...of nie?
>>>> > >
>>>> > > Max___________________________
>>>
>>>> > --
>>>
>>>
>
>>> --
>
>
>
> --
>
Re: Arnie Swarteneger as president... [boodskap #85281 is 'n antwoord op boodskap #85247] Wo, 08 Oktober 2003 11:19 Na vorige boodskap
paul de dilbeek[1]  is tans af-lyn  paul de dilbeek[1]
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Nou nog een klomp vroue wat hom gaan beskuldig van aantastelikede om
geld te kry

On Wed, 8 Oct 2003 09:34:51 +0200, "Annette" wrote:

> Mens kan nou ook nie sê Net in Amerika nie. Die Grieke en Engelse en selfs
> hier het ook akteurs/kunstenaars gekies as politici.
> Hier wel by bestek. Jennifer Ferguson is nie gekies nie, maar was op die ANC
> se lys.
Vorige onderwerp: Padwoedeaanvaller is skuldig
Volgende onderwerp: Skype
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:56:33 MGT 2024