Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weerberigte
Weerberigte [boodskap #85104] Ma, 06 Oktober 2003 11:02 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier's 'n handige adres vir weerberigte - danksy google
....(www.weathersa.co.za reageer nie - seker ook in die hittegolf
vasgevang.)

http://www.wunderground.com
Re: Weerberigte [boodskap #85107 is 'n antwoord op boodskap #85104] Ma, 06 Oktober 2003 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hittegolf? Hier by ons is dit 'n heerlike 25C of so. Met skoon blou hemel en
wind.
Ek hoor gister was dit ietwat warm in Welkom.
'n Warme Verwelkoming as't ware;))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:blri5f$akq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier's 'n handige adres vir weerberigte - danksy google
> ....(www.weathersa.co.za reageer nie - seker ook in die hittegolf
> vasgevang.)
>
> http://www.wunderground.com
>
Re: Weerberigte [boodskap #85110 is 'n antwoord op boodskap #85107] Ma, 06 Oktober 2003 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hittegolfie is nou so +/- 10 dae oud - ons het nog geen reen gehad nie. Dis
nie lekker nie ...

"Annette" skryf in boodskap news:blrjk4$c87$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hittegolf? Hier by ons is dit 'n heerlike 25C of so. Met skoon blou hemel en
> wind.
> Ek hoor gister was dit ietwat warm in Welkom.
> 'n Warme Verwelkoming as't ware;))
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:blri5f$akq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier's 'n handige adres vir weerberigte - danksy google
>> ....(www.weathersa.co.za reageer nie - seker ook in die hittegolf
>> vasgevang.)
>>
>> http://www.wunderground.com
>>
>
Re: Weerberigte [boodskap #85112 is 'n antwoord op boodskap #85110] Ma, 06 Oktober 2003 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar is nie eens mis in die noorde (waar die beeste gwei het nie).

Het jul die Limpopo regering tender gesien vir donkiekarre. Hulle noem nie
of die karretjies se prys, die donkies en voer moet insluit nie.

:-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:blrn9d$f3n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hittegolfie is nou so +/- 10 dae oud - ons het nog geen reen gehad nie. Dis
> nie lekker nie ...
>
> "Annette" wrote in message
> news:blrjk4$c87$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hittegolf? Hier by ons is dit 'n heerlike 25C of so. Met skoon blou
hemel
> en
>> wind.
>> Ek hoor gister was dit ietwat warm in Welkom.
>> 'n Warme Verwelkoming as't ware;))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:blri5f$akq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hier's 'n handige adres vir weerberigte - danksy google
>>> ....(www.weathersa.co.za reageer nie - seker ook in die hittegolf
>>> vasgevang.)
>>>
>>> http://www.wunderground.com
>>>
>>
>
Re: Weerberigte [boodskap #85118 is 'n antwoord op boodskap #85110] Ma, 06 Oktober 2003 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die weermense belowe julle gaan reën kry Woensdag.
Ek dink nie hulle is ver verkeerd nie - die wind het hier woes gewaai hier
laas nag.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:blrn9d$f3n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hittegolfie is nou so +/- 10 dae oud - ons het nog geen reen gehad nie. Dis
> nie lekker nie ...
>
> "Annette" wrote in message
> news:blrjk4$c87$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hittegolf? Hier by ons is dit 'n heerlike 25C of so. Met skoon blou hemel en
>> wind.
>> Ek hoor gister was dit ietwat warm in Welkom.
>> 'n Warme Verwelkoming as't ware;))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:blri5f$akq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hier's 'n handige adres vir weerberigte - danksy google
>>> ....(www.weathersa.co.za reageer nie - seker ook in die hittegolf
>>> vasgevang.)
>>>
>>> http://www.wunderground.com
>>>
>>
>
Re: Weerberigte [boodskap #85123 is 'n antwoord op boodskap #85118] Ma, 06 Oktober 2003 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons kus is dit leker matig en koel.....en g'n wind nie. Net so 'n
seebriesie. Heerlik!

"Annette" skryf in boodskap news:blrr8t$j4a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die weermense belowe julle gaan reën kry Woensdag.
> Ek dink nie hulle is ver verkeerd nie - die wind het hier woes gewaai hier
> laas nag.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:blrn9d$f3n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hittegolfie is nou so +/- 10 dae oud - ons het nog geen reen gehad nie. Dis
>> nie lekker nie ...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:blrjk4$c87$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hittegolf? Hier by ons is dit 'n heerlike 25C of so. Met skoon blou hemel en
>>> wind.
>>> Ek hoor gister was dit ietwat warm in Welkom.
>>> 'n Warme Verwelkoming as't ware;))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:blri5f$akq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hier's 'n handige adres vir weerberigte - danksy google
>>>> ....(www.weathersa.co.za reageer nie - seker ook in die hittegolf
>>>> vasgevang.)
>>>>
>>>> http://www.wunderground.com
>>>>
>>>
>>
>
Re: Weerberigte [boodskap #85133 is 'n antwoord op boodskap #85123] Ma, 06 Oktober 2003 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sandvlooi - ek trek of soontoe of Sutherland toe...

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blrsh2$1ih0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hier by ons kus is dit leker matig en koel.....en g'n wind nie. Net so 'n
> seebriesie. Heerlik!
> "Annette" wrote in message
> news:blrr8t$j4a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die weermense belowe julle gaan reën kry Woensdag.
>> Ek dink nie hulle is ver verkeerd nie - die wind het hier woes gewaai hier
>> laas nag.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:blrn9d$f3n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hittegolfie is nou so +/- 10 dae oud - ons het nog geen reen gehad nie. Dis
>>> nie lekker nie ...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blrjk4$c87$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hittegolf? Hier by ons is dit 'n heerlike 25C of so. Met skoon blou hemel en
>>>> wind.
>>>> Ek hoor gister was dit ietwat warm in Welkom.
>>>> 'n Warme Verwelkoming as't ware;))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:blri5f$akq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hier's 'n handige adres vir weerberigte - danksy google
>>>> > ....(www.weathersa.co.za reageer nie - seker ook in die hittegolf
>>>> > vasgevang.)
>>>> >
>>>> > http://www.wunderground.com
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Weerberigte [boodskap #85159 is 'n antwoord op boodskap #85118] Di, 07 Oktober 2003 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die wind waai nogal erg aan hierdie kant. Eergister was dit so erg gewees
dat ons Wendy Hut se deur afgeruk is. Dit trek elke aand toe, en elke
oggend as ek opstaan is daai wolke weg. Dit sal seker more drie druppels
reën - en dan gaan dit weer oortrek. As dit so warm was en dit reën is die
wêreld baie ongemaklik.

E

"Annette" skryf in boodskap news:blrr8t$j4a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die weermense belowe julle gaan reën kry Woensdag.
> Ek dink nie hulle is ver verkeerd nie - die wind het hier woes gewaai hier
> laas nag.
>
> Annette
Re: Weerberigte [boodskap #85160 is 'n antwoord op boodskap #85104] Di, 07 Oktober 2003 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die ouens is verkeerd - 20? Ek dink nie so nie. Dalk die minimum gewees
vanoggend 6:00. Dis gapend warm vandag - al weer.

E

"Jonas" wrote:
>
> http://www.wunderground.com
>
Re: Weerberigte [boodskap #85163 is 'n antwoord op boodskap #85159] Di, 07 Oktober 2003 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Elaine - sjoe man - julle kry seker swaar - daai Wendy Hutte moet darem
maar warm wees in die somer.
(Ons het darem so paar jaar terug in 'n baksteenhuisie ingetrek....)

:-)))

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8278d6$0$64720@hades.is.co.za...
> Die wind waai nogal erg aan hierdie kant. Eergister was dit so erg gewees
> dat ons Wendy Hut se deur afgeruk is. Dit trek elke aand toe, en elke
> oggend as ek opstaan is daai wolke weg. Dit sal seker more drie druppels
> reën - en dan gaan dit weer oortrek. As dit so warm was en dit reën is die
> wêreld baie ongemaklik.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:blrr8t$j4a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die weermense belowe julle gaan reën kry Woensdag.
>> Ek dink nie hulle is ver verkeerd nie - die wind het hier woes gewaai hier
>> laas nag.
>>
>> Annette
>
Re: Weerberigte [boodskap #85165 is 'n antwoord op boodskap #85163] Di, 07 Oktober 2003 09:47 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goeie een :o)) Die Wendy Hut het hier gestaan toe ons hier ingetrek het, en
dien as "swembadhuisie".

E

"Jonas" skryf in boodskap news:blu0a7$7ij$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi Elaine - sjoe man - julle kry seker swaar - daai Wendy Hutte moet darem
> maar warm wees in die somer.
> (Ons het darem so paar jaar terug in 'n baksteenhuisie ingetrek....)
>
> :-)))
Vorige onderwerp: Meerderwaardigheid
Volgende onderwerp: Arnie Swarteneger as president...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:30:42 MGT 2024