Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moenie Papier weggooi nie
Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84656] Ma, 29 September 2003 13:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet tog nooit weer enige papier net weggooi nie - maar seker dat
dit iewers heen gaan om herverwerk te word.
Vir elke 1 ton van herverwerkte papier wat gebruik word,
word daar 64% minder energie en 50% minder water gebruik, 74% minder
lugbesoedeling word veroorsaak en 17 bome word gespaar as wat dit kos om
dieselfde hoeveelheid papierpulp te produseer van nuwe hout.

Annette
Re: Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84661 is 'n antwoord op boodskap #84656] Ma, 29 September 2003 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het julle plekke wat die papier koop of oplaai of wat ook al vir herwerking?

"Annette" skryf in boodskap news:bl9djt$do1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Moet tog nooit weer enige papier net weggooi nie - maar seker dat
> dit iewers heen gaan om herverwerk te word.
> Vir elke 1 ton van herverwerkte papier wat gebruik word,
> word daar 64% minder energie en 50% minder water gebruik, 74% minder
> lugbesoedeling word veroorsaak en 17 bome word gespaar as wat dit kos om
> dieselfde hoeveelheid papierpulp te produseer van nuwe hout.
>
> Annette
>
Re: Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84662 is 'n antwoord op boodskap #84661] Ma, 29 September 2003 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek neem so aan - baie skole maak papier bymekaar vir ekstra fondse -
hoekom - gaan jy 'n herwinningsaanleg daar oprig?

--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bl9h2i$14dl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Het julle plekke wat die papier koop of oplaai of wat ook al vir herwerking?
> "Annette" wrote in message
> news:bl9djt$do1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Moet tog nooit weer enige papier net weggooi nie - maar seker dat
>> dit iewers heen gaan om herverwerk te word.
>> Vir elke 1 ton van herverwerkte papier wat gebruik word,
>> word daar 64% minder energie en 50% minder water gebruik, 74% minder
>> lugbesoedeling word veroorsaak en 17 bome word gespaar as wat dit kos om
>> dieselfde hoeveelheid papierpulp te produseer van nuwe hout.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84663 is 'n antwoord op boodskap #84656] Ma, 29 September 2003 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
: Moet tog nooit weer enige papier net weggooi nie - maar seker dat
: dit iewers heen gaan om herverwerk te word.
---
gebruikte toiletpapier? :-)
Re: Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84672 is 'n antwoord op boodskap #84662] Di, 30 September 2003 05:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie maklik nie. Ek koop seker maklik twintig tydskrifte per maand en
daagliks nog koerant ook. Dink jy ek kan die ou tydskrifte weggooi? Die
koerante bring ek besigheid toe en snipper dit vir verpakking en die werkers
maak dit in bondels nat en druk dit in 'n press waarin 'n papiersteen gemaak
word....vir vuurmaak. Al hierdie herwin-goete hier waarvan ek al gehoor
het, verwag van jou om dit op 'n sekere plek af te lewer, hulle gee vir jou
'n paar sent en as jy dieper krap, dan maak hulle verderaan goed geld.

"Annette" skryf in boodskap news:bl9ori$k2a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek neem so aan - baie skole maak papier bymekaar vir ekstra fondse -
> hoekom - gaan jy 'n herwinningsaanleg daar oprig?
>
>
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bl9h2i$14dl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Het julle plekke wat die papier koop of oplaai of wat ook al vir herwerking?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bl9djt$do1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> Moet tog nooit weer enige papier net weggooi nie - maar seker dat
>>> dit iewers heen gaan om herverwerk te word.
>>> Vir elke 1 ton van herverwerkte papier wat gebruik word,
>>> word daar 64% minder energie en 50% minder water gebruik, 74% minder
>>> lugbesoedeling word veroorsaak en 17 bome word gespaar as wat dit kos om
>>> dieselfde hoeveelheid papierpulp te produseer van nuwe hout.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84674 is 'n antwoord op boodskap #84672] Di, 30 September 2003 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - moenie die tydskrifte weggooi nie - jy word vir dit ook per gewig
betaal deur die herwinnaars. Elke jaar as ons ons nuwe telefoongidse en
geelbladsye kry, dan maak ek almal om my se ou boeke bymekaar en gee dit vir
die skool wat so fondse insamel.

Annette
--

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blb4r5$1941$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nie maklik nie. Ek koop seker maklik twintig tydskrifte per maand en
> daagliks nog koerant ook. Dink jy ek kan die ou tydskrifte weggooi? Die
> koerante bring ek besigheid toe en snipper dit vir verpakking en die werkers
> maak dit in bondels nat en druk dit in 'n press waarin 'n papiersteen gemaak
> word....vir vuurmaak. Al hierdie herwin-goete hier waarvan ek al gehoor
> het, verwag van jou om dit op 'n sekere plek af te lewer, hulle gee vir jou
> 'n paar sent en as jy dieper krap, dan maak hulle verderaan goed geld.
> "Annette" wrote in message
> news:bl9ori$k2a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek neem so aan - baie skole maak papier bymekaar vir ekstra fondse -
>> hoekom - gaan jy 'n herwinningsaanleg daar oprig?
>>
>>
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bl9h2i$14dl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Het julle plekke wat die papier koop of oplaai of wat ook al vir herwerking?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bl9djt$do1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>> Moet tog nooit weer enige papier net weggooi nie - maar seker dat
>>>> dit iewers heen gaan om herverwerk te word.
>>>> Vir elke 1 ton van herverwerkte papier wat gebruik word,
>>>> word daar 64% minder energie en 50% minder water gebruik, 74% minder
>>>> lugbesoedeling word veroorsaak en 17 bome word gespaar as wat dit kos om
>>>> dieselfde hoeveelheid papierpulp te produseer van nuwe hout.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84703 is 'n antwoord op boodskap #84662] Di, 30 September 2003 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, daar's nie 'n oplaaidiens nie, jy moet dit maar self Nampak toe karwei,
en hulle betaal jou dan iets soos R1.00 per kg papier wat jy vir hulle
bring. Ek weet nie of hulle die mense nou meer betaal nie, maar ek weet toe
ons 'n paar jaar terug fondse ingesamel het was dit nog R1.00 per kg. Weet
jy hoeveel koerante moet jy bymekaar maak om 'n kg papier te kry?

E

"Annette" skryf in boodskap news:bl9ori$k2a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek neem so aan - baie skole maak papier bymekaar vir ekstra fondse -
> hoekom - gaan jy 'n herwinningsaanleg daar oprig?
>
>
> --
> Annette
Re: Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84704 is 'n antwoord op boodskap #84703] Di, 30 September 2003 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Sunday Argus weeg 1.5kg.....
Annette

news:3f7953b9$0$64723@hades.is.co.za...
> Nee, daar's nie 'n oplaaidiens nie, jy moet dit maar self Nampak toe karwei,
> en hulle betaal jou dan iets soos R1.00 per kg papier wat jy vir hulle
> bring. Ek weet nie of hulle die mense nou meer betaal nie, maar ek weet toe
> ons 'n paar jaar terug fondse ingesamel het was dit nog R1.00 per kg. Weet
> jy hoeveel koerante moet jy bymekaar maak om 'n kg papier te kry?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bl9ori$k2a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek neem so aan - baie skole maak papier bymekaar vir ekstra fondse -
>> hoekom - gaan jy 'n herwinningsaanleg daar oprig?
>>
>>
>> --
>> Annette
>
Re: Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84714 is 'n antwoord op boodskap #84704] Di, 30 September 2003 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit oor advertensie of gebeur daar sê baie kak in die Kaap?

"Annette" skryf in boodskap news:blbl5e$iqb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Sunday Argus weeg 1.5kg.....
> Annette
>
>
> news:3f7953b9$0$64723@hades.is.co.za...
>> Nee, daar's nie 'n oplaaidiens nie, jy moet dit maar self Nampak toe karwei,
>> en hulle betaal jou dan iets soos R1.00 per kg papier wat jy vir hulle
>> bring. Ek weet nie of hulle die mense nou meer betaal nie, maar ek weet toe
>> ons 'n paar jaar terug fondse ingesamel het was dit nog R1.00 per kg. Weet
>> jy hoeveel koerante moet jy bymekaar maak om 'n kg papier te kry?
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bl9ori$k2a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek neem so aan - baie skole maak papier bymekaar vir ekstra fondse -
>>> hoekom - gaan jy 'n herwinningsaanleg daar oprig?
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>
>
Re: Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84717 is 'n antwoord op boodskap #84704] Di, 30 September 2003 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dik koerant - seker saam met sy advertensies? Ons moes 'n hele klompie van
die "local rag" bymekaar maak voordat ons 'n kg kon kry. Ek was in elk
geval verkeerd. Manlief het my reggehelp - dit was R1.00 per 10kg nie 1kg
nie. Sorry :)

E

"Annette" skryf in boodskap news:blbl5e$iqb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Sunday Argus weeg 1.5kg.....
> Annette
Re: Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84722 is 'n antwoord op boodskap #84714] Di, 30 September 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - ons is besig hier innie Kaap - die dikste en swaarste deel is die
weeklikse eiendomsinsetsel.
Dan word die meeste van die goed van Saterdag weer in die Sondaguitgawe
gedruk - en dan kom daar nog by die nuus oor al die rugby wat WP nie gespeel
het nie:))
Die Sondagkoerant is dus eintlik twee koerante op een slag - vir die wat
Saterdag te besig was om koerant te lees.

--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blbski$1bbb$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is dit oor advertensie of gebeur daar sê baie kak in die Kaap?
> "Annette" wrote in message
> news:blbl5e$iqb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Sunday Argus weeg 1.5kg.....
>> Annette
>>
>>
>> news:3f7953b9$0$64723@hades.is.co.za...
>>> Nee, daar's nie 'n oplaaidiens nie, jy moet dit maar self Nampak toe karwei,
>>> en hulle betaal jou dan iets soos R1.00 per kg papier wat jy vir hulle
>>> bring. Ek weet nie of hulle die mense nou meer betaal nie, maar ek weet toe
>>> ons 'n paar jaar terug fondse ingesamel het was dit nog R1.00 per kg. Weet
>>> jy hoeveel koerante moet jy bymekaar maak om 'n kg papier te kry?
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bl9ori$k2a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek neem so aan - baie skole maak papier bymekaar vir ekstra fondse -
>>>> hoekom - gaan jy 'n herwinningsaanleg daar oprig?
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Moenie Papier weggooi nie [boodskap #84786 is 'n antwoord op boodskap #84663] Wo, 01 Oktober 2003 12:12 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
poepolfilm?

"Tobie" skryf in boodskap news:blcf0q$13r$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
> : Moet tog nooit weer enige papier net weggooi nie - maar seker dat
> : dit iewers heen gaan om herverwerk te word.
> ---
> gebruikte toiletpapier? :-)
>
Vorige onderwerp: 'n Miljoen vir 'n miljoen
Volgende onderwerp: Goeie Plan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:28:37 MGT 2024