Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Na maande, is ek terug!
Na maande, is ek terug! [boodskap #84557] Vr, 26 September 2003 21:12 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ek is sedert begin Mei  besig gewees om 'n nuwe winkel
saam my eertydse vennoot,sielsgenoot en vriendin oop te maak. Gedurende
hierdie tydperk het sy baie siek geword,en was sy twee keer gehospitaliseer.
Die tweede keer het sy nie terug gekom nie.
Net 'n bietjie meer om die lyf van hierdie waardige dame met wie ek die
afgelope amper vier jaar saamgewerk het en saam met wie ek my lewe in
hierdie tydperk gedeel het.

Meeste van u sal onthou dat ek 'n geruime tyd gelede gekla get oor 'n
welsyns werkster wat haar werk nie reg sou doen nie.My
vriendin/vennoot(Mev.Young)was die spits waarom alles gedraai het nadat sy
geen hulp gehad het van haar gewese man nie asook nie van haar maatskaplike
werker nie.
Terwyl ek maar doenig was in die winkel is sy die eerste keer
gehospitaliseer.Daar het haar probleem dogter(wat intussen by 'n
meerderjarige man ingetrek het)haar besoek saam met die mannetjie se
ma.Hulle het haar so erg ontstel dat sy nooit weer tot volle normaliteit
terug gekeer het nie.
Die klein juffroutjie het aan haar ma wat uiters siek was 'n brief gegee om
te teken wat deur die mannetjie se ma opgestel is.My vriendin het geweier om
dit te teken en die dogtertjie het een moerse scene in die hospitaal
opgesit...
so erg, dat sy deur die sekuriteit verwyder is.Net voor sy verwyder is het
sy haar ma meegedeel dat sy steeds op "drugs" is en dat sy met "Nigerians"
deurmekaar is en dat sy een van hulle sal kry om haar ma te vermoor.
Die volgende dag het my vriendin gaan bel by die telefoon hokkie.Daar is sy
deur 'n groot swarte voorgekeer,haar
aar-voeding uit haar arm geruk en het die kaffer haar probeer verwurg met
die pypies.Daarna het sy my gevra dat ek nie weer sal toelaat dat haar
dogter naby haar kom
nie.Sy is ontslaan...maar was duidelik steeds baie siek.
Nadat sy 'n ander dokter gesien het het hy dadelik vir haar ander medikasie
voor geskryf.Steeds het sy nie beter geword nie en op 9 Junie is sy weer
dokter toe.Toe die dokter haar sien het hy dadelik 'n EKG gedoen terwyl hy
'n ambulans laat kom het.Sy is onmiddelik opgeneem en op 17 Junie is sy
oorlede.
As haar kinders op haar gevloek en geskel het,het ek altyd vir haar gese dat
dit in hulle bloed/are loop...
nooit, het ek gedink hoe waar dit sou wees nie.Haar moeder het vanaf
Uitenhage opgekom vir die begrafnis en ek en my broer het haar geneem na
eiendom wat ek en sy saam gekoop het om van haar klere en persoonlike
goedjies wat sy wou vat, te kon kry.
Ek was geskok toe my boetie half skokkend uitroep:"Ouboet, kom gou,hier is
moeilikheid."
Wat sou ek sien?
Aannemings dokumente van beide die seun en die dogter.
Wragtig,ek was geskok.Ek was seer vir haar en vir haar
kinders.Sy het nagte omgehuil oor die heil van haar kinders wat sy haar eie
gemaak het en nooit eers daardie geheim dat hulle aangeneem is, met andere
gedeel het nie.
Hulle het haar vertrap en vernietig.
Die seun se eerste en laaste besoek by sy ma tydens haar
laaste verblyf in die hospitaal:
Dit was die SONDAG!
"Is mammie lus vir iets om te drink?
Ja, mamma sal 'n vrugte sappie drink!
Nou gee vir my geld om vir ma te gaan koop!
Boetie,jy het Vrydag jou salaris van oor die R700-00 vir die week gekry en
jy het nie R3-00 om vir mamma 'n sappie te koop nie...maar jy het mamma
onder die bas geskop omdat mamma jou R70-00 'n week losies gevra het en nou
betaal jy R250-00 per week by ander mense en jy het selfs geld by jou werk
geleen om vir die man by wie jy losseer 'n geskenk te koop.Toe maar, los
maar die sappie, oom Paul,Deon en Anna Maria kom later dan sal hulle vir
mamma iets saambring.
"As ma nou iets oorkom,wat erf ek?
"Presies dit wat jy en jou sussie vir mamma gegee het
die afgelope vier jaar...TRANE!
Die begrafnis het ek gereel en ons het 'n half uur laat begin
om te soek na die klein hoer-dogtertjie wat nie gekom het nie omdat ek daar
is.Maar hierdie "fool" het alles gereel en vir alles betaal...

Ja dit was seer maar ek is gelukkig 'n uiters sterk mens en met die genade
van bo het ek daar deur gekom...ongeag die feit dat ek intussen drie
besighede aan die gang moes hou.
Intussen is die minderjarige klein vroutjie steeds by haar meerderjarige man
en stel niemand belang om iets daaromtrent te doen nie.
Ek is bereid om na haar en haar boettie om te sien...gegewe die
situasie...maar sy stel nie belang nie en wil net "DRUGS & HAAR MAN" he.
Wel, dit is die eerste keer dat ek iets rep oor die gebeurde
al is dit ook net met my komper, voel ek beter en voel ek,
ek het my hart uitgepraat.Ek is baie moeg aangesien ek
omtrent vier ure slaap perf nag kry maar ek beur vorentoe
met God aan my sy.
Ek hoop om darem so 'n paar keer per maand op die NG
in te kyk en hopelik sal ek darem nie so erg rasseskeltaal
gebruik soos voorheen nie...
en sal ek darem ook nie sekere ondersoekende joernaliste uitskel soos in die
verlede nie...maar dan wonder ek daaroor?:)))

Groete aan almal wat my gemis het, ook aan diegene wat my nie gemis het nie
en veral aan Ferdi en Gloudina:))
Re: Na maande, is ek terug! [boodskap #84563 is 'n antwoord op boodskap #84557] Sa, 27 September 2003 02:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul" wrote

> Groete aan almal wat my gemis het, ook aan diegene wat my nie gemis het nie
> en veral aan Ferdi en Gloudina:))

Ek moet bieg dat ek eintlik bietjie verward is. Ek het altyd
gedink Paul van Staaden en Dave du Plessis is een en
dieselfde persoon. Maar hulle biografiese besonderhede
is nie dieselfde nie. Snaaks. Ek het nie vir Paul van Staaden
gemis nie. Wel vir DD.

Tant Hessie van Brixton
Re: Na maande, is ek terug! [boodskap #84564 is 'n antwoord op boodskap #84557] Sa, 27 September 2003 05:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Paul - daar is nie een ondersoekende joernalis op die ng nie. Daar is wel 'n
duimsuig-joernalis op die ng. Dis die ou wat jou wou prossssedeer - is dit
nie. Het julle toe buite die hof geskik - of was hy maar net bek? (My
skatting is dat dit laasgnoemde sal wees.)
Paul my ou maat - ek bid jou sterkte toe. Dis wanneer mens die stories lees
dat mens besef hoe dankbaar jy moet wees vir dit en die wat jy het.

"Paul"  skryf in boodskap news:bl2a97$f1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Ek is sedert begin Mei  besig gewees om 'n nuwe winkel
>  saam my eertydse vennoot,sielsgenoot en vriendin oop te maak. Gedurende
>  hierdie tydperk het sy baie siek geword,en was sy twee keer gehospitaliseer.
>  Die tweede keer het sy nie terug gekom nie.
>  Net 'n bietjie meer om die lyf van hierdie waardige dame met wie ek die
>  afgelope amper vier jaar saamgewerk het en saam met wie ek my lewe in
>  hierdie tydperk gedeel het.
>
>  Meeste van u sal onthou dat ek 'n geruime tyd gelede gekla get oor 'n
>  welsyns werkster wat haar werk nie reg sou doen nie.My
>  vriendin/vennoot(Mev.Young)was die spits waarom alles gedraai het nadat sy
>  geen hulp gehad het van haar gewese man nie asook nie van haar maatskaplike
>  werker nie.
>  Terwyl ek maar doenig was in die winkel is sy die eerste keer
>  gehospitaliseer.Daar het haar probleem dogter(wat intussen by 'n
>  meerderjarige man ingetrek het)haar besoek saam met die mannetjie se
>  ma.Hulle het haar so erg ontstel dat sy nooit weer tot volle normaliteit
>  terug gekeer het nie.
>  Die klein juffroutjie het aan haar ma wat uiters siek was 'n brief gegee om
>  te teken wat deur die mannetjie se ma opgestel is.My vriendin het geweier om
>  dit te teken en die dogtertjie het een moerse scene in die hospitaal
>  opgesit...
>  so erg, dat sy deur die sekuriteit verwyder is.Net voor sy verwyder is het
>  sy haar ma meegedeel dat sy steeds op "drugs" is en dat sy met "Nigerians"
>  deurmekaar is en dat sy een van hulle sal kry om haar ma te vermoor.
>  Die volgende dag het my vriendin gaan bel by die telefoon hokkie.Daar is sy
>  deur 'n groot swarte voorgekeer,haar
>  aar-voeding uit haar arm geruk en het die kaffer haar probeer verwurg met
>  die pypies.Daarna het sy my gevra dat ek nie weer sal toelaat dat haar
>  dogter naby haar kom
>  nie.Sy is ontslaan...maar was duidelik steeds baie siek.
>  Nadat sy 'n ander dokter gesien het het hy dadelik vir haar ander medikasie
>  voor geskryf.Steeds het sy nie beter geword nie en op 9 Junie is sy weer
>  dokter toe.Toe die dokter haar sien het hy dadelik 'n EKG gedoen terwyl hy
>  'n ambulans laat kom het.Sy is onmiddelik opgeneem en op 17 Junie is sy
>  oorlede.
>  As haar kinders op haar gevloek en geskel het,het ek altyd vir haar gese dat
>  dit in hulle bloed/are loop...
>  nooit, het ek gedink hoe waar dit sou wees nie.Haar moeder het vanaf
>  Uitenhage opgekom vir die begrafnis en ek en my broer het haar geneem na
>  eiendom wat ek en sy saam gekoop het om van haar klere en persoonlike
>  goedjies wat sy wou vat, te kon kry.
>  Ek was geskok toe my boetie half skokkend uitroep:"Ouboet, kom gou,hier is
>  moeilikheid."
>  Wat sou ek sien?
>  Aannemings dokumente van beide die seun en die dogter.
>  Wragtig,ek was geskok.Ek was seer vir haar en vir haar
>  kinders.Sy het nagte omgehuil oor die heil van haar kinders wat sy haar eie
>  gemaak het en nooit eers daardie geheim dat hulle aangeneem is, met andere
>  gedeel het nie.
>  Hulle het haar vertrap en vernietig.
>  Die seun se eerste en laaste besoek by sy ma tydens haar
>  laaste verblyf in die hospitaal:
>  Dit was die SONDAG!
>  "Is mammie lus vir iets om te drink?
>  Ja, mamma sal 'n vrugte sappie drink!
>  Nou gee vir my geld om vir ma te gaan koop!
>  Boetie,jy het Vrydag jou salaris van oor die R700-00 vir die week gekry en
>  jy het nie R3-00 om vir mamma 'n sappie te koop nie...maar jy het mamma
>  onder die bas geskop omdat mamma jou R70-00 'n week losies gevra het en nou
>  betaal jy R250-00 per week by ander mense en jy het selfs geld by jou werk
>  geleen om vir die man by wie jy losseer 'n geskenk te koop.Toe maar, los
>  maar die sappie, oom Paul,Deon en Anna Maria kom later dan sal hulle vir
>  mamma iets saambring.
>  "As ma nou iets oorkom,wat erf ek?
>  "Presies dit wat jy en jou sussie vir mamma gegee het
>  die afgelope vier jaar...TRANE!
>  Die begrafnis het ek gereel en ons het 'n half uur laat begin
>  om te soek na die klein hoer-dogtertjie wat nie gekom het nie omdat ek daar
>  is.Maar hierdie "fool" het alles gereel en vir alles betaal...
>
>  Ja dit was seer maar ek is gelukkig 'n uiters sterk mens en met die genade
>  van bo het ek daar deur gekom...ongeag die feit dat ek intussen drie
>  besighede aan die gang moes hou.
>  Intussen is die minderjarige klein vroutjie steeds by haar meerderjarige man
>  en stel niemand belang om iets daaromtrent te doen nie.
>  Ek is bereid om na haar en haar boettie om te sien...gegewe die
>  situasie...maar sy stel nie belang nie en wil net "DRUGS & HAAR MAN" he.
>  Wel, dit is die eerste keer dat ek iets rep oor die gebeurde
>  al is dit ook net met my komper, voel ek beter en voel ek,
>  ek het my hart uitgepraat.Ek is baie moeg aangesien ek
>  omtrent vier ure slaap perf nag kry maar ek beur vorentoe
>  met God aan my sy.
>  Ek hoop om darem so 'n paar keer per maand op die NG
>  in te kyk en hopelik sal ek darem nie so erg rasseskeltaal
>  gebruik soos voorheen nie...
>  en sal ek darem ook nie sekere ondersoekende joernaliste uitskel soos in die
>  verlede nie...maar dan wonder ek daaroor?:)))
>
>  Groete aan almal wat my gemis het, ook aan diegene wat my nie gemis het nie
>  en veral aan Ferdi en Gloudina:))
>
Re: Na maande, is ek terug! [boodskap #84581 is 'n antwoord op boodskap #84564] Sa, 27 September 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote

> Paul - daar is nie een ondersoekende joernalis op die ng nie. Daar is wel 'n
> duimsuig-joernalis op die ng. Dis die ou wat jou wou prossssedeer - is dit
> nie. Het julle toe buite die hof geskik - of was hy maar net bek? (My
> skatting is dat dit laasgnoemde sal wees.)
> Paul my ou maat - ek bid jou sterkte toe.

Maar Jonas, jy verwar ook vir Paul en DD. Laasgenoemde
is die een met die oulike vrou wat vir hom so gesond laat eet,
en met wie hy in die vroegoggend na die sterrehemel staan en
kyk. Hierdie Paul het saamgebly met 'n tannie met probleme
wat nou blykbaar oorlede is. Wie is nou wie?

Penkop wat werda roep
Re: Na maande, is ek terug! [boodskap #84593 is 'n antwoord op boodskap #84581] Sa, 27 September 2003 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie is die Paul vir wie jou vrind Ferdietjiekie wou prossedeer - ek raak
oud maar my geheue hou Anti ...
Paul - identifiseer jouself...
Ek is ook op soek na DD - ek het die anderdag gevra "Waar in die wêreld is
DD Diego ..."

"@rogers.com" wrote in message news:s8gdb.100031$Lnr1.42269@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Jonas" wrote
>
>> Paul - daar is nie een ondersoekende joernalis op die ng nie. Daar is wel 'n
>> duimsuig-joernalis op die ng. Dis die ou wat jou wou prossssedeer - is dit
>> nie. Het julle toe buite die hof geskik - of was hy maar net bek? (My
>> skatting is dat dit laasgnoemde sal wees.)
>> Paul my ou maat - ek bid jou sterkte toe.
>
> Maar Jonas, jy verwar ook vir Paul en DD. Laasgenoemde
> is die een met die oulike vrou wat vir hom so gesond laat eet,
> en met wie hy in die vroegoggend na die sterrehemel staan en
> kyk. Hierdie Paul het saamgebly met 'n tannie met probleme
> wat nou blykbaar oorlede is. Wie is nou wie?
>
> Penkop wat werda roep
>
Re: Na maande, is ek terug! [boodskap #84609 is 'n antwoord op boodskap #84557] So, 28 September 2003 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer om te hoor van jou vriendin Paul.
Wat het geword van die welsynwerkster vir wie jy so kwaad was?

Annette

"Paul"  skryf in boodskap news:bl2a97$f1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Ek is sedert begin Mei  besig gewees om 'n nuwe winkel
>  saam my eertydse vennoot,sielsgenoot en vriendin oop te maak. Gedurende
>  hierdie tydperk het sy baie siek geword,en was sy twee keer gehospitaliseer.
>  Die tweede keer het sy nie terug gekom nie.
>  Net 'n bietjie meer om die lyf van hierdie waardige dame met wie ek die
>  afgelope amper vier jaar saamgewerk het en saam met wie ek my lewe in
>  hierdie tydperk gedeel het.
>
>  Meeste van u sal onthou dat ek 'n geruime tyd gelede gekla get oor 'n
>  welsyns werkster wat haar werk nie reg sou doen nie.My
>  vriendin/vennoot(Mev.Young)was die spits waarom alles gedraai het nadat sy
>  geen hulp gehad het van haar gewese man nie asook nie van haar maatskaplike
>  werker nie.
>  Terwyl ek maar doenig was in die winkel is sy die eerste keer
>  gehospitaliseer.Daar het haar probleem dogter(wat intussen by 'n
>  meerderjarige man ingetrek het)haar besoek saam met die mannetjie se
>  ma.Hulle het haar so erg ontstel dat sy nooit weer tot volle normaliteit
>  terug gekeer het nie.
>  Die klein juffroutjie het aan haar ma wat uiters siek was 'n brief gegee om
>  te teken wat deur die mannetjie se ma opgestel is.My vriendin het geweier om
>  dit te teken en die dogtertjie het een moerse scene in die hospitaal
>  opgesit...
>  so erg, dat sy deur die sekuriteit verwyder is.Net voor sy verwyder is het
>  sy haar ma meegedeel dat sy steeds op "drugs" is en dat sy met "Nigerians"
>  deurmekaar is en dat sy een van hulle sal kry om haar ma te vermoor.
>  Die volgende dag het my vriendin gaan bel by die telefoon hokkie.Daar is sy
>  deur 'n groot swarte voorgekeer,haar
>  aar-voeding uit haar arm geruk en het die kaffer haar probeer verwurg met
>  die pypies.Daarna het sy my gevra dat ek nie weer sal toelaat dat haar
>  dogter naby haar kom
>  nie.Sy is ontslaan...maar was duidelik steeds baie siek.
>  Nadat sy 'n ander dokter gesien het het hy dadelik vir haar ander medikasie
>  voor geskryf.Steeds het sy nie beter geword nie en op 9 Junie is sy weer
>  dokter toe.Toe die dokter haar sien het hy dadelik 'n EKG gedoen terwyl hy
>  'n ambulans laat kom het.Sy is onmiddelik opgeneem en op 17 Junie is sy
>  oorlede.
>  As haar kinders op haar gevloek en geskel het,het ek altyd vir haar gese dat
>  dit in hulle bloed/are loop...
>  nooit, het ek gedink hoe waar dit sou wees nie.Haar moeder het vanaf
>  Uitenhage opgekom vir die begrafnis en ek en my broer het haar geneem na
>  eiendom wat ek en sy saam gekoop het om van haar klere en persoonlike
>  goedjies wat sy wou vat, te kon kry.
>  Ek was geskok toe my boetie half skokkend uitroep:"Ouboet, kom gou,hier is
>  moeilikheid."
>  Wat sou ek sien?
>  Aannemings dokumente van beide die seun en die dogter.
>  Wragtig,ek was geskok.Ek was seer vir haar en vir haar
>  kinders.Sy het nagte omgehuil oor die heil van haar kinders wat sy haar eie
>  gemaak het en nooit eers daardie geheim dat hulle aangeneem is, met andere
>  gedeel het nie.
>  Hulle het haar vertrap en vernietig.
>  Die seun se eerste en laaste besoek by sy ma tydens haar
>  laaste verblyf in die hospitaal:
>  Dit was die SONDAG!
>  "Is mammie lus vir iets om te drink?
>  Ja, mamma sal 'n vrugte sappie drink!
>  Nou gee vir my geld om vir ma te gaan koop!
>  Boetie,jy het Vrydag jou salaris van oor die R700-00 vir die week gekry en
>  jy het nie R3-00 om vir mamma 'n sappie te koop nie...maar jy het mamma
>  onder die bas geskop omdat mamma jou R70-00 'n week losies gevra het en nou
>  betaal jy R250-00 per week by ander mense en jy het selfs geld by jou werk
>  geleen om vir die man by wie jy losseer 'n geskenk te koop.Toe maar, los
>  maar die sappie, oom Paul,Deon en Anna Maria kom later dan sal hulle vir
>  mamma iets saambring.
>  "As ma nou iets oorkom,wat erf ek?
>  "Presies dit wat jy en jou sussie vir mamma gegee het
>  die afgelope vier jaar...TRANE!
>  Die begrafnis het ek gereel en ons het 'n half uur laat begin
>  om te soek na die klein hoer-dogtertjie wat nie gekom het nie omdat ek daar
>  is.Maar hierdie "fool" het alles gereel en vir alles betaal...
>
>  Ja dit was seer maar ek is gelukkig 'n uiters sterk mens en met die genade
>  van bo het ek daar deur gekom...ongeag die feit dat ek intussen drie
>  besighede aan die gang moes hou.
>  Intussen is die minderjarige klein vroutjie steeds by haar meerderjarige man
>  en stel niemand belang om iets daaromtrent te doen nie.
>  Ek is bereid om na haar en haar boettie om te sien...gegewe die
>  situasie...maar sy stel nie belang nie en wil net "DRUGS & HAAR MAN" he.
>  Wel, dit is die eerste keer dat ek iets rep oor die gebeurde
>  al is dit ook net met my komper, voel ek beter en voel ek,
>  ek het my hart uitgepraat.Ek is baie moeg aangesien ek
>  omtrent vier ure slaap perf nag kry maar ek beur vorentoe
>  met God aan my sy.
>  Ek hoop om darem so 'n paar keer per maand op die NG
>  in te kyk en hopelik sal ek darem nie so erg rasseskeltaal
>  gebruik soos voorheen nie...
>  en sal ek darem ook nie sekere ondersoekende joernaliste uitskel soos in die
>  verlede nie...maar dan wonder ek daaroor?:)))
>
>  Groete aan almal wat my gemis het, ook aan diegene wat my nie gemis het nie
>  en veral aan Ferdi en Gloudina:))
>
Re: Na maande, is ek terug! [boodskap #84612 is 'n antwoord op boodskap #84563] So, 28 September 2003 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Haai ou Hessie,

Kom jy nie van Fietas af nie?

Ek is Paul Van Straaten.Maar soos ons weet is jy nie altyd lekker nie of
hoe?
Gaan jy nog Kanada se krieketspan afrig?
"@rogers.com" wrote in message
news:Ad6db.92518$Lnr1.65773@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Paul" wrote
>
>> Groete aan almal wat my gemis het, ook aan diegene wat my nie gemis het
> nie
>> en veral aan Ferdi en Gloudina:))
>
> Ek moet bieg dat ek eintlik bietjie verward is. Ek het altyd
> gedink Paul van Staaden en Dave du Plessis is een en
> dieselfde persoon. Maar hulle biografiese besonderhede
> is nie dieselfde nie. Snaaks. Ek het nie vir Paul van Staaden
> gemis nie. Wel vir DD.
>
> Tant Hessie van Brixton
>
Re: Na maande, is ek terug! [boodskap #84613 is 'n antwoord op boodskap #84564] So, 28 September 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Jonas,

Jy is nogal reg...dit was meer bek as binnegoed!
Ja, ek het weer geleer om dankbaar te wees vir dit wat 'n mens het.Ek het
die aand voor haar afsterwe vir God gese dat Hy moet vergeet van my en
vergeet van haar twee kinders en doen wat vir haar die beste is... ek glo HY
het presies dit gedoen.

"Jonas"  skryf in boodskap news:bl374s$p7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Paul - daar is nie een ondersoekende joernalis op die ng nie. Daar is wel 'n
>  duimsuig-joernalis op die ng. Dis die ou wat jou wou prossssedeer - is dit
>  nie. Het julle toe buite die hof geskik - of was hy maar net bek? (My
>  skatting is dat dit laasgnoemde sal wees.)
>  Paul my ou maat - ek bid jou sterkte toe. Dis wanneer mens die stories lees
>  dat mens besef hoe dankbaar jy moet wees vir dit en die wat jy het.
>
>
>  "Paul"  wrote in message
>  news:bl2a97$f1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Ek is sedert begin Mei  besig gewees om 'n nuwe winkel
>>  saam my eertydse vennoot,sielsgenoot en vriendin oop te maak. Gedurende
>>  hierdie tydperk het sy baie siek geword,en was sy twee keer gehospitaliseer.
>>  Die tweede keer het sy nie terug gekom nie.
>>  Net 'n bietjie meer om die lyf van hierdie waardige dame met wie ek die
>>  afgelope amper vier jaar saamgewerk het en saam met wie ek my lewe in
>>  hierdie tydperk gedeel het.
>>
>>  Meeste van u sal onthou dat ek 'n geruime tyd gelede gekla get oor 'n
>>  welsyns werkster wat haar werk nie reg sou doen nie.My
>>  vriendin/vennoot(Mev.Young)was die spits waarom alles gedraai het nadat sy
>>  geen hulp gehad het van haar gewese man nie asook nie van haar maatskaplike
>>  werker nie.
>>  Terwyl ek maar doenig was in die winkel is sy die eerste keer
>>  gehospitaliseer.Daar het haar probleem dogter(wat intussen by 'n
>>  meerderjarige man ingetrek het)haar besoek saam met die mannetjie se
>>  ma.Hulle het haar so erg ontstel dat sy nooit weer tot volle normaliteit
>>  terug gekeer het nie.
>>  Die klein juffroutjie het aan haar ma wat uiters siek was 'n brief gegee om
>>  te teken wat deur die mannetjie se ma opgestel is.My vriendin het geweier om
>>  dit te teken en die dogtertjie het een moerse scene in die hospitaal
>>  opgesit...
>>  so erg, dat sy deur die sekuriteit verwyder is.Net voor sy verwyder is het
>>  sy haar ma meegedeel dat sy steeds op "drugs" is en dat sy met "Nigerians"
>>  deurmekaar is en dat sy een van hulle sal kry om haar ma te vermoor.
>>  Die volgende dag het my vriendin gaan bel by die telefoon hokkie.Daar is sy
>>  deur 'n groot swarte voorgekeer,haar
>>  aar-voeding uit haar arm geruk en het die kaffer haar probeer verwurg met
>>  die pypies.Daarna het sy my gevra dat ek nie weer sal toelaat dat haar
>>  dogter naby haar kom
>>  nie.Sy is ontslaan...maar was duidelik steeds baie siek.
>>  Nadat sy 'n ander dokter gesien het het hy dadelik vir haar ander medikasie
>>  voor geskryf.Steeds het sy nie beter geword nie en op 9 Junie is sy weer
>>  dokter toe.Toe die dokter haar sien het hy dadelik 'n EKG gedoen terwyl hy
>>  'n ambulans laat kom het.Sy is onmiddelik opgeneem en op 17 Junie is sy
>>  oorlede.
>>  As haar kinders op haar gevloek en geskel het,het ek altyd vir haar gese dat
>>  dit in hulle bloed/are loop...
>>  nooit, het ek gedink hoe waar dit sou wees nie.Haar moeder het vanaf
>>  Uitenhage opgekom vir die begrafnis en ek en my broer het haar geneem na
>>  eiendom wat ek en sy saam gekoop het om van haar klere en persoonlike
>>  goedjies wat sy wou vat, te kon kry.
>>  Ek was geskok toe my boetie half skokkend uitroep:"Ouboet, kom gou,hier is
>>  moeilikheid."
>>  Wat sou ek sien?
>>  Aannemings dokumente van beide die seun en die dogter.
>>  Wragtig,ek was geskok.Ek was seer vir haar en vir haar
>>  kinders.Sy het nagte omgehuil oor die heil van haar kinders wat sy haar eie
>>  gemaak het en nooit eers daardie geheim dat hulle aangeneem is, met andere
>>  gedeel het nie.
>>  Hulle het haar vertrap en vernietig.
>>  Die seun se eerste en laaste besoek by sy ma tydens haar
>>  laaste verblyf in die hospitaal:
>>  Dit was die SONDAG!
>>  "Is mammie lus vir iets om te drink?
>>  Ja, mamma sal 'n vrugte sappie drink!
>>  Nou gee vir my geld om vir ma te gaan koop!
>>  Boetie,jy het Vrydag jou salaris van oor die R700-00 vir die week gekry en
>>  jy het nie R3-00 om vir mamma 'n sappie te koop nie...maar jy het mamma
>>  onder die bas geskop omdat mamma jou R70-00 'n week losies gevra het en nou
>>  betaal jy R250-00 per week by ander mense en jy het selfs geld by jou werk
>>  geleen om vir die man by wie jy losseer 'n geskenk te koop.Toe maar, los
>>  maar die sappie, oom Paul,Deon en Anna Maria kom later dan sal hulle vir
>>  mamma iets saambring.
>>  "As ma nou iets oorkom,wat erf ek?
>>  "Presies dit wat jy en jou sussie vir mamma gegee het
>>  die afgelope vier jaar...TRANE!
>>  Die begrafnis het ek gereel en ons het 'n half uur laat begin
>>  om te soek na die klein hoer-dogtertjie wat nie gekom het nie omdat ek daar
>>  is.Maar hierdie "fool" het alles gereel en vir alles betaal...
>>
>>  Ja dit was seer maar ek is gelukkig 'n uiters sterk mens en met die genade
>>  van bo het ek daar deur gekom...ongeag die feit dat ek intussen drie
>>  besighede aan die gang moes hou.
>>  Intussen is die minderjarige klein vroutjie steeds by haar meerderjarige man
>>  en stel niemand belang om iets daaromtrent te doen nie.
>>  Ek is bereid om na haar en haar boettie om te sien...gegewe die
>>  situasie...maar sy stel nie belang nie en wil net "DRUGS & HAAR MAN" he.
>>  Wel, dit is die eerste keer dat ek iets rep oor die gebeurde
>>  al is dit ook net met my komper, voel ek beter en voel ek,
>>  ek het my hart uitgepraat.Ek is baie moeg aangesien ek
>>  omtrent vier ure slaap perf nag kry maar ek beur vorentoe
>>  met God aan my sy.
>>  Ek hoop om darem so 'n paar keer per maand op die NG
>>  in te kyk en hopelik sal ek darem nie so erg rasseskeltaal
>>  gebruik soos voorheen nie...
>>  en sal ek darem ook nie sekere ondersoekende joernaliste uitskel soos in die
>>  verlede nie...maar dan wonder ek daaroor?:)))
>>
>>  Groete aan almal wat my gemis het, ook aan diegene wat my nie gemis het nie
>>  en veral aan Ferdi en Gloudina:))
>>
>
Re: Na maande, is ek terug! [boodskap #84615 is 'n antwoord op boodskap #84593] So, 28 September 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Jonas,
Weereens is jy reg en laat die antie se paar breinselletjies haar in die
steek(miskien is dit weer hulle weer wat nie te lekker is nie)
:)))))

"Jonas" skryf in boodskap news:bl4i0v$lnl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie is die Paul vir wie jou vrind Ferdietjiekie wou prossedeer - ek raak
> oud maar my geheue hou Anti ...
> Paul - identifiseer jouself...
> Ek is ook op soek na DD - ek het die anderdag gevra "Waar in die wêreld is
> DD Diego ..."
> "@rogers.com" wrote in message
> news:s8gdb.100031$Lnr1.42269@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>
>> "Jonas" wrote
>>
>>> Paul - daar is nie een ondersoekende joernalis op die ng nie. Daar is wel 'n
>>> duimsuig-joernalis op die ng. Dis die ou wat jou wou prossssedeer - is dit
>>> nie. Het julle toe buite die hof geskik - of was hy maar net bek? (My
>>> skatting is dat dit laasgnoemde sal wees.)
>>> Paul my ou maat - ek bid jou sterkte toe.
>>
>> Maar Jonas, jy verwar ook vir Paul en DD. Laasgenoemde
>> is die een met die oulike vrou wat vir hom so gesond laat eet,
>> en met wie hy in die vroegoggend na die sterrehemel staan en
>> kyk. Hierdie Paul het saamgebly met 'n tannie met probleme
>> wat nou blykbaar oorlede is. Wie is nou wie?
>>
>> Penkop wat werda roep
>>
>
Re: Na maande, is ek terug! [boodskap #84617 is 'n antwoord op boodskap #84609] So, 28 September 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Beste Annette,
Die ene "Marlene Visser" het ek 'n afskrif gestuur van my skrywe destyds van
my skrywe op die Ng.
Sy was smoor kwaad en het dit aan die hoof van die ondersteuningsraad
gefaks.
Op sy beurt het hy my gefaks en gereig met regsoptrede
... daarna is 'n vergadreing gereel waar mev Young hulle gesien het en die
hele situasie aan almal teenwoordig verduidelik het.Daarna is die Marlene
Visser volgens my onder 'n donker wolk daar weg.Ek weet nie of sy self
bedank het weens die situasie en of sy gevra is om te bedank nie,maar sy het
in ieder geval daardie selfde dag
nog geloop.

Groete

Paul Van Straaten

"Annette"  skryf in boodskap news:bl6mqj$obk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Jammer om te hoor van jou vriendin Paul.
>  Wat het geword van die welsynwerkster vir wie jy so kwaad was?
>
>  Annette
>
>
>  "Paul"  wrote in message
>  news:bl2a97$f1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Ek is sedert begin Mei  besig gewees om 'n nuwe winkel
>>  saam my eertydse vennoot,sielsgenoot en vriendin oop te maak. Gedurende
>>  hierdie tydperk het sy baie siek geword,en was sy twee keer gehospitaliseer.
>>  Die tweede keer het sy nie terug gekom nie.
>>  Net 'n bietjie meer om die lyf van hierdie waardige dame met wie ek die
>>  afgelope amper vier jaar saamgewerk het en saam met wie ek my lewe in
>>  hierdie tydperk gedeel het.
>>
>>  Meeste van u sal onthou dat ek 'n geruime tyd gelede gekla get oor 'n
>>  welsyns werkster wat haar werk nie reg sou doen nie.My
>>  vriendin/vennoot(Mev.Young)was die spits waarom alles gedraai het nadat sy
>>  geen hulp gehad het van haar gewese man nie asook nie van haar maatskaplike
>>  werker nie.
>>  Terwyl ek maar doenig was in die winkel is sy die eerste keer
>>  gehospitaliseer.Daar het haar probleem dogter(wat intussen by 'n
>>  meerderjarige man ingetrek het)haar besoek saam met die mannetjie se
>>  ma.Hulle het haar so erg ontstel dat sy nooit weer tot volle normaliteit
>>  terug gekeer het nie.
>>  Die klein juffroutjie het aan haar ma wat uiters siek was 'n brief gegee om
>>  te teken wat deur die mannetjie se ma opgestel is.My vriendin het geweier om
>>  dit te teken en die dogtertjie het een moerse scene in die hospitaal
>>  opgesit...
>>  so erg, dat sy deur die sekuriteit verwyder is.Net voor sy verwyder is het
>>  sy haar ma meegedeel dat sy steeds op "drugs" is en dat sy met "Nigerians"
>>  deurmekaar is en dat sy een van hulle sal kry om haar ma te vermoor.
>>  Die volgende dag het my vriendin gaan bel by die telefoon hokkie.Daar is sy
>>  deur 'n groot swarte voorgekeer,haar
>>  aar-voeding uit haar arm geruk en het die kaffer haar probeer verwurg met
>>  die pypies.Daarna het sy my gevra dat ek nie weer sal toelaat dat haar
>>  dogter naby haar kom
>>  nie.Sy is ontslaan...maar was duidelik steeds baie siek.
>>  Nadat sy 'n ander dokter gesien het het hy dadelik vir haar ander medikasie
>>  voor geskryf.Steeds het sy nie beter geword nie en op 9 Junie is sy weer
>>  dokter toe.Toe die dokter haar sien het hy dadelik 'n EKG gedoen terwyl hy
>>  'n ambulans laat kom het.Sy is onmiddelik opgeneem en op 17 Junie is sy
>>  oorlede.
>>  As haar kinders op haar gevloek en geskel het,het ek altyd vir haar gese dat
>>  dit in hulle bloed/are loop...
>>  nooit, het ek gedink hoe waar dit sou wees nie.Haar moeder het vanaf
>>  Uitenhage opgekom vir die begrafnis en ek en my broer het haar geneem na
>>  eiendom wat ek en sy saam gekoop het om van haar klere en persoonlike
>>  goedjies wat sy wou vat, te kon kry.
>>  Ek was geskok toe my boetie half skokkend uitroep:"Ouboet, kom gou,hier is
>>  moeilikheid."
>>  Wat sou ek sien?
>>  Aannemings dokumente van beide die seun en die dogter.
>>  Wragtig,ek was geskok.Ek was seer vir haar en vir haar
>>  kinders.Sy het nagte omgehuil oor die heil van haar kinders wat sy haar eie
>>  gemaak het en nooit eers daardie geheim dat hulle aangeneem is, met andere
>>  gedeel het nie.
>>  Hulle het haar vertrap en vernietig.
>>  Die seun se eerste en laaste besoek by sy ma tydens haar
>>  laaste verblyf in die hospitaal:
>>  Dit was die SONDAG!
>>  "Is mammie lus vir iets om te drink?
>>  Ja, mamma sal 'n vrugte sappie drink!
>>  Nou gee vir my geld om vir ma te gaan koop!
>>  Boetie,jy het Vrydag jou salaris van oor die R700-00 vir die week gekry en
>>  jy het nie R3-00 om vir mamma 'n sappie te koop nie...maar jy het mamma
>>  onder die bas geskop omdat mamma jou R70-00 'n week losies gevra het en nou
>>  betaal jy R250-00 per week by ander mense en jy het selfs geld by jou werk
>>  geleen om vir die man by wie jy losseer 'n geskenk te koop.Toe maar, los
>>  maar die sappie, oom Paul,Deon en Anna Maria kom later dan sal hulle vir
>>  mamma iets saambring.
>>  "As ma nou iets oorkom,wat erf ek?
>>  "Presies dit wat jy en jou sussie vir mamma gegee het
>>  die afgelope vier jaar...TRANE!
>>  Die begrafnis het ek gereel en ons het 'n half uur laat begin
>>  om te soek na die klein hoer-dogtertjie wat nie gekom het nie omdat ek daar
>>  is.Maar hierdie "fool" het alles gereel en vir alles betaal...
>>
>>  Ja dit was seer maar ek is gelukkig 'n uiters sterk mens en met die genade
>>  van bo het ek daar deur gekom...ongeag die feit dat ek intussen drie
>>  besighede aan die gang moes hou.
>>  Intussen is die minderjarige klein vroutjie steeds by haar meerderjarige man
>>  en stel niemand belang om iets daaromtrent te doen nie.
>>  Ek is bereid om na haar en haar boettie om te sien...gegewe die
>>  situasie...maar sy stel nie belang nie en wil net "DRUGS & HAAR MAN" he.
>>  Wel, dit is die eerste keer dat ek iets rep oor die gebeurde
>>  al is dit ook net met my komper, voel ek beter en voel ek,
>>  ek het my hart uitgepraat.Ek is baie moeg aangesien ek
>>  omtrent vier ure slaap perf nag kry maar ek beur vorentoe
>>  met God aan my sy.
>>  Ek hoop om darem so 'n paar keer per maand op die NG
>>  in te kyk en hopelik sal ek darem nie so erg rasseskeltaal
>>  gebruik soos voorheen nie...
>>  en sal ek darem ook nie sekere ondersoekende joernaliste uitskel soos in die
>>  verlede nie...maar dan wonder ek daaroor?:)))
>>
>>  Groete aan almal wat my gemis het, ook aan diegene wat my nie gemis het nie
>>  en veral aan Ferdi en Gloudina:))
>>
>
Re: Na maande, is ek terug! [boodskap #84623 is 'n antwoord op boodskap #84593] So, 28 September 2003 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote

> Hierdie is die Paul vir wie jou vrind Ferdietjiekie wou prossedeer - ek raak
> oud maar my geheue hou Anti ...
> Paul - identifiseer jouself...

Jonas, gaan terug en kyk met wie Ferdietjie
baklei het. Dis DD, die nimlike du plessis.

Gloudina
Re: Na maande, is ek terug! [boodskap #84677 is 'n antwoord op boodskap #84617] Di, 30 September 2003 06:09 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie is Me Young nou weer?
Visser was baie bot toe ek met haar gepraat het - het net gesê dat alles na
haar hoof verwys is - so was jy so effe ongeskik met haar?
Weet die twee tere bloedjies nou al hulle is aangenome kinders?

Daar word baie gepraat van omgewingsinvloede op 'n mens en sy/haar
karakter - maar ek het al op die mees onverwagte tekens afgekom wat niks
anders as deur oorerwing kon wees nie .

--
Annette

"Paul"  skryf in boodskap news:bl6rul$r0n$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Beste Annette,
>  Die ene "Marlene Visser" het ek 'n afskrif gestuur van my skrywe destyds van
>  my skrywe op die Ng.
>  Sy was smoor kwaad en het dit aan die hoof van die ondersteuningsraad
>  gefaks.
>  Op sy beurt het hy my gefaks en gereig met regsoptrede
>  ... daarna is 'n vergadreing gereel waar mev Young hulle gesien het en die
>  hele situasie aan almal teenwoordig verduidelik het.Daarna is die Marlene
>  Visser volgens my onder 'n donker wolk daar weg.Ek weet nie of sy self
>  bedank het weens die situasie en of sy gevra is om te bedank nie,maar sy het
>  in ieder geval daardie selfde dag
>  nog geloop.
>
>  Groete
>
>
>  Paul Van Straaten
>  "Annette"  wrote in message
>  news:bl6mqj$obk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Jammer om te hoor van jou vriendin Paul.
>>  Wat het geword van die welsynwerkster vir wie jy so kwaad was?
>>
>>  Annette
>>
>>
>>  "Paul"  wrote in message
>>  news:bl2a97$f1r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>  Ek is sedert begin Mei  besig gewees om 'n nuwe winkel
>>>  saam my eertydse vennoot,sielsgenoot en vriendin oop te maak. Gedurende
>>>  hierdie tydperk het sy baie siek geword,en was sy twee keer gehospitaliseer.
>>>  Die tweede keer het sy nie terug gekom nie.
>>>  Net 'n bietjie meer om die lyf van hierdie waardige dame met wie ek die
>>>  afgelope amper vier jaar saamgewerk het en saam met wie ek my lewe in
>>>  hierdie tydperk gedeel het.
>>>
>>>  Meeste van u sal onthou dat ek 'n geruime tyd gelede gekla get oor 'n
>>>  welsyns werkster wat haar werk nie reg sou doen nie.My
>>>  vriendin/vennoot(Mev.Young)was die spits waarom alles gedraai het nadat sy
>>>  geen hulp gehad het van haar gewese man nie asook nie van haar maatskaplike
>>>  werker nie.
>>>  Terwyl ek maar doenig was in die winkel is sy die eerste keer
>>>  gehospitaliseer.Daar het haar probleem dogter(wat intussen by 'n
>>>  meerderjarige man ingetrek het)haar besoek saam met die mannetjie se
>>>  ma.Hulle het haar so erg ontstel dat sy nooit weer tot volle normaliteit
>>>  terug gekeer het nie.
>>>  Die klein juffroutjie het aan haar ma wat uiters siek was 'n brief gegee om
>>>  te teken wat deur die mannetjie se ma opgestel is.My vriendin het geweier om
>>>  dit te teken en die dogtertjie het een moerse scene in die hospitaal
>>>  opgesit...
>>>  so erg, dat sy deur die sekuriteit verwyder is.Net voor sy verwyder is het
>>>  sy haar ma meegedeel dat sy steeds op "drugs" is en dat sy met "Nigerians"
>>>  deurmekaar is en dat sy een van hulle sal kry om haar ma te vermoor.
>>>  Die volgende dag het my vriendin gaan bel by die telefoon hokkie.Daar is sy
>>>  deur 'n groot swarte voorgekeer,haar
>>>  aar-voeding uit haar arm geruk en het die kaffer haar probeer verwurg met
>>>  die pypies.Daarna het sy my gevra dat ek nie weer sal toelaat dat haar
>>>  dogter naby haar kom
>>>  nie.Sy is ontslaan...maar was duidelik steeds baie siek.
>>>  Nadat sy 'n ander dokter gesien het het hy dadelik vir haar ander medikasie
>>>  voor geskryf.Steeds het sy nie beter geword nie en op 9 Junie is sy weer
>>>  dokter toe.Toe die dokter haar sien het hy dadelik 'n EKG gedoen terwyl hy
>>>  'n ambulans laat kom het.Sy is onmiddelik opgeneem en op 17 Junie is sy
>>>  oorlede.
>>>  As haar kinders op haar gevloek en geskel het,het ek altyd vir haar gese dat
>>>  dit in hulle bloed/are loop...
>>>  nooit, het ek gedink hoe waar dit sou wees nie.Haar moeder het vanaf
>>>  Uitenhage opgekom vir die begrafnis en ek en my broer het haar geneem na
>>>  eiendom wat ek en sy saam gekoop het om van haar klere en persoonlike
>>>  goedjies wat sy wou vat, te kon kry.
>>>  Ek was geskok toe my boetie half skokkend uitroep:"Ouboet, kom gou,hier is
>>>  moeilikheid."
>>>  Wat sou ek sien?
>>>  Aannemings dokumente van beide die seun en die dogter.
>>>  Wragtig,ek was geskok.Ek was seer vir haar en vir haar
>>>  kinders.Sy het nagte omgehuil oor die heil van haar kinders wat sy haar eie
>>>  gemaak het en nooit eers daardie geheim dat hulle aangeneem is, met andere
>>>  gedeel het nie.
>>>  Hulle het haar vertrap en vernietig.
>>>  Die seun se eerste en laaste besoek by sy ma tydens haar
>>>  laaste verblyf in die hospitaal:
>>>  Dit was die SONDAG!
>>>  "Is mammie lus vir iets om te drink?
>>>  Ja, mamma sal 'n vrugte sappie drink!
>>>  Nou gee vir my geld om vir ma te gaan koop!
>>>  Boetie,jy het Vrydag jou salaris van oor die R700-00 vir die week gekry en
>>>  jy het nie R3-00 om vir mamma 'n sappie te koop nie...maar jy het mamma
>>>  onder die bas geskop omdat mamma jou R70-00 'n week losies gevra het en nou
>>>  betaal jy R250-00 per week by ander mense en jy het selfs geld by jou werk
>>>  geleen om vir die man by wie jy losseer 'n geskenk te koop.Toe maar, los
>>>  maar die sappie, oom Paul,Deon en Anna Maria kom later dan sal hulle vir
>>>  mamma iets saambring.
>>>  "As ma nou iets oorkom,wat erf ek?
>>>  "Presies dit wat jy en jou sussie vir mamma gegee het
>>>  die afgelope vier jaar...TRANE!
>>>  Die begrafnis het ek gereel en ons het 'n half uur laat begin
>>>  om te soek na die klein hoer-dogtertjie wat nie gekom het nie omdat ek daar
>>>  is.Maar hierdie "fool" het alles gereel en vir alles betaal...
>>>
>>>  Ja dit was seer maar ek is gelukkig 'n uiters sterk mens en met die genade
>>>  van bo het ek daar deur gekom...ongeag die feit dat ek intussen drie
>>>  besighede aan die gang moes hou.
>>>  Intussen is die minderjarige klein vroutjie steeds by haar meerderjarige man
>>>  en stel niemand belang om iets daaromtrent te doen nie.
>>>  Ek is bereid om na haar en haar boettie om te sien...gegewe die
>>>  situasie...maar sy stel nie belang nie en wil net "DRUGS & HAAR MAN" he.
>>>  Wel, dit is die eerste keer dat ek iets rep oor die gebeurde
>>>  al is dit ook net met my komper, voel ek beter en voel ek,
>>>  ek het my hart uitgepraat.Ek is baie moeg aangesien ek
>>>  omtrent vier ure slaap perf nag kry maar ek beur vorentoe
>>>  met God aan my sy.
>>>  Ek hoop om darem so 'n paar keer per maand op die NG
>>>  in te kyk en hopelik sal ek darem nie so erg rasseskeltaal
>>>  gebruik soos voorheen nie...
>>>  en sal ek darem ook nie sekere ondersoekende joernaliste uitskel soos in die
>>>  verlede nie...maar dan wonder ek daaroor?:)))
>>>
>>>  Groete aan almal wat my gemis het, ook aan diegene wat my nie gemis het nie
>>>  en veral aan Ferdi en Gloudina:))
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wat is
Volgende onderwerp: Slabbert-verslag re US is bekend gemaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:24:39 MGT 2024