Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Sug, alweer n virus
Sug, alweer n virus [boodskap #84251] Vr, 19 September 2003 03:54 na volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hi daar

Ek moet bieg ek het TE lank gelede my anti-virus definition files ge-update, gevolglik het ek nie die 2 emails wat gelyk het asof dit microsoft updates bevat gestop nie. n Oulike worm virus het gevolglik my adres boek gebruik om homself verder te versprei. Lesse:
1. Niks is verniet van Microsoft nie
2. Update NOU jou anti-virus

Nou ja, laat ek begin skoonmaak ...

Tot later
Joeboy

--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.
Re: Sug, alweer n virus [boodskap #84649 is 'n antwoord op boodskap #84251] Ma, 29 September 2003 12:59 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In my mailbox kwam daaliks wel 50 mails binne ,almal spam en veel besmette mails
Oplossing:verander jou e-posadres en set dit nie ooral te kyk nie
Als dan tog jou e-posadres gevra word gee dan een fout adres,so kanhulle jou geen spam en ook nie besmette spam stuur nie
Paul
"JoeBoy" skryf in boodskap news:bkdumi$nhn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Hi daar

Ek moet bieg ek het TE lank gelede my anti-virus definition files ge-update, gevolglik het ek nie die 2 emails wat gelyk het asof dit microsoft updates bevat gestop nie. n Oulike worm virus het gevolglik my adres boek gebruik om homself verder te versprei. Lesse:
1. Niks is verniet van Microsoft nie
2. Update NOU jou anti-virus

Nou ja, laat ek begin skoonmaak ...

Tot later
Joeboy

--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.
Vorige onderwerp: Oor rekenaars en SMS en blackberries
Volgende onderwerp: telefoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:15:34 MGT 2024