Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sou die SAP hulle hieraan steur?
Sou die SAP hulle hieraan steur? [boodskap #84078] Di, 16 September 2003 06:47 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verskoon die Engels:

Three more women have come forward with complaints against a man charged
with knowingly infecting women with HIV.

Shingirayi Nyarirangwe, 24, has reappeared in Auckland district court on
charges relating to five women, two of whom have developed AIDS.

Police allege he failed to tell some of the women he had HIV.

Nyarirangwe faced five new charges relating to women he had sex with.
Re: Sou die SAP hulle hieraan steur? [boodskap #84081 is 'n antwoord op boodskap #84078] Di, 16 September 2003 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet van 'n spesifieke geval waar 'n vrou wat deur 'n man besmet is, hom
aangekla het, en hy skuldig bevind is.
Dit was al 'n paar jaar gelede.

Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:1063694484.443065@radsrv1.tranzpeer.net...
> Verskoon die Engels:
>
> Three more women have come forward with complaints against a man charged
> with knowingly infecting women with HIV.
>
> Shingirayi Nyarirangwe, 24, has reappeared in Auckland district court on
> charges relating to five women, two of whom have developed AIDS.
>
> Police allege he failed to tell some of the women he had HIV.
>
> Nyarirangwe faced five new charges relating to women he had sex with.
>
Re: Sou die SAP hulle hieraan steur? [boodskap #84092 is 'n antwoord op boodskap #84081] Di, 16 September 2003 08:42 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En dit is waarom ek glo dat verpligte toetsing noodsaaklik is. Maar die
"siekte" word met 'n halo bekroon - of dit nou oordraagbaar is of nie - dit
is steeds nie 'n aanmeldbare siekte nie. Waarom nie?
Die staat moet in die beskuldigdebank geplaas word.

"Annette" skryf in boodskap news:bk6dau$2lm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet van 'n spesifieke geval waar 'n vrou wat deur 'n man besmet is, hom
> aangekla het, en hy skuldig bevind is.
> Dit was al 'n paar jaar gelede.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Moorde
Volgende onderwerp: My e-naam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:31:29 MGT 2024