Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ta
ta [boodskap #83746] Vr, 12 September 2003 06:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier by ons word dit veral gebruik as na 'n dier verwys word - soos
bevoorbeeld as iets gevang is, dan is ta vas.

Annette
Re: ta [boodskap #83767 is 'n antwoord op boodskap #83746] Vr, 12 September 2003 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of 'n halwe totsiens:)
Of vir "gee" of "dankie"

Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bjrus7$2is6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Dit kan ook gebruik word om dankie te sê
>
>
> --
> Chris in die laer-middelklas
>
Re: ta [boodskap #83818 is 'n antwoord op boodskap #83767] Vr, 12 September 2003 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geheimpie  is tans af-lyn  Geheimpie
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" het getik:

> "Chris" wrote in message
> news:bjrus7$2is6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Dit kan ook gebruik word om dankie te sê
>
> Of 'n halwe totsiens:)
> Of vir "gee" of "dankie"

Ta Vuurmaak (die Griekwa?) in se stoomketel in Vatmaar.

--
Piet Hein
52° 23' NB 4° 55' OL
Re: ou ta [boodskap #83863 is 'n antwoord op boodskap #83818] Sa, 13 September 2003 05:54 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
: Piet Hein
: 52° 23' NB 4° 55' OL
---
Amsterdam lê op 52° 22' N 4° 53' O
Volgens Harold Fullard M.Sc.
Kartografiese Redakteur in samewerking met Suid - Afrikaanse Aardryskundige
deskundiges
---
Ek neem aan jy woon op / in die Walletjies omgewing, dit behoort jou presiese
posisie te wees volgens jou koördinate, as dit nie so is nie het die Nederlande
1' Noord en 2' Oos geskuif sedert 1983 :-)
groete uit 'n veilige VASTE-land

34° 5' S 21° 18' O
108 meter ..... Let wel ....BO seespieël :-)
Vorige onderwerp: Toerismemaand
Volgende onderwerp: Penkop B, a lidwoord en spelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:56:01 MGT 2024