Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die nuutste uitgawe van Die Afrikaner
Die nuutste uitgawe van Die Afrikaner [boodskap #8287] Vr, 31 Januarie 1997 00:00
Herstigte Nasionale P[1]  is tans af-lyn  Herstigte Nasionale P[1]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie week se uitgawe van Die Afrikaner is 'n moet vir elkeen wat
oor die Afrikanervolk se politiek wil praat:

Sammajoor Sooibrand laat baie weer na hulle ENO's gryp by

http://www.hnp.org.za/afrikaner/jan4/sooibran.htm - daar word onder
andere na die gebeure op die Volkstaat poslys gewys.

Lees ook oor die betrokkenheid van "Afrikanerleiers" by IDASA en
hulle rol om die Afrikaner tot ANC oorgawe te dwing by

http://www.hnp.org.za/afrikaner/jan4/gous.htm

Die hoofartikel is hierdie week getiteld:

"En wat doen die HNP?"

Lees by http://www.hnp.org.za/afrikaner/jan4/hoofart.htm

En terwyl jy dan Internetuitgawe van Die Afrikaner lees, kyk ook na
wat gese word oor die BBG, die bankrot stadsrade, Ferdi Harzenberg
se verkiesingsplanne, Internasionalisme en die woelinge in die
parlementere partye.

Ons hou dop om te sien of almal wat daarop roem dat hulle na die
Volkspolitiek met 'n oopgemoed kyk, ook die durf sal he om te
reageer.

Groete

Redaksie
DIE AFRIKANER

Die Afrikaner is die Mondstuk van die Herstigte Nasionale Party van
Suid-Afrika.

Brosjure belig vyandskap van Britte

In die aanloop na die 100-jarige herdenking van die
uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog in 1899 is dit
belangrik om weer te gaan kyk na die ware feite van die
geskiedenis in die lig van sekere ontwikkelinge oor die
laaste maande in Suid-Afrika.

Sien http://www.hnp.org.za/afrikaner/oorlog/
Vorige onderwerp: Re : RE : Afrikaanse Taal Groep - Stigting
Volgende onderwerp: Die Afrikaner: BBG wen saak teen Pretoria stadsraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 02:31:52 MGT 2024