Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Slegte tyding....
Re: Slegte tyding.... [boodskap #811] Wo, 18 Junie 2003 20:49 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcqil6$jer$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Niemand in ons huis praat nie..ek sit die hele aand nog in my
> kamer en luister na musiek.
>

Na watse musiek luister jy? En wat is 'n drukwiel?

Lorinda
Re: Slegte tyding.... [boodskap #816 is 'n antwoord op boodskap #811] Wo, 18 Junie 2003 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcqil6$jer$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is Donderdagaand. (hier in SA) Ons het verneem dat my moeder kanker het.
> Waar die kanker is, en hoe ver dit al gevorder het weet ons nog nie. My pa
> neem haar more Pretoria toe vir die nodige toetse. Ons is almal onder
> spanning. Niemand in ons huis praat nie..ek sit die hele aand nog in my
> kamer en luister na musiek.
>
> Die telefoon hou nie op met lui nie..dit begin my gruwelooslik irriteer, al
> weet ek die gemeenskap ge� om, sê lamal dieselfde eentonige ou rympie op. Ek
> het my oorfone opgesit sodat ek 'n verskoning het om nie die elendige ding
> te gaan antwoord nie...
>
> Ek was nie gisteraand lus om te gesêls nie. Ek het gisteraand so 08h00 by
> die huis gekom. Ek het gaan drukwielle haal vir die John Deere 450
> koringplanter.
> Ek was die hele dag op die pad en was 'n bietjie moeg.
>
> Verder het ek nie veel nuus nie, behalwe dat dit taamlik aan die koue kant
> is, dan waai die wind ook nog op hierdie oomblik.
>
> Sal julle laat weet hoe dit met my ma gaan.
>
> Groete,
> Andries.

Wat spijtig voor jullie, zo'n naar bericht. Ik hoop voor jullie dat ze beter
wordt.

Roely
Re: Slegte tyding.... [boodskap #828 is 'n antwoord op boodskap #816] Do, 19 Junie 2003 07:09 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Danke.

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Roely" skryf in boodskap news:bcqk6m$m3rhi$1@ID-187610.news.dfncis.de...
|
| "Andries Kriel" wrote in message
| news:bcqil6$jer$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Dit is Donderdagaand. (hier in SA) Ons het verneem dat my moeder kanker
| het.
| > Waar die kanker is, en hoe ver dit al gevorder het weet ons nog nie. My
pa
| > neem haar more Pretoria toe vir die nodige toetse. Ons is almal onder
| > spanning. Niemand in ons huis praat nie..ek sit die hele aand nog in my
| > kamer en luister na musiek.
| >
| > Die telefoon hou nie op met lui nie..dit begin my gruwelooslik irriteer,
| al
| > weet ek die gemeenskap ge� om, sê lamal dieselfde eentonige ou rympie
op.
| Ek
| > het my oorfone opgesit sodat ek 'n verskoning het om nie die elendige
ding
| > te gaan antwoord nie...
| >
| > Ek was nie gisteraand lus om te gesêls nie. Ek het gisteraand so 08h00
by
| > die huis gekom. Ek het gaan drukwielle haal vir die John Deere 450
| > koringplanter.
| > Ek was die hele dag op die pad en was 'n bietjie moeg.
| >
| > Verder het ek nie veel nuus nie, behalwe dat dit taamlik aan die koue
kant
| > is, dan waai die wind ook nog op hierdie oomblik.
| >
| > Sal julle laat weet hoe dit met my ma gaan.
| >
| > Groete,
| > Andries.
|
| Wat spijtig voor jullie, zo'n naar bericht. Ik hoop voor jullie dat ze
beter
| wordt.
|
| Roely
|
|
Vorige onderwerp: Letterkunde
Volgende onderwerp: Gaye Derby-Lewis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 01:12:51 MGT 2024