Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Absa en Afrikaans: Deel II
Absa en Afrikaans: Deel II [boodskap #8250] Wo, 29 Januarie 1997 00:00
Wessels  is tans af-lyn  Wessels
Boodskappe: 43
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Haai almal

Absa het 'n vriendelike briefie teruggeskryf na aanleiding van 'n klagte
oor die gebrek aan Afrikaans op hul Web-ruimte. Hulle het belowe om Die
Taal by te werk.

Dankie vir jul geesdriftige meelewing.

Groete

Deon Meyer
Vorige onderwerp: Absa se gebrek aan Afrikaans
Volgende onderwerp: US Dollars($) waarde in Afrikaanse Rand &sent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 03:18:34 MGT 2024