Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Te warm
Te warm [boodskap #82115] Di, 12 Augustus 2003 16:37 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Beste zuid-africaanse vriende ons stik hier van die warme weer in Europa
terwyl het by jullie nu winter is en baie lekker weer
Hierdie temperatuur is nou buite en binne 35�C;ons zweet soos een paard :):)
Re: Te warm [boodskap #82118 is 'n antwoord op boodskap #82115] Di, 12 Augustus 2003 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Paul. "Horses sweat, men perspire and ladies merely glow ..."

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:ZI8_a.63373$F92.7161@afrodite.telenet-ops.be...
> Beste zuid-africaanse vriende ons stik hier van die warme weer in Europa
> terwyl het by jullie nu winter is en baie lekker weer
> Hierdie temperatuur is nou buite en binne 35�C;ons zweet soos een paard :):)
>
Re: Te warm [boodskap #82126 is 'n antwoord op boodskap #82115] Wo, 13 Augustus 2003 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is plekke in Afrika waar jy onder 40°C baadjie aantrek! Hoe klink
50 -51 vir jou?

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:ZI8_a.63373$F92.7161@afrodite.telenet-ops.be...
> Beste zuid-africaanse vriende ons stik hier van die warme weer in Europa
> terwyl het by jullie nu winter is en baie lekker weer
> Hierdie temperatuur is nou buite en binne 35�C;ons zweet soos een paard :):)
>
Re: Te warm [boodskap #82134 is 'n antwoord op boodskap #82115] Wo, 13 Augustus 2003 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Moet alte vreeslik stinke !

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:ZI8_a.63373$F92.7161@afrodite.telenet-ops.be...
> Beste zuid-africaanse vriende ons stik hier van die warme weer in Europa
> terwyl het by jullie nu winter is en baie lekker weer
> Hierdie temperatuur is nou buite en binne 35�C;ons zweet soos een paard :):)
>
Re: Te warm [boodskap #82137 is 'n antwoord op boodskap #82134] Wo, 13 Augustus 2003 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Veral die Engelse wat nie so lief vir bad is nie!

"FoilCut" skryf in boodskap news:bhco4o$6mv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Moet alte vreeslik stinke !
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:ZI8_a.63373$F92.7161@afrodite.telenet-ops.be...
>> Beste zuid-africaanse vriende ons stik hier van die warme weer in Europa
>> terwyl het by jullie nu winter is en baie lekker weer
>> Hierdie temperatuur is nou buite en binne 35�C;ons zweet soos een paard
> :):)
>>
>
Re: Te warm [boodskap #82138 is 'n antwoord op boodskap #82137] Wo, 13 Augustus 2003 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Engelse bad. Dis die Franse wat nie bad nie. Ons het so paar jaar
terug 'n kantoor blok gedeel met Franse en in die somer kon jy dit nie
uithou saam met die Franse nie. In SA waar dit so vreeslik warm word in die
somer, en soms in die winter, is dit nie 'n goeie idee om net een keer 'n
week te bad nie. Die reuk wat aan hulle gekleef het was onbeskryflik
gewees. Dit was nie "skoon stink" nie - soos na 'n harde dag se werk nie,
dit was "vuil stink" - soos in vandag is die 31ste en ek het die 1ste my
maandelikse bad gehad.
Hulle glo mos jou liggaamsreuk is die beste en ruik die lekkerste.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3a053a.0@news1.mweb.co.za...
> Veral die Engelse wat nie so lief vir bad is nie!
Re: Te warm [boodskap #82140 is 'n antwoord op boodskap #82134] Wo, 13 Augustus 2003 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Aug 2003 09:11:41 +0200, "FoilCut" wrote:

> Moet alte vreeslik stinke !

Ja, seker! Ek stink sewe ure teen die wind en deur die warmte is ek te
lui om my eie te was.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Te warm [boodskap #82141 is 'n antwoord op boodskap #82126] Wo, 13 Augustus 2003 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Aug 2003 07:17:49 +0100, "Sandvlooi"
wrote:

> Daar is plekke in Afrika waar jy onder 40ºC baadjie aantrek! Hoe klink
> 50 -51 vir jou?

50 °C wil nie noodsaaklik sê dat die temperatuur bedompig is nie. Maar
dit is wel hier by ons in Vlaandere by slegs 35 °C! Ek ken daardie
verskil want ek het nog in die Persiese Golf gewees.

Groete

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Te warm [boodskap #82144 is 'n antwoord op boodskap #82141] Wo, 13 Augustus 2003 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 13 Aug 2003 14:06:37 +0200, Sterrenkijker wrote:
Ja dit is waar dit hang baie af van die humiditeit. As mens sien dit is in
Durban bo 28 dan is jy maar bly jy is nie daar nie.

> On Wed, 13 Aug 2003 07:17:49 +0100, "Sandvlooi"
> wrote:
>
>> Daar is plekke in Afrika waar jy onder 40ºC baadjie aantrek! Hoe klink
>> 50 -51 vir jou?
>
> 50 °C wil nie noodsaaklik sê dat die temperatuur bedompig is nie. Maar
> dit is wel hier by ons in Vlaandere by slegs 35 °C! Ek ken daardie
> verskil want ek het nog in die Persiese Golf gewees.
>
> Groete
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Te warm [boodskap #82149 is 'n antwoord op boodskap #82141] Wo, 13 Augustus 2003 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker wrote

> 50 °C wil nie noodsaaklik sê dat die temperatuur bedompig is nie. Maar
> dit is wel hier by ons in Vlaandere by slegs 35 �C! Ek ken daardie
> verskil want ek het nog in die Persiese Golf gewees.

Ja, humiditeit maak 'n groot verskil aan hoe draagbaar
die temperatuur is as dit hoog is. Ek kon die baie warm
maar relatief droog Noord Kaapland se somers beter
vat as die somers hier in Kanada om die Groot Mere.
Ek voel selfs aan my bas wanneer daar orkane in die
Karribiese See broei. Dit is die enigste tyd wanneer ek
letterlik sweet.

Gloudina
Re: Te warm [boodskap #82156 is 'n antwoord op boodskap #82138] Wo, 13 Augustus 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Aug 2003 12:46:15 +0200, "Elaine" wrote:

> Die Engelse bad. Dis die Franse wat nie bad nie. Ons het so paar jaar
> terug 'n kantoor blok gedeel met Franse en in die somer kon jy dit nie
> uithou saam met die Franse nie. In SA waar dit so vreeslik warm word in die
> somer, en soms in die winter, is dit nie 'n goeie idee om net een keer 'n
> week te bad nie. Die reuk wat aan hulle gekleef het was onbeskryflik
> gewees. Dit was nie "skoon stink" nie - soos na 'n harde dag se werk nie,
> dit was "vuil stink" - soos in vandag is die 31ste en ek het die 1ste my
> maandelikse bad gehad.
> Hulle glo mos jou liggaamsreuk is die beste en ruik die lekkerste.
>
> E
>
Hm.., ek gaan dan maar vanaand bad toe!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Te warm [boodskap #82158 is 'n antwoord op boodskap #82137] Wo, 13 Augustus 2003 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3a053a.0@news1.mweb.co.za...
> Veral die Engelse wat nie so lief vir bad is nie!

Waar kry jy die inligting?

Lorinda
Re: Te warm [boodskap #82185 is 'n antwoord op boodskap #82158] Do, 14 Augustus 2003 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kom ek stel dit vir jou so: Ek het doer aan die begin van my loopbaan
gewerk by 'n boufirma wat Engelse QS's ingevoer het uit Engeland om op
kontrak in Namibië te kom werk. Sekerlik weet jy dat Nam veral in die
somer in die binneland donners warm is en is so 36°C en hoër in die skaduwee
niks snaaks nie? As 'n man begin sweet dan wys dit mos eerste onder sy
arms. Aan die einde van die dag, as dit lekker rof gegaan het, en dit koel
af en die hemp word droog, kan 'n wit soutring vorm op die rand van die nat
kol. As 'n ou dieselfde hemp van Maandag tot Vrydag dra en darem al so
vier-vyf soutringe wys onder sy arms, glo my, dan was hierdie ou nie eintlik
nie. Hy omwalm hom met reukweerder en dit het ons plaaslike poepolle
gefassineer aangesien ons grootgeword het met die idee dat 'n mens ten
minste een keer per dag bad 'n skoon klere aantrek.
Die spekulasie en grappery oor die Souties wat rêrige souties is het
meer waarheid gekry toe die loods [pilot] van die firma se meisie hom onder
die gat skop en hy dringend blyplek gesoek het. Die een Engelse QS en sy
amper beeldskone jong vroutjie het hom toe genooi om by hulle te kom bly tot
hy blyplek kon kry. Die firma gee vir hulle 'n 3 slaapkamer woonstel.
Die loods kon sy oë nie glo toe hy eers daar bly nie en uitvind dat die bad
verstop is al vir die afgelope 12 weke en dat daar 'n sandstreep onder in
die bad lê. Die mense gebruik dit nie! Hulle was net met 'n waslap die
gesig en onder die arms en verder gooi hulle die klanke dood met spuitgoed!
Ook daai mooi vroumens! Dit was die ergste om te vat.
En net so 'n stertjie......wat die mense oor die politiek van SA en Nam
sê, ons het van die beste waterstelsels in die wêreld. Ek was darem al in
'n hele klomp lande in die wêreld waar jy nie kan waag om kraanwater te
drink nie......jy sal spuitpoep dat die berge antwoord gee. Ons land se
kraanwater is suiwer en drinkbaar en was nog altyd so. O ja, die keer toe
ek in London was en ons met die moltrein na die middestad toe gery het saam
met mense wat gaan werk het.....die Londoners vrot behoortlik. Hulleself
kom dit nie agter nie, maar hulle was duidelik nie erg baie nie!

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3a8c34$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3a053a.0@news1.mweb.co.za...
>> Veral die Engelse wat nie so lief vir bad is nie!
>
> Waar kry jy die inligting?
>
> Lorinda
>
Re: Te warm [boodskap #82186 is 'n antwoord op boodskap #82158] Do, 14 Augustus 2003 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net vinnig nog ene. Ons het gereis deur Frankryk op pad na Monaco toe en
soos enige boer maar maak, soek jy 'n badkamer in die hotel waar jy bly en
het dit uiters moeilik gevind om altyd 'n badkamer en suite te kry. Die
Franse het duidelik gedink ons is mal.....hoekom bad mens so baie? Dalk is
dit omdat Europa so koud is?
Ken jy die storietjie van die ou en sy bruid wat in Frankryk op
wittebrood was? Daar was net hierdie kommunale badkamer op hulle vloer
gewees en hulle het die aand toe saam gaan bad....en anner dinge doen!
Daar gekom en hulle begin water intap, toe hulle agterkom dat sy die seep in
die kamer vergeet het en sy terugstap om die seep te gaan haal. Toe sy by
die badkamer terugkom en die deur oopmaak sou sy sien dat haar man kaalgat
buk oor die bad besig om die water te roer. Haar nuwe 'eiendom' hang hier
voor haar in alle glorie en sy vat hom toe sommer so van agter agter die
kop. Dit was toe die ou se kop amper die plafon tref soos hy opspring van
skrik dat sy sou agterkom dat sy het by die verkeerde badkamer ingestap!

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3a8c34$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3a053a.0@news1.mweb.co.za...
>> Veral die Engelse wat nie so lief vir bad is nie!
>
> Waar kry jy die inligting?
>
> Lorinda
>
Re: Te warm [boodskap #82207 is 'n antwoord op boodskap #82156] Do, 14 Augustus 2003 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ja asb. tog. Hoekom is die Europeërs so bang vir water?

E

"Sterrenkijker" wrote:

> Hm.., ek gaan dan maar vanaand bad toe!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Te warm [boodskap #82212 is 'n antwoord op boodskap #82207] Do, 14 Augustus 2003 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Aug 2003 17:08:59 +0200, "Elaine" wrote:

> Ag ja asb. tog. Hoekom is die Europeërs so bang vir water?
>
> E
>

Baie simpel, Elaine: 'n mens word daar so nat van!! Watter idee het jy
anders daaroor gehad?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Te warm [boodskap #82217 is 'n antwoord op boodskap #82212] Do, 14 Augustus 2003 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja jy word nat - maar dis lekker. Niks lekkerder as 'n warm bad op 'n koue
dag nie. Niks lekkerder as 'n heerlike koel swembad op 'n snikhete warm dag
nie. Sien - water is lekker :)

E

"Sterrenkijker" wrote:

> Baie simpel, Elaine: 'n mens word daar so nat van!! Watter idee het jy
> anders daaroor gehad?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Te warm [boodskap #82220 is 'n antwoord op boodskap #82185] Do, 14 Augustus 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote

in London was en ons met die moltrein na die middestad toe gery het saam
> met mense wat gaan werk het.....die Londoners vrot behoortlik. Hulleself
> kom dit nie agter nie, maar hulle was duidelik nie erg baie nie!
> "Lorinda"
>> Waar kry jy die inligting?

Ek dink ons het hier 'n geval van die splinter in ander
sien, om sodoende nie die balk in eie oog raak te sien
nie. Dis 'n welbekende sielkundige feit.
Waar ek ookal was, het Engelse nog altyd elke dag
gebad. Wat vir my interessant was, was hulle gewoonte
om voor die aandete te bad. Dis hulle gewoonte
" to change for dinner." Hierdie gewoonte is ook oorgedra
aan die ouens wat byvoorbeeld in SA gebly het, sodat hulle
kinders dieselfde gewoonte gehad het.

Gloudina
Re: Te warm [boodskap #82224 is 'n antwoord op boodskap #82185] Do, 14 Augustus 2003 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3b6486.0@news1.mweb.co.za...
> En net so 'n stertjie......wat die mense oor die politiek van SA en Nam
> sê, ons het van die beste waterstelsels in die wêreld. Ek was darem al in
> 'n hele klomp lande in die wêreld waar jy nie kan waag om kraanwater te
> drink nie......jy sal spuitpoep dat die berge antwoord gee. Ons land se
> kraanwater is suiwer en drinkbaar en was nog altyd so. O ja, die keer toe
> ek in London was en ons met die moltrein na die middestad toe gery het saam
> met mense wat gaan werk het.....die Londoners vrot behoortlik. Hulleself
> kom dit nie agter nie, maar hulle was duidelik nie erg baie nie!

Ek bly nou al jare in Londen, en ek herken jou ondervindings glad nie in my
eie nie. Al die gemiddelde Engelse saam met wie ek werk of wat ek daagliks
teekom, bad. Die gewoonte is om twee maal per dag te bad. Jou ondervindings
verbaas my.

Lorinda
Re: Te warm [boodskap #82246 is 'n antwoord op boodskap #82185] Vr, 15 Augustus 2003 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Sê nou eers vir ons, Suidwester, wie was en stryk jou klere?

Miskien moet jy 'n keer self inspring, dan laat jy ons weet hoe
gereeld jy dan skoon klere aantrek...

SA´ers was ook nie elke keer hulle klere nie. Nee, hulle hang die vuil
klere terug in hulle kas, om dit weer 'n paar dae later aan te trek.
In Europa is dit nie 'n skande om vandag weer die klere van gister aan
te trek nie, want sien, ons dra die klere tot dit vuil genoeg is om te
was. Die idee van reeds gedraagde klere tussen die skones in die kas
is vir ons bietjie grillerig...

Moenie die Europese kultuur veroordeel voor jy self 'n paar jaar hier
gewoon het nie... Moet veral nie 'n land veroordeel op die twee dae
wat jy daar deurgebring het op jou toer deur Europa nie...

Groete
Max_____________________________________________

"Suidwester"

> gefassineer aangesien ons grootgeword het met die idee dat 'n mens ten
> minste een keer per dag bad én skoon klere aantrek.
Re: Te warm [boodskap #82248 is 'n antwoord op boodskap #82217] Vr, 15 Augustus 2003 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Aug 2003 20:24:54 +0200, "Elaine" wrote:

> Ja jy word nat - maar dis lekker. Niks lekkerder as 'n warm bad op 'n koue
> dag nie. Niks lekkerder as 'n heerlike koel swembad op 'n snikhete warm dag
> nie. Sien - water is lekker :)
>
> E
>
Ek weet nie hoekom, maar ek voel me eie soms beter in me harnas van
droë bakteries! Dis net asof water spoel 'n stuk van me eie weg..

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Te warm [boodskap #82251 is 'n antwoord op boodskap #82246] Vr, 15 Augustus 2003 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat praat jy tog mens......van veroordeel? Elke ou het het die reg om te
bad soveel hy wil en as hy wil stink is dit sy eie reg. Ons het dit net
snaaks gevind en ek bly by my ervarings oor hierdie saak. Ek was nie my
eie klere nie, daarvoor het ek genoeg geld om andere te betaal om dit te
doen, maar selfs in die dae toe ek nog self moes was, het ek nooit twee dae
na mekaar dieselfde klere aangetrek nie. Nee jeaagh man!

"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0308142351.24dec749@posting.google.com...
> Sê nou eers vir ons, Suidwester, wie was en stryk jou klere?
>
> Miskien moet jy 'n keer self inspring, dan laat jy ons weet hoe
> gereeld jy dan skoon klere aantrek...
>
> SA'ers was ook nie elke keer hulle klere nie. Nee, hulle hang die vuil
> klere terug in hulle kas, om dit weer 'n paar dae later aan te trek.
> In Europa is dit nie 'n skande om vandag weer die klere van gister aan
> te trek nie, want sien, ons dra die klere tot dit vuil genoeg is om te
> was. Die idee van reeds gedraagde klere tussen die skones in die kas
> is vir ons bietjie grillerig...
>
> Moenie die Europese kultuur veroordeel voor jy self 'n paar jaar hier
> gewoon het nie... Moet veral nie 'n land veroordeel op die twee dae
> wat jy daar deurgebring het op jou toer deur Europa nie...
>
> Groete
> Max_____________________________________________
>
>
> "Suidwester"
>
>> gefassineer aangesien ons grootgeword het met die idee dat 'n mens ten
>> minste een keer per dag bad 'n skoon klere aantrek.
Re: Te warm [boodskap #82252 is 'n antwoord op boodskap #82224] Vr, 15 Augustus 2003 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie hoe om dit anders te verduidelik nie......wag. Walvisbaai is
'n vissersdorp en die reuk van die fabrieke tref 'n besoeker soos 'n hamer
met tye veral as die wind reg is. Walvisbaaiers is stom verbaas dat 'n
mens kla oor die stank want hulle raak gewoond daaraan. Dra die klomp
mense op die trein nie dalk meeste jasse en baadjies wat jy nie elke dag kan
was nie? Glo my, vir ons het dit erg gevrot. 'n Ander ding, baie van
ons jongetjies gaan werk en speel vir twee jaar in London en vele van hulle
het vir my al vertel dat die Ingelse daaglikse bad is maar eintlik was alles
wat possible is en as daar genoeg water oor is, dan was jy vir possible ook!

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3bf7d9$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3b6486.0@news1.mweb.co.za...
>> En net so 'n stertjie......wat die mense oor die politiek van SA en Nam
>> sê, ons het van die beste waterstelsels in die wêreld. Ek was darem al in
>> 'n hele klomp lande in die wêreld waar jy nie kan waag om kraanwater te
>> drink nie......jy sal spuitpoep dat die berge antwoord gee. Ons land se
>> kraanwater is suiwer en drinkbaar en was nog altyd so. O ja, die keer toe
>> ek in London was en ons met die moltrein na die middestad toe gery het saam
>> met mense wat gaan werk het.....die Londoners vrot behoortlik. Hulleself
>> kom dit nie agter nie, maar hulle was duidelik nie erg baie nie!
>
> Ek bly nou al jare in Londen, en ek herken jou ondervindings glad nie in my
> eie nie. Al die gemiddelde Engelse saam met wie ek werk of wat ek daagliks
> teekom, bad. Die gewoonte is om twee maal per dag te bad. Jou ondervindings
> verbaas my.
>
> Lorinda
>
Re: Te warm [boodskap #82255 is 'n antwoord op boodskap #82246] Vr, 15 Augustus 2003 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis wanneer ek mense sien wat hul klere binnekantbuite dra dat ek weet dit
moes al in die was gewees het:))
( ek kon mos nou nie onderstebo of agterstevoor gebruik het nie)
Annette

"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0308142351.24dec749@posting.google.com...
> Sê nou eers vir ons, Suidwester, wie was en stryk jou klere?
>
> Miskien moet jy 'n keer self inspring, dan laat jy ons weet hoe
> gereeld jy dan skoon klere aantrek...
>
> SA'ers was ook nie elke keer hulle klere nie. Nee, hulle hang die vuil
> klere terug in hulle kas, om dit weer 'n paar dae later aan te trek.
> In Europa is dit nie 'n skande om vandag weer die klere van gister aan
> te trek nie, want sien, ons dra die klere tot dit vuil genoeg is om te
> was. Die idee van reeds gedraagde klere tussen die skones in die kas
> is vir ons bietjie grillerig...
>
> Moenie die Europese kultuur veroordeel voor jy self 'n paar jaar hier
> gewoon het nie... Moet veral nie 'n land veroordeel op die twee dae
> wat jy daar deurgebring het op jou toer deur Europa nie...
>
> Groete
> Max_____________________________________________
>
>
> "Suidwester"
>
>> gefassineer aangesien ons grootgeword het met die idee dat 'n mens ten
>> minste een keer per dag bad 'n skoon klere aantrek.
Re: Te warm [boodskap #82257 is 'n antwoord op boodskap #82248] Vr, 15 Augustus 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Norbert, daardie eie is dooie velselle wat aangepak het:))
Moet tog nie dat daar van jou na jou dood gepraat word soos van Oom Dirk
Boumeester nie. Van wie vertel word dat toe hy op sy uiterste by die
hospitaal beland, moes hulle hom drie maal namekaar bad ( in warm water)
voordat hulle hom op 'n hospitaalbed kon neersit.
Hy het hom gereeld elke oggend gewas - 'n enemelbekertjie
halfvol koue water getap, uitgeloop buite toe, sy voorvinger in die water
gesteek en oor die een oog gevee, die proses herhaal met die ander oog, en
die res van die water op die grond uitgegooi.

Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:8j6pjv4ng3lou7v8ubhpatb8kjl0ntt39a@4ax.com...
> On Thu, 14 Aug 2003 20:24:54 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Ja jy word nat - maar dis lekker. Niks lekkerder as 'n warm bad op 'n koue
>> dag nie. Niks lekkerder as 'n heerlike koel swembad op 'n snikhete warm dag
>> nie. Sien - water is lekker :)
>>
>> E
>>
> Ek weet nie hoekom, maar ek voel me eie soms beter in me harnas van
> droë bakteries! Dis net asof water spoel 'n stuk van me eie weg..
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Te warm [boodskap #82275 is 'n antwoord op boodskap #82255] Vr, 15 Augustus 2003 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al van die anties gesien wat se voete so skurf is dat hulle hulle
plakkies van binne af deurloop?

"Annette" skryf in boodskap news:bhid02$11eff$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Dis wanneer ek mense sien wat hul klere binnekantbuite dra dat ek weet dit
> moes al in die was gewees het:))
> ( ek kon mos nou nie onderstebo of agterstevoor gebruik het nie)
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:cc9ea8f.0308142351.24dec749@posting.google.com...
>> Sê nou eers vir ons, Suidwester, wie was en stryk jou klere?
>>
>> Miskien moet jy 'n keer self inspring, dan laat jy ons weet hoe
>> gereeld jy dan skoon klere aantrek...
>>
>> SA'ers was ook nie elke keer hulle klere nie. Nee, hulle hang die vuil
>> klere terug in hulle kas, om dit weer 'n paar dae later aan te trek.
>> In Europa is dit nie 'n skande om vandag weer die klere van gister aan
>> te trek nie, want sien, ons dra die klere tot dit vuil genoeg is om te
>> was. Die idee van reeds gedraagde klere tussen die skones in die kas
>> is vir ons bietjie grillerig...
>>
>> Moenie die Europese kultuur veroordeel voor jy self 'n paar jaar hier
>> gewoon het nie... Moet veral nie 'n land veroordeel op die twee dae
>> wat jy daar deurgebring het op jou toer deur Europa nie...
>>
>> Groete
>> Max_____________________________________________
>>
>>
>> "Suidwester"
>>
>>> gefassineer aangesien ons grootgeword het met die idee dat 'n mens ten
>>> minste een keer per dag bad 'n skoon klere aantrek.
>
Re: Te warm [boodskap #82278 is 'n antwoord op boodskap #82255] Vr, 15 Augustus 2003 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ha ha ha! Die probleem met ons outjies wat kantoorwerk doen is dat ons
kleertjies vuiler is aan die binnekant as die buitekant...

Max_______________________________________________

"Annette"
> Dis wanneer ek mense sien wat hul klere binnekantbuite dra dat ek weet dit
> moes al in die was gewees het:))
> ( ek kon mos nou nie onderstebo of agterstevoor gebruik het nie)
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:cc9ea8f.0308142351.24dec749@posting.google.com...
>> Sê nou eers vir ons, Suidwester, wie was en stryk jou klere?
>>
>> Miskien moet jy 'n keer self inspring, dan laat jy ons weet hoe
>> gereeld jy dan skoon klere aantrek...
>>
>> SA´ers was ook nie elke keer hulle klere nie. Nee, hulle hang die vuil
>> klere terug in hulle kas, om dit weer 'n paar dae later aan te trek.
>> In Europa is dit nie 'n skande om vandag weer die klere van gister aan
>> te trek nie, want sien, ons dra die klere tot dit vuil genoeg is om te
>> was. Die idee van reeds gedraagde klere tussen die skones in die kas
>> is vir ons bietjie grillerig...
>>
>> Moenie die Europese kultuur veroordeel voor jy self 'n paar jaar hier
>> gewoon het nie... Moet veral nie 'n land veroordeel op die twee dae
>> wat jy daar deurgebring het op jou toer deur Europa nie...
>>
>> Groete
>> Max_____________________________________________
>>
>>
>> "Suidwester"
>>
>>> gefassineer aangesien ons grootgeword het met die idee dat 'n mens ten
>>> minste een keer per dag bad én skoon klere aantrek.
Re: Te warm [boodskap #82300 is 'n antwoord op boodskap #82257] Vr, 15 Augustus 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Aug 2003 12:17:38 +0200, "Annette" wrote:

> Norbert, daardie eie is dooie velselle wat aangepak het:))
> Moet tog nie dat daar van jou na jou dood gepraat word soos van Oom Dirk
> Boumeester nie. Van wie vertel word dat toe hy op sy uiterste by die
> hospitaal beland, moes hulle hom drie maal namekaar bad ( in warm water)
> voordat hulle hom op 'n hospitaalbed kon neersit.
> Hy het hom gereeld elke oggend gewas - 'n enemelbekertjie
> halfvol koue water getap, uitgeloop buite toe, sy voorvinger in die water
> gesteek en oor die een oog gevee, die proses herhaal met die ander oog, en
> die res van die water op die grond uitgegooi.
>
> Annette
>

Annette,

Ek het 'n buurman gehad wat net soos Oom Dirk was en by 'n sekere
geleentheid het 'n huisdokter van hom gesê dat hy sou sterwe as hy in
die hospitaal sou teregkom. Want, so het daardie arts gesê, dan gaan
hulle hom was en net daarvan sal hy doodgaan...

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Te warm [boodskap #82301 is 'n antwoord op boodskap #82252] Vr, 15 Augustus 2003 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3cad63.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nie hoe om dit anders te verduidelik nie......wag. Walvisbaai is
> 'n vissersdorp en die reuk van die fabrieke tref 'n besoeker soos 'n hamer
> met tye veral as die wind reg is. Walvisbaaiers is stom verbaas dat 'n
> mens kla oor die stank want hulle raak gewoond daaraan. Dra die klomp
> mense op die trein nie dalk meeste jasse en baadjies wat jy nie elke dag kan
> was nie? Glo my, vir ons het dit erg gevrot. 'n Ander ding, baie van
> ons jongetjies gaan werk en speel vir twee jaar in London en vele van hulle
> het vir my al vertel dat die Ingelse daaglikse bad is maar eintlik was alles
> wat possible is en as daar genoeg water oor is, dan was jy vir possible
ook!

Ek dink dis onwaarskynlik dat dit die geval is met my, want jy sien, ek bad,
en ek dra nie vuil klere nie (tensy jy natuurlik beter inligting hieroor ook
het:-)) so ek sou dit aan ander kon ruik as hulle nie bad nie. Die
buitelanders hier beweer nie dat die Engelse nie bad nie, interessant dat
hulle die bewering maak as hulle terug by die huis is.

Lorinda
Re: Te warm [boodskap #82316 is 'n antwoord op boodskap #82252] Vr, 15 Augustus 2003 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In die winter dra ons ook maar swaar baadjies wat nie elke dag gewas kan
word nie jong. As jy skoon klere onder dit aanhet en jy bad elke aand
behoort dit ook nie 'n probleem te wees nie. Ek ken ook 'n paar Engelse en
hulle is almal baie skoon. Hulle stort eerder as om te bad - maar hulle
stort darem minstens een keer 'n dag.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3cad63.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nie hoe om dit anders te verduidelik nie......wag. Walvisbaai is
> 'n vissersdorp en die reuk van die fabrieke tref 'n besoeker soos 'n hamer
> met tye veral as die wind reg is. Walvisbaaiers is stom verbaas dat 'n
> mens kla oor die stank want hulle raak gewoond daaraan. Dra die klomp
> mense op die trein nie dalk meeste jasse en baadjies wat jy nie elke dag kan
> was nie? Glo my, vir ons het dit erg gevrot. 'n Ander ding, baie van
> ons jongetjies gaan werk en speel vir twee jaar in London en vele van hulle
> het vir my al vertel dat die Ingelse daaglikse bad is maar eintlik was alles
> wat possible is en as daar genoeg water oor is, dan was jy vir possible
ook!
Re: Te warm [boodskap #82317 is 'n antwoord op boodskap #82246] Vr, 15 Augustus 2003 23:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee sies jy jok! Ek ken niemand wat hulle vuil klere weer tussen hulle
skoon klere inhang nie! Ek sal nooit twee dae na mekaar dieselfde hemp of
rok aantrek nie, al het ek dit net vir 'n uur of wat aangehad. As ek 'n
romp of broek gedra het, en dis nog skoon, sal ek dit dalk weer more
aantrek, maar dan sal ek dit netjies oor 'n stoel hang en nie weer in die
kas nie
En net voor jy vra, ek was my eie wasgoed, en toe ek nog by my ma gebly het,
het ek my eie wasgoed gestryk.

E

"Max" wrote:
>
> SA'ers was ook nie elke keer hulle klere nie. Nee, hulle hang die vuil
> klere terug in hulle kas, om dit weer 'n paar dae later aan te trek.
> In Europa is dit nie 'n skande om vandag weer die klere van gister aan
> te trek nie, want sien, ons dra die klere tot dit vuil genoeg is om te
> was. Die idee van reeds gedraagde klere tussen die skones in die kas
> is vir ons bietjie grillerig...
>
> Moenie die Europese kultuur veroordeel voor jy self 'n paar jaar hier
> gewoon het nie... Moet veral nie 'n land veroordeel op die twee dae
> wat jy daar deurgebring het op jou toer deur Europa nie...
>
> Groete
> Max_____________________________________________
Re: Te warm [boodskap #82322 is 'n antwoord op boodskap #82317] Sa, 16 Augustus 2003 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stryk? Ek is stryk verskrik:)
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f3d6b47$0$225@hades.is.co.za...
> Nee sies jy jok! Ek ken niemand wat hulle vuil klere weer tussen hulle
> skoon klere inhang nie! Ek sal nooit twee dae na mekaar dieselfde hemp of
> rok aantrek nie, al het ek dit net vir 'n uur of wat aangehad. As ek 'n
> romp of broek gedra het, en dis nog skoon, sal ek dit dalk weer more
> aantrek, maar dan sal ek dit netjies oor 'n stoel hang en nie weer in die
> kas nie
> En net voor jy vra, ek was my eie wasgoed, en toe ek nog by my ma gebly het,
> het ek my eie wasgoed gestryk.
>
> E
>
> "Max" wrote:
>>
>> SA'ers was ook nie elke keer hulle klere nie. Nee, hulle hang die vuil
>> klere terug in hulle kas, om dit weer 'n paar dae later aan te trek.
>> In Europa is dit nie 'n skande om vandag weer die klere van gister aan
>> te trek nie, want sien, ons dra die klere tot dit vuil genoeg is om te
>> was. Die idee van reeds gedraagde klere tussen die skones in die kas
>> is vir ons bietjie grillerig...
>>
>> Moenie die Europese kultuur veroordeel voor jy self 'n paar jaar hier
>> gewoon het nie... Moet veral nie 'n land veroordeel op die twee dae
>> wat jy daar deurgebring het op jou toer deur Europa nie...
>>
>> Groete
>> Max_____________________________________________
>
Re: Te warm [boodskap #82325 is 'n antwoord op boodskap #82246] Sa, 16 Augustus 2003 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al gehoor van household appliances? Dis hoekom hulle altyd in wit
wil trou!!!

"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0308142351.24dec749@posting.google.com...
> Sê nou eers vir ons, Suidwester, wie was en stryk jou klere?
>
> Miskien moet jy 'n keer self inspring, dan laat jy ons weet hoe
> gereeld jy dan skoon klere aantrek...
>
> SA'ers was ook nie elke keer hulle klere nie. Nee, hulle hang die vuil
> klere terug in hulle kas, om dit weer 'n paar dae later aan te trek.
> In Europa is dit nie 'n skande om vandag weer die klere van gister aan
> te trek nie, want sien, ons dra die klere tot dit vuil genoeg is om te
> was. Die idee van reeds gedraagde klere tussen die skones in die kas
> is vir ons bietjie grillerig...
>
> Moenie die Europese kultuur veroordeel voor jy self 'n paar jaar hier
> gewoon het nie... Moet veral nie 'n land veroordeel op die twee dae
> wat jy daar deurgebring het op jou toer deur Europa nie...
>
> Groete
> Max_____________________________________________
>
>
> "Suidwester"
>
>> gefassineer aangesien ons grootgeword het met die idee dat 'n mens ten
>> minste een keer per dag bad 'n skoon klere aantrek.
Re: Te warm [boodskap #82341 is 'n antwoord op boodskap #82322] Sa, 16 Augustus 2003 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:) Is jy bang vir stryk of stryk jy so baie dat jou yster sug as jy by die
huis uitloop?

E

"Annette" skryf in boodskap news:bhkl6c$g7vm$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Stryk? Ek is stryk verskrik:)
> Annette
Re: Te warm [boodskap #82342 is 'n antwoord op boodskap #82325] Sa, 16 Augustus 2003 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag jou gat!!!

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3dd33e.0@news1.mweb.co.za...
> Het jy al gehoor van household appliances? Dis hoekom hulle altyd in wit
> wil trou!!!
Re: Te warm [boodskap #82388 is 'n antwoord op boodskap #82342] Ma, 18 Augustus 2003 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he-he-heeee!

"Elaine" skryf in boodskap news:3f3e1d83$0$237@hades.is.co.za...
> Ag jou gat!!!
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3dd33e.0@news1.mweb.co.za...
>> Het jy al gehoor van household appliances? Dis hoekom hulle altyd in wit
>> wil trou!!!
>
Re: Te warm [boodskap #82431 is 'n antwoord op boodskap #82140] Ma, 18 Augustus 2003 19:05 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het weer veel bygeleer,viral dat SA leef soos ons hier in Vlaandere,tog
byna

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:uq9kjv4jh0dfl999r93bgqhmt95ocg40li@4ax.com...
> On Wed, 13 Aug 2003 09:11:41 +0200, "FoilCut"
> wrote:
>
>> Moet alte vreeslik stinke !
>
> Ja, seker! Ek stink sewe ure teen die wind en deur die warmte is ek te
> lui om my eie te was.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Vorige onderwerp: Die Kragonderbreking
Volgende onderwerp: die stelling van die aand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:47:17 MGT 2024