Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Prioriteite
Prioriteite [boodskap #82088] Di, 12 Augustus 2003 05:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oor die naweek weer bewys dat daar 'n eienaardige skuif in prioriteite mbt
die media plaasgevind het.
1) Op die voorblad van Sunday Times is die hoofartikel oor die hopelike
nuwe ommeswaai ( weer) van die regering ivm die beskikbaarheid van middels
vir die behandeling van vigs.
Rapport se hoofartikel handel oor eks Mej. SA - Yolande Kloppers ( nou
Wright) wat in 'n rusie betrokke is met Bad Brad van LB1 faam.

2) Op Saterdag het daar twee ongelukke plaasgevind.
Die eerste, wat oor die algemeen baie meer media-aandag geniet, is die
sokkerspeler van Pirates wat na die wedstryd op pad na sy ma verongeluk het.
Hy het ook vir Bafana gespeel.
Die tweede is van 'n dame wat as mede-wenner as uitsonderlike vroulike
entrepeneur 'n toekenning sou ontvang van die Prez, verlam is toe die
verhoog ineen gestort het. Tot die prez wat niks oorgekom het nie, het meer
media-dekking oor die voorval gekry.

Annette
Re: Prioriteite [boodskap #82093 is 'n antwoord op boodskap #82088] Di, 12 Augustus 2003 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Rapport is minstens nog dieselfde - die hoofartikel val onder hul twee
tipiese keuses van rugbyverdriet of skinderstories/skandes.

Same old same old.

Van kleintyd af.

"Annette" skryf in boodskap news:bha019$vqk2l$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Oor die naweek weer bewys dat daar 'n eienaardige skuif in prioriteite mbt
> die media plaasgevind het.
> 1) Op die voorblad van Sunday Times is die hoofartikel oor die hopelike
> nuwe ommeswaai ( weer) van die regering ivm die beskikbaarheid van middels
> vir die behandeling van vigs.
> Rapport se hoofartikel handel oor eks Mej. SA - Yolande Kloppers ( nou
> Wright) wat in 'n rusie betrokke is met Bad Brad van LB1 faam.
>
> 2) Op Saterdag het daar twee ongelukke plaasgevind.
> Die eerste, wat oor die algemeen baie meer media-aandag geniet, is die
> sokkerspeler van Pirates wat na die wedstryd op pad na sy ma verongeluk het.
> Hy het ook vir Bafana gespeel.
> Die tweede is van 'n dame wat as mede-wenner as uitsonderlike vroulike
> entrepeneur 'n toekenning sou ontvang van die Prez, verlam is toe die
> verhoog ineen gestort het. Tot die prez wat niks oorgekom het nie, het meer
> media-dekking oor die voorval gekry.
>
> Annette
>
Re: Prioriteite [boodskap #82094 is 'n antwoord op boodskap #82093] Di, 12 Augustus 2003 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Stappie beter/hoër vanoggend.
Die Beeld berig dat die Intelligensiediens die tent-aangeleentheid gaan
ondersoek !
"Much ado ..."

"Koot" skryf in boodskap news:bha7pk$jqs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rapport is minstens nog dieselfde - die hoofartikel val onder hul twee
> tipiese keuses van rugbyverdriet of skinderstories/skandes.
>
> Same old same old.
>
> Van kleintyd af.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bha019$vqk2l$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Oor die naweek weer bewys dat daar 'n eienaardige skuif in prioriteite mbt
>> die media plaasgevind het.
>> 1) Op die voorblad van Sunday Times is die hoofartikel oor die hopelike
>> nuwe ommeswaai ( weer) van die regering ivm die beskikbaarheid van middels
>> vir die behandeling van vigs.
>> Rapport se hoofartikel handel oor eks Mej. SA - Yolande Kloppers ( nou
>> Wright) wat in 'n rusie betrokke is met Bad Brad van LB1 faam.
>>
>> 2) Op Saterdag het daar twee ongelukke plaasgevind.
>> Die eerste, wat oor die algemeen baie meer media-aandag geniet, is die
>> sokkerspeler van Pirates wat na die wedstryd op pad na sy ma verongeluk
> het.
>> Hy het ook vir Bafana gespeel.
>> Die tweede is van 'n dame wat as mede-wenner as uitsonderlike vroulike
>> entrepeneur 'n toekenning sou ontvang van die Prez, verlam is toe die
>> verhoog ineen gestort het. Tot die prez wat niks oorgekom het nie, het
> meer
>> media-dekking oor die voorval gekry.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Prioriteite [boodskap #82100 is 'n antwoord op boodskap #82094] Di, 12 Augustus 2003 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dieselfde departement (GP kuns, kultuur, sport en ontspanning) vir die
vorige keer en ZooLake se verdrinkings.

Hulle is bewus gemaak van 'n "Events Guide" deur TPSA (www.tpsa.co.za) en
SABS na Ellis Park tragedie.

Niemand luister nie? Ook, hoekom is die "pasient" verskuif sonder rugplank
of nekstut?!

In Japan sou so 'n departement se hoof seker alreeds selfmoord gepleeg het?

:-(

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:bha7u7$jsj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Stappie beter/hoër vanoggend.
> Die Beeld berig dat die Intelligensiediens die tent-aangeleentheid gaan
> ondersoek !
> "Much ado ..."
>
> "Koot" wrote in message
> news:bha7pk$jqs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Rapport is minstens nog dieselfde - die hoofartikel val onder hul twee
>> tipiese keuses van rugbyverdriet of skinderstories/skandes.
>>
>> Same old same old.
>>
>> Van kleintyd af.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bha019$vqk2l$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Oor die naweek weer bewys dat daar 'n eienaardige skuif in prioriteite
> mbt
>>> die media plaasgevind het.
>>> 1) Op die voorblad van Sunday Times is die hoofartikel oor die hopelike
>>> nuwe ommeswaai ( weer) van die regering ivm die beskikbaarheid van
> middels
>>> vir die behandeling van vigs.
>>> Rapport se hoofartikel handel oor eks Mej. SA - Yolande Kloppers ( nou
>>> Wright) wat in 'n rusie betrokke is met Bad Brad van LB1 faam.
>>>
>>> 2) Op Saterdag het daar twee ongelukke plaasgevind.
>>> Die eerste, wat oor die algemeen baie meer media-aandag geniet, is die
>>> sokkerspeler van Pirates wat na die wedstryd op pad na sy ma
verongeluk
>> het.
>>> Hy het ook vir Bafana gespeel.
>>> Die tweede is van 'n dame wat as mede-wenner as uitsonderlike vroulike
>>> entrepeneur 'n toekenning sou ontvang van die Prez, verlam is toe die
>>> verhoog ineen gestort het. Tot die prez wat niks oorgekom het nie, het
>> meer
>>> media-dekking oor die voorval gekry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Prioriteite [boodskap #82101 is 'n antwoord op boodskap #82100] Di, 12 Augustus 2003 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die ergste is dat die eerste nuusberigte gesê het sy is al een en net lig
beseer, toe moet ons die volgende dag hoor sy is verlam.
Op die rugbyveld word spelers met nekstut op 'n draagbaar afgeneem as daar
net vermoed word dat daar harsingskudding mag wees.
Ek dink nie dit is net die mense wat die stellasie opgerig het wat al
skuldiges hier is nie.

Annette

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f38c8a1$0$231@hades.is.co.za...
> Dieselfde departement (GP kuns, kultuur, sport en ontspanning) vir die
> vorige keer en ZooLake se verdrinkings.
>
> Hulle is bewus gemaak van 'n "Events Guide" deur TPSA (www.tpsa.co.za) en
> SABS na Ellis Park tragedie.
>
> Niemand luister nie? Ook, hoekom is die "pasient" verskuif sonder rugplank
> of nekstut?!
>
> In Japan sou so 'n departement se hoof seker alreeds selfmoord gepleeg het?
>
> :-(
>
> TJ
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bha7u7$jsj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Stappie beter/hoër vanoggend.
>> Die Beeld berig dat die Intelligensiediens die tent-aangeleentheid gaan
>> ondersoek !
>> "Much ado ..."
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:bha7pk$jqs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Rapport is minstens nog dieselfde - die hoofartikel val onder hul twee
>>> tipiese keuses van rugbyverdriet of skinderstories/skandes.
>>>
>>> Same old same old.
>>>
>>> Van kleintyd af.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bha019$vqk2l$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Oor die naweek weer bewys dat daar 'n eienaardige skuif in
prioriteite
>> mbt
>>>> die media plaasgevind het.
>>>> 1) Op die voorblad van Sunday Times is die hoofartikel oor die
> hopelike
>>>> nuwe ommeswaai ( weer) van die regering ivm die beskikbaarheid van
>> middels
>>>> vir die behandeling van vigs.
>>>> Rapport se hoofartikel handel oor eks Mej. SA - Yolande Kloppers ( nou
>>>> Wright) wat in 'n rusie betrokke is met Bad Brad van LB1 faam.
>>>>
>>>> 2) Op Saterdag het daar twee ongelukke plaasgevind.
>>>> Die eerste, wat oor die algemeen baie meer media-aandag geniet, is
> die
>>>> sokkerspeler van Pirates wat na die wedstryd op pad na sy ma
> verongeluk
>>> het.
>>>> Hy het ook vir Bafana gespeel.
>>>> Die tweede is van 'n dame wat as mede-wenner as uitsonderlike vroulike
>>>> entrepeneur 'n toekenning sou ontvang van die Prez, verlam is toe die
>>>> verhoog ineen gestort het. Tot die prez wat niks oorgekom het nie,
het
>>> meer
>>>> media-dekking oor die voorval gekry.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Prioriteite [boodskap #82112 is 'n antwoord op boodskap #82101] Di, 12 Augustus 2003 13:48 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mooi so Annette ek het dit ook opgemerk. Aanvanklik was slegs 'n enkel
verstuit ... Maar nou ja, die eis vir 'n enkel is seker maar 'n enkel klein
bedrag (vandaar die woord enkel ...) - en totaal verlam is 'n anner bolgym.
'n Mens moet maar net versigtig wees vir die versekeringsondersoekers - dit
kan 'n langgg somer raak om horisontaal te verkeer.

"Annette" skryf in boodskap news:bhaitt$vp7pi$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Die ergste is dat die eerste nuusberigte gesê het sy is al een en net lig
> beseer, toe moet ons die volgende dag hoor sy is verlam.
> Op die rugbyveld word spelers met nekstut op 'n draagbaar afgeneem as daar
> net vermoed word dat daar harsingskudding mag wees.
> Ek dink nie dit is net die mense wat die stellasie opgerig het wat al
> skuldiges hier is nie.
>
> Annette
>
>
> "Artslink.co.za" wrote in message
> news:3f38c8a1$0$231@hades.is.co.za...
>> Dieselfde departement (GP kuns, kultuur, sport en ontspanning) vir die
>> vorige keer en ZooLake se verdrinkings.
>>
>> Hulle is bewus gemaak van 'n "Events Guide" deur TPSA (www.tpsa.co.za) en
>> SABS na Ellis Park tragedie.
>>
>> Niemand luister nie? Ook, hoekom is die "pasient" verskuif sonder rugplank
>> of nekstut?!
>>
>> In Japan sou so 'n departement se hoof seker alreeds selfmoord gepleeg
> het?
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bha7u7$jsj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Stappie beter/hoër vanoggend.
>>> Die Beeld berig dat die Intelligensiediens die tent-aangeleentheid gaan
>>> ondersoek !
>>> "Much ado ..."
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:bha7pk$jqs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Rapport is minstens nog dieselfde - die hoofartikel val onder hul twee
>>>> tipiese keuses van rugbyverdriet of skinderstories/skandes.
>>>>
>>>> Same old same old.
>>>>
>>>> Van kleintyd af.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bha019$vqk2l$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Oor die naweek weer bewys dat daar 'n eienaardige skuif in
> prioriteite
>>> mbt
>>>> > die media plaasgevind het.
>>>> > 1) Op die voorblad van Sunday Times is die hoofartikel oor die
>> hopelike
>>>> > nuwe ommeswaai ( weer) van die regering ivm die beskikbaarheid van
>>> middels
>>>> > vir die behandeling van vigs.
>>>> > Rapport se hoofartikel handel oor eks Mej. SA - Yolande Kloppers (
> nou
>>>> > Wright) wat in 'n rusie betrokke is met Bad Brad van LB1 faam.
>>>> >
>>>> > 2) Op Saterdag het daar twee ongelukke plaasgevind.
>>>> > Die eerste, wat oor die algemeen baie meer media-aandag geniet,
is
>> die
>>>> > sokkerspeler van Pirates wat na die wedstryd op pad na sy ma
>> verongeluk
>>>> het.
>>>> > Hy het ook vir Bafana gespeel.
>>>> > Die tweede is van 'n dame wat as mede-wenner as uitsonderlike
> vroulike
>>>> > entrepeneur 'n toekenning sou ontvang van die Prez, verlam is toe
> die
>>>> > verhoog ineen gestort het. Tot die prez wat niks oorgekom het nie,
> het
>>>> meer
>>>> > media-dekking oor die voorval gekry.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Ons nuutste wêreldkampioen
Volgende onderwerp: Re: Old Tractors.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:03:26 MGT 2024