Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pynpaleis ....
Pynpaleis .... [boodskap #81998] Vr, 08 Augustus 2003 16:43 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sê nou maar die Bokke wen...
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82000 is 'n antwoord op boodskap #81998] Vr, 08 Augustus 2003 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL WEERHOU VAN
VLEIS EN DRANK EN SEKS

"Jonas" skryf in boodskap news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sê nou maar die Bokke wen...
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82005 is 'n antwoord op boodskap #81998] Vr, 08 Augustus 2003 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sê nou is 'n lekker sê:))
Ek hoor Carisbook is die mees Suidelike internasionale voetbalveld op aarde,
Koelerig daar.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sê nou maar die Bokke wen...
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82012 is 'n antwoord op boodskap #82000] Sa, 09 Augustus 2003 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
So amper, amper was jy in jou moer! Die Bokke het goed gespeel! Wel
verloor, maar myle beter as voorheen.

"Fransie" skryf in boodskap news:bh0s2g$4s2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL WEERHOU VAN
> VLEIS EN DRANK EN SEKS
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sê nou maar die Bokke wen...
>>
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82017 is 'n antwoord op boodskap #82012] Sa, 09 Augustus 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hulle het so goed gespeel ek het dit amper oorweeg om in elk geval sonder
daai goed te bly uit nuutgevonde respek :)

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f34bef0.0@news1.mweb.co.za...
> So amper, amper was jy in jou moer! Die Bokke het goed gespeel! Wel
> verloor, maar myle beter as voorheen.
> "Fransie" wrote in message
> news:bh0s2g$4s2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL WEERHOU
> VAN
>> VLEIS EN DRANK EN SEKS
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sê nou maar die Bokke wen...
>>>
>>
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82021 is 'n antwoord op boodskap #82012] So, 10 Augustus 2003 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek gee regtig nie om as die bokke verloor as hule soos gister speel nie -
die vraag is of hulle dit die volgende keer weer kan doen teen Engeland.
My senuwees was klaar met die Vrystaat -WP wegstryd gister.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f34bef0.0@news1.mweb.co.za...
> So amper, amper was jy in jou moer! Die Bokke het goed gespeel! Wel
> verloor, maar myle beter as voorheen.
> "Fransie" wrote in message
> news:bh0s2g$4s2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL WEERHOU
> VAN
>> VLEIS EN DRANK EN SEKS
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sê nou maar die Bokke wen...
>>>
>>
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82027 is 'n antwoord op boodskap #82021] So, 10 Augustus 2003 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie het gewen die Vrystaat of die WP?

"Annette" skryf in boodskap news:bh5g0n$tqoj2$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek gee regtig nie om as die bokke verloor as hule soos gister speel nie -
> die vraag is of hulle dit die volgende keer weer kan doen teen Engeland.
> My senuwees was klaar met die Vrystaat -WP wegstryd gister.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f34bef0.0@news1.mweb.co.za...
>> So amper, amper was jy in jou moer! Die Bokke het goed gespeel! Wel
>> verloor, maar myle beter as voorheen.
>> "Fransie" wrote in message
>> news:bh0s2g$4s2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL
WEERHOU
>> VAN
>>> VLEIS EN DRANK EN SEKS
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Sê nou maar die Bokke wen...
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82034 is 'n antwoord op boodskap #82027] So, 10 Augustus 2003 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Albei het gewen, of nie een van die twee nie.

Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:gprZa.12675$vK4.6600@fe05.atl2.webusenet.com...
> Wie het gewen die Vrystaat of die WP?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bh5g0n$tqoj2$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek gee regtig nie om as die bokke verloor as hule soos gister speel nie -
>> die vraag is of hulle dit die volgende keer weer kan doen teen Engeland.
>> My senuwees was klaar met die Vrystaat -WP wegstryd gister.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f34bef0.0@news1.mweb.co.za...
>>> So amper, amper was jy in jou moer! Die Bokke het goed gespeel! Wel
>>> verloor, maar myle beter as voorheen.
>>> "Fransie" wrote in message
>>> news:bh0s2g$4s2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL
> WEERHOU
>>> VAN
>>>> VLEIS EN DRANK EN SEKS
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Sê nou maar die Bokke wen...
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82036 is 'n antwoord op boodskap #81998] Ma, 11 Augustus 2003 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was mense op die Jerry Springer Show wat hulle sussies behoorlik
soen:))
Annette

>>>> Happiness is a State of Mind
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f34bef0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > So amper, amper was jy in jou moer! Die Bokke het goed gespeel!
>> Wel
>>>> > verloor, maar myle beter as voorheen.
>>>> > "Fransie" wrote in message
>>>> > news:bh0s2g$4s2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL
>>> WEERHOU
>>>> > VAN
>>>> > > VLEIS EN DRANK EN SEKS
>>>> > >
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Sê nou maar die Bokke wen...
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82037 is 'n antwoord op boodskap #82034] Ma, 11 Augustus 2003 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelykop is gelyk aan jou sussie soen! Aaklig!

"Annette" skryf in boodskap news:bh6cq2$usndf$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Albei het gewen, of nie een van die twee nie.
>
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:gprZa.12675$vK4.6600@fe05.atl2.webusenet.com...
>> Wie het gewen die Vrystaat of die WP?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bh5g0n$tqoj2$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Ek gee regtig nie om as die bokke verloor as hule soos gister speel
> nie -
>>> die vraag is of hulle dit die volgende keer weer kan doen teen Engeland.
>>> My senuwees was klaar met die Vrystaat -WP wegstryd gister.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a State of Mind
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f34bef0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> So amper, amper was jy in jou moer! Die Bokke het goed gespeel!
> Wel
>>>> verloor, maar myle beter as voorheen.
>>>> "Fransie" wrote in message
>>>> news:bh0s2g$4s2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL
>> WEERHOU
>>>> VAN
>>>> > VLEIS EN DRANK EN SEKS
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Sê nou maar die Bokke wen...
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82046 is 'n antwoord op boodskap #82036] Ma, 11 Augustus 2003 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kyk gelukkig nie daai kak nie.........

"Annette" skryf in boodskap news:bh7gtd$ugqdd$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Daar was mense op die Jerry Springer Show wat hulle sussies behoorlik
> soen:))
> Annette
>
>
>>>> > Happiness is a State of Mind
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3f34bef0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > So amper, amper was jy in jou moer! Die Bokke het goed
gespeel!
>>> Wel
>>>> > > verloor, maar myle beter as voorheen.
>>>> > > "Fransie" wrote in message
>>>> > > news:bh0s2g$4s2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL
>>>> WEERHOU
>>>> > > VAN
>>>> > > > VLEIS EN DRANK EN SEKS
>>>> > > >
>>>> > > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > > news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Sê nou maar die Bokke wen...
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82048 is 'n antwoord op boodskap #82046] Ma, 11 Augustus 2003 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy mis niks, daai programme het mos 'n kompitisie om te sien wie kan die
laagste vorm van menslike bestaan opgrawe.

Ek het nog altyd 'n probleem gehad met hoe somige Suid Afrikaanse film
makers altyd die afrikaner mense uitbeeld, geen wonder die res van die
wereld dink afrikaners is onosel nie.

Sien mens Jerry Springer in SA?
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82051 is 'n antwoord op boodskap #82034] Ma, 11 Augustus 2003 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haak Vrystaat!!!!!!!!!
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82053 is 'n antwoord op boodskap #82048] Ma, 11 Augustus 2003 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja - hy't sy eie kletsprogram ook gehad hierso. Dit wys nog, maar ek glo
nie hy gaan weer een maak nie. Dit wat egter 'n regte kletsprogram met
bekendes en musiek en allerhande lekker goete. Dit staan bekend as Jerry
Springer's Saturday Night Live en dis nogal heel goed. Ek dink na dese ken
ons ou Jerry beter as die Amerikaners. Hy't selfs Afrikaans probeer praat
en was nog altyd vol lof vir ons land. Hy't een keer iets gesê aangaande sy
Amerikaanse program wat my lekker laat lag het:
"If you ever get a phone call from someone asking you to be on the Jerry
Springer show, you must know two things. One you're relationship is over
and two you're about to loose you trailer."

Groete
Elaine

"Glücklich" skryf in boodskap news:dCLZa.14682$vK4.13151@fe05.atl2.webusenet.com...
> Jy mis niks, daai programme het mos 'n kompitisie om te sien wie kan die
> laagste vorm van menslike bestaan opgrawe.
>
> Ek het nog altyd 'n probleem gehad met hoe somige Suid Afrikaanse film
> makers altyd die afrikaner mense uitbeeld, geen wonder die res van die
> wereld dink afrikaners is onosel nie.
>
> Sien mens Jerry Springer in SA?
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82056 is 'n antwoord op boodskap #82048] Ma, 11 Augustus 2003 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich skryf in boodskap news:dCLZa.14682$vK4.13151@fe05.atl2.webusenet.com...
> Jy mis niks, daai programme het mos 'n kompitisie om te sien wie kan die
> laagste vorm van menslike bestaan opgrawe.
>
> Ek het nog altyd 'n probleem gehad met hoe somige Suid Afrikaanse film
> makers altyd die afrikaner mense uitbeeld, geen wonder die res van die
> wereld dink afrikaners is onosel nie.
>
> Sien mens Jerry Springer in SA?
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82058 is 'n antwoord op boodskap #82048] Ma, 11 Augustus 2003 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote

> Ek het nog altyd 'n probleem gehad met hoe somige Suid Afrikaanse film
> makers altyd die afrikaner mense uitbeeld, geen wonder die res van die
> wereld dink afrikaners is onosel nie.

Die welbekendste filmmaker wat hiervoor
verantwoordelik was, is natuurlik Jamie
Uys self, in The Gods must be Crazy.
Watter deel van laasgenoemde film was
vir jou die snaaksste? Ek dink nie ek sou
kan kies nie, maar daardie een reg aan
die begin waar die vroumens agteruit
ry om haar brief met die kar in die bussie
te gaan pos, is darem regtig snaaks.

Gloudina
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82060 is 'n antwoord op boodskap #82053] Ma, 11 Augustus 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3f378e5d$0$228@hades.is.co.za...
> Ja - hy't sy eie kletsprogram ook gehad hierso. Dit wys nog, maar ek glo
> nie hy gaan weer een maak nie. Dit wat egter 'n regte kletsprogram met
> bekendes en musiek en allerhande lekker goete. Dit staan bekend as Jerry
> Springer's Saturday Night Live en dis nogal heel goed. Ek dink na dese ken
> ons ou Jerry beter as die Amerikaners. Hy't selfs Afrikaans probeer praat
> en was nog altyd vol lof vir ons land. Hy't een keer iets gesê aangaande sy
> Amerikaanse program wat my lekker laat lag het:
> "If you ever get a phone call from someone asking you to be on the Jerry
> Springer show, you must know two things. One you're relationship is over
> and two you're about to loose you trailer."
>
> Groete
> Elaine

Dis baie interessant ek het nie geweet hy maak daar ook 'n program nie. Dit
klink egter assof dit nie dieselfde formaat is as die program wat ons hier
sien nie.

Sien julle die amerikaanse program? Indien wel sal jy die konmetaar oor die
trailer nog meer geniet.
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82067 is 'n antwoord op boodskap #82060] Ma, 11 Augustus 2003 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ons sien die gewone Amerikaanse weergawe van die Jerry Springer show -
maar ek kyk dit regtig net as daar niks anders op is nie, of as ek beter oor
myself wil voel. Dis altyd vir my verbasend hoe twee mooi vroue oor die
lelikste tandlose man kan baklei. Dis eintlik nie 'n goeie advertensie vir
Amerikaners nie :)

Die ander Jerry program wat ons hier het is meer iets soos die Jay Leno en
Conan O'Brian programme (wat ons ook hier kry).

E

"Glücklich" wrote:
>
> Dis baie interessant ek het nie geweet hy maak daar ook 'n program nie. Dit
> klink egter assof dit nie dieselfde formaat is as die program wat ons hier
> sien nie.
>
> Sien julle die amerikaanse program? Indien wel sal jy die konmetaar oor die
> trailer nog meer geniet.
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82071 is 'n antwoord op boodskap #82048] Ma, 11 Augustus 2003 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja ons sien.
Ek kyk na dit as 'n navorsingsprojek - ek probeer uitvind wat die woord is
wat Jerry sê dat 'n gas sommer uit die bloute die klere afpluk.
:))
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:dCLZa.14682$vK4.13151@fe05.atl2.webusenet.com...
> Jy mis niks, daai programme het mos 'n kompitisie om te sien wie kan die
> laagste vorm van menslike bestaan opgrawe.
>
> Ek het nog altyd 'n probleem gehad met hoe somige Suid Afrikaanse film
> makers altyd die afrikaner mense uitbeeld, geen wonder die res van die
> wereld dink afrikaners is onosel nie.
>
> Sien mens Jerry Springer in SA?
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82072 is 'n antwoord op boodskap #82051] Ma, 11 Augustus 2003 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeka!! Ons sou gewen het as ons nie teen 16 moes speel nie;))
Vrystaat moes ook met 8 nie-gereelde spelers speel omdat die gereelde
spelers beseer was.

Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:7MLZa.13571$YQ4.7350@fe04.atl2.webusenet.com...
> Haak Vrystaat!!!!!!!!!
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82073 is 'n antwoord op boodskap #82060] Ma, 11 Augustus 2003 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja. ons sien die VSA Jerry Springer, en dit gee ons 'n goeie idee van die
deursnee Amerikaner;))
Kry dit nou die dag -Engels:
From which state was the person who invented the toothbrush?
Arkansas.
If it was from any other state, it would have been called a teethbrush

Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:nwMZa.13583$YQ4.11764@fe04.atl2.webusenet.com...
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f378e5d$0$228@hades.is.co.za...
>> Ja - hy't sy eie kletsprogram ook gehad hierso. Dit wys nog, maar ek glo
>> nie hy gaan weer een maak nie. Dit wat egter 'n regte kletsprogram met
>> bekendes en musiek en allerhande lekker goete. Dit staan bekend as Jerry
>> Springer's Saturday Night Live en dis nogal heel goed. Ek dink na dese
> ken
>> ons ou Jerry beter as die Amerikaners. Hy't selfs Afrikaans probeer praat
>> en was nog altyd vol lof vir ons land. Hy't een keer iets gesê
aangaande
> sy
>> Amerikaanse program wat my lekker laat lag het:
>> "If you ever get a phone call from someone asking you to be on the Jerry
>> Springer show, you must know two things. One you're relationship is over
>> and two you're about to loose you trailer."
>>
>> Groete
>> Elaine
>
> Dis baie interessant ek het nie geweet hy maak daar ook 'n program nie. Dit
> klink egter assof dit nie dieselfde formaat is as die program wat ons hier
> sien nie.
>
> Sien julle die amerikaanse program? Indien wel sal jy die konmetaar oor die
> trailer nog meer geniet.
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82075 is 'n antwoord op boodskap #82073] Ma, 11 Augustus 2003 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Maat van my kry gereeld Amerikaanse jagters hier in die Noord Transvaal.
By die ontmoeting sê hy vir hulle met groot oortuiging: "Yes, I know de
American culture very wells, because I watch de Jerrfy Springer-show
regulaarly".
Nadat hulle hom gemoer het is die ys onmiddelik gebreek.

"Annette" skryf in boodskap news:bh8cju$vh79m$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ja. ons sien die VSA Jerry Springer, en dit gee ons 'n goeie idee van die
> deursnee Amerikaner;))
> Kry dit nou die dag -Engels:
> From which state was the person who invented the toothbrush?
> Arkansas.
> If it was from any other state, it would have been called a teethbrush
>
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:nwMZa.13583$YQ4.11764@fe04.atl2.webusenet.com...
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f378e5d$0$228@hades.is.co.za...
>>> Ja - hy't sy eie kletsprogram ook gehad hierso. Dit wys nog, maar ek
> glo
>>> nie hy gaan weer een maak nie. Dit wat egter 'n regte kletsprogram met
>>> bekendes en musiek en allerhande lekker goete. Dit staan bekend as
> Jerry
>>> Springer's Saturday Night Live en dis nogal heel goed. Ek dink na
dese
>> ken
>>> ons ou Jerry beter as die Amerikaners. Hy't selfs Afrikaans probeer
> praat
>>> en was nog altyd vol lof vir ons land. Hy't een keer iets gesê
> aangaande
>> sy
>>> Amerikaanse program wat my lekker laat lag het:
>>> "If you ever get a phone call from someone asking you to be on the Jerry
>>> Springer show, you must know two things. One you're relationship is
> over
>>> and two you're about to loose you trailer."
>>>
>>> Groete
>>> Elaine
>>
>> Dis baie interessant ek het nie geweet hy maak daar ook 'n program nie.
> Dit
>> klink egter assof dit nie dieselfde formaat is as die program wat ons
> hier
>> sien nie.
>>
>> Sien julle die amerikaanse program? Indien wel sal jy die konmetaar oor
> die
>> trailer nog meer geniet.
>>
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82083 is 'n antwoord op boodskap #82075] Ma, 11 Augustus 2003 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dink nou maar vir jouself hoe vervelig dit program gaan wees as hulle
normale mense op die program gaan sit.

Natuurlik is dit ook nou nie te moeilik om die soort te vind wat hulle op
daai shows het nie, veral as jy hier in die "Deep South" gaan rondkrap

Daar is een mater vannaf Arkansas wat saam met my werk, ten spyte van sy
meestersgraad lyk hy nog steeds soos iemand wat vannaf die stel van
"Deliverance" ontsnap het.

"Jonas" skryf in boodskap news:bh8eg8$kn7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Maat van my kry gereeld Amerikaanse jagters hier in die Noord Transvaal.
> By die ontmoeting sê hy vir hulle met groot oortuiging: "Yes, I know de
> American culture very wells, because I watch de Jerrfy Springer-show
> regulaarly".
> Nadat hulle hom gemoer het is die ys onmiddelik gebreek.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bh8cju$vh79m$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ja. ons sien die VSA Jerry Springer, en dit gee ons 'n goeie idee van die
>> deursnee Amerikaner;))
>> Kry dit nou die dag -Engels:
>> From which state was the person who invented the toothbrush?
>> Arkansas.
>> If it was from any other state, it would have been called a teethbrush
>>
>> Annette
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82089 is 'n antwoord op boodskap #82072] Di, 12 Augustus 2003 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sies, maar jy pyn so in die gelykop? Wag vir Saterdag teen die Bulle!

"Annette" skryf in boodskap news:bh8cjt$vh79m$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hoeka!! Ons sou gewen het as ons nie teen 16 moes speel nie;))
> Vrystaat moes ook met 8 nie-gereelde spelers speel omdat die gereelde
> spelers beseer was.
>
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:7MLZa.13571$YQ4.7350@fe04.atl2.webusenet.com...
>> Haak Vrystaat!!!!!!!!!
>>
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82128 is 'n antwoord op boodskap #82005] Wo, 13 Augustus 2003 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So die manne speel 'n kortetjie daar?

"Annette" skryf in boodskap news:bh0ugi$sq9m5$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Sê nou is 'n lekker sê:))
> Ek hoor Carisbook is die mees Suidelike internasionale voetbalveld op aarde,
> Koelerig daar.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sê nou maar die Bokke wen...
>>
>
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82130 is 'n antwoord op boodskap #82128] Wo, 13 Augustus 2003 06:34 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, al die effektiewe houe is van die borskas boontoe:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bhclep$f7l$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> So die manne speel 'n kortetjie daar?
> "Annette" wrote in message
> news:bh0ugi$sq9m5$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Sê nou is 'n lekker sê:))
>> Ek hoor Carisbook is die mees Suidelike internasionale voetbalveld op
> aarde,
>> Koelerig daar.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sê nou maar die Bokke wen...
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Old Tractors.
Volgende onderwerp: Hahahaha WAT `N GRAP........... WYS JOU NET ne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:25:44 MGT 2024