Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Steve se offeraanbod.
Steve se offeraanbod. [boodskap #81858] Wo, 06 Augustus 2003 09:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Steve Hofmeyer onderneem om op 16 Augustus nakend langs Paul Kruger se
standbeeld op kerkplein te gaan staan sodat Pretoria Pretoria kan bly.
Gaan iemand vir hom vertel dis nog winter?

Hy moes dit liewer gedreig het:))
Annette
Re: Steve se offeraanbod. [boodskap #81865 is 'n antwoord op boodskap #81858] Wo, 06 Augustus 2003 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Voëlverskrikkend ...
As die duiwe daar om Oom Paul dit gesien het sal hulle weer met hernude
trots die lente kan binnegaan.

"Annette" skryf in boodskap news:bgqgn2$rnljh$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Steve Hofmeyer onderneem om op 16 Augustus nakend langs Paul Kruger se
> standbeeld op kerkplein te gaan staan sodat Pretoria Pretoria kan bly.
> Gaan iemand vir hom vertel dis nog winter?
>
> Hy moes dit liewer gedreig het:))
> Annette
>
Re: Steve se offeraanbod. [boodskap #81886 is 'n antwoord op boodskap #81865] Wo, 06 Augustus 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy is 'n man van vermoëns...as jy die kleintjies tel! Dalk is daar die dag
sitplek vir 'n groot voël?

"Jonas" skryf in boodskap news:bgqlrj$nki$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Voëlverskrikkend ...
> As die duiwe daar om Oom Paul dit gesien het sal hulle weer met hernude
> trots die lente kan binnegaan.
> "Annette" wrote in message
> news:bgqgn2$rnljh$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Steve Hofmeyer onderneem om op 16 Augustus nakend langs Paul Kruger se
>> standbeeld op kerkplein te gaan staan sodat Pretoria Pretoria kan bly.
>> Gaan iemand vir hom vertel dis nog winter?
>>
>> Hy moes dit liewer gedreig het:))
>> Annette
>>
>
Re: Steve se offeraanbod. [boodskap #81905 is 'n antwoord op boodskap #81858] Wo, 06 Augustus 2003 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Is hier miskien 'n verband tussen Steve Stofsuier se gestanery op Kerkplein
en die huidige uitbraak van snotsiekte?
Re: Steve se offeraanbod. [boodskap #81918 is 'n antwoord op boodskap #81858] Do, 07 Augustus 2003 00:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oooooeeeeeeeee - Elaine gaan die 16de Augustus op kerkplein staan, "armed
with digital cam" en al :o) Dan kan ek hom aan die begin van Sept, na sy
konsert, vra om die foto's vir my te teken :))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bgqgn2$rnljh$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Steve Hofmeyer onderneem om op 16 Augustus nakend langs Paul Kruger se
> standbeeld op kerkplein te gaan staan sodat Pretoria Pretoria kan bly.
> Gaan iemand vir hom vertel dis nog winter?
>
> Hy moes dit liewer gedreig het:))
> Annette
>
Re: Steve se offeraanbod. [boodskap #81950 is 'n antwoord op boodskap #81905] Do, 07 Augustus 2003 12:10 Na vorige boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Bedoel jy snotsiekte of snotsambok?

"Pete" skryf in boodskap news:bgrkrh$a36$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is hier miskien 'n verband tussen Steve Stofsuier se gestanery op Kerkplein
> en die huidige uitbraak van snotsiekte?
>
Vorige onderwerp: Wat dan?
Volgende onderwerp: Re: Arnie (opvolg)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:30:50 MGT 2024