Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verloopte Engelsman
Verloopte Engelsman [boodskap #81475] Do, 31 Julie 2003 08:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van die 4 Maties wat vandag in die hof verskyn het omdat hulle met 'n
windbuks op dames studente losgebrand het, het net 3 Afrikaanse name en
vanne ( een nogal 'n Hiemstra). Die vierde een is 'n Andy Irvine.
Annette
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81489 is 'n antwoord op boodskap #81475] Do, 31 Julie 2003 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die dames het dit heelwaarskynlik verdien. Wys net, mens kry soms ook goeie
Engelsmanne.

"Annette" skryf in boodskap news:bgam2h$m4npc$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Van die 4 Maties wat vandag in die hof verskyn het omdat hulle met 'n
> windbuks op dames studente losgebrand het, het net 3 Afrikaanse name en
> vanne ( een nogal 'n Hiemstra). Die vierde een is 'n Andy Irvine.
> Annette
>
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81499 is 'n antwoord op boodskap #81489] Do, 31 Julie 2003 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Die dames het dit heelwaarskynlik verdien. Wys net, mens kry soms ook goeie
> Engelsmanne.

Hoe verdien mens so iets?

Ek dink jy soek net reaksie vannaf die dames op hierdie ng.
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81500 is 'n antwoord op boodskap #81475] Do, 31 Julie 2003 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan jou nie kwalik neem nie want party van die anties op die ng het mos
nie 'n sin vir humor nie.
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81501 is 'n antwoord op boodskap #81499] Do, 31 Julie 2003 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jy's reg. Ek terg hulle net.
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81502 is 'n antwoord op boodskap #81499] Do, 31 Julie 2003 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Maar was jy nooit 'n student nie? Dis darem lekker om met die ou grotes te
spot as hulle verby die manskoshuise loop. Ek kan my indink hoe hulle so hop
as hulle so 'n bietjie wind van agter kry.
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81508 is 'n antwoord op boodskap #81489] Do, 31 Julie 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maak vir my 'n lys van mense wat jy dink niksvermoedend na geskiet behoort
te word.
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:vD5Wa.98263$JA5.2192724@news.xtra.co.nz...
> Die dames het dit heelwaarskynlik verdien. Wys net, mens kry soms ook goeie
> Engelsmanne.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgam2h$m4npc$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Van die 4 Maties wat vandag in die hof verskyn het omdat hulle met 'n
>> windbuks op dames studente losgebrand het, het net 3 Afrikaanse name en
>> vanne ( een nogal 'n Hiemstra). Die vierde een is 'n Andy Irvine.
>> Annette
>>
>
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81511 is 'n antwoord op boodskap #81500] Do, 31 Julie 2003 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Regstelling - ons almal hier het 'n sin vir humor - party is net makliker
waarneembaar as ander;)
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:I27Wa.10459$BY2.5624@fe02.atl2.webusenet.com...
> Ek kan jou nie kwalik neem nie want party van die anties op die ng het mos
> nie 'n sin vir humor nie.
>
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81513 is 'n antwoord op boodskap #81501] Do, 31 Julie 2003 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmm - duidelik is daar 'n verskil in opinie wat die verskil is tussen
terg en beledig.
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:Yb7Wa.98350$JA5.2195353@news.xtra.co.nz...
> Jy's reg. Ek terg hulle net.
>
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81514 is 'n antwoord op boodskap #81502] Do, 31 Julie 2003 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is geen rede nie, want pampoene dra nie vere nie.
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:Ch7Wa.98356$JA5.2194094@news.xtra.co.nz...
> Maar was jy nooit 'n student nie? Dis darem lekker om met die ou grotes te
> spot as hulle verby die manskoshuise loop. Ek kan my indink hoe hulle so hop
> as hulle so 'n bietjie wind van agter kry.
>
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81521 is 'n antwoord op boodskap #81508] Do, 31 Julie 2003 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mugabe!!!

E

"Annette" skryf in boodskap news:bgb2ga$mfn7t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Maak vir my 'n lys van mense wat jy dink niksvermoedend na geskiet behoort
> te word.
> Annette
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81524 is 'n antwoord op boodskap #81475] Do, 31 Julie 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote

> Van die 4 Maties wat vandag in die hof verskyn het omdat hulle met 'n
> windbuks op dames studente losgebrand het, het net 3 Afrikaanse name en
> vanne ( een nogal 'n Hiemstra). Die vierde een is 'n Andy Irvine.

Hulle oefen seker vir die nuuste sport in Las Vegas : as jy 'n hele klomp
dollars betaal, kan jy na naakte vroue skiet wat rondhardloop in die
veld en die skote probeer ontkom. Die burgemeester van Las Vegas
probeer om dit stop te sit, maar die eienaar van die extreme sport
argumenteer dat dit nie onwettig is nie.
Die vrouens word glo goed betaal. Oulike manier om jou geld
te verdien en jou oefening te kry terselfdertyd.

Tant Hessie van Onseepkans
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81531 is 'n antwoord op boodskap #81524] Do, 31 Julie 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ek is bitter teleurgesteld in die vroulike entrepeneurs van Amerika wat
nie 'n besigheid kan begin met manlike teikens nie.
Klomp slapgatte:))
Annette

"@rogers.com" wrote in message
news:Xv8Wa.44061$rsJ.11004@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Annette" wrote
>
>> Van die 4 Maties wat vandag in die hof verskyn het omdat hulle met 'n
>> windbuks op dames studente losgebrand het, het net 3 Afrikaanse name en
>> vanne ( een nogal 'n Hiemstra). Die vierde een is 'n Andy Irvine.
>
> Hulle oefen seker vir die nuuste sport in Las Vegas : as jy 'n hele klomp
> dollars betaal, kan jy na naakte vroue skiet wat rondhardloop in die
> veld en die skote probeer ontkom. Die burgemeester van Las Vegas
> probeer om dit stop te sit, maar die eienaar van die extreme sport
> argumenteer dat dit nie onwettig is nie.
> Die vrouens word glo goed betaal. Oulike manier om jou geld
> te verdien en jou oefening te kry terselfdertyd.
>
> Tant Hessie van Onseepkans
>
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81537 is 'n antwoord op boodskap #81524] Do, 31 Julie 2003 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hrrrmmm! Uh antie, maar mans doen dit al al die jare aan vroumense.....of
kan jy nie meer onthou nie?
"@rogers.com" wrote in message
news:Xv8Wa.44061$rsJ.11004@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Annette" wrote
>
>> Van die 4 Maties wat vandag in die hof verskyn het omdat hulle met 'n
>> windbuks op dames studente losgebrand het, het net 3 Afrikaanse name en
>> vanne ( een nogal 'n Hiemstra). Die vierde een is 'n Andy Irvine.
>
> Hulle oefen seker vir die nuuste sport in Las Vegas : as jy 'n hele klomp
> dollars betaal, kan jy na naakte vroue skiet wat rondhardloop in die
> veld en die skote probeer ontkom. Die burgemeester van Las Vegas
> probeer om dit stop te sit, maar die eienaar van die extreme sport
> argumenteer dat dit nie onwettig is nie.
> Die vrouens word glo goed betaal. Oulike manier om jou geld
> te verdien en jou oefening te kry terselfdertyd.
>
> Tant Hessie van Onseepkans
>
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81567 is 'n antwoord op boodskap #81508] Do, 31 Julie 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Uitermatig uitgeswolle dames (maar net na hulle poennas, en dan met 'n
windbuks)

"Annette" skryf in boodskap news:bgb2ga$mfn7t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Maak vir my 'n lys van mense wat jy dink niksvermoedend na geskiet behoort
> te word.
> Annette
>
>
> "Henri" wrote in message
> news:vD5Wa.98263$JA5.2192724@news.xtra.co.nz...
>> Die dames het dit heelwaarskynlik verdien. Wys net, mens kry soms ook
> goeie
>> Engelsmanne.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgam2h$m4npc$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Van die 4 Maties wat vandag in die hof verskyn het omdat hulle met 'n
>>> windbuks op dames studente losgebrand het, het net 3 Afrikaanse name en
>>> vanne ( een nogal 'n Hiemstra). Die vierde een is 'n Andy Irvine.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81575 is 'n antwoord op boodskap #81511] Vr, 01 Augustus 2003 00:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Regstelling - ons almal hier het 'n sin vir humor - party is net makliker
> waarneembaar as ander;)

Eintlik het ek gedink jy is een van die min mense op die groep wat 'n goeie
sin vir humor het!

Die feit dat jy nog die springbokke ondersteun getuig daarvan!!
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81578 is 'n antwoord op boodskap #81521] Vr, 01 Augustus 2003 01:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3f291268$0$227@hades.is.co.za...
> Mugabe!!!

Waarvoor wil jy dan nou gaan staan en goeie patrone mors op so 'n gemors,
wats fout met 'n stomp byl?
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81586 is 'n antwoord op boodskap #81578] Vr, 01 Augustus 2003 02:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie 'n stomp byl nie - come to think of it, ek het glad nie 'n byl
nie. Ek het grawe?

E

"Glücklich" wrote:
>
> Waarvoor wil jy dan nou gaan staan en goeie patrone mors op so 'n gemors,
> wats fout met 'n stomp byl?
>
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81790 is 'n antwoord op boodskap #81502] Di, 05 Augustus 2003 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foei tog. En om student te wees gee jou verskoning om 'n vark te wees?

"Henri" skryf in boodskap news:Ch7Wa.98356$JA5.2194094@news.xtra.co.nz...
> Maar was jy nooit 'n student nie? Dis darem lekker om met die ou grotes te
> spot as hulle verby die manskoshuise loop. Ek kan my indink hoe hulle so hop
> as hulle so 'n bietjie wind van agter kry.
>
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81793 is 'n antwoord op boodskap #81790] Di, 05 Augustus 2003 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Foei tog. En om student te wees gee jou verskoning om 'n vark te wees?

Nogal ja, maar party outjies weet mos nie altyd waar om die streep te trek
nie.

Na my eerste jaar wat ek baie swak gedoen het, as gevolg van die vlak wat ek
op die "vark skaal" bereik het het ek 'n groot "wake-up call" gekry.

Teen my laaste jaar het ek al die "engeltie skaal" se naaldjie laat beweeg.

So leer mens mos maar uit jou foute.
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81798 is 'n antwoord op boodskap #81790] Di, 05 Augustus 2003 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net om terug te kom tot die oorspronklike berig:
Die dommes is toe twee Hiemstra broers, 'n Pretorius ( almal tussen 18 en
20) en die Irvine (22).
Miskien het dinge verander, maar wat maak 'n senior en 'n eerstejaar
bymekaar wanneer kwaad aangevang word?
Wat maak 'n windbuks met spesiale koeëls in die koshuis?
Lyk vir my na optrede met voorbedagte rade.

Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bgo1k3$1ish$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Foei tog. En om student te wees gee jou verskoning om 'n vark te wees?
> "Henri" wrote in message
> news:Ch7Wa.98356$JA5.2194094@news.xtra.co.nz...
>> Maar was jy nooit 'n student nie? Dis darem lekker om met die ou grotes te
>> spot as hulle verby die manskoshuise loop. Ek kan my indink hoe hulle so
> hop
>> as hulle so 'n bietjie wind van agter kry.
>>
>
Re: Verloopte Engelsman [boodskap #81925 is 'n antwoord op boodskap #81475] Do, 07 Augustus 2003 06:42 Na vorige boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Het ek jou irriteer, Sanvlooi?
Groete
Henri

Foei tog. En om student te wees gee jou verskoning om 'n vark te wees?

"Henri" skryf in boodskap news:Ch7Wa.98356$JA5.2194094@news.xtra.co.nz...
> Maar was jy nooit 'n student nie? Dis darem lekker om met die ou grotes te
> spot as hulle verby die manskoshuise loop. Ek kan my indink hoe hulle so hop
> as hulle so 'n bietjie wind van agter kry.
Vorige onderwerp: Al hoe gouer
Volgende onderwerp: Doodstraf - alweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:53:22 MGT 2024