Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Enige metroseksuele hier?
Enige metroseksuele hier? [boodskap #81731] Ma, 04 Augustus 2003 11:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou mans wat nie in die platteland bly nie, wat besorg is oor wat se
haarprodukse en velsorgprodukte gebruik moet word, wat avontuurlik is met
kleure en kleredrag, hou van juweliersware en gaan gereeld vir aromaterapie
en gesigsbehandelings.
Daar is nou salonne wat gesigwakstegnieke ontwerp het omdat die
metroseksueel nie van hare of van skeer hou nie.
Hulle het ook hul weergawe van die bikiniwaks - die "back,crack & sack
wax":))

Annette
Re: Enige metroseksuele hier? [boodskap #81740 is 'n antwoord op boodskap #81731] Ma, 04 Augustus 2003 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Hulle het ook hul weergawe van die bikiniwaks - die "back,crack & sack
> wax":))

Ouuuuuch!!
Re: Enige metroseksuele hier? [boodskap #81748 is 'n antwoord op boodskap #81740] Ma, 04 Augustus 2003 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ek kan nou net sien die nuwe advertensies vir Die Eensames:
Aantreklike man, 6'6", donker hare. bruin oë, professionele
metroseksueel.....
Haai oeeeeee!!! Daardie gladde niekerballs kan net 'n plesier wees:))
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:YuuXa.4484$C77.2126@fe04.atl2.webusenet.com...
>> Hulle het ook hul weergawe van die bikiniwaks - die "back,crack & sack
>> wax":))
>
> Ouuuuuch!!
>
Re: Enige metroseksuele hier? [boodskap #81749 is 'n antwoord op boodskap #81748] Ma, 04 Augustus 2003 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Onlangs het ek die vrouens in my lewe tegelaat om daai "wax' strippie op my
been te sit net sodat ek hulle kan wys ek is nie 'n moffie nie.

Ek het vir seker twee maande met 'n snaakse kaal kol op my been rondgeloop,
maar ek dink nie ek sal by hierdie metro mannetjies kan kersvashou nie.
Re: Enige metroseksuele hier? [boodskap #81808 is 'n antwoord op boodskap #81731] Di, 05 Augustus 2003 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hemel mens!!
Jy is 'n tawwe koekie!!
Wil jy nie rugby speel nie?:)))
Annette

"Barend van B." skryf in boodskap news:IK4C0UTS37838.6443865741@Gilgamesh-frog.org...
> "Annette" skryf in
> :
>
>> Dis nou mans wat nie in die platteland bly nie, wat besorg is oor wat se
>> haarprodukse en velsorgprodukte gebruik moet word, wat avontuurlik is met
>> kleure en kleredrag, hou van juweliersware en gaan gereeld vir
>> aromaterapie
>> en gesigsbehandelings.
>> Daar is nou salonne wat gesigwakstegnieke ontwerp het omdat die
>> metroseksueel nie van hare of van skeer hou nie.
>> Hulle het ook hul weergawe van die bikiniwaks - die "back,crack & sack
>> wax":))
>
> Ek steek - so nou en dan - oortollige hare aan die brand - op die
> "bikinilyn" en borshare.
> Hierdie vuurtjie ruik en knetter lekker.
> Wees wel so voorsigtig hierdie werkie in een stortbad te doen -
> 'n ongelukkie sit in 'n klein hoekie.
>
> :-bvb-:
>
Re: Enige metroseksuele hier? [boodskap #81816 is 'n antwoord op boodskap #81731] Di, 05 Augustus 2003 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Poesman  is tans af-lyn  Poesman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Dis nou mans wat nie in die platteland bly nie, wat besorg is oor wat se
> haarprodukse en velsorgprodukte gebruik moet word, wat avontuurlik is met
> kleure en kleredrag, hou van juweliersware en gaan gereeld vir aromaterapie
> en gesigsbehandelings.
> Daar is nou salonne wat gesigwakstegnieke ontwerp het omdat die
> metroseksueel nie van hare of van skeer hou nie.
> Hulle het ook hul weergawe van die bikiniwaks - die "back,crack & sack
> wax":))
>
> Annette

Vertel vir ons bietjie van jou harige "crack." Ek verbeel my jou sloot
is ruim en lekker klam, met 'n kittelaar wat soos 'n vet duim lyk.
hahahaaaaaaaaaarrrggghhhh!!! Poes is koning.
Re: Enige metroseksuele hier? [boodskap #81832 is 'n antwoord op boodskap #81808] Di, 05 Augustus 2003 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Poesman  is tans af-lyn  Poesman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Hemel mens!!
> Jy is 'n tawwe koekie!!
> Wil jy nie rugby speel nie?:)))
> Annette
>
> "Barend van B." wrote in message
> news:IK4C0UTS37838.6443865741@Gilgamesh-frog.org...
>> "Annette" skryf in
>> :
>>
>>> Dis nou mans wat nie in die platteland bly nie, wat besorg is oor wat se
>>> haarprodukse en velsorgprodukte gebruik moet word, wat avontuurlik is met
>>> kleure en kleredrag, hou van juweliersware en gaan gereeld vir
>>> aromaterapie
>>> en gesigsbehandelings.
>>> Daar is nou salonne wat gesigwakstegnieke ontwerp het omdat die
>>> metroseksueel nie van hare of van skeer hou nie.
>>> Hulle het ook hul weergawe van die bikiniwaks - die "back,crack & sack
>>> wax":))
>>
>> Ek steek - so nou en dan - oortollige hare aan die brand - op die
>> "bikinilyn" en borshare.
>> Hierdie vuurtjie ruik en knetter lekker.
>> Wees wel so voorsigtig hierdie werkie in een stortbad te doen -
>> 'n ongelukkie sit in 'n klein hoekie.
>>
>> :-bvb-:
>>
>>
>>
Annette...het jy baie hare of daai ou groot koek van jou? Jy moet daai
mossel bietjie ontbos met 'n waks lagie. Maak hom lekker glad sodat hy
soos 'n mango geeet kan word. hahaaaaaaaaarrrggghh!!!

PS -- het jy hare in jou hol?
Re: Enige metroseksuele hier? [boodskap #81844 is 'n antwoord op boodskap #81731] Di, 05 Augustus 2003 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
>
> 'n Tawwe ou? Was dit maar waar!
> Ek moet jou teleurstel: ek het baie platvoete!
> Rugby!! Brrr, miskien doen hulle my pyn! ;)
>
> :-bvb-:
>
Solank jy kan slaan, spoeg, jou vingers in ander se oë druk en hulle hhog en
laat têkkel, is jy OK om te speel.

Fransie se kop hang in skaamte soos die Protea teen Tafelberg se hange in
die versengende Kaapse wintershitte. Klein swart blommetjie van Oos-Londen,
verkragter-verdagte of te not. Ons sê vir die Oubaas dankie vir jou!
Re: Enige metroseksuele hier? [boodskap #81864 is 'n antwoord op boodskap #81816] Wo, 06 Augustus 2003 10:36 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Outlook express
Message ---> Block sender

Do you want to remove all posts from
this sender --> Yes
Vorige onderwerp: Tyd vir ons om weer te wen:)
Volgende onderwerp: Rook nie vir ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 02:52:56 MGT 2024