Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe ( hersiene) skoolgodsdiensbeleid aanvaar
Nuwe ( hersiene) skoolgodsdiensbeleid aanvaar [boodskap #81771] Di, 05 Augustus 2003 06:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die nuwe hersiene skoolgodsdienbeleid is aanvaar. Al die kwessies waaroor
daar heftig beswaar aangeteken is, is nou weer deel van die plan.
Daar is toe 'n universele gebed voorgestel, waarmee nie al die partye
saamstem nie.
Nou is almal betrokke kop buigend tot op die grond so dankbaar vir Kader
Asmal dat hy bereid was om die reels, wat hy in die eerste plek uitgehaal
het, weer toegelaat het.
Hoeveel produktiewe tyd is nie oor hierdie kwessie gemors as hy in die
eerste plek eers besin het voordat hy sy aankondiging gemaak het nie.

Annette
Re: Nuwe ( hersiene) skoolgodsdiensbeleid aanvaar [boodskap #81772 is 'n antwoord op boodskap #81771] Di, 05 Augustus 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Hoe meer dinge verander hoe meer bly dit die selfde.

On Tue, 05 Aug 2003 08:10:39 +0200, Annette wrote:

> Die nuwe hersiene skoolgodsdienbeleid is aanvaar. Al die kwessies waaroor
> daar heftig beswaar aangeteken is, is nou weer deel van die plan.
> Daar is toe 'n universele gebed voorgestel, waarmee nie al die partye
> saamstem nie.
> Nou is almal betrokke kop buigend tot op die grond so dankbaar vir Kader
> Asmal dat hy bereid was om die reels, wat hy in die eerste plek uitgehaal
> het, weer toegelaat het.
> Hoeveel produktiewe tyd is nie oor hierdie kwessie gemors as hy in die
> eerste plek eers besin het voordat hy sy aankondiging gemaak het nie.
>
> Annette
Re: Nuwe ( hersiene) skoolgodsdiensbeleid aanvaar [boodskap #81817 is 'n antwoord op boodskap #81772] Di, 05 Augustus 2003 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
L1  is tans af-lyn  L1
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Chris wrote:
> Hoe meer dinge verander hoe meer bly dit die selfde.

Zie ook de 80-jarige oorlog hier in Holland.
--
Met vr.gr. Leen
www.l1a3.tk

> On Tue, 05 Aug 2003 08:10:39 +0200, Annette wrote:
>
>> Die nuwe hersiene skoolgodsdienbeleid is aanvaar. Al die kwessies
>> waaroor daar heftig beswaar aangeteken is, is nou weer deel van die
>> plan.
>> Daar is toe 'n universele gebed voorgestel, waarmee nie al die
>> partye saamstem nie.
>> Nou is almal betrokke kop buigend tot op die grond so dankbaar vir
>> Kader Asmal dat hy bereid was om die reels, wat hy in die eerste
>> plek uitgehaal het, weer toegelaat het.
>> Hoeveel produktiewe tyd is nie oor hierdie kwessie gemors as hy in
>> die eerste plek eers besin het voordat hy sy aankondiging gemaak het
>> nie.

>> Annette

--
Met vr.gr. Leen
www.l1a3.tk
Re: Nuwe ( hersiene) skoolgodsdiensbeleid aanvaar [boodskap #81843 is 'n antwoord op boodskap #81817] Di, 05 Augustus 2003 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Behoort kinders by die skool Godsdiens te leer?
Is dit nie iets wat in die onderskeie huise en kerke hoort nie?

"L1" skryf in boodskap news:a0QXa.116958$nU.5438522@amsnews03.chello.com...
> Chris wrote:
>> Hoe meer dinge verander hoe meer bly dit die selfde.
>
> Zie ook de 80-jarige oorlog hier in Holland.
> --
> Met vr.gr. Leen
> www.l1a3.tk
>
>> On Tue, 05 Aug 2003 08:10:39 +0200, Annette wrote:
>>
>>> Die nuwe hersiene skoolgodsdienbeleid is aanvaar. Al die kwessies
>>> waaroor daar heftig beswaar aangeteken is, is nou weer deel van die
>>> plan.
>>> Daar is toe 'n universele gebed voorgestel, waarmee nie al die
>>> partye saamstem nie.
>>> Nou is almal betrokke kop buigend tot op die grond so dankbaar vir
>>> Kader Asmal dat hy bereid was om die reels, wat hy in die eerste
>>> plek uitgehaal het, weer toegelaat het.
>>> Hoeveel produktiewe tyd is nie oor hierdie kwessie gemors as hy in
>>> die eerste plek eers besin het voordat hy sy aankondiging gemaak het
>>> nie.
>
>>> Annette
>
> --
> Met vr.gr. Leen
> www.l1a3.tk
>
Re: Nuwe ( hersiene) skoolgodsdiensbeleid aanvaar [boodskap #81846 is 'n antwoord op boodskap #81843] Di, 05 Augustus 2003 22:18 Na vorige boodskap
du plessis[1]  is tans af-lyn  du plessis[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 23:57:36 +0200, "Fransie" wrote:
> 'n Tontelbos is nou daai bossie hare rondom die tonteldoos?

************************************************************ *************
> Behoort kinders by die skool Godsdiens te leer?
> Is dit nie iets wat in die onderskeie huise en kerke hoort nie?
>

************************************************************ *************

jou manier van skryf
en die feit dat jy van die Koning as 'die Oubaas' praat
verduidelik ook die tipe stelling van jou.

DD
Vorige onderwerp: Re: Crosses protesting farm murders have been removed
Volgende onderwerp: toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 10:04:14 MGT 2024