Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tyd vir ons om weer te wen:)
Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81775] Di, 05 Augustus 2003 08:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OK - laat ons ons deel doen en die noodlot weer uittart:))- Voorspel die
telling vir Saterdag se slagting teen die All Blacks.
Springbokke 6 - All Blacks 59.
Annette
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81779 is 'n antwoord op boodskap #81775] Di, 05 Augustus 2003 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 05 Aug 2003 10:18:26 +0200, Annette wrote:

> OK - laat ons ons deel doen en die noodlot weer uittart:))- Voorspel die
> telling vir Saterdag se slagting teen die All Blacks.
> Springbokke 6 - All Blacks 59.
> Annette
Springbokke 24 - All Blacks 18.
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81780 is 'n antwoord op boodskap #81779] Di, 05 Augustus 2003 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik!! Jy het 'n baie beter humorsin as ekke;))
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2003.08.05.08.50.41.504113@netscape.net...
> On Tue, 05 Aug 2003 10:18:26 +0200, Annette wrote:
>
>> OK - laat ons ons deel doen en die noodlot weer uittart:))- Voorspel die
>> telling vir Saterdag se slagting teen die All Blacks.
>> Springbokke 6 - All Blacks 59.
>> Annette
> Springbokke 24 - All Blacks 18.
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81781 is 'n antwoord op boodskap #81780] Di, 05 Augustus 2003 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Dit is nie 'n humorsin nie. Die bokke is my span en ek moet positief wees.
Hulle gaan vriend en vyand Saterdag verbaas/verras

On Tue, 05 Aug 2003 10:51:09 +0200, Annette wrote:
> Jislaaik!! Jy het 'n baie beter humorsin as ekke;))
> Annette
>
>
> "Chris" wrote in message
> news:pan.2003.08.05.08.50.41.504113@netscape.net...
>> On Tue, 05 Aug 2003 10:18:26 +0200, Annette wrote:

>>> OK - laat ons ons deel doen en die noodlot weer uittart:))- Voorspel die
>>> telling vir Saterdag se slagting teen die All Blacks.
>>> Springbokke 6 - All Blacks 59.
>>> Annette
>> Springbokke 24 - All Blacks 18.
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81782 is 'n antwoord op boodskap #81775] Di, 05 Augustus 2003 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watter jaar was daar 'n groot ramp? Was dit nie in 1884 nie? 1652 was
nou alreeds daar so wat van 18-84?

"Annette" skryf in boodskap news:bgnqpb$qhrl4$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> OK - laat ons ons deel doen en die noodlot weer uittart:))- Voorspel die
> telling vir Saterdag se slagting teen die All Blacks.
> Springbokke 6 - All Blacks 59.
> Annette
>
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81789 is 'n antwoord op boodskap #81782] Di, 05 Augustus 2003 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van 1688 toe die setlaars geland het?
Annette

wrote in message news:3f2f76fc.0@news1.mweb.co.za...
> Watter jaar was daar 'n groot ramp? Was dit nie in 1884 nie? 1652 was
> nou alreeds daar so wat van 18-84?
> "Annette" wrote in message
> news:bgnqpb$qhrl4$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> OK - laat ons ons deel doen en die noodlot weer uittart:))- Voorspel die
>> telling vir Saterdag se slagting teen die All Blacks.
>> Springbokke 6 - All Blacks 59.
>> Annette
>>
>
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81795 is 'n antwoord op boodskap #81781] Di, 05 Augustus 2003 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle verbaas my elke week, ek het nie gedink hulle kan so baie veloor nie.
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81797 is 'n antwoord op boodskap #81789] Di, 05 Augustus 2003 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van die huidige jaartal 20 - 03.

NZ 20 Bokke 03
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81800 is 'n antwoord op boodskap #81797] Di, 05 Augustus 2003 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan praat jy van my wat humoristies is?:))
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:zsMXa.9580$Ee7.3475@fe02.atl2.webusenet.com...
> Wat van die huidige jaartal 20 - 03.
>
> NZ 20 Bokke 03
>
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81801 is 'n antwoord op boodskap #81797] Di, 05 Augustus 2003 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Halftydtelling - die Doodsnikke loop voor met 3 skouerbyte, 5 laat & hoë
t�kkels - plus een bloederige spoegkoot ...

"Glücklich" skryf in boodskap news:zsMXa.9580$Ee7.3475@fe02.atl2.webusenet.com...
> Wat van die huidige jaartal 20 - 03.
>
> NZ 20 Bokke 03
>
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81804 is 'n antwoord op boodskap #81801] Di, 05 Augustus 2003 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bgo77r$ejl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Halftydtelling - die Doodsnikke loop voor met 3 skouerbyte, 5 laat & hoë
> t�kkels - plus een bloederige spoegkoot ...
>

Moenie jou steur aan die Ausies & NZ nie hulle was nog maar altyd 'n klomp
moffies.

Ek lag nou nog oor die voedsel vergiftiging storie na die 1994 wereld beker.

Selfs al wen hulle kla hulle nog steeds, maar niemand is vuiler as hulle
self nie. Hulle het net die kuns om daarmee weg te kom vervolmaak
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81805 is 'n antwoord op boodskap #81789] Di, 05 Augustus 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe het die WP laas week 29 punte teen die Blou Bulle gekry? Die Bulle was
mos rustyd van die veld af, of hoe?

"Annette" skryf in boodskap news:bgo4di$psb7o$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Wat van 1688 toe die setlaars geland het?
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:3f2f76fc.0@news1.mweb.co.za...
>> Watter jaar was daar 'n groot ramp? Was dit nie in 1884 nie? 1652 was
>> nou alreeds daar so wat van 18-84?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgnqpb$qhrl4$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> OK - laat ons ons deel doen en die noodlot weer uittart:))- Voorspel die
>>> telling vir Saterdag se slagting teen die All Blacks.
>>> Springbokke 6 - All Blacks 59.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81840 is 'n antwoord op boodskap #81782] Di, 05 Augustus 2003 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wat van Uniewording: Suid-Afrika 19-10

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f2f76fc.0@news1.mweb.co.za...
> Watter jaar was daar 'n groot ramp? Was dit nie in 1884 nie? 1652 was
> nou alreeds daar so wat van 18-84?
> "Annette" wrote in message
> news:bgnqpb$qhrl4$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> OK - laat ons ons deel doen en die noodlot weer uittart:))- Voorspel die
>> telling vir Saterdag se slagting teen die All Blacks.
>> Springbokke 6 - All Blacks 59.
>> Annette
>>
>
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81841 is 'n antwoord op boodskap #81840] Di, 05 Augustus 2003 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 22:56:00 +0200, "Fransie" wrote:

> Wat van Uniewording: Suid-Afrika 19-10
>

Wat van milleniumwording, 200-0

Speedy
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81849 is 'n antwoord op boodskap #81840] Wo, 06 Augustus 2003 04:35 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van die Titanic ....

"Fransie" skryf in boodskap news:bgp5l6$2jn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat van Uniewording: Suid-Afrika 19-10
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f2f76fc.0@news1.mweb.co.za...
>> Watter jaar was daar 'n groot ramp? Was dit nie in 1884 nie? 1652 was
>> nou alreeds daar so wat van 18-84?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgnqpb$qhrl4$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> OK - laat ons ons deel doen en die noodlot weer uittart:))- Voorspel die
>>> telling vir Saterdag se slagting teen die All Blacks.
>>> Springbokke 6 - All Blacks 59.
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: toets
Volgende onderwerp: Enige metroseksuele hier?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 10:24:55 MGT 2024