Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doodstraf - alweer
Doodstraf - alweer [boodskap #81720] Ma, 04 Augustus 2003 08:53 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Man se moeder, vrou en baba is hier (Pretoria) koelbloediglik gekaap,
verkrag en vermoor. Die mans is reeds aangekeer.
Lees die berig en gee my een rede waarom die mans se lewens gespaar moet
word.

http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&am p;art_id=vn2003080402532
8859C639323&set_id=1
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81723 is 'n antwoord op boodskap #81720] Ma, 04 Augustus 2003 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dit gaan my verstand te bowe hoe iemand so iets kan doen. Dis ontstellend.
Gaan daar ooit 'n keerpunt kom, waar die witman gaan se, "nou is dit klaar."

Het die Here gese dat hy vuur gaan stuur na sy kinders toe todat al ons
ander vashouplekke weg is.
Ek glo nie daarin om teksverse uit te haal en alle betekenisse daaraan toe
te skryf nie, maar dit laat mens wonder.
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81724 is 'n antwoord op boodskap #81720] Ma, 04 Augustus 2003 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan VarkBoer  is tans af-lyn  Jan VarkBoer
Boodskappe: 22
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Sien jy ek glo in 'n oog vir 'n oog ons as samelewing word opgenaai deur die
kaffir kakke wat onskuldige mense vermoor en kwaad aandoen, hang die moere
want dit is hul donnerse loon maak 'n voorbeeld van hulle ek glo as die
moere weet daar is irets soos die doodstraf dan sal hulle twee keer dink
voor hulle hul kop se kak sal aanjaag!!! Hier stem ek saam met
Saudi-Arabie...kap hulle koppe af!

"Jonas" skryf in boodskap news:bgl6ui$h8o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Man se moeder, vrou en baba is hier (Pretoria) koelbloediglik gekaap,
> verkrag en vermoor. Die mans is reeds aangekeer.
> Lees die berig en gee my een rede waarom die mans se lewens gespaar moet
> word.
>
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&am p;art_id=vn2003080402532
> 8859C639323&set_id=1
>
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81727 is 'n antwoord op boodskap #81720] Ma, 04 Augustus 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly nie.
Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
slagoffers se damilie gaan.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bgl6ui$h8o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Man se moeder, vrou en baba is hier (Pretoria) koelbloediglik gekaap,
> verkrag en vermoor. Die mans is reeds aangekeer.
> Lees die berig en gee my een rede waarom die mans se lewens gespaar moet
> word.
>
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&am p;art_id=vn2003080402532
> 8859C639323&set_id=1
>
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81737 is 'n antwoord op boodskap #81727] Ma, 04 Augustus 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly nie.
> Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
> slagoffers se damilie gaan.
> Annette

Haai nou watse sente gaan hulle verdien? Ek dink hulle sal die familie &
ander belasting betalers baie meer kos as wat hulle ooit sal verdien.
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81747 is 'n antwoord op boodskap #81737] Ma, 04 Augustus 2003 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle kos ons glo R200 per dag per persoon - so ek dink nie geldelik is ons
as belastingbetalers slegter af nie.
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:9RsXa.3234$Ee7.1556@fe02.atl2.webusenet.com...
>> Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly nie.
>> Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
>> slagoffers se damilie gaan.
>> Annette
>
> Haai nou watse sente gaan hulle verdien? Ek dink hulle sal die familie &
> ander belasting betalers baie meer kos as wat hulle ooit sal verdien.
>
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81768 is 'n antwoord op boodskap #81747] Di, 05 Augustus 2003 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Op SABC se 19:00 Afrikaanse nuusprogram gisteraand word meer tyd gewy aan
die polisiemanne wat hulle honde op onwettige immigrante losgelaat het
ongeveer 2 jaar gelede. Meeste van daardie oortreders se strawwe is bykans
uitgedien maar bloot omdat dit wit op swart misdaad is verdien dit meer tyd
as vier moorde en twee verkragtings.

"Annette" skryf in boodskap news:bglv6s$p7mfu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hulle kos ons glo R200 per dag per persoon - so ek dink nie geldelik is ons
> as belastingbetalers slegter af nie.
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:9RsXa.3234$Ee7.1556@fe02.atl2.webusenet.com...
>>> Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly
> nie.
>>> Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
>>> slagoffers se damilie gaan.
>>> Annette
>>
>> Haai nou watse sente gaan hulle verdien? Ek dink hulle sal die familie &
>> ander belasting betalers baie meer kos as wat hulle ooit sal verdien.
>>
>
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81811 is 'n antwoord op boodskap #81768] Di, 05 Augustus 2003 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Boerseun[0]  is tans af-lyn  Boerseun[0]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Nog n' interesante link http://snurl.com/1yf4

"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Op SABC se 19:00 Afrikaanse nuusprogram gisteraand word meer tyd gewy aan
> die polisiemanne wat hulle honde op onwettige immigrante losgelaat het
> ongeveer 2 jaar gelede. Meeste van daardie oortreders se strawwe is bykans
> uitgedien maar bloot omdat dit wit op swart misdaad is verdien dit meer tyd
> as vier moorde en twee verkragtings.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bglv6s$p7mfu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hulle kos ons glo R200 per dag per persoon - so ek dink nie geldelik is
> ons
>> as belastingbetalers slegter af nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Glücklich" wrote in message
>> news:9RsXa.3234$Ee7.1556@fe02.atl2.webusenet.com...
>>>> Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly
> nie.
>>>> Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
>>>> slagoffers se damilie gaan.
>>>> Annette
>>>
>>> Haai nou watse sente gaan hulle verdien? Ek dink hulle sal die familie
> &
>>> ander belasting betalers baie meer kos as wat hulle ooit sal verdien.
>>>
>>>
>>>
>>
>>
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81867 is 'n antwoord op boodskap #81747] Wo, 06 Augustus 2003 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar as jy jou wiskunde doen sal jy besef dat 200 X duisende moordenaars
baie kos.

Dit wil voorkom asof die krimineele die stryd wen. Hoe meer hulle mense
moor, roof en wat ookal hoe korter raak die strawwe, want op die ou einde is
daar nie plek in die tronke om almal te huisves nie. Dis 'n teken dat
tronkstraf nie meer 'n afskrik middel is nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bglv6s$p7mfu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hulle kos ons glo R200 per dag per persoon - so ek dink nie geldelik is ons
> as belastingbetalers slegter af nie.
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:9RsXa.3234$Ee7.1556@fe02.atl2.webusenet.com...
>>> Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly
> nie.
>>> Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
>>> slagoffers se damilie gaan.
>>> Annette
>>
>> Haai nou watse sente gaan hulle verdien? Ek dink hulle sal die familie &
>> ander belasting betalers baie meer kos as wat hulle ooit sal verdien.
>>
>
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81883 is 'n antwoord op boodskap #81867] Wo, 06 Augustus 2003 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vrolik, ek wil hulle juis nie laat lekker rondlê in die tronk nie, nog
minder die ou aarde laat verlaat waar hul ander mense se lewens hel gemaak
het nie.
Ek wil hê hulle moet hel hê vir die res van hul lewens, al moet hulle ook
werk om damesonderklere te vertoon vir fotosessies, hulle moet betaal vir
die wat hulle te na gekom het - want met die huidige tronkstraf wie betaal /
ly nou eintlik?
Nie tata nie - nee - hy is eintlik die een wat die beste afkom van die hele
episode.

Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:aT4Ya.22361$C77.371@fe04.atl2.webusenet.com...
> Maar as jy jou wiskunde doen sal jy besef dat 200 X duisende moordenaars
> baie kos.
>
> Dit wil voorkom asof die krimineele die stryd wen. Hoe meer hulle mense
> moor, roof en wat ookal hoe korter raak die strawwe, want op die ou einde is
> daar nie plek in die tronke om almal te huisves nie. Dis 'n teken dat
> tronkstraf nie meer 'n afskrik middel is nie.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bglv6s$p7mfu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hulle kos ons glo R200 per dag per persoon - so ek dink nie geldelik is
> ons
>> as belastingbetalers slegter af nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Glücklich" wrote in message
>> news:9RsXa.3234$Ee7.1556@fe02.atl2.webusenet.com...
>>>> Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly
>> nie.
>>>> Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
>>>> slagoffers se damilie gaan.
>>>> Annette
>>>
>>> Haai nou watse sente gaan hulle verdien? Ek dink hulle sal die
familie
> &
>>> ander belasting betalers baie meer kos as wat hulle ooit sal verdien.
>>>
>>
>
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81903 is 'n antwoord op boodskap #81723] Wo, 06 Augustus 2003 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
My liewe vriend,
Die witman het sy rug op sy mede volksgenote gedraai...
en op die koop-toe ook in sy destyds sterkgevestigde geloof in
God-Drie-enig.Kan daar 'n keerpunt wees.Nee...
Diegene wat die geld het hardloop weg en gaan soek groener grassies aan die
ander kant terwyl ons andere
hier agterbly om met die peper-korrel-koppe saam te leef.
God kan nie so 'n volk seen nie.God kan nie 'n volk wat reeds die parlement
se opening met skriflesing en gebed in 1983 by die deur uitgegooi het en God
met die koelies se mohammed , die kaffers se ongelowigheid en die jode se
messias wat nog nie gekom het gelyk te stel nie.

"Henri" skryf in boodskap news:4VpXa.105348$JA5.2306726@news.xtra.co.nz...
> Dit gaan my verstand te bowe hoe iemand so iets kan doen. Dis ontstellend.
> Gaan daar ooit 'n keerpunt kom, waar die witman gaan se, "nou is dit klaar."
>
> Het die Here gese dat hy vuur gaan stuur na sy kinders toe todat al ons
> ander vashouplekke weg is.
> Ek glo nie daarin om teksverse uit te haal en alle betekenisse daaraan toe
> te skryf nie, maar dit laat mens wonder.
>
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81904 is 'n antwoord op boodskap #81724] Wo, 06 Augustus 2003 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Wel gesproke boet!

"Jan VarkBoer" skryf in boodskap news:3f2e2f57$0$225@hades.is.co.za...
> Sien jy ek glo in 'n oog vir 'n oog ons as samelewing word opgenaai deur die
> kaffir kakke wat onskuldige mense vermoor en kwaad aandoen, hang die moere
> want dit is hul donnerse loon maak 'n voorbeeld van hulle ek glo as die
> moere weet daar is irets soos die doodstraf dan sal hulle twee keer dink
> voor hulle hul kop se kak sal aanjaag!!! Hier stem ek saam met
> Saudi-Arabie...kap hulle koppe af!
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bgl6ui$h8o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Man se moeder, vrou en baba is hier (Pretoria) koelbloediglik gekaap,
>> verkrag en vermoor. Die mans is reeds aangekeer.
>> Lees die berig en gee my een rede waarom die mans se lewens gespaar moet
>> word.
>>
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&am p;art_id=vn2003080402532
>> 8859C639323&set_id=1
>>
>
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81910 is 'n antwoord op boodskap #81903] Wo, 06 Augustus 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul" wrote

sy destyds sterkgevestigde geloof in
> God-Drie-enig.
> hier agterbly om met die peper-korrel-koppe saam te leef.
> God kan nie so 'n volk seen nie.God kan nie 'n volk wat reeds die parlement
> se opening met skriflesing en gebed in 1983 by die deur uitgegooi het en God
> met die koelies se mohammed , die kaffers se ongelowigheid en die jode se
> messias wat nog nie gekom het gelyk te stel nie.

Ai tog, du plessis. Ek kan maar alleen vir jou siel bid.
Moet asseblief ook tog nie vloek nie, internet-hofmaak
bedryf nie. Beide die Bybel en die Dhammapada
waarsku daarteen.

Penkop met die veer in sy hoed
Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81935 is 'n antwoord op boodskap #81867] Do, 07 Augustus 2003 08:30 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die realiteite van die dag sê dat die tronkbewoners nie werklik hardepad
beleef nie en dat die beheer oor hardepad ook enorm duur is. Hoekom moet
die slagoffers bly betaal vir ander se misdade?

"Glücklich" skryf in boodskap news:aT4Ya.22361$C77.371@fe04.atl2.webusenet.com...
> Maar as jy jou wiskunde doen sal jy besef dat 200 X duisende moordenaars
> baie kos.
>
> Dit wil voorkom asof die krimineele die stryd wen. Hoe meer hulle mense
> moor, roof en wat ookal hoe korter raak die strawwe, want op die ou einde is
> daar nie plek in die tronke om almal te huisves nie. Dis 'n teken dat
> tronkstraf nie meer 'n afskrik middel is nie.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bglv6s$p7mfu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hulle kos ons glo R200 per dag per persoon - so ek dink nie geldelik is
> ons
>> as belastingbetalers slegter af nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Glücklich" wrote in message
>> news:9RsXa.3234$Ee7.1556@fe02.atl2.webusenet.com...
>>>> Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly
>> nie.
>>>> Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
>>>> slagoffers se damilie gaan.
>>>> Annette
>>>
>>> Haai nou watse sente gaan hulle verdien? Ek dink hulle sal die
familie
> &
>>> ander belasting betalers baie meer kos as wat hulle ooit sal verdien.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Verloopte Engelsman
Volgende onderwerp: WAM Fees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 23:39:43 MGT 2024