Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rico.
Rico. [boodskap #81678] So, 03 Augustus 2003 04:41 na volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Beste mense op hierdie groep,

Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
hierdie nuusgroep sou meld.
My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.

Hilda.
Re: Rico. [boodskap #81679 is 'n antwoord op boodskap #81678] So, 03 Augustus 2003 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie dankie Hilda.
Ek het juis gewonder hoekom hy nie op my laaste beriggie gereageer het nie.
As jy kan, dra asseblief my medelye oor aan sy familie.
Ek het inderdaad 'n wonderlike kuvervriend verloor, en sal hom baie mis.

Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:Dn0Xa.46092$F92.4870@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
> Beste mense op hierdie groep,
>
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
> Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
> hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
> hierdie nuusgroep sou meld.
> My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
> Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
>
> Hilda.
>
Re: Rico. [boodskap #81680 is 'n antwoord op boodskap #81678] So, 03 Augustus 2003 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hilda - medelye aan Rico se familie. Ek dink almal op die nuusgroep sal die
familielid mis.

"Hilda" skryf in boodskap news:Dn0Xa.46092$F92.4870@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
> Beste mense op hierdie groep,
>
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
> Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
> hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
> hierdie nuusgroep sou meld.
> My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
> Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
>
> Hilda.
>
Re: Rico. [boodskap #81682 is 'n antwoord op boodskap #81678] So, 03 Augustus 2003 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hilda
Dra asb. my meegevoel oor aan die vriende en familie. Weer verseker van krag
en vertroosting van Bo. Ek is baie jammer om van hierdie nuus te verneem.
Groete
Henri
Re: Rico. [boodskap #81689 is 'n antwoord op boodskap #81678] So, 03 Augustus 2003 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hilda" wrote

> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.

Hilda, baie dankie dat jy dit vir ons vertel. Ek
het juis die afgelope tyd gewonder hoekom hy
so min skryf. Kan jy asseblief vir ons meer van
sy siekte vertel. Dis asof mens 'n lid van die
familie verloor het. Dink jy dat as ons persoonlike
eposse aan die familie kan stuur via jou epos-
adres, dit sal moontlik wees. Of ken jy nie die
familie so goed nie?

Gloudina
Re: Rico. [boodskap #81694 is 'n antwoord op boodskap #81678] So, 03 Augustus 2003 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 03 Aug 2003 04:41:07 GMT, "Hilda" wrote:

>
>
> Beste mense op hierdie groep,
>
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
> Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
> hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
> hierdie nuusgroep sou meld.
> My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
> Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
>
> Hilda.
>

Daar is 'n mens weggegaan.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Rico. [boodskap #81701 is 'n antwoord op boodskap #81678] So, 03 Augustus 2003 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hilda

My innigste medelye aan sy familie en vriende. Hy sal gemis word hier.

Drom
Re: Rico. [boodskap #81714 is 'n antwoord op boodskap #81680] So, 03 Augustus 2003 20:22 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:

> Hilda - medelye aan Rico se familie. Ek dink almal op die nuusgroep sal die
> familielid mis.

Inderdaad! :-(
Vorige onderwerp: Oorlog
Volgende onderwerp: Wie is hy?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:32:44 MGT 2024