Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ter inligting - Madiba se verjaarsdag
Ter inligting - Madiba se verjaarsdag [boodskap #81258] Ma, 28 Julie 2003 13:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die hele storie was blykbaar geborg deur Coke.
Blykbaar was die paartie gebeeldsend op TV3 oor die naweek - ek het dit per
ongeluk gemis.
Ek het nie 'n probleem met partytjies nie.
Ek het ook nie 'n probleem met wat 'n borg wil borg nie.

Die vraag is net hoekom so 'n klomp verdienstelike hulporganisasies amper
op 'n daaglikse daaglikse basis moet toemaak, tot nadeel van die gemeenskap
waar hul hulp verleen, omdat hulle nie 'n borg kan kry nie.
Annette
Re: Ter inligting - Madiba se verjaarsdag [boodskap #81265 is 'n antwoord op boodskap #81258] Ma, 28 Julie 2003 14:47 Na vorige boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Want dis die soort siek samelewing waarin ons leef, Annette. Die siekes
en die oues word die meeste benadeel, want hulle kan nie so hard skreeu
nie. Dit gebeur onophoudelik en oral op die wêreld, elke dag. Iets wat
my ook baie woedend maak.

Mens sou graag wou gesien het dat Coke net eenmaal nie presies dit doen
wat mens van verwag het nie!

Baai
tuffi

Annette wrote:

> Die hele storie was blykbaar geborg deur Coke.
> Blykbaar was die paartie gebeeldsend op TV3 oor die naweek - ek het dit per
> ongeluk gemis.
> Ek het nie 'n probleem met partytjies nie.
> Ek het ook nie 'n probleem met wat 'n borg wil borg nie.
>
> Die vraag is net hoekom so 'n klomp verdienstelike hulporganisasies amper
> op 'n daaglikse daaglikse basis moet toemaak, tot nadeel van die gemeenskap
> waar hul hulp verleen, omdat hulle nie 'n borg kan kry nie.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Rugbyvasvra
Volgende onderwerp: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 21:16:14 MGT 2024