Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is dit?
Wat is dit? [boodskap #81183] So, 27 Julie 2003 06:40 na volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Kan iemand vir my sê wat 'n oktrooi is?
Henri

(NS. Nou gaan Speedy my seker weer beledig)
Re: Wat is dit? [boodskap #81184 is 'n antwoord op boodskap #81183] So, 27 Julie 2003 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 18:40:13 +1200, "Henri" wrote:

> Kan iemand vir my sê wat 'n oktrooi is?
> Henri
>
> (NS. Nou gaan Speedy my seker weer beledig)
>

Haai Henri, moet nou nie moedswillig wees nie.
Speedy is deurgaans die vredeliewenste mens
op die nuusgroep. Sy huis se naam is "Ter Wille Van Vrede"
en sy hele geaardheid is deurspek van vreedsaamheid.
(Behalwe wanneer vetkoet betrokke is, want dan word dit
'vreetsaamheid'.)

'Oktrooi' is magtiging om om handel te dryf en word ook gebruik
by 'Uitsluitlike reg om sekere artikels te maak en te verkoop'.

Anoniem
Met 'n beker koffie en 'n groot vetkoek op die lessenaar
Re: Wat is dit? [boodskap #81185 is 'n antwoord op boodskap #81184] So, 27 Julie 2003 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ag dankie Speedy, ek het aan jou gedink vanoggend. Ek het geweet dat daar
êrens iets positiefs in jou moet wees. Jis jy was 'n kluit gisteraand. Vir
my sê Hendrikiekie!
Re: Wat is dit? [boodskap #81186 is 'n antwoord op boodskap #81185] So, 27 Julie 2003 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 20:16:34 +1200, "Henri" wrote:

> Ag dankie Speedy, ek het aan jou gedink vanoggend. Ek het geweet dat daar
> êrens iets positiefs in jou moet wees. Jis jy was 'n kluit gisteraand. Vir
> my sê Hendrikiekie!
>
>

ROL... somtyds dink ek ook dat daar iets goeds
in my moet wees, Henri... al is dit net hoop.
Maar om dit te vind...!

Speedy:-)))

ns.
dankie, dis gesond om te lag - ek het sopas
gesonde uitbarsting van oefening gehad:-)))
Re: Wat is dit? [boodskap #81188 is 'n antwoord op boodskap #81186] So, 27 Julie 2003 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is 'n rik?

Moet dit nie Hendruk wees nie?:))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:v537iv40e0bl82koajkeag114q2hsajalp@4ax.com...
> On Sun, 27 Jul 2003 20:16:34 +1200, "Henri"
> wrote:
>
>> Ag dankie Speedy, ek het aan jou gedink vanoggend. Ek het geweet dat daar
>> êrens iets positiefs in jou moet wees. Jis jy was 'n kluit gisteraand. Vir
>> my sê Hendrikiekie!
>>
>
> ROL... somtyds dink ek ook dat daar iets goeds
> in my moet wees, Henri... al is dit net hoop.
> Maar om dit te vind...!
>
> Speedy:-)))
>
> ns.
> dankie, dis gesond om te lag - ek het sopas
> gesonde uitbarsting van oefening gehad:-)))
>
Re: Wat is dit? [boodskap #81189 is 'n antwoord op boodskap #81183] So, 27 Julie 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Ooi wat ok ge-tr is?:))
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:dtKUa.93673$JA5.2051955@news.xtra.co.nz...
> Kan iemand vir my sê wat 'n oktrooi is?
> Henri
>
> (NS. Nou gaan Speedy my seker weer beledig)
>
Re: Wat is dit? [boodskap #81190 is 'n antwoord op boodskap #81188] So, 27 Julie 2003 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 12:16:18 +0200, "Annette" wrote:

> Wat is 'n rik?
>
> Moet dit nie Hendruk wees nie?:))
> Annette
>
>

skimp jy vir 'n drikkie?

Speedy
Re: Wat is dit? [boodskap #81191 is 'n antwoord op boodskap #81190] So, 27 Julie 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Solank dit Atilla die Hen is:))
Annette

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:afg7iv8okmd2escpv007speb0u6aral1dn@4ax.com...
> On Sun, 27 Jul 2003 12:16:18 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wat is 'n rik?
>>
>> Moet dit nie Hendruk wees nie?:))
>> Annette
>>
>
> skimp jy vir 'n drikkie?
>
> Speedy
>
Re: Wat is dit? [boodskap #81204 is 'n antwoord op boodskap #81190] Ma, 28 Julie 2003 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Anetta .............. laat ek maar eerder sê, tot vanadag toe wag ek nog vir
daai eier. Verder swyg ek eerder - netnou sê julle ek raak skurf..
Re: Wat is dit? [boodskap #81206 is 'n antwoord op boodskap #81204] Ma, 28 Julie 2003 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My Pa se naam was ook Hendrik:
Jy moenie warrie nie - ons is gewoond aan skurwe eiers:
Dis mos die uiers wat salf kry om sag te wees:))
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:zi3Va.94684$JA5.2077776@news.xtra.co.nz...
> Anetta .............. laat ek maar eerder sê, tot vanadag toe wag ek nog vir
> daai eier. Verder swyg ek eerder - netnou sê julle ek raak skurf..
>
Re: Wat is dit? [boodskap #81213 is 'n antwoord op boodskap #81206] Ma, 28 Julie 2003 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja, en hulle sê eiers gee jou die voorsprong (skurf of te not)
Re: Wat is dit? [boodskap #81214 is 'n antwoord op boodskap #81213] Ma, 28 Julie 2003 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan praat ons nie eers van eierdanse nie;))
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:ge4Va.94740$JA5.2078957@news.xtra.co.nz...
> Ja, en hulle sê eiers gee jou die voorsprong (skurf of te not)
>
Re: Wat is dit? [boodskap #81222 is 'n antwoord op boodskap #81214] Ma, 28 Julie 2003 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Eierdanse? Nou sal jy moet verduidelik. Het dit iets te doen met 'n
klokkespel?
Re: Wat is dit? [boodskap #81232 is 'n antwoord op boodskap #81222] Ma, 28 Julie 2003 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O Koek!! Dis snaaks:))))
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:tV6Va.94883$JA5.2082955@news.xtra.co.nz...
> Eierdanse? Nou sal jy moet verduidelik. Het dit iets te doen met 'n
> klokkespel?
>
Re: Wat is dit? [boodskap #81250 is 'n antwoord op boodskap #81222] Ma, 28 Julie 2003 13:08 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Close, close:))
Miskien is 'n riel 'n beter beskrywing;))
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:tV6Va.94883$JA5.2082955@news.xtra.co.nz...
> Eierdanse? Nou sal jy moet verduidelik. Het dit iets te doen met 'n
> klokkespel?
>
Vorige onderwerp: Die Dom Kraker
Volgende onderwerp: Skoon Kak.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:54:15 MGT 2024