Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skisofreniedag
Skisofreniedag [boodskap #80994] Vr, 25 Julie 2003 06:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag is Skisofreniedag.
Dit beteken nie dat die skisofrene die vryheid van die strate het nie, maar
dat almal bewus gemaak moet word dat dit 'n siekte is wat nie sonder
behandeling tot 'n mate genees kan word nie.
Daar is ook sterk aanduidens dat dit geneties oordraagbaar is.
Annette
Re: Skisofreniedag [boodskap #81003 is 'n antwoord op boodskap #80994] Vr, 25 Julie 2003 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Vandag is Skisofreniedag.
> Dit beteken nie dat die skisofrene die vryheid van die strate het nie, maar
> dat almal bewus gemaak moet word dat dit 'n siekte is wat nie sonder
> behandeling tot 'n mate genees kan word nie.
> Daar is ook sterk aanduidens dat dit geneties oordraagbaar is.
> Annette

Ek sal seker maak ek kyk my "Me Myself & Irene" DVD vandag.
Re: Skisofreniedag [boodskap #81011 is 'n antwoord op boodskap #81003] Vr, 25 Julie 2003 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kyk eerder "A beautiful mind". Moenie skisofrenie met gesplete
persoonlikheid verwar nie.

E

"Glücklich" skryf in boodskap news:st8Ua.12326$h9.9049@fe04.atl2.webusenet.com...
>> Vandag is Skisofreniedag.
>> Dit beteken nie dat die skisofrene die vryheid van die strate het nie,
> maar
>> dat almal bewus gemaak moet word dat dit 'n siekte is wat nie sonder
>> behandeling tot 'n mate genees kan word nie.
>> Daar is ook sterk aanduidens dat dit geneties oordraagbaar is.
>> Annette
>
> Ek sal seker maak ek kyk my "Me Myself & Irene" DVD vandag.
>
Re: Skisofreniedag [boodskap #81013 is 'n antwoord op boodskap #81011] Vr, 25 Julie 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Russel Crowe is 'n aap ek kyk niks waarin hy is nie.
Re: Skisofreniedag [boodskap #81022 is 'n antwoord op boodskap #81013] Vr, 25 Julie 2003 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Limited voortgeset???

Glücklich wrote:

> Russel Crowe is 'n aap ek kyk niks waarin hy is nie.
>
Re: Skisofreniedag [boodskap #81029 is 'n antwoord op boodskap #81013] Vr, 25 Julie 2003 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aaah, jy ontneem jouself van so baie as jy so redeneer. Daar's baie akteurs
waarvan ek nie hou nie, maar daar's flieks waarin hulle gespeel het waaroor
ek mal is. Ek kyk 'n fliek vir die storie, en dit help as die akteur
talentvol is. Ek kan glad nie flieks kyk met swak akteurs nie. Hulle swak
spel maak gewoonlik die fliek ongeloofwaardig.

E

"Glücklich" skryf in boodskap news:72aUa.12380$h9.7027@fe04.atl2.webusenet.com...
> Russel Crowe is 'n aap ek kyk niks waarin hy is nie.
>
Re: Skisofreniedag [boodskap #81040 is 'n antwoord op boodskap #81011] Vr, 25 Julie 2003 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat laat jou dink ek het?
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f212b28$0$225@hades.is.co.za...
> Kyk eerder "A beautiful mind". Moenie skisofrenie met gesplete
> persoonlikheid verwar nie.
>
> E
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:st8Ua.12326$h9.9049@fe04.atl2.webusenet.com...
>>> Vandag is Skisofreniedag.
>>> Dit beteken nie dat die skisofrene die vryheid van die strate het nie,
>> maar
>>> dat almal bewus gemaak moet word dat dit 'n siekte is wat nie sonder
>>> behandeling tot 'n mate genees kan word nie.
>>> Daar is ook sterk aanduidens dat dit geneties oordraagbaar is.
>>> Annette
>>
>> Ek sal seker maak ek kyk my "Me Myself & Irene" DVD vandag.
>>
>
Re: Skisofreniedag [boodskap #81042 is 'n antwoord op boodskap #81022] Vr, 25 Julie 2003 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is net jaloers op NZ omdat hulle beter rugby as ons speel:))
Annette

"Tufka" skryf in boodskap news:bfrf3f$tqb$06$1@news.t-online.com...
> Limited voortgeset???
>
> Glücklich wrote:
>
>> Russel Crowe is 'n aap ek kyk niks waarin hy is nie.
>>
>
Re: Skisofreniedag [boodskap #81050 is 'n antwoord op boodskap #81042] Vr, 25 Julie 2003 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Hy is net jaloers op NZ omdat hulle beter rugby as ons speel:))
> Annette
>
Ek sien nie veel Rugby nie maar dit klink of ek nie veel mis nie. Die ander
dag het ek daai wedsrtyd teen Australie gekyk toe ek in my hotelkamer
gestrand was. Dis was nogal lekker om die bokke te sien wen.

Maar die rugby het niks te doen met die feit dat ek dink Russel Crowe is 'n
aap nie.

Russel Crowe sal ondersteuners eerder in die oog spoeg as om 'n handtekening
te gee. Ek weier om by te dra tot sy rykdom.
Re: Skisofreniedag [boodskap #81057 is 'n antwoord op boodskap #81013] Vr, 25 Julie 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Enige ou wat Crowe as 'n aap beskou en dan 'n fliek van die koning van alle
ape, Jim Carrey op DVD het, kan net homself blameer.

Sorry

"Glücklich" skryf in boodskap news:72aUa.12380$h9.7027@fe04.atl2.webusenet.com...
> Russel Crowe is 'n aap ek kyk niks waarin hy is nie.
>
Re: Skisofreniedag [boodskap #81091 is 'n antwoord op boodskap #81057] Sa, 26 Julie 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai Fransie jy is darem lekker vlak.

Miskien is jy net nie baie goed ingelig nie maar jou held behandel sy
ondersteuners baie swak Hy het absoluut geen tyd vir sy ondersteuners nie.
Dieselfde mense wat sy sakke vol geld stop. As jy wil "stupid" wees en
aanhou ondersteuning gee aan iemand wat dink jy is gemors "be my guest".

Ou Jimmy aan die ander kant gee sy ondersteuners die respek wat hulle
toekom, of hy nou 'n beter of slegter akteur is, is 'n ander storie.

"Fransie" skryf in boodskap news:bfsass$9d2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Enige ou wat Crowe as 'n aap beskou en dan 'n fliek van die koning van alle
> ape, Jim Carrey op DVD het, kan net homself blameer.
>
> Sorry
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:72aUa.12380$h9.7027@fe04.atl2.webusenet.com...
>> Russel Crowe is 'n aap ek kyk niks waarin hy is nie.
>>
>
Re: Skisofreniedag [boodskap #81225 is 'n antwoord op boodskap #81040] Ma, 28 Julie 2003 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie met jou gepraat nie :-)) Ek het met Glukiets gepraat :o))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bfronr$i3ql8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Wat laat jou dink ek het?
> Annette
Re: Skisofreniedag [boodskap #81236 is 'n antwoord op boodskap #81225] Ma, 28 Julie 2003 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En ons twee is nie dieselfde mens nie?:)))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f250349$0$229@hades.is.co.za...
> Ek het nie met jou gepraat nie :-)) Ek het met Glukiets gepraat :o))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bfronr$i3ql8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Wat laat jou dink ek het?
>> Annette
>
Re: Skisofreniedag [boodskap #81243 is 'n antwoord op boodskap #81236] Ma, 28 Julie 2003 12:27 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uhm - moenie my deurmekaar maak nie man!!

E

"Annette" skryf in boodskap news:bg33gt$k0ja1$5@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> En ons twee is nie dieselfde mens nie?:)))
> Annette
Vorige onderwerp: Gate in jou lyf
Volgende onderwerp: Die Dom Kraker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 06:44:07 MGT 2024