Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koos links en Koos regs
Koos links en Koos regs [boodskap #8093] Di, 21 Januarie 1997 00:00
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
amde...@gold.up.ac.za wrote in article
...
> In article
> fe...@is.co.za (Koos) writes:
>
>> By the way ou China, ek was Koos lank voor jy Koos probeer wees het
>> op die nuusgroep.
>
> Dis nogal moeilik om met die twee Koose tred te hou. Dit kos 'n gekyk na
> epos adresse en 'n oproep van assosiasies voordat jy die Koos kan plaas.
>
> Dit laat my dink hoe moeilik dit is om met twee kose tred te hou, een
> waarvan die oor eefens na regs is en die ander een waarvan die oor
> definitief na links is.
>

Dit laat my dink aan 'n ou Afrikaner gewoonte wat feitlik heeltemal, in die
stad in elk geval, uitgesterf het -- die gee van byname, en 'naam
aanpassings' om mense met dieselfde naam te onderskei. Dit het mos saam met
die 'hand-me-down' name waarvoor die mense so lief was gegaan. Dus was daar
in een familie Piet Kaalkop, Piet Dominee, Piet Biltong (die lang, maer
een) en Piet Spek.

So nou moet ons maar praat van Koos Links en Koos Regs.

****

Miskien moet iemand die volgende se betekenisse neerskryf en vir 'n
taalmuseum stuur, want dis terme wat gaan uitsterf, without a whimper, I
might add.

Kafferboetie
Pluraal
Bosbefok, of bossies
Totale aanslag
lokasie
dompas (vernoem na die man wie se gesig nog in pretoria se middestad pryk)
Vorige onderwerp: Re: Happy Birthday in Afrikaans
Volgende onderwerp: Re: alles behalwe vervelige nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 10:43:10 MGT 2024