Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mandela se verjaarsdag
Mandela se verjaarsdag [boodskap #80838] Di, 22 Julie 2003 16:14 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Terwyl ek so na die feesvieringe rondom Mandela kyk besef ek eensklaps dat
dit omtrent al is wat oorgebly het van die post-verandering euphoria. Dit is
nou alles in Mandela gesentreer. En dit is baie jammer - want daar is/was
baie noemenswaardige rolspelers.

Mandela het voorwaar 'n uitmuntende rol gespeel om vreedsame verandering
teweeg te bring. Maar ek voel tans dat hy te veel eer vir homself inpalm.
Re: Mandela se verjaarsdag [boodskap #80856 is 'n antwoord op boodskap #80838] Wo, 23 Julie 2003 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Ek glo nie hy palm die eer vir hom self in nie, maar dit is mense rondom
hom en die media wat hom so ophemel.
On Tue, 22 Jul 2003 18:14:21 +0200, Jonas wrote:

> Terwyl ek so na die feesvieringe rondom Mandela kyk besef ek eensklaps dat
> dit omtrent al is wat oorgebly het van die post-verandering euphoria. Dit is
> nou alles in Mandela gesentreer. En dit is baie jammer - want daar is/was
> baie noemenswaardige rolspelers.
>
> Mandela het voorwaar 'n uitmuntende rol gespeel om vreedsame verandering
> teweeg te bring. Maar ek voel tans dat hy te veel eer vir homself inpalm.
Re: Mandela se verjaarsdag [boodskap #80859 is 'n antwoord op boodskap #80856] Wo, 23 Julie 2003 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Chris - ek sou saamstem maar dan kan ten minste vir die ouens sê wat die
volgende dorp/metropool/brug/pad ens. na hom vernoe om dit te staak.

Jammer - maar ek dink die ou is ietwat op 'n ego-trippie. Seker ook maar
mens?

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2003.07.23.05.31.05.268293@netscape.net...
> Ek glo nie hy palm die eer vir hom self in nie, maar dit is mense rondom
> hom en die media wat hom so ophemel.
> On Tue, 22 Jul 2003 18:14:21 +0200, Jonas wrote:
>
>> Terwyl ek so na die feesvieringe rondom Mandela kyk besef ek eensklaps dat
>> dit omtrent al is wat oorgebly het van die post-verandering euphoria. Dit is
>> nou alles in Mandela gesentreer. En dit is baie jammer - want daar is/was
>> baie noemenswaardige rolspelers.
>>
>> Mandela het voorwaar 'n uitmuntende rol gespeel om vreedsame verandering
>> teweeg te bring. Maar ek voel tans dat hy te veel eer vir homself
inpalm.
>
Re: Mandela se verjaarsdag [boodskap #80862 is 'n antwoord op boodskap #80859] Wo, 23 Julie 2003 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink die volgende brug langs die nuwe een behoort die Gracha Machel brug
genoem te word;))

Ek wonder bietjie oor die dame - sy is getroud met Oom Nelson, maar staan
bekend as Gracha Machel - die van van haar oorlede man - wat sou haar
nooiensvan wees?
Eintlik is sy in goeie geselskap. Die aktrise Susan Sarandon gebruik ook
haar eks man se van van wie sy jare gelede geskei is. Mens sou dink sy sou
met haar onafhanklike denke haar eie van of 'n verhoognaam gebruik.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bflai0$mqm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Chris - ek sou saamstem maar dan kan ten minste vir die ouens sê wat die
> volgende dorp/metropool/brug/pad ens. na hom vernoe om dit te staak.
>
> Jammer - maar ek dink die ou is ietwat op 'n ego-trippie. Seker ook maar
> mens?
> "Chris" wrote in message
> news:pan.2003.07.23.05.31.05.268293@netscape.net...
>> Ek glo nie hy palm die eer vir hom self in nie, maar dit is mense rondom
>> hom en die media wat hom so ophemel.
>> On Tue, 22 Jul 2003 18:14:21 +0200, Jonas wrote:
>>
>>> Terwyl ek so na die feesvieringe rondom Mandela kyk besef ek eensklaps
> dat
>>> dit omtrent al is wat oorgebly het van die post-verandering euphoria.
> Dit is
>>> nou alles in Mandela gesentreer. En dit is baie jammer - want daar
> is/was
>>> baie noemenswaardige rolspelers.
>>>
>>> Mandela het voorwaar 'n uitmuntende rol gespeel om vreedsame verandering
>>> teweeg te bring. Maar ek voel tans dat hy te veel eer vir homself
> inpalm.
>>
>
Re: Mandela se verjaarsdag [boodskap #80899 is 'n antwoord op boodskap #80862] Wo, 23 Julie 2003 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Jul 2003 09:05:37 +0200, "Annette" wrote:

> Ek dink die volgende brug langs die nuwe een behoort die Gracha Machel brug
> genoem te word;))
>
> Ek wonder bietjie oor die dame - sy is getroud met Oom Nelson, maar staan
> bekend as Gracha Machel - die van van haar oorlede man - wat sou haar
> nooiensvan wees?
> Eintlik is sy in goeie geselskap. Die aktrise Susan Sarandon gebruik ook
> haar eks man se van van wie sy jare gelede geskei is. Mens sou dink sy sou
> met haar onafhanklike denke haar eie van of 'n verhoognaam gebruik.
>
> Annette
>
>

Ja Annette, maar onthou dat sy die weduwee is van Cremora Machel,
wat haar dan Coffee Mate behoort te maak:-)

Speedy Gonzales
Re: Mandela se verjaarsdag [boodskap #80907 is 'n antwoord op boodskap #80899] Wo, 23 Julie 2003 20:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou weet ons ook alles van haar sekslewe - not inside, but on top:))
Annette

>>
>
>
> Ja Annette, maar onthou dat sy die weduwee is van Cremora Machel,
> wat haar dan Coffee Mate behoort te maak:-)
>
> Speedy Gonzales
>
Vorige onderwerp: Speedy en eiers
Volgende onderwerp: Hier is ek ook
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 17:39:45 MGT 2024