Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hie hie hie...:)
hie hie hie...:) [boodskap #80366] Wo, 09 Julie 2003 18:47 na volgende boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek het heerlik lekker gaan betoog vandag!
Re: hie hie hie...:) [boodskap #80370 is 'n antwoord op boodskap #80366] Wo, 09 Julie 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 9 Jul 2003 20:47:30 +0200, "cybit friendly"
wrote:

> Ek het heerlik lekker gaan betoog vandag!
>

Teen die betogers wat Oom Bush 'n harde tyd gee?

Speedy
Re: hie hie hie...:) [boodskap #80377 is 'n antwoord op boodskap #80370] Do, 10 Julie 2003 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie het die t-hempies verskaf?
(Seker die ANC wat dit uit die wapenstransaksie se "kommissie" betaal het?)
Of weet jy nie....

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:abqogvk24137tjs00jg95l4c271q00742u@4ax.com...
> On Wed, 9 Jul 2003 20:47:30 +0200, "cybit friendly"
> wrote:
>
>> Ek het heerlik lekker gaan betoog vandag!
>>
>
> Teen die betogers wat Oom Bush 'n harde tyd gee?
>
> Speedy
>
Re: hie hie hie...:) [boodskap #80390 is 'n antwoord op boodskap #80377] Do, 10 Julie 2003 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
ek weet nie...maar ek het self my eie een geverf.

"Jonas" skryf in boodskap news:beio41$e6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het die t-hempies verskaf?
> (Seker die ANC wat dit uit die wapenstransaksie se "kommissie" betaal het?)
> Of weet jy nie....
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:abqogvk24137tjs00jg95l4c271q00742u@4ax.com...
>> On Wed, 9 Jul 2003 20:47:30 +0200, "cybit friendly"
>> wrote:
>>
>>> Ek het heerlik lekker gaan betoog vandag!
>>>
>>
>> Teen die betogers wat Oom Bush 'n harde tyd gee?
>>
>> Speedy
>>
>
Re: hie hie hie...:) [boodskap #80393 is 'n antwoord op boodskap #80390] Do, 10 Julie 2003 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Jul 2003 17:39:41 +0200, "cybit friendly"
wrote:

> ek weet nie...maar ek het self my eie een geverf.

en wat het daarop gestaan nat jou verfwerk?
Hopelik iets soos "Mooi so oom George,
Zimbabwe volgende bestemming!"

Speedy

(en maak dit 'n speedy bestemming.)
Re: hie hie hie...:) [boodskap #80396 is 'n antwoord op boodskap #80393] Do, 10 Julie 2003 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - Jors Bos is nou in die bos:))
Annette

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:fjargv8a9r11til7ibr3u32tng5llc1inh@4ax.com...
> On Thu, 10 Jul 2003 17:39:41 +0200, "cybit friendly"
> wrote:
>
>> ek weet nie...maar ek het self my eie een geverf.
>
> en wat het daarop gestaan nat jou verfwerk?
> Hopelik iets soos "Mooi so oom George,
> Zimbabwe volgende bestemming!"
>
> Speedy
>
> (en maak dit 'n speedy bestemming.)
>
Re: hie hie hie...:) [boodskap #80439 is 'n antwoord op boodskap #80393] Sa, 12 Julie 2003 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
um, nee, ek is nie 'n lid van die bush fan-club nie. myne s'n was 'n narie,
maar jy sal moet wag en sien...

terwyl ek daar was het dit my bygeval dag ek dalk miskien op TV nuus mag
beland, maar net ingeval my foto *nie* geneem is nie, het ek toe oppad terug
kantoor toe een LAAT neem. Die 'rekening' behoort binnekort hier afgelewer
te word, danksy die Tswane Verkeersdepartement. Ek hoor daar's 'n web-blad
waar mens die foto kan aflaai...ek sal die URL hier pos vir die wat wil
sien. ;)))

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:fjargv8a9r11til7ibr3u32tng5llc1inh@4ax.com...
> On Thu, 10 Jul 2003 17:39:41 +0200, "cybit friendly"
> wrote:
>
>> ek weet nie...maar ek het self my eie een geverf.
>
> en wat het daarop gestaan nat jou verfwerk?
> Hopelik iets soos "Mooi so oom George,
> Zimbabwe volgende bestemming!"
>
> Speedy
>
> (en maak dit 'n speedy bestemming.)
>
Re: hie hie hie...:) [boodskap #80447 is 'n antwoord op boodskap #80439] So, 13 Julie 2003 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>>> ek weet nie...maar ek het self my eie een geverf.

>
"Speedy Gonzales"

>> en wat het daarop gestaan nat jou verfwerk?
>> Hopelik iets soos "Mooi so oom George,
>> Zimbabwe volgende bestemming!"

>> Speedy

>> (en maak dit 'n speedy bestemming.)

"cybit friendly"

> um, nee, ek is nie 'n lid van die bush fan-club nie. myne s'n was 'n narie,
> maar jy sal moet wag en sien...
>
> terwyl ek daar was het dit my bygeval dag ek dalk miskien op TV nuus mag
> beland, maar net ingeval my foto *nie* geneem is nie, het ek toe oppad terug
> kantoor toe een LAAT neem. Die 'rekening' behoort binnekort hier afgelewer
> te word, danksy die Tswane Verkeersdepartement. Ek hoor daar's 'n web-blad
> waar mens die foto kan aflaai...ek sal die URL hier pos vir die wat wil
> sien. ;)))

>

Ek was (en is steeds) van mening dat daar
slegs twee klubs is waarvan jy 'n fan kan wees.
Die Bush fan-club
en die
Saddam Hussein fan-club.
Daar is geen manier waarop jy neutraal
ka wees betreffende die twee nie.

My Klub keuse was vanselfsprekend.
Dat jy jou keuse gemaak het, is ook
duidelik.

http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/middle_east/1100529.stm

Speedy
Re: hie hie hie...:) [boodskap #80454 is 'n antwoord op boodskap #80447] So, 13 Julie 2003 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
sug....(hier gaat ons alweer)

Georgie het iets gesê in die lyne van "you're either for us or against us."

Nou sê jy dieselfde ding. Watse nonsens is dit?
>
> Ek was (en is steeds) van mening dat daar
> slegs twee klubs is waarvan jy 'n fan kan wees.
> Die Bush fan-club
> en die
> Saddam Hussein fan-club.
> Daar is geen manier waarop jy neutraal
> ka wees betreffende die twee nie.

"Geen manier"? Jinne!

SH is geen engeltjie nie, maar het beslis nie 'n daadwerklike dreigement vir
wêreld vrede ingehou nie (indien wel, presies HOE?). Amerika het sy eie
politiese agenda in beide Afghanistan (et al) asook Irak (et al) nagestreef.
Nou al vir dekades (gaan lees jou geskiedenisboeke as jy my nie glo nie). Ek
het betoog teen die manier waarop die VSA tewerk gegaan het, en nogsteeds
doen. Kinders en ander onskuldiges het op grusame maniere vermink geraak of
gesterf - maar moenie met die "oorlog het sy slagoffers"-storie na my toe
kom nie want die oorlog was onwettig (gaan lees die UN charters, asook NATO
se eie beleid as jy my nie glo nie).

Ek is nie pro-SH nie, maar ek is beslis ook nie pro-VSA nie. Dit is
moontlik, weet jy? Jy is een van miljoene slagoffers van die mees verrykende
propaganda veldtog in die geskiedenis van die mens (gaan kyk maar na die
BRONNE van die anti-Irakse media waaraan jy blootgestel is as jy my nie glo
nie), en daarom koester ek geen erge gevoelens (behalwe simpatie) vir jou
nie. Ek sal jou nie 'w�-w�-w�' wanneer die hele waarheid (insluitend die van
die Presidential Election en 9/11) uitkom nie...maar ek sal jou met ope arms
in die geledere van die waarheids-bevrye verwelkom! (Dis die *goeie*
nuus...)

> My Klub keuse was vanselfsprekend.
> Dat jy jou keuse gemaak het, is ook
> duidelik.

In JOU oë, ja (gaan kyk maar in die spieël as jy my nie glo nie).

Sê gou vir my...wat is nou weer die rede vir die oorlog gewees?
Re: hie hie hie...:) [boodskap #80456 is 'n antwoord op boodskap #80454] So, 13 Julie 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"cybit friendly" wrote:

> Ek is nie pro-SH nie, maar ek is beslis ook nie pro-VSA nie. Dit is
> moontlik, weet jy?

As 'n trotse Amerikaner is ek weer pro-VSA en verskriklik vreeslik
geweldig anti-Bush!!!
Dis ook moontlik, weet jy? :-))
Re: hie hie hie...:) [boodskap #80457 is 'n antwoord op boodskap #80454] So, 13 Julie 2003 21:11 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Georgie het iets gesê in die lyne van "you're either for us or against us."
>
> Nou sê jy dieselfde ding. Watse nonsens is dit?


>> Daar is geen manier waarop jy neutraal
>> ka wees betreffende die twee nie.
>
> "Geen manier"? Jinne!

Neutraal as jy ten gunste van Hussein teen Bush betoog?

>
> SH is geen engeltjie nie, maar het beslis nie 'n daadwerklike dreigement vir
> wêreld vrede ingehou nie (indien wel, presies HOE?).
>
Die kans dat hy wêreldvrede bedreig het, is minimaal,
maar nie onmoontlik nie. Die moslem geloof is die aggresiefste
geloof op aarde. As Hussein sy hande op kernwapens kon lê,
sal hy dit gebruik. En vas glo dat die moslemhemel vir hom beskore
is omdat hy die aarde van die verskriklikheid van die mensdom gered
het.

> Sê gou vir my...wat is nou weer die rede vir die oorlog gewees?
>
belangrik:
Die Bushrede vir die oorlog is geensins die rede wat my ten gunste
daarvan gehad het nie. Dink jy dat Mugabe wêreldvrede bedreig?
Sal jy betoog indien die VSA Rhodesië bymekaarvat?
>
> Ek sal jou nie 'wê-wê-wê' wanneer die hele waarheid (insluitend die van
> die Presidential Election en 9/11) uitkom nie...maar ek sal jou met ope arms
> in die geledere van die waarheids-bevrye verwelkom! (Dis die *goeie*
> nuus...)

Vir 'n oomblik het daar iets in jou praat deurgeskemer wat my laat
dink het dat jy daai outjie van die Beeld is. Maar toe ek dié woorde
van jou lees, toe besef ek dat jy eintlik orraait is. Wou jou nie met
opset vlak maak nie - skuus dat ek vir 'n oomblik dit van jou kon
dink:-)))

Speedy
Vorige onderwerp: Veg en vleg 2
Volgende onderwerp: Usenet en dinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 17:42:41 MGT 2024