Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor
Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80164] So, 06 Julie 2003 16:56 na volgende boodskap
Rhenier Labuschagne  is tans af-lyn  Rhenier Labuschagne
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Is jy blank?

Indien wel, is jy trots daarop?

Indien nie, hoekom nie?

Het jy persoonlik iets verkeerds gedoen aan swartmense omdat hy/sy swart
was?

Is jy bewus van Moorde/Aanvalle op swartmense wat gepleeg word deur
witmense waarvan rassehaat die motivering is?

Woon jy op 'n plaas?

Ken jy iemand wat op 'n plaas woon?

Ken jy iemand wat persoonlik deur 'n plaasmoord/aanval geraak is?

Is jy bewus van 'n geval (Stedelik en/of plattelands) waar 'n witmens
vermoor,verkrag of aangerand is deur swartmense in hul eie huise sonder dat
daar
enige besittings gesteel is?

Dit is tyd dat alle Suid-Afrikaners hul oë oopmaak en die werklikheid besef
naamlik :
Rassisme dra 'n nuwe baadjie. Al verskil is daar is nie meer druk van die
buitewereld om van "Apartheid" ontslae te raak nie. Die swart man is mos nou
vry.
Vry om te Moor. Vry om te Verkrag. Vry om te Steel. Vry om te Lieg en
Bedrieg.

Wat staan ons nou te doen? Ek persoonlik wil nie meer terugsit en niksdoen
nie.Die tyd het aangebreek dat elkeen van ons moet besef dat ons
ongeërgdheid
die situasie vererger. Die tyd het aangebreek vir ons om realisties te wees.
Te
tyd het aangebreek vir ons om weer 'n volk te wees. Met God se hulp sal dit
so wees.
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80171 is 'n antwoord op boodskap #80164] So, 06 Julie 2003 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
2Kron 7:14 en my volk, oor wie my Naam uitgeroep
is,
hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en
hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal ék uit
die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle
land genees.
---
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80175 is 'n antwoord op boodskap #80164] So, 06 Julie 2003 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
hierdie is nie kommentaar, dis hardop dink.

Die Afrikaner beskik oor die mees ongelooflike vermoë om sy neus uit sy eie
sake te hou. Wanneer die volkie eendag ophou wag op iemand om te besluit wie
hy nou eintlik is sal hy kan opstaan vir homself, tot dan sal hy aanhou wag
in sy een-man ry voor 'n onbemande hortjie by 'n pseudo-amptelike toonbank
vir sy briefie wat hom sê wat om volgende te doen. Ons het almal skade gely
onder die 'ou bedeling', want ons volks-identiteit was veilig bewaar agter
geslote raadsaal deure, en noudat hulle oop is, is hulle leeg. Al die ou
manne, met al hul planne, is weg.
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80206 is 'n antwoord op boodskap #80164] Ma, 07 Julie 2003 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
geerard stomphorst  is tans af-lyn  geerard stomphorst
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Is het mogenlijk in Uw land om gemengd getrouwd te zijn ? , ik bedoel een
Blanke met een Kleurling?
Ik ben gelukkig getrouwd met een meisje "Vrouw" uit India , ik zelf ben
Nederlander,maar opgevoed met Indonesia achtergrond , en heb diep respekt
voor alles wat God geschapen heeft.
want is het niet zo , dat God de mens naar Zijn evenbeeld geschapen heeft ?
Er staat nergens geschreven dat , God Wit of Zwart of Geel of Rood of Bruin
is !
Er Staat "naar Zijn evenbeeld !
Ook wij zijn, en worden nog wel gedicriemineerd.
Toen wij gingen trouwen nu 28 jaar geleden, waren er mensen die met de
vinger zwaaiden , Dat gaat nie goed, dat mag niet !
Wij hebben twee Zonen gekregen , nu 25 en 21 jaar oud , het gaat heel goed
met hun !
de mensen die toen tegen ons waren , ! hebben nu het na kijken, veel mensen
zijn uit elkaar gegaan !
De mens Wikt , Maar God Beschikt !
De verhalen die ik in deze group lees , geeft mij een diep ongelukkig
gevoel.
Ik hoop dan ook dat het jullie snel goed mag gaan !

Mvgr,
Geerard.

"Rhenier Labuschagne" skryf in boodskap news:3f0853de.0@news1.mweb.co.za...
> Is jy blank?
>
>
> Indien wel, is jy trots daarop?
>
>
> Indien nie, hoekom nie?
>
>
> Het jy persoonlik iets verkeerds gedoen aan swartmense omdat hy/sy swart
> was?
>
>
> Is jy bewus van Moorde/Aanvalle op swartmense wat gepleeg word deur
> witmense waarvan rassehaat die motivering is?
>
>
> Woon jy op 'n plaas?
>
>
> Ken jy iemand wat op 'n plaas woon?
>
>
> Ken jy iemand wat persoonlik deur 'n plaasmoord/aanval geraak is?
>
>
> Is jy bewus van 'n geval (Stedelik en/of plattelands) waar 'n witmens
> vermoor,verkrag of aangerand is deur swartmense in hul eie huise sonder dat
> daar
> enige besittings gesteel is?
>
>
> Dit is tyd dat alle Suid-Afrikaners hul oë oopmaak en die werklikheid besef
> naamlik :
> Rassisme dra 'n nuwe baadjie. Al verskil is daar is nie meer druk van die
> buitewereld om van "Apartheid" ontslae te raak nie. Die swart man is mos nou
> vry.
> Vry om te Moor. Vry om te Verkrag. Vry om te Steel. Vry om te Lieg en
> Bedrieg.
>
> Wat staan ons nou te doen? Ek persoonlik wil nie meer terugsit en niksdoen
> nie.Die tyd het aangebreek dat elkeen van ons moet besef dat ons
> ongeërgdheid
> die situasie vererger. Die tyd het aangebreek vir ons om realisties te wees.
> Te
> tyd het aangebreek vir ons om weer 'n volk te wees. Met God se hulp sal dit
> so wees.
>
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80211 is 'n antwoord op boodskap #80164] Ma, 07 Julie 2003 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kannie - die twee gaan saam. Jy kan nie vir my vertel om oor iets te dink en
dan stil te bly nie.

--
> Is jy blank?
Wat bedoel jy - is al my voorsate blank, en dus is ek ook?
Nee. ( Wie in SA is??)
>
> Indien wel, is jy trots daarop?
Vir wat moet ek trots op wees net omdat ek 'n blankerige vel het?
Om trots te wees op iets is tog op iets wat mens vermag/bereik het.

>> Indien nie, hoekom nie?
Sien hierbo.

>
> Het jy persoonlik iets verkeerds gedoen aan swartmense omdat hy/sy swart
> was?
Soos wat?

Ek dink nie so nie want ek het nog nooit velkleur gekoppel aan iets wat ek
verkeerd aan iemand anders gedoen het nie.
"Iets Verkeerd doen" is in elk geval 'n relatiewe begrip.
>
> Is jy bewus van Moorde/Aanvalle op swartmense wat gepleeg word deur
> witmense waarvan rassehaat die motivering is?
O ja - daar sit 'n paar jongetjies en selfs 'n ou man of twee in die tronk
tans daaroor.

>
> Woon jy op 'n plaas?
Nee - is alle plaasbewoners trotse blankes?

> Ken jy iemand wat op 'n plaas woon?
Natuurlik. Almal doodnormale mense.

>
>
> Ken jy iemand wat persoonlik deur 'n plaasmoord/aanval geraak is?
O ja - het geken - hulle is in die aanval dood.

>
>
> Is jy bewus van 'n geval (Stedelik en/of plattelands) waar 'n witmens
> vermoor,verkrag of aangerand is deur swartmense in hul eie huise sonder dat
> daar
> enige besittings gesteel is?
Ja.

>
> Dit is tyd dat alle Suid-Afrikaners hul oë oopmaak en die werklikheid besef
> naamlik :
> Rassisme dra 'n nuwe baadjie. Al verskil is daar is nie meer druk van die
> buitewereld om van "Apartheid" ontslae te raak nie. Die swart man is mos nou
> vry.
> Vry om te Moor. Vry om te Verkrag. Vry om te Steel. Vry om te Lieg en
> Bedrieg.

Ag jy praat Plein Strooi!!
Jou veralgemening is bietjie wyd.

Hoeveel nie-blankes werk jy mee saam?
Hoeveel praat jy nie mee nie omdat jy vir hulle bang is?
Hoeveel van hulle is jy seker gaan jou vermoor sodra julle twee alleen op 'n
kol is?

>
> Wat staan ons nou te doen? Ek persoonlik wil nie meer terugsit en niksdoen
> nie.Die tyd het aangebreek dat elkeen van ons moet besef dat ons
> ongeërgdheid
> die situasie vererger. Die tyd het aangebreek vir ons om realisties te wees.
> Te
> tyd het aangebreek vir ons om weer 'n volk te wees. Met God se hulp sal dit
> so wees.
Soos wat? Vae Ultra-Regse retoriek soos gewoonlik.

Ag man!!- laat ek eers hoor - dra jy baard en velskoene?
Ek dink regtig jy moet eers na jouself begin kyk as jy van realisme wil
praat.

Annette
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80222 is 'n antwoord op boodskap #80206] Ma, 07 Julie 2003 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Geerard??

Wat wil je nou eigenlijk zeggen????
Het is mij niet helemaal duidelijk en ik denk velen niet.

Gr.Rico

"geerard stomphorst" skryf in boodskap news:1057581938.505425@cache1...
> Is het mogenlijk in Uw land om gemengd getrouwd te zijn ? , ik bedoel een
> Blanke met een Kleurling?
> Ik ben gelukkig getrouwd met een meisje "Vrouw" uit India , ik zelf ben
> Nederlander,maar opgevoed met Indonesia achtergrond , en heb diep respekt
> voor alles wat God geschapen heeft.
> want is het niet zo , dat God de mens naar Zijn evenbeeld geschapen heeft ?
> Er staat nergens geschreven dat , God Wit of Zwart of Geel of Rood of Bruin
> is !
> Er Staat "naar Zijn evenbeeld !
> Ook wij zijn, en worden nog wel gedicriemineerd.
> Toen wij gingen trouwen nu 28 jaar geleden, waren er mensen die met de
> vinger zwaaiden , Dat gaat nie goed, dat mag niet !
> Wij hebben twee Zonen gekregen , nu 25 en 21 jaar oud , het gaat heel goed
> met hun !
> de mensen die toen tegen ons waren , ! hebben nu het na kijken, veel mensen
> zijn uit elkaar gegaan !
> De mens Wikt , Maar God Beschikt !
> De verhalen die ik in deze group lees , geeft mij een diep ongelukkig
> gevoel.
> Ik hoop dan ook dat het jullie snel goed mag gaan !
>
> Mvgr,
> Geerard.
>
>
>
>
> "Rhenier Labuschagne" schreef in bericht
> news:3f0853de.0@news1.mweb.co.za...
>> Is jy blank?
>>
>>
>> Indien wel, is jy trots daarop?
>>
>>
>> Indien nie, hoekom nie?
>>
>>
>> Het jy persoonlik iets verkeerds gedoen aan swartmense omdat hy/sy swart
>> was?
>>
>>
>> Is jy bewus van Moorde/Aanvalle op swartmense wat gepleeg word deur
>> witmense waarvan rassehaat die motivering is?
>>
>>
>> Woon jy op 'n plaas?
>>
>>
>> Ken jy iemand wat op 'n plaas woon?
>>
>>
>> Ken jy iemand wat persoonlik deur 'n plaasmoord/aanval geraak is?
>>
>>
>> Is jy bewus van 'n geval (Stedelik en/of plattelands) waar 'n witmens
>> vermoor,verkrag of aangerand is deur swartmense in hul eie huise sonder dat
>> daar
>> enige besittings gesteel is?
>>
>>
>> Dit is tyd dat alle Suid-Afrikaners hul oë oopmaak en die werklikheid besef
>> naamlik :
>> Rassisme dra 'n nuwe baadjie. Al verskil is daar is nie meer druk van die
>> buitewereld om van "Apartheid" ontslae te raak nie. Die swart man is mos nou
>> vry.
>> Vry om te Moor. Vry om te Verkrag. Vry om te Steel. Vry om te Lieg en
>> Bedrieg.
>>
>> Wat staan ons nou te doen? Ek persoonlik wil nie meer terugsit en niksdoen
>> nie.Die tyd het aangebreek dat elkeen van ons moet besef dat ons
>> ongeërgdheid
>> die situasie vererger. Die tyd het aangebreek vir ons om realisties te wees.
>> Te
>> tyd het aangebreek vir ons om weer 'n volk te wees. Met God se hulp sal dit
>> so wees.
>>
>
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80228 is 'n antwoord op boodskap #80222] Ma, 07 Julie 2003 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
geerard stomphorst  is tans af-lyn  geerard stomphorst
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Rico

Lees alles eens rustig door,. ik weet niet waar je woont , maar voor mij is
het heel duidelijk !
wat is er dan voor jou Onduidelijk? in dit heele gebeuren?
Groeten,
Geerard.

"Rico" skryf in boodskap news:3f0983c5$0$49103$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Geerard??
>
> Wat wil je nou eigenlijk zeggen????
> Het is mij niet helemaal duidelijk en ik denk velen niet.
>
> Gr.Rico
>
> "geerard stomphorst" wrote in message
> news:1057581938.505425@cache1...
>> Is het mogenlijk in Uw land om gemengd getrouwd te zijn ? , ik bedoel een
>> Blanke met een Kleurling?
>> Ik ben gelukkig getrouwd met een meisje "Vrouw" uit India , ik zelf ben
>> Nederlander,maar opgevoed met Indonesia achtergrond , en heb diep respekt
>> voor alles wat God geschapen heeft.
>> want is het niet zo , dat God de mens naar Zijn evenbeeld geschapen heeft ?
>> Er staat nergens geschreven dat , God Wit of Zwart of Geel of Rood of Bruin
>> is !
>> Er Staat "naar Zijn evenbeeld !
>> Ook wij zijn, en worden nog wel gedicriemineerd.
>> Toen wij gingen trouwen nu 28 jaar geleden, waren er mensen die met de
>> vinger zwaaiden , Dat gaat nie goed, dat mag niet !
>> Wij hebben twee Zonen gekregen , nu 25 en 21 jaar oud , het gaat heel goed
>> met hun !
>> de mensen die toen tegen ons waren , ! hebben nu het na kijken, veel mensen
>> zijn uit elkaar gegaan !
>> De mens Wikt , Maar God Beschikt !
>> De verhalen die ik in deze group lees , geeft mij een diep ongelukkig
>> gevoel.
>> Ik hoop dan ook dat het jullie snel goed mag gaan !
>>
>> Mvgr,
>> Geerard.
>>
>>
>> "Rhenier Labuschagne" schreef in bericht
>> news:3f0853de.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is jy blank?
>>>
>>>
>>> Indien wel, is jy trots daarop?
>>>
>>>
>>> Indien nie, hoekom nie?
>>>
>>>
>>> Het jy persoonlik iets verkeerds gedoen aan swartmense omdat hy/sy swart
>>> was?
>>>
>>>
>>> Is jy bewus van Moorde/Aanvalle op swartmense wat gepleeg word deur
>>> witmense waarvan rassehaat die motivering is?
>>>
>>>
>>> Woon jy op 'n plaas?
>>>
>>>
>>> Ken jy iemand wat op 'n plaas woon?
>>>
>>>
>>> Ken jy iemand wat persoonlik deur 'n plaasmoord/aanval geraak is?
>>>
>>>
>>> Is jy bewus van 'n geval (Stedelik en/of plattelands) waar 'n witmens
>>> vermoor,verkrag of aangerand is deur swartmense in hul eie huise sonder dat
>>> daar
>>> enige besittings gesteel is?
>>>
>>>
>>> Dit is tyd dat alle Suid-Afrikaners hul oë oopmaak en die werklikheid besef
>>> naamlik :
>>> Rassisme dra 'n nuwe baadjie. Al verskil is daar is nie meer druk van die
>>> buitewereld om van "Apartheid" ontslae te raak nie. Die swart man is mos nou
>>> vry.
>>> Vry om te Moor. Vry om te Verkrag. Vry om te Steel. Vry om te Lieg en
>>> Bedrieg.
>>>
>>> Wat staan ons nou te doen? Ek persoonlik wil nie meer terugsit en niksdoen
>>> nie.Die tyd het aangebreek dat elkeen van ons moet besef dat ons
>>> ongeërgdheid
>>> die situasie vererger. Die tyd het aangebreek vir ons om realisties te wees.
>>> Te
>>> tyd het aangebreek vir ons om weer 'n volk te wees. Met God se hulp sal dit
>>> so wees.
>>>
>>
>
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80230 is 'n antwoord op boodskap #80164] Ma, 07 Julie 2003 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Regstelling - hy wil net weet of huwelike tussen blankes en kleurlinge
moontlik is - en dit is nie, want hier is nie kleurlinge nie, net
bruinmense;))
Annette

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0998d5$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f0983c5$0$49103$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Geerard??
>>
>> Wat wil je nou eigenlijk zeggen????
>> Het is mij niet helemaal duidelijk en ik denk velen niet.
>>
>> Gr.Rico
>
> Hy wil weet of daar huwelike tussen wit en swart mense in Suid-Afrika is,
> Rico (die toon van Labuschagne se pos het hom ontstel).
>
> Ja daar is Geerard. En alle Suid-Afrikaners dink nie soos die ou wat hierdie
> tema begin het nie.
>
> Lorinda
>
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80231 is 'n antwoord op boodskap #80222] Ma, 07 Julie 2003 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0983c5$0$49103$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Geerard??
>
> Wat wil je nou eigenlijk zeggen????
> Het is mij niet helemaal duidelijk en ik denk velen niet.
>
> Gr.Rico

Hy wil weet of daar huwelike tussen wit en swart mense in Suid-Afrika is,
Rico (die toon van Labuschagne se pos het hom ontstel).

Ja daar is Geerard. En alle Suid-Afrikaners dink nie soos die ou wat hierdie
tema begin het nie.

Lorinda
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80233 is 'n antwoord op boodskap #80230] Ma, 07 Julie 2003 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bec5o9$3i969$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Regstelling - hy wil net weet of huwelike tussen blankes en kleurlinge
> moontlik is - en dit is nie, want hier is nie kleurlinge nie, net
> bruinmense;))
> Annette

Ag nee Annette, moenie die arme man meer ontstel nie:-). Hierdie
eienaardiges wat hier opgedaag het dit reeds gedoen.

Lorinda
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80234 is 'n antwoord op boodskap #80231] Ma, 07 Julie 2003 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"
>>
>> Wat wil je nou eigenlijk zeggen????
>> Het is mij niet helemaal duidelijk en ik denk velen niet.
>>
>> Gr.Rico
>
> Hy wil weet of daar huwelike tussen wit en swart mense in Suid-Afrika is,
> Rico (die toon van Labuschagne se pos het hom ontstel).

Ek verstaan die vra, maar ek verstaan nie die storie oor sy huwelik en God
nie.
Ja ek verstaan dit, maar wat wil die ou daar mee se??

Dat mense nie moet diskrimineer nie??

Hy se iets, maar wat dra dit by tot 'n verandering??

Gr,Rico
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80236 is 'n antwoord op boodskap #80234] Ma, 07 Julie 2003 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f099e88$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>

> Hy se iets, maar wat dra dit by tot 'n verandering??
>

Hy is dalk nie 'n Marxis nie, Rico:-))

Lorinda
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80237 is 'n antwoord op boodskap #80234] Ma, 07 Julie 2003 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O gaats!! En hier dog ek die ou vertel ons hoe lekker apartheid daar in
Holland be-oefen is:))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3f099e88$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "
>>>
>>> Wat wil je nou eigenlijk zeggen????
>>> Het is mij niet helemaal duidelijk en ik denk velen niet.
>>>
>>> Gr.Rico
>>
>> Hy wil weet of daar huwelike tussen wit en swart mense in Suid-Afrika is,
>> Rico (die toon van Labuschagne se pos het hom ontstel).
>
> Ek verstaan die vra, maar ek verstaan nie die storie oor sy huwelik en God
> nie.
> Ja ek verstaan dit, maar wat wil die ou daar mee se??
>
> Dat mense nie moet diskrimineer nie??
>
> Hy se iets, maar wat dra dit by tot 'n verandering??
>
> Gr,Rico
>
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80241 is 'n antwoord op boodskap #80237] Ma, 07 Julie 2003 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bec812$3i8ve$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O gaats!! En hier dog ek die ou vertel ons hoe lekker apartheid daar in
> Holland be-oefen is:))
> Annette

Ek dink hy het, onder andere :-).

Lorinda
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80251 is 'n antwoord op boodskap #80241] Ma, 07 Julie 2003 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f09a40b$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bec812$3i8ve$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O gaats!! En hier dog ek die ou vertel ons hoe lekker apartheid daar in
>> Holland be-oefen is:))
>> Annette
>
> Ek dink hy het, onder andere :-).
>
> Lorinda

Julle hoef nie te dink nie, hy het :-)

GrRico
>
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80258 is 'n antwoord op boodskap #80211] Ma, 07 Julie 2003 23:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhenier Labuschagne  is tans af-lyn  Rhenier Labuschagne
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
LOL. Dis hoekom ek gevra het om eerder net te dink.

Jou (geskrewe) antwoorde op die vrae dui op jou onvermoë
om te interpreteer en instruksies uit te oefen sowel as 'n onbeheerbare
drang om JOU stem te laat hoor, JOU nuwe punt wat jy probeer maak
gesien te laat word asook 'n futiele poging tot skerpsinnigheid.

Laat my toe om kommentaar te lewer op die denke wat jy trots op skrif
gestel het.

"Annette" skryf in boodskap news:bebulc$3bcj0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kannie - die twee gaan saam. Jy kan nie vir my vertel om oor iets te dink en
> dan stil te bly nie.
>
> --
>> Is jy blank?
> Wat bedoel jy - is al my voorsate blank, en dus is ek ook?
> Nee. ( Wie in SA is??)

Nee, ek bedoel is JY blank. Dis nie so moeilik nie.
As ek wou geweet het of al jou voorsate blank was sou die vraag
anders gelui het.

>>
>> Indien wel, is jy trots daarop?
> Vir wat moet ek trots op wees net omdat ek 'n blankerige vel het?
> Om trots te wees op iets is tog op iets wat mens vermag/bereik het.

Ek stem saam dat 'n mens trots moet wees op wat jy bereik het ook.
En op jou kinders. En op jou familie. En op wie jy is. En op jou etniese
herkoms, hetsy wit of swart. Swartmense is TROTS daarop om swart
te wees, net dit, niks meer, niks minder nie. Let bietjie op daarna.

>
>>> Indien nie, hoekom nie?
> Sien hierbo.
>
>>
>> Het jy persoonlik iets verkeerds gedoen aan swartmense omdat hy/sy swart
>> was?
> Soos wat? Ek dink nie so nie want ek het nog nooit velkleur gekoppel aan iets wat ek
> verkeerd aan iemand anders gedoen het nie.
> "Iets Verkeerd doen" is in elk geval 'n relatiewe begrip.

Ek weet nie, net iets wat jy eintlik gevoel het verkeerd is in jou eie
"frame of reference"

>>
>> Is jy bewus van Moorde/Aanvalle op swartmense wat gepleeg word deur
>> witmense waarvan rassehaat die motivering is?
> O ja - daar sit 'n paar jongetjies en selfs 'n ou man of twee in die tronk
> tans daaroor.

>> Woon jy op 'n plaas?
> Nee - is alle plaasbewoners trotse blankes?

Die meeste is ja.

>
>> Ken jy iemand wat op 'n plaas woon?
> Natuurlik. Almal doodnormale mense.

Lol, hier is 'n klein juweeltjie. "Almal doodnormale mense"???

>
>>
>>
>> Ken jy iemand wat persoonlik deur 'n plaasmoord/aanval geraak is?
> O ja - het geken - hulle is in die aanval dood.
>
>>
>>
>> Is jy bewus van 'n geval (Stedelik en/of plattelands) waar 'n witmens
>> vermoor,verkrag of aangerand is deur swartmense in hul eie huise sonder dat
>> daar
>> enige besittings gesteel is?
> Ja.

Maar dit was seker geregverdig ne? Die swartman is vol haat a.g.v. die onreg
wat hulle aangedoen is en daar moet uiting gegee word aan hierdie emosies
ne?
Of hulle nou 13 of 37 is, dit maak nie saak nie. Ek wonder hoeveel van die
13-jarige krimineeltjies is werks/studiegeleenthede ontneem a.g.v.
apartheid.

>
>>
>> Dit is tyd dat alle Suid-Afrikaners hul oë oopmaak en die werklikheid besef
>> naamlik :
>> Rassisme dra 'n nuwe baadjie. Al verskil is daar is nie meer druk van die
>> buitewereld om van "Apartheid" ontslae te raak nie. Die swart man is mos nou
>> vry.
>> Vry om te Moor. Vry om te Verkrag. Vry om te Steel. Vry om te Lieg en
>> Bedrieg.

Ek wil nie veralgemeen deur te sê dat alle swartmense kriminele is nie.
Wat ek wel bedoel is dat hulle vry is om te doen wat hulle wil en BAIE
ligtelik gestraf word as hulle gevang word. 3 jaar vir moord etc.

>
> Ag jy praat Plein Strooi!!
> Jou veralgemening is bietjie wyd.
>
> Hoeveel nie-blankes werk jy mee saam?

Ek werk saam met 'n groot aantal swartes waarvan die meeste goed opgevoed
is.
Ek het ook 'n hele paar swart vriende, glo dit of nie.

> Hoeveel praat jy nie mee nie omdat jy vir hulle bang is?

Ek is bang vir geen mens, swart, wit, kleurling of indiër nie.

> Hoeveel van hulle is jy seker gaan jou vermoor sodra julle twee alleen op 'n
> kol is?

Nog 'n juweeltjie.

>
>>
>> Wat staan ons nou te doen? Ek persoonlik wil nie meer terugsit en niksdoen
>> nie.Die tyd het aangebreek dat elkeen van ons moet besef dat ons
>> ongeërgdheid
>> die situasie vererger. Die tyd het aangebreek vir ons om realisties te wees.
>> Te
>> tyd het aangebreek vir ons om weer 'n volk te wees. Met God se hulp sal dit
>> so wees.
> Soos wat? Vae Ultra-Regse retoriek soos gewoonlik.

Soos gaan STEM!!! En nie vir die huidige regering nie. Soos om saam te staan
en
i.p.v. tweespalt en 'n onderlinge gestryery, SAAM te werk om die huidige
regering
te lig! Nie vir die ANC nie Annette. Vir die DP. Die ander alternatief is
natuurlik
'n staatsgreep. Hoe dit ookal sy, die dag wat ons leuse "Eendracht maakt
magt"
weer vir ons iets beteken, kan dit net begin beter gaan.

>
> Ag man!!- laat ek eers hoor - dra jy baard en velskoene?

Nee ek dra nie 'n baard nie, dit sal my hopeloos te oud laat lyk.
Ek dra ook nie velskoene nie, ek koop my klere by Markhams,
Truworths man en Edgars. En nee, ek is nie "kommin", agterlik of
onnosel nie. Ek is 'n trotse Afrikaner.

Dink jy regtig die klere wat jy dra, of die manier waarop jy jou baard
skeer maak enigsins 'n verskil aan die mens wat jy is of die geldigheid
van 'n standpunt?

Hierdie opmerking van jou openbaar weereens wat
ek in jou ander skrywes sien deursyfer het, jy het 'n baie nougesette
denkwyse.

> Ek dink regtig jy moet eers na jouself begin kyk as jy van realisme wil
> praat.
>
> Annette
>
Re: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor [boodskap #80268 is 'n antwoord op boodskap #80258] Di, 08 Julie 2003 05:57 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rhenier Labuschagne" skryf in boodskap news:3f0a0683.0@news1.mweb.co.za...
> Soos gaan STEM!!! En nie vir die huidige regering nie. Soos om saam te staan
> en
> i.p.v. tweespalt en 'n onderlinge gestryery, SAAM te werk om die huidige
> regering
> te lig! Nie vir die ANC nie Annette. Vir die DP.

Ek sien dinge het verander vanaf die tyd toe die NP en KP lede die DP " 'n
spul hans kakies en Jode" genoem het.

Lorinda
Vorige onderwerp: Skies Jonas,
Volgende onderwerp: Namibiese Plase
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 18:14:17 MGT 2024