Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Elaine wat bedoel jy met kleurlinge
Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79604] Di, 24 Junie 2003 06:46 na volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n bruin
man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.

Dankie
Newsie

By the way ek is van die Boland
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79605 is 'n antwoord op boodskap #79604] Di, 24 Junie 2003 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom "fok" ons nie sommer "Bruin man" ook uit ons woordeskat uit nie? Suid
Afrikaners moet sekerlik die enigste nasie op aarde wees wat nogsteeds so
onderskeid tref.

> Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n bruin
> man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
> Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79606 is 'n antwoord op boodskap #79605] Di, 24 Junie 2003 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
en met wat vervang ons dit dan........soos kan wit en swart ook dan gaan??
Ons is almal Suid Afrikaners en in Suid Afrika is ons die enigste land waar
ons Wit, Swart en Bruin kry....die terme soos Boer, Kaffir, en Kleurling
(Hotnot) moet uitsterf.

"Jottie" skryf in boodskap news:3ef7fb3e$0$4071$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Hoekom "fok" ons nie sommer "Bruin man" ook uit ons woordeskat uit nie? Suid
> Afrikaners moet sekerlik die enigste nasie op aarde wees wat nogsteeds so
> onderskeid tref.
>
>> Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n bruin
>> man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
>> Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.
>>
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79610 is 'n antwoord op boodskap #79604] Di, 24 Junie 2003 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan moet jy met die politici gaan praat - want ons hoor gereeld bruin
politici wat staatmaak op die kleurlingstem .
In die ideale situasie in Utopia sou mens seker net kon praat van
Suid-Afrikaners.
Ek wil nie 'n boer genoem word nie, want ek is nie een nie.Ek wil ook nie 'n
witman genoem word nie, want ek is nie een nie.
( ek het nie 'n plaas nie, en ek is nie 'n man nie).
Ek sal tevrede wees met kapenaar as daar dan 'n verwysing moet wees.
Maar solank die wetsmakers en wetstoepassers en die media nie eers wil
probeer om nie 'n onderskeid te tref nie, sal mens maar verlief neem, die
beste van 'n slegte saak maak en dit 'n kultus-status gee - soos die klomp
African-Americans in die VSA.

Annette

> skryf in boodskap news:3ef7f23d$0$228@hades.is.co.za...
> Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n bruin
> man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
> Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.
>
> Dankie
> Newsie
>
> By the way ek is van die Boland
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79611 is 'n antwoord op boodskap #79606] Di, 24 Junie 2003 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
...en watse kleur is die res van die wêreld dan? Maar ja jy is reg, wit en
swart (en geel en groen en whatever) kan ook maar gaan.
Ek sou veel eerder na jou as 'n Bolander wil verwys as 'n Bruin man. Wat
maak jou verskillend van enige ander Bolander? En wat maak jou meer special
as die ou langsaan met 'n wit velkleur... ;-)
Suid Afrika is nie die enigste land in die wêreld waar mense met
verskillende velkleure woon nie. Ek hoor nie die Franse praat van Bruin of
Swart mense nie alhoewel 'n groot persentasie van hulle bevolking uit mense
met 'n bruin of swart velkleur met Afrika-herkoms is. Daar mag dalk wel na
hulle verwys word in terme van hulle herkoms (Albanians, Nigerians, etc.)
maar nooit velkleur nie. Dieselfde geld vir die res van Europa.
As jy jouself ooit iewers anders in die wêreld bevind sal jy agterkom dat
daar nooit na jou volgens jou velkleur verwys sal word nie. Jy sal bloot as
'n Suid Afrikaner (met 'n nice tan) gesien word.

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ef8092e$0$226@hades.is.co.za...
> en met wat vervang ons dit dan........soos kan wit en swart ook dan gaan??
> Ons is almal Suid Afrikaners en in Suid Afrika is ons die enigste land waar
> ons Wit, Swart en Bruin kry....die terme soos Boer, Kaffir, en Kleurling
> (Hotnot) moet uitsterf.
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79612 is 'n antwoord op boodskap #79604] Di, 24 Junie 2003 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag askies, ek het nie geweet julle vat offence met die woord nie, ek het
gedink julle laaik net nie van Hotnot nie. Regtig, sorry, ek sal dit nie
weer gebruik nie.

E

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ef7f23d$0$228@hades.is.co.za...
> Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n bruin
> man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
> Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.
>
> Dankie
> Newsie
>
> By the way ek is van die Boland
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79613 is 'n antwoord op boodskap #79605] Di, 24 Junie 2003 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy praat van tussen bruin mense en wittes? Of sommer so oor die algemeen
tussen die rasse? Ons het so groot geword, dis honderd jaar se manier van
praat wat in ons is. Buitendien, glo my maar, ons is nie die enigste nasie
wat onderskeid tref tussen ras nie. Wat van die Duitsers? Om nou maar een
te noem?

E

"Jottie" skryf in boodskap news:3ef7fb3e$0$4071$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Hoekom "fok" ons nie sommer "Bruin man" ook uit ons woordeskat uit nie? Suid
> Afrikaners moet sekerlik die enigste nasie op aarde wees wat nogsteeds so
> onderskeid tref.
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79614 is 'n antwoord op boodskap #79611] Di, 24 Junie 2003 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan jou sentiment. Eksal jou noem wat jy genoem wil word.

Persoonlik gee ek glad nie om as 'n boer bekend te staan nie.

"Jottie" skryf in boodskap news:3ef81f67$0$4083$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> ...en watse kleur is die res van die wêreld dan? Maar ja jy is reg, wit en
> swart (en geel en groen en whatever) kan ook maar gaan.
> Ek sou veel eerder na jou as 'n Bolander wil verwys as 'n Bruin man. Wat
> maak jou verskillend van enige ander Bolander? En wat maak jou meer special
> as die ou langsaan met 'n wit velkleur... ;-)
> Suid Afrika is nie die enigste land in die wêreld waar mense met
> verskillende velkleure woon nie. Ek hoor nie die Franse praat van Bruin of
> Swart mense nie alhoewel 'n groot persentasie van hulle bevolking uit mense
> met 'n bruin of swart velkleur met Afrika-herkoms is. Daar mag dalk wel na
> hulle verwys word in terme van hulle herkoms (Albanians, Nigerians, etc.)
> maar nooit velkleur nie. Dieselfde geld vir die res van Europa.
> As jy jouself ooit iewers anders in die wêreld bevind sal jy agterkom dat
> daar nooit na jou volgens jou velkleur verwys sal word nie. Jy sal bloot as
> 'n Suid Afrikaner (met 'n nice tan) gesien word.
>
>
> "NEWSIE" wrote in message
> news:3ef8092e$0$226@hades.is.co.za...
>> en met wat vervang ons dit dan........soos kan wit en swart ook dan gaan??
>> Ons is almal Suid Afrikaners en in Suid Afrika is ons die enigste land
> waar
>> ons Wit, Swart en Bruin kry....die terme soos Boer, Kaffir, en Kleurling
>> (Hotnot) moet uitsterf.
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79615 is 'n antwoord op boodskap #79614] Di, 24 Junie 2003 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of 'n whitey. Vir een of ander rede dink party swartes ek sal in die gesig
gevat voel as hy my whitey noem. Ek kan nie sien wat so beledigend is aan
die woord whitey nie.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bd98ro$em4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek verstaan jou sentiment. Eksal jou noem wat jy genoem wil word.
>
> Persoonlik gee ek glad nie om as 'n boer bekend te staan nie.
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79616 is 'n antwoord op boodskap #79610] Di, 24 Junie 2003 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
As jy rassisme in sy suiwerste vorm wil ervaar reis na Suid-Oos Asië.
Japanese, Sjinese, Maleisiërs, Fillipyne ens. Ook die ouens se ervaring van
wit en van veral swart. Dan lyk die RSA soos sneeuwitjieland. Oftewel
sneeuswartjieland ...

"Annette" skryf in boodskap news:bd9cvu$q3uc0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dan moet jy met die politici gaan praat - want ons hoor gereeld bruin
> politici wat staatmaak op die kleurlingstem .
> In die ideale situasie in Utopia sou mens seker net kon praat van
> Suid-Afrikaners.
> Ek wil nie 'n boer genoem word nie, want ek is nie een nie.Ek wil ook nie 'n
> witman genoem word nie, want ek is nie een nie.
> ( ek het nie 'n plaas nie, en ek is nie 'n man nie).
> Ek sal tevrede wees met kapenaar as daar dan 'n verwysing moet wees.
> Maar solank die wetsmakers en wetstoepassers en die media nie eers wil
> probeer om nie 'n onderskeid te tref nie, sal mens maar verlief neem, die
> beste van 'n slegte saak maak en dit 'n kultus-status gee - soos die klomp
> African-Americans in die VSA.
>
> Annette
>
>
>
>
>
>> skryf in boodskap news:3ef7f23d$0$228@hades.is.co.za...
>> Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n bruin
>> man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
>> Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.
>>
>> Dankie
>> Newsie
>>
>> By the way ek is van die Boland
>>
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79617 is 'n antwoord op boodskap #79610] Di, 24 Junie 2003 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - nee wat. Ek het ook nie grond nie. Maar die naam Boer kom 'n lang
en eerbare pad. Ek het geen probleem nie - om die warheid te sê is ek baie
trots daarop - al word dit as skeldwoord gebruik. Dis waar ek vandaan kom.

"Annette" skryf in boodskap news:bd9cvu$q3uc0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dan moet jy met die politici gaan praat - want ons hoor gereeld bruin
> politici wat staatmaak op die kleurlingstem .
> In die ideale situasie in Utopia sou mens seker net kon praat van
> Suid-Afrikaners.
> Ek wil nie 'n boer genoem word nie, want ek is nie een nie.Ek wil ook nie 'n
> witman genoem word nie, want ek is nie een nie.
> ( ek het nie 'n plaas nie, en ek is nie 'n man nie).
> Ek sal tevrede wees met kapenaar as daar dan 'n verwysing moet wees.
> Maar solank die wetsmakers en wetstoepassers en die media nie eers wil
> probeer om nie 'n onderskeid te tref nie, sal mens maar verlief neem, die
> beste van 'n slegte saak maak en dit 'n kultus-status gee - soos die klomp
> African-Americans in die VSA.
>
> Annette
>
>
>
>
>
>> skryf in boodskap news:3ef7f23d$0$228@hades.is.co.za...
>> Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n bruin
>> man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
>> Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.
>>
>> Dankie
>> Newsie
>>
>> By the way ek is van die Boland
>>
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79619 is 'n antwoord op boodskap #79616] Di, 24 Junie 2003 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
lol

"Jonas" skryf in boodskap news:bd9fi4$hvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy rassisme in sy suiwerste vorm wil ervaar reis na Suid-Oos Asië.
> Japanese, Sjinese, Maleisiërs, Fillipyne ens. Ook die ouens se ervaring van
> wit en van veral swart. Dan lyk die RSA soos sneeuwitjieland. Oftewel
> sneeuswartjieland ...
> "Annette" wrote in message
> news:bd9cvu$q3uc0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dan moet jy met die politici gaan praat - want ons hoor gereeld bruin
>> politici wat staatmaak op die kleurlingstem .
>> In die ideale situasie in Utopia sou mens seker net kon praat van
>> Suid-Afrikaners.
>> Ek wil nie 'n boer genoem word nie, want ek is nie een nie.Ek wil ook
nie
> 'n
>> witman genoem word nie, want ek is nie een nie.
>> ( ek het nie 'n plaas nie, en ek is nie 'n man nie).
>> Ek sal tevrede wees met kapenaar as daar dan 'n verwysing moet wees.
>> Maar solank die wetsmakers en wetstoepassers en die media nie eers wil
>> probeer om nie 'n onderskeid te tref nie, sal mens maar verlief neem, die
>> beste van 'n slegte saak maak en dit 'n kultus-status gee - soos die klomp
>> African-Americans in die VSA.
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>>
>>
>>> skryf in boodskap news:3ef7f23d$0$228@hades.is.co.za...
>>> Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n
> bruin
>>> man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
>>> Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.
>>>
>>> Dankie
>>> Newsie
>>>
>>> By the way ek is van die Boland
>>>
>>
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79621 is 'n antwoord op boodskap #79616] Di, 24 Junie 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> As jy rassisme in sy suiwerste vorm wil ervaar reis na Suid-Oos Asië.
> Japanese, Sjinese, Maleisiërs, Fillipyne ens.

Kan jy asseblief verduidelik wat
jy bedoel. Ek weet daar is 'n
probleem tussen die lokale stamme
en die Sjinese deel van sekere
Suid-Oos Asiese bevolkings, maar
dis meer 'n ekonomiese probleem
as 'n rasseprobleem.

Gloudina
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79622 is 'n antwoord op boodskap #79615] Di, 24 Junie 2003 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Of 'n whitey. Vir een of ander rede dink party swartes ek sal in die gesig
> gevat voel as hy my whitey noem. Ek kan nie sien wat so beledigend is aan
> die woord whitey nie.

Dis omdat jy nie die betekenis van die
woord verstaan nie.

Gloudina
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79623 is 'n antwoord op boodskap #79606] Di, 24 Junie 2003 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

NEWSIE wrote:

in Suid Afrika is ons die enigste land waar
> ons Wit, Swart en Bruin kry

In die VSA noem die mense wat nie
heeltemal van Europese afkoms is
nie, hulself African-Americans of
"blacks." Ek vind dit nogal snaaks
as Muhammed Ali en Colin Powell as
Blacks aangespreek word, want hulle
is witter as omtrent 'n hele klomp
"whites" in die VSA.
In SA is dié mense wat hulself
Bruin wil noem, seker trots op die
woord "bruin", omdat dit verwys na
hulle Khoi en San herkoms. Ek sou
ook seker maak dat ek my Khoi herkoms
navors en in ere hou as ek van Khoi
herkoms is.
Maar nou het ons gevalle in die
Boland waar die voorouers mense uit
Maleisië is wat met wit bloed op die
suidpunt van Afrika kom meng het.
Hierdie mense noem hulself ook "bruin"
maar het nie die Khoi-komponent in
hulle agtergrond nie. Maar die verenig-
ende faktor in hulle agtergrond is
meestal hulle Moslem-geloof.
Ek vind die gesprek op Litnet oor
die "Bruin" onderwerp heel interessant.

Gloudina
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79624 is 'n antwoord op boodskap #79622] Di, 24 Junie 2003 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O, ek verstaan goed genoeg. Ek vererg my net nie oor kinderk*k nie :-))

E

wrote:
>
> Dis omdat jy nie die betekenis van die
> woord verstaan nie.
>
> Gloudina
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79627 is 'n antwoord op boodskap #79619] Di, 24 Junie 2003 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jun 2003 14:44:26 +0200, "FoilCut" wrote:

> lol

FoilCut, jy het die sinvolste bydrae gelewer tot
hierdie sinnelose gesprek.

DD
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79628 is 'n antwoord op boodskap #79605] Di, 24 Junie 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jun 2003 09:18:21 +0200, "Jottie" wrote:

> Hoekom "fok" ons nie sommer "Bruin man" ook uit ons woordeskat uit nie? Suid
> Afrikaners moet sekerlik die enigste nasie op aarde wees wat nogsteeds so
> onderskeid tref.
>

Wat Newsie sê maak vir my sin, tenspyte
van die feit dat ek, net soos Elaine, ook
verbaas is om te hoor dat hy die woord
kleurling as beledigend beskou.

Jottie, kyk maar die vakature kolomme
deur in die 'Beeld'. Vir jou en mense
soos jy is daar beslis werk. Nie moeilike
werk nie, want om die lande verder op
te dônner, behoort nie 'n kuns te wees nie.

Ek kaap Elaine se Porche. Die Beeld sê
'n Tranvaler het die Porche gekaap, maar
moet nie vir die Porche soek nie, hy's reeds
verkoop. Soek na 'n Transvaler.
(Maar moet nie hard wees op hom nie,
want hy is deel van die minderbevoorregtes
in die land:-)

Intussen breek Jottie by Jonas se winkel in.
DAWERENDE kleurlose:-))) letters op die
Beeld se voorblad. Soek na 'n Bolander.
Hy het geel tekkies aan. Saam met die
Bolander is 'n kleurlose man wat oorspronklik
van Botswana is. As julle hom sien sal julle hom
herken aan sy kleurloosheid.

Die voorblad van die Afrikaner berig natuurlik
ook oor hierdie nuusgeleentheid. Met woorde
'dis 'n bleddie witman wat Elaine se Porche
gekaap het. Het julle mos gesê die wittes kry
swaar in die land.
Én... moet nie vergeet om vir daardie inbreker
ook uit te kyk nie. Dit is 'n bruin man van 5' 8"
en hy is redelik lig van gelaatdskleur.
Saam met hom is 'n swart rampokker met 'n
groot pens.

Het jy die Beeld se reaksie gesien, j
Jottie, toe die Afrikaner koerant se lesers, tot
hul (die Beeld) se verstomming in 'n tou staan
voor die copstation om leidrade te gee?
En die HNP se koerant toe die toekenning kry
vir die koerant met die mees oplettende lesers?

Bleddie kleurlose idee van jou, Jottie.

DD
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79629 is 'n antwoord op boodskap #79606] Di, 24 Junie 2003 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jun 2003 10:24:19 +0200, "NEWSIE" wrote:

> en met wat vervang ons dit dan........soos kan wit en swart ook dan gaan??
> Ons is almal Suid Afrikaners en in Suid Afrika is ons die enigste land waar
> ons Wit, Swart en Bruin kry....die terme soos Boer, Kaffir, en Kleurling
> (Hotnot) moet uitsterf.
>

Hier ondersteun ek vir Jonas ten volle, Newsie.
Swart mense wou by geleentheid my nie glo toe ek
sê dat 'Boer' nie vir my 'n belediging is nie. Dat dit
inderwaarheid, my trots laat voel, met in agneming
van die Boeregeskiedenis.

Dink jy baie van jouself? Waarom skryf jy jou
naam met HOOFLETTERS?

DD
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79632 is 'n antwoord op boodskap #79604] Di, 24 Junie 2003 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Goeie een hierdie, NEWSIE. Sit die mense bietjie aan die praat. Siende dat
die vorige poging op die rolstoel nie eintlik aftrek gekry het nie.

Die groete

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ef7f23d$0$228@hades.is.co.za...
> Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n bruin
> man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
> Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.
>
> Dankie
> Newsie
>
> By the way ek is van die Boland
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79636 is 'n antwoord op boodskap #79604] Di, 24 Junie 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ef7f23d$0$228@hades.is.co.za...
> Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n bruin
> man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
> Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.

In Nederland noemen we wat jullie kleurlingen ook wel halfbloedjes en dat is
een compliment..want een vermenging wit en zwart of wit en geel zijn vaak
hele mooie mensen..
Hier in Nederland heb je veel gemengde huwelijken.. dat is heel normaal en
niemand kijkt daar van op.ik heb twee neven die getrouwd zijn met een meisje
van Indonesische afkomst een van hen is een halfbloed ( NL vader Indo
moeder ) dus een neef krijgt halfbloedjes en de ander kwartbloedjes.. mooie
huidskleuren..
Verder zeggen we meestal het land van afkomst.. uit Afrika afrikaan uit
China Chinees enz..

grt emmy

>
> Dankie
> Newsie
>
> By the way ek is van die Boland
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79638 is 'n antwoord op boodskap #79622] Di, 24 Junie 2003 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef in bericht news:3EF850ED.7000706@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Of 'n whitey. Vir een of ander rede dink party swartes ek sal in die gesig
>> gevat voel as hy my whitey noem. Ek kan nie sien wat so beledigend is aan
>> die woord whitey nie.
>
> Dis omdat jy nie die betekenis van die
> woord verstaan nie.

Ik heb gehoord dat op het moment dat de apartheidswetten ingesteld werden
men mensen als blank kwalificeerde terwijl ze toch zwart of aziatisch bloed
hadden.. op welke criteria gebeurde dat?

Grt emmy
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79643 is 'n antwoord op boodskap #79621] Wo, 25 Junie 2003 01:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti. Ek verstaan jou nie. En ek dog toe jy het al die kennis en insig in
pag.
Gaan praat met Sjinese en Japanese van daarduie deel van die wêreld sodat
hulle jou vertel - mits hulle jou vertrou.
Vir my sal jy nie glo nie.

Is jy so eenvoudig om te glo dat rassisme sy oorsprong in Suid-Afrika gehad
het?

skryf in boodskap news:3EF85071.3060704@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> As jy rassisme in sy suiwerste vorm wil ervaar reis na Suid-Oos Asië.
>> Japanese, Sjinese, Maleisiërs, Fillipyne ens.
>
>
> Kan jy asseblief verduidelik wat
> jy bedoel. Ek weet daar is 'n
> probleem tussen die lokale stamme
> en die Sjinese deel van sekere
> Suid-Oos Asiese bevolkings, maar
> dis meer 'n ekonomiese probleem
> as 'n rasseprobleem.
>
> Gloudina
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79645 is 'n antwoord op boodskap #79643] Wo, 25 Junie 2003 02:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Gaan praat met Sjinese en Japanese van daarduie deel van die wêreld sodat
> hulle jou vertel - mits hulle jou vertrou.
> Vir my sal jy nie glo nie.

Ag dierbaarheid tog, Jonas. Jy is so
deursigtig. En so 'n papbroek. Dink
jy nou vir een oomblik dat ek nie
deur jou kan sien nie. Jy maak al
hierdie aantygings en hoop dat mense
jou nie daaroor kan kortvat nie.
Kom, vertel jý nou vir my wat
jý by dié Japannese uitgevind het
wat blykbaar vir joú vertrou.
Ek weet natuurlik taamlik baie
van Japannese kultuur af, aangesien
my man Japannees studeer en ons hier
in Ottawa Japannese vriende het. Ek
twyfel nie dat daar sekere groepe in
Japan is wat nie so lekker saamlewe
nie. Maar ek wil eintlik uit jou mond
jóu "navorsing" hoor. Dit sal
interessant wees.

Gloudina
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79647 is 'n antwoord op boodskap #79645] Wo, 25 Junie 2003 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti. Jy het die woord "navorsing" gebruik. Wat sê julle Japanese "vriende"
? Hulle behoort tog beter ingelig te wees as myself?
Ongeag wat ek sal sê, en jy doen dit reeds, sal jy dit ontken.
Wat dink jy sê die Sjinese en Koreane van die Japanese. Wie word as
huisbediendes deur Sjinese en Japanese gebruik. Hoekom vra jy nie vir
Trompie die Boksheld (dis nou jou man) nie, hy is mos 'n Japanese-kenner.
(Hy't ook maar bloot 'n bokskampioen geword omdat hy nie teen swartes geboks
het nie.)

skryf in boodskap news:3EF90A76.1030400@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Gaan praat met Sjinese en Japanese van daarduie deel van die wêreld sodat
>> hulle jou vertel - mits hulle jou vertrou.
>> Vir my sal jy nie glo nie.
>
> Ag dierbaarheid tog, Jonas. Jy is so
> deursigtig. En so 'n papbroek. Dink
> jy nou vir een oomblik dat ek nie
> deur jou kan sien nie. Jy maak al
> hierdie aantygings en hoop dat mense
> jou nie daaroor kan kortvat nie.
> Kom, vertel j� nou vir my wat
> j� by dié Japannese uitgevind het
> wat blykbaar vir joë vertrou.
> Ek weet natuurlik taamlik baie
> van Japannese kultuur af, aangesien
> my man Japannees studeer en ons hier
> in Ottawa Japannese vriende het. Ek
> twyfel nie dat daar sekere groepe in
> Japan is wat nie so lekker saamlewe
> nie. Maar ek wil eintlik uit jou mond
> j�u "navorsing" hoor. Dit sal
> interessant wees.
>
> Gloudina
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79651 is 'n antwoord op boodskap #79604] Wo, 25 Junie 2003 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Richard  is tans af-lyn  Richard
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ef7f23d$0$228@hades.is.co.za...
> Kleurling vir my is dieselfde as om hotnot genoem te word. Ek is 'n bruin
> man nie 'n Kleurling of soos die vorige wit regime my genoem het Kaapse
> Kleurling nie. Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat asb.
>
> Dankie
> Newsie
>
> By the way ek is van die Boland
>

Ag man, volgens huidige regime se wette soos Employment Equity, Black
Economic Empowerment ens is jy 'n African, of een van die sub-groups black,
coloured, indian or (sometimes) female. Daar is nie bruinman of kleurling
beskryf nie. En dis alles ingils.

Like it or lump it.

Richard
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79659 is 'n antwoord op boodskap #79628] Wo, 25 Junie 2003 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie valid punt wat jy maak. Jy het my oortuig dat daar wel omstandighede is
waar dit sinvol is om komplete beskrywing van 'n persoon te gee. Even al is
dit 'n wit man met 'n tipiese Durban tan maak dit nogsteeds sin om dit hard
en duidelik te beskryf indien nodig. Of even die swart man met die groot
pens. Dit maak nogal baie sense in die konteks waarin jy dit beskryf.
Die bostaande is heel waarskynlik algemeen regoor die wêreld en ek kan
definitief nie met jou daaroor stry nie.

"DD" skryf in boodskap news:6p3hfv0tq03nhm3udduu9d23hkjqgi5ha3@4ax.com...
> On Tue, 24 Jun 2003 09:18:21 +0200, "Jottie" wrote:
>
>> Hoekom "fok" ons nie sommer "Bruin man" ook uit ons woordeskat uit nie? Suid
>> Afrikaners moet sekerlik die enigste nasie op aarde wees wat nogsteeds so
>> onderskeid tref.
>>
>
> Wat Newsie sê maak vir my sin, tenspyte
> van die feit dat ek, net soos Elaine, ook
> verbaas is om te hoor dat hy die woord
> kleurling as beledigend beskou.
>
> Jottie, kyk maar die vakature kolomme
> deur in die 'Beeld'. Vir jou en mense
> soos jy is daar beslis werk. Nie moeilike
> werk nie, want om die lande verder op
> te d�nner, behoort nie 'n kuns te wees nie.
>
> Ek kaap Elaine se Porche. Die Beeld sê
> 'n Tranvaler het die Porche gekaap, maar
> moet nie vir die Porche soek nie, hy's reeds
> verkoop. Soek na 'n Transvaler.
> (Maar moet nie hard wees op hom nie,
> want hy is deel van die minderbevoorregtes
> in die land:-)
>
> Intussen breek Jottie by Jonas se winkel in.
> DAWERENDE kleurlose:-))) letters op die
> Beeld se voorblad. Soek na 'n Bolander.
> Hy het geel tekkies aan. Saam met die
> Bolander is 'n kleurlose man wat oorspronklik
> van Botswana is. As julle hom sien sal julle hom
> herken aan sy kleurloosheid.
>
> Die voorblad van die Afrikaner berig natuurlik
> ook oor hierdie nuusgeleentheid. Met woorde
> 'dis 'n bleddie witman wat Elaine se Porche
> gekaap het. Het julle mos gesê die wittes kry
> swaar in die land.
> 'n... moet nie vergeet om vir daardie inbreker
> ook uit te kyk nie. Dit is 'n bruin man van 5' 8"
> en hy is redelik lig van gelaatdskleur.
> Saam met hom is 'n swart rampokker met 'n
> groot pens.
>
> Het jy die Beeld se reaksie gesien, j
> Jottie, toe die Afrikaner koerant se lesers, tot
> hul (die Beeld) se verstomming in 'n tou staan
> voor die copstation om leidrade te gee?
> En die HNP se koerant toe die toekenning kry
> vir die koerant met die mees oplettende lesers?
>
> Bleddie kleurlose idee van jou, Jottie.
>
>
> DD
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79663 is 'n antwoord op boodskap #79624] Wo, 25 Junie 2003 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jun 2003 15:37:38 +0200, "Elaine"
served the following to the group:

> O, ek verstaan goed genoeg. Ek vererg my net nie oor kinderk*k nie :-))
>
> E
>

ha, uiteindelik iemand wat bietjie sense praat. as iemand jou label
sal dit jou net pla tot die mate wat jy dit toelaat. ek gaan nou
regtig nie dae of ure se navorsing doen oor `n label net om te sien of
ek gepla moet wees daardeur nie. shame ek kry maar die mensies jammer
wat heeldag rondloop en wag dat iemand hom net `n kleurling noem. get
a life my nie blanke vriend. ek stem saam, kinderkak indeed

> wrote:

>> Dis omdat jy nie die betekenis van die
>> woord verstaan nie.

>> Gloudina

>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79666 is 'n antwoord op boodskap #79663] Wo, 25 Junie 2003 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oe, ek sal laaik om te sien wat Gloudina te sê gaan hê oor hierdie pos van
jou :-))

E

"Threeships Mcduck" wrote:

> ha, uiteindelik iemand wat bietjie sense praat. as iemand jou label
> sal dit jou net pla tot die mate wat jy dit toelaat. ek gaan nou
> regtig nie dae of ure se navorsing doen oor `n label net om te sien of
> ek gepla moet wees daardeur nie. shame ek kry maar die mensies jammer
> wat heeldag rondloop en wag dat iemand hom net `n kleurling noem. get
> a life my nie blanke vriend. ek stem saam, kinderkak indeed
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79704 is 'n antwoord op boodskap #79645] Do, 26 Junie 2003 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
seker jou niggie se nefie se buurman se pel.
Jyt ook altyd "iets" gehoor of jy "was daar" of jy ken "iemand" wat daar was
ens,, shame so eensaam

skryf in boodskap news:3EF90A76.1030400@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Gaan praat met Sjinese en Japanese van daarduie deel van die wêreld sodat
>> hulle jou vertel - mits hulle jou vertrou.
>> Vir my sal jy nie glo nie.
>
> Ag dierbaarheid tog, Jonas. Jy is so
> deursigtig. En so 'n papbroek. Dink
> jy nou vir een oomblik dat ek nie
> deur jou kan sien nie. Jy maak al
> hierdie aantygings en hoop dat mense
> jou nie daaroor kan kortvat nie.
> Kom, vertel j� nou vir my wat
> j� by dié Japannese uitgevind het
> wat blykbaar vir joë vertrou.
> Ek weet natuurlik taamlik baie
> van Japannese kultuur af, aangesien
> my man Japannees studeer en ons hier
> in Ottawa Japannese vriende het. Ek
> twyfel nie dat daar sekere groepe in
> Japan is wat nie so lekker saamlewe
> nie. Maar ek wil eintlik uit jou mond
> j�u "navorsing" hoor. Dit sal
> interessant wees.
>
> Gloudina
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79705 is 'n antwoord op boodskap #79647] Do, 26 Junie 2003 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
nou hys al champ ook gewees , vader more hoor ons hys 'n miNISter

"Jonas" skryf in boodskap news:bdbade$l86$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti. Jy het die woord "navorsing" gebruik. Wat sê julle Japanese "vriende"
> ? Hulle behoort tog beter ingelig te wees as myself?
> Ongeag wat ek sal sê, en jy doen dit reeds, sal jy dit ontken.
> Wat dink jy sê die Sjinese en Koreane van die Japanese. Wie word as
> huisbediendes deur Sjinese en Japanese gebruik. Hoekom vra jy nie vir
> Trompie die Boksheld (dis nou jou man) nie, hy is mos 'n Japanese-kenner.
> (Hy't ook maar bloot 'n bokskampioen geword omdat hy nie teen swartes geboks
> het nie.)
>
> skryf in boodskap news:3EF90A76.1030400@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>> Gaan praat met Sjinese en Japanese van daarduie deel van die wêreld
> sodat
>>> hulle jou vertel - mits hulle jou vertrou.
>>> Vir my sal jy nie glo nie.
>>
>> Ag dierbaarheid tog, Jonas. Jy is so
>> deursigtig. En so 'n papbroek. Dink
>> jy nou vir een oomblik dat ek nie
>> deur jou kan sien nie. Jy maak al
>> hierdie aantygings en hoop dat mense
>> jou nie daaroor kan kortvat nie.
>> Kom, vertel j� nou vir my wat
>> j� by dié Japannese uitgevind het
>> wat blykbaar vir joë vertrou.
>> Ek weet natuurlik taamlik baie
>> van Japannese kultuur af, aangesien
>> my man Japannees studeer en ons hier
>> in Ottawa Japannese vriende het. Ek
>> twyfel nie dat daar sekere groepe in
>> Japan is wat nie so lekker saamlewe
>> nie. Maar ek wil eintlik uit jou mond
>> j�u "navorsing" hoor. Dit sal
>> interessant wees.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79706 is 'n antwoord op boodskap #79659] Do, 26 Junie 2003 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
As daar vir 'n betrekking geadverteer word moet jy duidelik aandui SWART man
maar as die wetter moor en steel is swart verbode , hoe siek

"Jottie" skryf in boodskap news:3ef976ec$0$10141$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Baie valid punt wat jy maak. Jy het my oortuig dat daar wel omstandighede is
> waar dit sinvol is om komplete beskrywing van 'n persoon te gee. Even al is
> dit 'n wit man met 'n tipiese Durban tan maak dit nogsteeds sin om dit hard
> en duidelik te beskryf indien nodig. Of even die swart man met die groot
> pens. Dit maak nogal baie sense in die konteks waarin jy dit beskryf.
> Die bostaande is heel waarskynlik algemeen regoor die wêreld en ek kan
> definitief nie met jou daaroor stry nie.
>
> "DD" wrote in message
> news:6p3hfv0tq03nhm3udduu9d23hkjqgi5ha3@4ax.com...
>> On Tue, 24 Jun 2003 09:18:21 +0200, "Jottie" wrote:
>>
>>> Hoekom "fok" ons nie sommer "Bruin man" ook uit ons woordeskat uit nie?
> Suid
>>> Afrikaners moet sekerlik die enigste nasie op aarde wees wat nogsteeds so
>>> onderskeid tref.
>>>
>>
>> Wat Newsie sê maak vir my sin, tenspyte
>> van die feit dat ek, net soos Elaine, ook
>> verbaas is om te hoor dat hy die woord
>> kleurling as beledigend beskou.
>>
>> Jottie, kyk maar die vakature kolomme
>> deur in die 'Beeld'. Vir jou en mense
>> soos jy is daar beslis werk. Nie moeilike
>> werk nie, want om die lande verder op
>> te d�nner, behoort nie 'n kuns te wees nie.
>>
>> Ek kaap Elaine se Porche. Die Beeld sê
>> 'n Tranvaler het die Porche gekaap, maar
>> moet nie vir die Porche soek nie, hy's reeds
>> verkoop. Soek na 'n Transvaler.
>> (Maar moet nie hard wees op hom nie,
>> want hy is deel van die minderbevoorregtes
>> in die land:-)
>>
>> Intussen breek Jottie by Jonas se winkel in.
>> DAWERENDE kleurlose:-))) letters op die
>> Beeld se voorblad. Soek na 'n Bolander.
>> Hy het geel tekkies aan. Saam met die
>> Bolander is 'n kleurlose man wat oorspronklik
>> van Botswana is. As julle hom sien sal julle hom
>> herken aan sy kleurloosheid.
>>
>> Die voorblad van die Afrikaner berig natuurlik
>> ook oor hierdie nuusgeleentheid. Met woorde
>> 'dis 'n bleddie witman wat Elaine se Porche
>> gekaap het. Het julle mos gesê die wittes kry
>> swaar in die land.
>> 'n... moet nie vergeet om vir daardie inbreker
>> ook uit te kyk nie. Dit is 'n bruin man van 5' 8"
>> en hy is redelik lig van gelaatdskleur.
>> Saam met hom is 'n swart rampokker met 'n
>> groot pens.
>>
>> Het jy die Beeld se reaksie gesien, j
>> Jottie, toe die Afrikaner koerant se lesers, tot
>> hul (die Beeld) se verstomming in 'n tou staan
>> voor die copstation om leidrade te gee?
>> En die HNP se koerant toe die toekenning kry
>> vir die koerant met die mees oplettende lesers?
>>
>> Bleddie kleurlose idee van jou, Jottie.
>>
>>
>> DD
>>
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79710 is 'n antwoord op boodskap #79659] Do, 26 Junie 2003 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Jun 2003 12:18:20 +0200, "Jottie" wrote:

> Baie valid punt wat jy maak. Jy het my oortuig dat daar wel omstandighede is
> waar dit sinvol is om komplete beskrywing van 'n persoon te gee. Even al is
> dit 'n wit man met 'n tipiese Durban tan maak dit nogsteeds sin om dit hard
> en duidelik te beskryf indien nodig. Of even die swart man met die groot
> pens. Dit maak nogal baie sense in die konteks waarin jy dit beskryf.
> Die bostaande is heel waarskynlik algemeen regoor die wêreld en ek kan
> definitief nie met jou daaroor stry nie.

Dankie vir die toegewing, Jottie. Ek hoop dat gloudina bouwer
iets hieruit leer.
Jy moet 'n lekker aand hê:-)

DD
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79712 is 'n antwoord op boodskap #79651] Do, 26 Junie 2003 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die verskil tussen n kleurling, bruinman en 'n hotnot?
sover ek weet is daar geen verskil nie hulle lyk almal eners
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79714 is 'n antwoord op boodskap #79659] Do, 26 Junie 2003 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Jun 2003 12:18:20 +0200, "Jottie" wrote:

> Baie valid punt wat jy maak. Jy het my oortuig dat daar wel omstandighede is
> waar dit sinvol is om komplete beskrywing van 'n persoon te gee.

>> Intussen breek Jottie by Jonas se winkel in.
>> DAWERENDE kleurlose:-))) letters op die
>> Beeld se voorblad.

Fout ('n kleurlose een!) Hierdie was veronderstel
om te gewees het "intussen breek Newsie by Jonas se winkel in"
Hy is mos die bruin man wat sy naam in hoofletters skryf:-)))

DD
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79725 is 'n antwoord op boodskap #79712] Do, 26 Junie 2003 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle mag miskien vir jou eenders lyk, maar daar is 'n duidelike ooglopende
verskil.
Hotnots is visse.
Kleurlinge is die Kypies. Klopse en sommer net lekker mense.
Bruinmense is die grend mense wat met pak en das op die strand rondloop.

Annette

"koos" skryf in boodskap news:bdfcuj$51r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is die verskil tussen n kleurling, bruinman en 'n hotnot?
> sover ek weet is daar geen verskil nie hulle lyk almal eners
>
Re: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge [boodskap #79751 is 'n antwoord op boodskap #79725] Vr, 27 Junie 2003 06:07 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet eintlik niks (baie min) van die ouens 0 wat hulle genoem word, of
wat hulle genoem wil word. Indiërs - ja dis mos my wêreld se mense.
Al wat ek weet is dat wanneer 'n Kleurling met my in Afrikaans praat soos my
Ouma dit gepraat het, dan verwar dit my ietwat. Die taal en die vooroordele
meng nie lekker nie...

"Annette" skryf in boodskap news:bdfid4$si86r$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle mag miskien vir jou eenders lyk, maar daar is 'n duidelike ooglopende
> verskil.
> Hotnots is visse.
> Kleurlinge is die Kypies. Klopse en sommer net lekker mense.
> Bruinmense is die grend mense wat met pak en das op die strand rondloop.
>
> Annette
>
> "koos" wrote in message
> news:bdfcuj$51r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is die verskil tussen n kleurling, bruinman en 'n hotnot?
>> sover ek weet is daar geen verskil nie hulle lyk almal eners
>>
>
Vorige onderwerp: kgggggk...
Volgende onderwerp: KUNSKAFEE (154)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:35:06 MGT 2024