Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Twee Oorlogsgedigte
Re: Twee Oorlogsgedigte [boodskap #7954] Ma, 06 Januarie 1997 00:00
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
writes:

> On 5 Jan 1997 08:09:14 GMT, wrote:
>
> dui
>> dat dit geensins korrek is om te se dat die SADF n militere nederlaag gely
>> het nie.Dit is maklik om nou uit die oog te verloor wat die politieke situasie
>> was.>>>
>
> Dis nou Jannie G was so se.
> Wat laat my dink hy sal so se?
> Wat laat my dink hy moet so se?

Wat het my laat dink jy sou so sê? :) Feite is feite ou pellie!

> 2. Die SAW het op hulle moer gekry in Suider-Afrika. Hulle het soveel
> veldslae gewen, maar die oorlog verloor. Die oorlog was om apartheid
> in te hou en die "kommuniste" uit te hou.

Yup dit was maar 'n losing battle van die begin af. Maak nie saak wat die SAW
gewen het nie, op die ou einde 'We won the fight but lost the war'! Op die
grong het die SAW die oorlog gewen, maar op moraliteit en polities die geveg
verloor. Mors van geld en lewens? Wat was die opsies?

Cheers
Lou
Re: Twee Oorlogsgedigte [boodskap #7955 is 'n antwoord op boodskap #7954] Ma, 06 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 06 Jan 97 15:33:27, lo...@hotmail.com wrote:

verloor. Mors van geld en lewens? Wat was die opsies?>>>[/color]

Presies. Die oorlog is verloor.
My punt.

Oorlog is nie onafhanklik van die politiek nie. Was nog nooit en sal
ook nooit wees nie.
En guerilla oorlog sal altyd wees om die konvensionele vyand al sy
koeels te laat weggskiet en later moed te laat opgee.

Een van die redes hoekom die land se ekonomie in die moeilikheid is is
omdat ons "crown jewels" in Angola weggeskiet is in 'n simpel oorlog.
Vorige onderwerp: Nog 'n Oorlogsgedig
Volgende onderwerp: streekbieren
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:51:05 MGT 2024