Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pieter En Everest
Pieter En Everest [boodskap #79450] Vr, 20 Junie 2003 06:59 na volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Jis Pieter

Ja wat, 'n grap is 'n grap maar om iemand in die gesig te vat en daaroor te
lag vir 'n prestasie wat jy jouself nie kan vermag is 'n "Low-Blow".
Dieselde geld vir jou Jonas, alles is nie gekoppel aan ras of kleur nie maar
is jy sulke dubbel k senter a grappies maak dan koppel jouself aan ras en
kleur.

Dink maar net 'n slag ouens.
Newsie
Re: Pieter En Everest [boodskap #79454 is 'n antwoord op boodskap #79450] Vr, 20 Junie 2003 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Amen!

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ef2af55$0$236@hades.is.co.za...
> Jis Pieter
>
> Ja wat, 'n grap is 'n grap maar om iemand in die gesig te vat en daaroor te
> lag vir 'n prestasie wat jy jouself nie kan vermag is 'n "Low-Blow".
> Dieselde geld vir jou Jonas, alles is nie gekoppel aan ras of kleur nie maar
> is jy sulke dubbel k senter a grappies maak dan koppel jouself aan ras en
> kleur.
>
> Dink maar net 'n slag ouens.
> Newsie
>
Re: Pieter En Everest [boodskap #79456 is 'n antwoord op boodskap #79450] Vr, 20 Junie 2003 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
NEWSIE - grootword ou maat.

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ef2af55$0$236@hades.is.co.za...
> Jis Pieter
>
> Ja wat, 'n grap is 'n grap maar om iemand in die gesig te vat en daaroor te
> lag vir 'n prestasie wat jy jouself nie kan vermag is 'n "Low-Blow".
> Dieselde geld vir jou Jonas, alles is nie gekoppel aan ras of kleur nie maar
> is jy sulke dubbel k senter a grappies maak dan koppel jouself aan ras en
> kleur.
>
> Dink maar net 'n slag ouens.
> Newsie
>
Re: Pieter En Everest [boodskap #79457 is 'n antwoord op boodskap #79456] Vr, 20 Junie 2003 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai, en hy't so mooi met julle gepraat :-)) Kom ons praat liewer oor iets
anders. Wat dink julle van die Skandinawiese eier kwessie?

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bcutpa$n1p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> NEWSIE - grootword ou maat.
Re: Pieter En Everest [boodskap #79460 is 'n antwoord op boodskap #79450] Vr, 20 Junie 2003 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
dis snaaks en basta

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ef2af55$0$236@hades.is.co.za...
> Jis Pieter
>
> Ja wat, 'n grap is 'n grap maar om iemand in die gesig te vat en daaroor te
> lag vir 'n prestasie wat jy jouself nie kan vermag is 'n "Low-Blow".
> Dieselde geld vir jou Jonas, alles is nie gekoppel aan ras of kleur nie maar
> is jy sulke dubbel k senter a grappies maak dan koppel jouself aan ras en
> kleur.
>
> Dink maar net 'n slag ouens.
> Newsie
>
Re: Pieter En Everest [boodskap #79474 is 'n antwoord op boodskap #79460] Vr, 20 Junie 2003 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 17:13:06 +0200, "Pieter" wrote:

> dis snaaks en basta
>

Ek het gehoor dat bouwer dit aan haar
vriendekring vertel en skaterlag.

Speedy
Re: Pieter En Everest [boodskap #79493 is 'n antwoord op boodskap #79456] Vr, 20 Junie 2003 23:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> NEWSIE - grootword ou maat.

En as iemand, wat tenminste volwasse na sake
kyk, jou tereg wys dan reageer jy deur hom/haar
te vertel dat hy/sy moet grootword. Dis wat ek
van jou kan verwag. Jy verhoog jou eie opinies
tot gospel, en is nie eens oop vir oortuiging
nie. Leer jy nie deur ondervinding nie? Onthou
jou pontifikering oor UNISA en hoe mense, wat
meer weet as jy, jou daaroor kortgevat het.

Tant Hessie van die Apiesrivier
Re: Pieter En Everest [boodskap #79501 is 'n antwoord op boodskap #79493] Sa, 21 Junie 2003 02:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - joune is so resent soos die verwarring tussen Namibië en Zimbabwe -
en jy sal kennis neem dat ek net nie meer daarop reageer nie.
Jou kredietwaardigheid is besig om die taan - sê hy met 'n traan....
Ek is lekker keelvol vir witnerwe soos jouself wat vir swartes in die
bresse wil tree - terwyl die swartes wat ek ken die volwassenheid het om
hulle nie aan sulke kleinlike snert te steur nie.

skryf in boodskap news:3EF39385.4020402@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> NEWSIE - grootword ou maat.
>
> En as iemand, wat tenminste volwasse na sake
> kyk, jou tereg wys dan reageer jy deur hom/haar
> te vertel dat hy/sy moet grootword. Dis wat ek
> van jou kan verwag. Jy verhoog jou eie opinies
> tot gospel, en is nie eens oop vir oortuiging
> nie. Leer jy nie deur ondervinding nie? Onthou
> jou pontifikering oor UNISA en hoe mense, wat
> meer weet as jy, jou daaroor kortgevat het.
>
> Tant Hessie van die Apiesrivier
>
Re: Pieter En Everest [boodskap #79502 is 'n antwoord op boodskap #79474] Sa, 21 Junie 2003 03:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja Speedy - dis die klompie wat so 'n Marie Martelgat-houding het - jammer
my swartbroer dat ek ooit bestaan het ...
En dan wonder hulle hoekom swartes diesulkes verfoei.

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:bfq6fvkf1p6hnskoudqgvcfjed9o0aujj9@4ax.com...
> On Fri, 20 Jun 2003 17:13:06 +0200, "Pieter" wrote:
>
>> dis snaaks en basta
>>
>
> Ek het gehoor dat bouwer dit aan haar
> vriendekring vertel en skaterlag.
>
> Speedy
Re: Pieter En Everest [boodskap #79513 is 'n antwoord op boodskap #79502] Sa, 21 Junie 2003 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jonas daas duisende wat soos jy voel en esks ook 1

"Jonas" skryf in boodskap news:bd0hq6$k2n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja Speedy - dis die klompie wat so 'n Marie Martelgat-houding het - jammer
> my swartbroer dat ek ooit bestaan het ...
> En dan wonder hulle hoekom swartes diesulkes verfoei.
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:bfq6fvkf1p6hnskoudqgvcfjed9o0aujj9@4ax.com...
>> On Fri, 20 Jun 2003 17:13:06 +0200, "Pieter" wrote:
>>
>>> dis snaaks en basta
>>>
>>
>> Ek het gehoor dat bouwer dit aan haar
>> vriendekring vertel en skaterlag.
>>
>> Speedy
>
Re: Pieter En Everest [boodskap #79520 is 'n antwoord op boodskap #79501] Sa, 21 Junie 2003 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Ek is lekker keelvol vir witnerwe soos jouself wat vir swartes in die
> bresse wil tree - terwyl die swartes wat ek ken die volwassenheid het om
> hulle nie aan sulke kleinlike snert te steur nie.

Nog een van die industrie-stories:
om te praat oor "die swartes wat ek
ken" en hulle dan aan te haal om jou
opinies te staaf. Soos die welbekende
aanhaling deur regses wat aanhoudend
swartes aanhaal wat sê "dit was beter
en lekkerder onder apartheid". Ek
wed jou egter dat meeste swartes jou
'n opstopper sou wou gee ( maar miskien
te gentlemanly is om dit te doen) as
jy vir hulle die Everest-bobbejaan-klim-
die-berg-storie vertel. Ek wed dat selfs
baie witmense waarvoor jy dit vertel, wat
enigsins Christelik is en respek vir sy
mede-landgenote het, vir jou op jou plek
sal sit. Want ek dink dat selfs Afrikaners
met 'n goeie inbors nou begin om te sien
dat dié soort wat gedurig "grappe" maak
ten koste van nie-blankes 'n etterende
sweer op die liggaam van die Afrikanerdom
is, en dat dit bekamp moet word.

Gloudina
Re: Pieter En Everest [boodskap #79522 is 'n antwoord op boodskap #79520] Sa, 21 Junie 2003 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jy het hier weggehardloop. En, voor jy weggehardloop het het jy jou
nie by jou eie mense geskaar nie.

Nou wil jy my vertel van wat goeie Afrikanerskap is - dink jy regtig almal
om jou is onnosel? Dis seker die grondliggende rede waarom jy dit plaaslik
nie kon maak nie?

Wie is jy om namens swartes te besluit wat vir hulle aanvaarbaar is? 'n
Tipiese koloniale benadering.
(Wat ek jou kan vertel is dat swartes jou soort verfoei. Hulle vertrou
eerder die AWB-tipes as die pienkes. Maar, moet my nie glo nie, vra hulle
self.)
Dis waarom die Andre P. Brinks, Breyten Breytenbachs ens. nou so
teleurgesteld is - die swartes het hulle uigespoeg toe hulle hul nie meer
nodig gehad het nie..... Hulle wou ook namens swartes besluit.

skryf in boodskap news:3EF46115.9090903@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Ek is lekker keelvol vir witnerwe soos jouself wat vir swartes in die
>> bresse wil tree - terwyl die swartes wat ek ken die volwassenheid het om
>> hulle nie aan sulke kleinlike snert te steur nie.
>
> Nog een van die industrie-stories:
> om te praat oor "die swartes wat ek
> ken" en hulle dan aan te haal om jou
> opinies te staaf. Soos die welbekende
> aanhaling deur regses wat aanhoudend
> swartes aanhaal wat sê "dit was beter
> en lekkerder onder apartheid". Ek
> wed jou egter dat meeste swartes jou
> 'n opstopper sou wou gee ( maar miskien
> te gentlemanly is om dit te doen) as
> jy vir hulle die Everest-bobbejaan-klim-
> die-berg-storie vertel. Ek wed dat selfs
> baie witmense waarvoor jy dit vertel, wat
> enigsins Christelik is en respek vir sy
> mede-landgenote het, vir jou op jou plek
> sal sit. Want ek dink dat selfs Afrikaners
> met 'n goeie inbors nou begin om te sien
> dat dié soort wat gedurig "grappe" maak
> ten koste van nie-blankes 'n etterende
> sweer op die liggaam van die Afrikanerdom
> is, en dat dit bekamp moet word.
>
> Gloudina
>
Re: Pieter En Everest [boodskap #79526 is 'n antwoord op boodskap #79522] Sa, 21 Junie 2003 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> (Wat ek jou kan vertel is dat swartes jou soort verfoei. Hulle vertrou
> eerder die AWB-tipes as die pienkes. Maar, moet my nie glo nie, vra hulle
> self.)
> Dis waarom die Andre P. Brinks, Breyten Breytenbachs ens. nou so
> teleurgesteld is - die swartes het hulle uigespoeg toe hulle hul nie meer
> nodig gehad het nie..... Hulle wou ook namens swartes besluit.

Sien, ou Jonas, hier maal die ou industrie-
meultjie al weer. En dan het jy die gal om
te dink jý weet "hoe swartes dink". Hoe hulle
dink oor die AWB-tipes en oor die Brinks en
die Breytenbachs. Laat ek nou maar vir jou
ontgogel : myns insiens dink "swartes" baie
min oor "hoe wittes dink." Hulle dink baie
meer daaraan hoe wittes lewe: nog op die rykste
plaasgrond, nog met die meeste geld in die sak.
Jy probeer nou vir Andre Brink en Breyten
skilder oor hoe hulle "namens swartes wou
besluit." Dit wys net hoeveel jy van hulle
as mense en kunstenaars weet, en hoeveel jy
"Brink" en "Breytenbach" en "Max du Preez"
en dié snare as 'n shorthand gebruik vir iets
wat siek en onheilig in jou boesem is, en
wat die Afrikanerdom besmet.

Gloudina
Re: Pieter En Everest [boodskap #79529 is 'n antwoord op boodskap #79513] Sa, 21 Junie 2003 18:23 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Jun 2003 09:00:40 +0200, "Pieter" wrote:

> Jonas daas duisende wat soos jy voel en esks ook 1

esks ook, Jonas 1

Speedy
Vorige onderwerp: Waar is die Nederlanders vanaand?
Volgende onderwerp: Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 12:37:58 MGT 2024