Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoofman Kaizer Mantanzima
Hoofman Kaizer Mantanzima [boodskap #79447] Vr, 20 Junie 2003 04:20
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kaizer Mantanzima is na 'n lang siekbed oorlede.
Premier Stofile van die OosKaap wou 'n staatsbegrafnis hê vir die eertydse
Transkeise leier.
Dit is nie toegestaan nie.
Sy begrafnis is more. en Onse Prez, Oom Nelson en verskeie ander
hoogwaardigheidsbekleërs sal die geleentheid bywoon.

Annette
Vorige onderwerp: Skuldig
Volgende onderwerp: Gawe Advertensies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:26:07 MGT 2024