Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gholfstorie
Gholfstorie [boodskap #79325] Di, 17 Junie 2003 08:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Piet gaan een Woensdag gholfbaan toe en wil by die pro-shop betaal vir 18
putjies en 'n joggie. Hy word toe meegedeel al die joggies is al klaar
uitverhuur, maar hulle het robot-joggies beskikbaar.
Met die robotjoggie speel Piet toe die beste 18 putjies wat hy nog ooit kon
speel.
'n Week later, toe hy weer 'n robotjoggie wil huur, word hy meegedeel dat
hulle van die robotte ontslae moes raak, want die son wat op die metaal
skyn, het die spelers gepla en verblind en hulle het gekla.
Piet vra toe hoekom hulle nie net die robotte swart geverf het nie.
Die pro sê hulle het, maar die volgende dag toe daag net 3 van die
robotjoggies op vir werk, en deur die dag het die ander 4 opgedaag en die
pro-winkel beroof.

Annette
Re: Gholfstorie [boodskap #79344 is 'n antwoord op boodskap #79325] Wo, 18 Junie 2003 00:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Piet vra toe hoekom hulle nie net die robotte swart geverf het nie.
> Die pro sê hulle het, maar die volgende dag toe daag net 3 van die
> robotjoggies op vir werk, en deur die dag het die ander 4 opgedaag en die
> pro-winkel beroof.

Dis mense soos jy wat hierdie "grappies"
aanhou vertel, wat sorg dat daar nog altyd
'n vrot plek in die Afrikanerdom sal bly.
Ek hoop jy weet dat dit hierdie soort
gepraat is wat sal lei tot die einde van
Afrikaners as 'n selfrespekterende deel
van die SA samelewing. Ek is seker daar is
baie mense wat eintlik Afrikaners is, maar
nou maak asof hulle nie meer Afrikaners is
nie, net om afstand te kry van hierdie soort
stank wat nog altyd uit dele van die Afrikaner-
dom omhoog. Die Afrikaner het alreeds eenkeer
sy comuppance gekry omdat hy hovaardig en
onheilig vir homself verhoog het bo andere. Wil
jy hê dat die Afrikaner 'n vloek op homself
bring deur mense soos jy se arrogante gepraat
asof swartes nou maar regtig nie dieselfde soort
klas as jy is nie?
Het jy die onlangse opvoering van Nabucco in
Kaapstad gesien, en die wonderlike basbariton
gehoor wat volgens vriende net eenvoudig uit die
hoogste rakke is. Hoe durf jy so oor swart mense
praat, as daar gedurig swart mense om jou is wat
seker kop en skouers bo jou uitmunt.

Gloudina
Re: Gholfstorie [boodskap #79366 is 'n antwoord op boodskap #79344] Wo, 18 Junie 2003 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Blah blah blah , in 5 jaar ou Glods se selfde ou storie, gaan spyker nou
eers jou swart man dan voel jy beter

skryf in boodskap news:3EEFB4E5.5020004@rogers.com...
> Annette wrote:
>
>
>> Piet vra toe hoekom hulle nie net die robotte swart geverf het nie.
>> Die pro sê hulle het, maar die volgende dag toe daag net 3 van die
>> robotjoggies op vir werk, en deur die dag het die ander 4 opgedaag en die
>> pro-winkel beroof.
>
> Dis mense soos jy wat hierdie "grappies"
> aanhou vertel, wat sorg dat daar nog altyd
> 'n vrot plek in die Afrikanerdom sal bly.
> Ek hoop jy weet dat dit hierdie soort
> gepraat is wat sal lei tot die einde van
> Afrikaners as 'n selfrespekterende deel
> van die SA samelewing. Ek is seker daar is
> baie mense wat eintlik Afrikaners is, maar
> nou maak asof hulle nie meer Afrikaners is
> nie, net om afstand te kry van hierdie soort
> stank wat nog altyd uit dele van die Afrikaner-
> dom omhoog. Die Afrikaner het alreeds eenkeer
> sy comuppance gekry omdat hy hovaardig en
> onheilig vir homself verhoog het bo andere. Wil
> jy hê dat die Afrikaner 'n vloek op homself
> bring deur mense soos jy se arrogante gepraat
> asof swartes nou maar regtig nie dieselfde soort
> klas as jy is nie?
> Het jy die onlangse opvoering van Nabucco in
> Kaapstad gesien, en die wonderlike basbariton
> gehoor wat volgens vriende net eenvoudig uit die
> hoogste rakke is. Hoe durf jy so oor swart mense
> praat, as daar gedurig swart mense om jou is wat
> seker kop en skouers bo jou uitmunt.
>
> Gloudina
>
Re: Gholfstorie [boodskap #79377 is 'n antwoord op boodskap #79366] Wo, 18 Junie 2003 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, daar's wel baie Afrikaners wat maaks asof hulle Engels is (veral in
JHB), omdat dit nie meer "cool" is om Afrikaans te wees nie. Maar maak asof
hulle nie Afrikaners is nie oor die grappies? Jy moet hulle oor saam lag,
gesels, grappe vertel wanneer dit by die tipe van goed kom.
Ek wil my doodlag vir van hierdie Afrikaanse mense wat dir "r" so oorrond as
hulle Engels praat, soos in "arrrre". Die ergste is natuurlik die wat so
hard probeer om Ingels soos Amerikaners te praat. Ons is Suid-Afrikaans en
basta! Sit met die aksent sal jy nou maar sit met die aksent, hoekom wil jy
in SA bly en soos 'n Amerikaner wil klink?

E

---------------------------------
wrote:
Ek is seker daar is
baie mense wat eintlik Afrikaners is, maar
nou maak asof hulle nie meer Afrikaners is
nie, net om afstand te kry van hierdie soort
stank wat nog altyd uit dele van die Afrikaner-
omhoog.

Gloudina
Re: Gholfstorie [boodskap #79386 is 'n antwoord op boodskap #79377] Wo, 18 Junie 2003 18:22 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne, ek het baie foute gemaak. Ek het gesien Antie, moenie my uitvreet
nie asb.

E

"Elaine" skryf in boodskap news:3ef09fb8$0$236@hades.is.co.za...
> Nee wat, daar's wel baie Afrikaners wat maaks asof hulle Engels is (veral in
> JHB), omdat dit nie meer "cool" is om Afrikaans te wees nie. Maar maak asof
> hulle nie Afrikaners is nie oor die grappies? Jy moet hulle oor saam lag,
> gesels, grappe vertel wanneer dit by die tipe van goed kom.
> Ek wil my doodlag vir van hierdie Afrikaanse mense wat dir "r" so oorrond as
> hulle Engels praat, soos in "arrrre". Die ergste is natuurlik die wat so
> hard probeer om Ingels soos Amerikaners te praat. Ons is Suid-Afrikaans en
> basta! Sit met die aksent sal jy nou maar sit met die aksent, hoekom wil jy
> in SA bly en soos 'n Amerikaner wil klink?
>
> E
Vorige onderwerp: Nuttelose inligting
Volgende onderwerp: oops
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 11:44:40 MGT 2024