Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Fragment van BOERNEEF ( I.W. van der Merwe)
Fragment van BOERNEEF ( I.W. van der Merwe) [boodskap #7910] Ma, 30 Desember 1996 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dit spook hier woes met nuwemaan
maar kwaaier nog met donkermaan
drink die kruie sluk die als
maak jou reg vir die spokewals
hierbo by Orlandini se werf
waar Poljon saans sy twak sit kerf
word fees gevier tot daglumier
maar wie en wat op hoe 'n manier
sluk liewer nog 'n groot dop als
en maak jou klaar vir die wisselwals

(ingetik deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: 'n Gedig opgedra aan Paul in die Paradys
Volgende onderwerp: 'n Gedig van ANTJIE KROG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 13:58:50 MGT 2024