Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ouma en Oupa
Ouma en Oupa [boodskap #78163] Vr, 23 Mei 2003 08:42 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ouma en Oupa sit op die stoep
Oupa gee 'n harde poep
Ouma vra wat makeer
Oupa sê my maag is seer
Ouma sê eet 'n peer
Oupa se nee, dan poep ek weer.
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78165 is 'n antwoord op boodskap #78163] Vr, 23 Mei 2003 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oupa en Ouma sit op die stoep
Oupa gee 'n harde roep
Ouma vra wat makeer
Oupa sê sy broek het geskeur.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3ecddef3$0$225@hades.is.co.za...
> Ouma en Oupa sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde poep
> Ouma vra wat makeer
> Oupa sê my maag is seer
> Ouma sê eet 'n peer
> Oupa se nee, dan poep ek weer.
>
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78166 is 'n antwoord op boodskap #78165] Vr, 23 Mei 2003 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die Afrikaans vir lekker-kitch?

Seker lekker-kitch ....

"Annette" skryf in boodskap news:bakp4j$pffi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Oupa en Ouma sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde roep
> Ouma vra wat makeer
> Oupa sê sy broek het geskeur.
>
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3ecddef3$0$225@hades.is.co.za...
>> Ouma en Oupa sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde poep
>> Ouma vra wat makeer
>> Oupa sê my maag is seer
>> Ouma sê eet 'n peer
>> Oupa se nee, dan poep ek weer.
>>
>
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78167 is 'n antwoord op boodskap #78166] Vr, 23 Mei 2003 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm - my oupa het altyd hierdie rympie vir my vertel toe ek 'n kind was.
My ma wou altyd horries kry as hy begin met Oupa en Ouma. Nee, ek sien
Gloudina pos gedigte, toe dog ek, ek sal ook maar enetjie pos :-))

E

"Jonas" skryf in boodskap news:3ecdebed$0$229@hades.is.co.za...
> Wat is die Afrikaans vir lekker-kitch?
>
> Seker lekker-kitch ....
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78168 is 'n antwoord op boodskap #78163] Vr, 23 Mei 2003 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
HA HA grappig .. of zoals wij zeggen Leuk!!

grt emmy

"Elaine" skryf in boodskap news:3ecddef3$0$225@hades.is.co.za...
> Ouma en Oupa sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde poep
> Ouma vra wat makeer
> Oupa sê my maag is seer
> Ouma sê eet 'n peer
> Oupa se nee, dan poep ek weer.
>
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78169 is 'n antwoord op boodskap #78163] Vr, 23 Mei 2003 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat's die definisie van 'n poep? Dis 'n boodskap wat kom van
dermstad.....dit bring die blye tyding, drol is op pad!

"Elaine" skryf in boodskap news:3ecddef3$0$225@hades.is.co.za...
> Ouma en Oupa sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde poep
> Ouma vra wat makeer
> Oupa sê my maag is seer
> Ouma sê eet 'n peer
> Oupa se nee, dan poep ek weer.
>
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78175 is 'n antwoord op boodskap #78163] Vr, 23 Mei 2003 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Ouma en Oupa sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde poep
> Ouma vra wat makeer
> Oupa sê my maag is seer

Hierdie sêding in al sy vorme is natuurlik
een van die stukke kultuurgoed wat meeste
Afrikaners aanmekaar bind. (Ek dink dus
dat dit moes ontstaan het, of ge-erf is,
voor 1838 toe die oorspronklike groep van
"Afrikaners" in twee opgebreek het.)
Ek hou veral van die gebruik wat Kramer
daarvan gemaak het in sy songs. Hy het van
sy fynste politieke kritiek juis aan die
hand van hiervan geskryf.

Gloudina
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78176 is 'n antwoord op boodskap #78167] Vr, 23 Mei 2003 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
So, jy's as't ware 'n loepie gepos...

Ken iemand die ou-ou vers wat gaan oor iets soos
"Jan twiek, Jan Twak, Jan hawersak"
ens...?

> Gloudina pos gedigte, toe dog ek, ek sal ook maar enetjie pos :-))
>
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78178 is 'n antwoord op boodskap #78169] Vr, 23 Mei 2003 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehehe

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ecdfc72.0@news1.mweb.co.za...
> Wat's die definisie van 'n poep? Dis 'n boodskap wat kom van
> dermstad.....dit bring die blye tyding, drol is op pad!
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78179 is 'n antwoord op boodskap #78175] Vr, 23 Mei 2003 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kramer? Soos in David Kramer?

E

wrote

> Ek hou veral van die gebruik wat Kramer
> daarvan gemaak het in sy songs. Hy het van
> sy fynste politieke kritiek juis aan die
> hand van hiervan geskryf.
>
> Gloudina
>
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78182 is 'n antwoord op boodskap #78179] Vr, 23 Mei 2003 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Kramer? Soos in David Kramer?

Absoluut. Ek dink daar is twee liedere
van hom wat daarmee werk.

Gloudina
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78186 is 'n antwoord op boodskap #78167] Vr, 23 Mei 2003 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - ja - en ons almal weet wat dog gedoen het.

"Elaine" skryf in boodskap news:3ecdeeb9$0$230@hades.is.co.za...
> Hmmmm - my oupa het altyd hierdie rympie vir my vertel toe ek 'n kind was.
> My ma wou altyd horries kry as hy begin met Oupa en Ouma. Nee, ek sien
> Gloudina pos gedigte, toe dog ek, ek sal ook maar enetjie pos :-))
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3ecdebed$0$229@hades.is.co.za...
>> Wat is die Afrikaans vir lekker-kitch?
>>
>> Seker lekker-kitch ....
>
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78189 is 'n antwoord op boodskap #78176] Vr, 23 Mei 2003 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, kan hom nie onthou nie. Miskien voor my tyd :-)

E

"Koot" wrote:
>
>> Gloudina pos gedigte, toe dog ek, ek sal ook maar enetjie pos :-))
>>
>
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78190 is 'n antwoord op boodskap #78186] Vr, 23 Mei 2003 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-))

E

"Jonas" skryf in boodskap news:3ece3af4$0$229@hades.is.co.za...
> Elaine - ja - en ons almal weet wat dog gedoen het.
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78191 is 'n antwoord op boodskap #78182] Vr, 23 Mei 2003 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou nog nooit ou David Kramer gesien as iemand wat politieke kritiek
deur sy musiek lewer nie. Miskien deur sy nuwer goed, maar ek kan nie sien
watse boodskap ek veronderstel is om te kry uit "Hier sit die manne in die
Royal Hotel" nie.

E

wrote:

> Absoluut. Ek dink daar is twee liedere
> van hom wat daarmee werk.
>
> Gloudina
>
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78194 is 'n antwoord op boodskap #78191] Vr, 23 Mei 2003 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Ek het nou nog nooit ou David Kramer gesien as iemand wat politieke kritiek
> deur sy musiek lewer nie.

Ek dink jy ken óf nie vir die werk
van David Kramer baie goed nie, of
anders "verstaan" jy nie aldag wat
Kramer probeer sê nie.

Gloudina
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78197 is 'n antwoord op boodskap #78194] Vr, 23 Mei 2003 22:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
OF, miskien analiseer ek nie alles so diep soos party mense nie, en geniet
soms 'n ding vir wat dis is...

E

wrote:
>
>
> Ek dink jy ken óf nie vir die werk
> van David Kramer baie goed nie, of
> anders "verstaan" jy nie aldag wat
> Kramer probeer sê nie.
>
> Gloudina
>
Kramer [boodskap #78198 is 'n antwoord op boodskap #78191] Vr, 23 Mei 2003 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
bbbbbbbbbElaine
Ek het nou nog nooit ou David Kramer gesien as iemand wat politieke kritiek
deur sy musiek lewer nie.  Miskien deur sy nuwer goed, maar ek kan nie sien
watse boodskap ek veronderstel is om te kry uit "Hier sit die manne in die
Royal Hotel" nie.

Wouter
Dit was juis sy ouer goed wat meer politieke kommentaar gelewer het, Elaine.
Toe hy Royal Hotel en Blokkies Joubert geskryf het was hy al meer
kommersieel ingestel. Sy gewildste liedjies is nie sy tipiese liedjies nie.

Gaan soek die lirieke van liedjies soos "Botteltjie Blou", "Hekke van
Paradise", "Skipskop", "Rockspider", "Prisoners of War",
"Out of the Blue", "Kobus le Grange Marais" en nog baie ander, dis
voorbeelde van sy meer tipiese liedjies..

Jy sal van dié lirieke kry by
http://www.gipsie.co.za/Lyrics/davidkramer/davidkramer.htm
Ongelukkig is daar meer van sy nuwe as ou lirieke op die Internet
beskikbaar.

Deesdae is hy meer van 'n Rocker en ook baie gewilder by die jonger garde as
vroeër.  Daar is ook baie minder en dikwels geen politiek in sy hedendaagse
liedjies nie. Kramer spandeer wel heelwat energie aan die bekendmaking
van kunstenaars uit arm gebiede.
Re: Kramer [boodskap #78202 is 'n antwoord op boodskap #78198] Sa, 24 Mei 2003 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, toe ek David Kramer geluister het was ek nog baie jonk, en wat ek van
politiek af geweet het was eenvoudig dit. Wittes maak so en swartes mag
nie, en dis hoe ver my kennis gestrek het :-)). Ek was miskien 5 of 6 toe
oom David sy Piek bereik het, dit wat ek kan onthou was meer humoristies, in
my oë, as polities. Maar dis musiek, en elkeen kan sien wat hy wil in 'n
song. Jy sien die son ondergaan in een liedjie ek sien die son opkom.

E

"Wouter Plaasvark" wrote:
>
> Wouter
> Dit was juis sy ouer goed wat meer politieke kommentaar gelewer het, Elaine.
> Toe hy Royal Hotel en Blokkies Joubert geskryf het was hy al meer
> kommersieel ingestel. Sy gewildste liedjies is nie sy tipiese liedjies
nie.
Re: Kramer [boodskap #78208 is 'n antwoord op boodskap #78202] Sa, 24 Mei 2003 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Elaine
Jong, toe ek David Kramer geluister het was ek nog baie jonk, en wat ek van
politiek af geweet het was eenvoudig dit. Wittes maak so en swartes mag
nie, en dis hoe ver my kennis gestrek het :-)). Ek was miskien 5 of 6 toe
oom David sy Piek bereik het, dit wat ek kan onthou was meer humoristies, in
my oë, as polities. Maar dis musiek, en elkeen kan sien wat hy wil in 'n
song. Jy sien die son ondergaan in een liedjie ek sien die son opkom.

Wouter
Ek vermoed die probleem is met jou jeug, soos jy self sê. :-)
As jy 5 of 6 was toe hy gepiek het, was jy skaars gebore toe hy
nog op sosiale kommentaar gekonsentreer het.

Kramer se vroeë liedjies, dit was nog op langspeelplate, voor daar kassette
was, om van CD's nie eers te praat nie, het verskeie rou liedjies gehad met
'n swaar gemeenskapsinslag, soos "Botteltjie Blou". Dis nie ligte musiek
nie, daar is geen humor in nie, die betrokke een gaan oor die verdriet van
'n bergie en sy bottel blouspiritus. En daar was heelwat sulke swaar
liedjies, maar ook ligter humoristiese liedjies. Later het Kramer baie meer
op laasgenoemde gekonsentreer, dit het om ook 'n baie groter aanhang besorg.

Terloops, ek dink Kramer is die afgelope jaar of twee op 'n nuwe piek, hy is
baie gesog by bv. die KKNK en sy CD's verkoop ook goed. Die tweede piek is
dalk hoër as die eerste een?
Re: Kramer [boodskap #78214 is 'n antwoord op boodskap #78208] Sa, 24 Mei 2003 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Terloops, ek dink Kramer is die afgelope jaar of twee op 'n nuwe piek, hy is
> baie gesog by bv. die KKNK en sy CD's verkoop ook goed. Die tweede piek is
> dalk hoër as die eerste een?

Was hy nie ook op een of ander stadium in
die laaste jaar of twee besig om iets in
London op die planke te bring nie?

Gloudina
Re: Kramer [boodskap #78215 is 'n antwoord op boodskap #78214] Sa, 24 Mei 2003 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ECFEB4D.9050405@rogers.com...
>
>
> Was hy nie ook op een of ander stadium in
> die laaste jaar of twee besig om iets in
> London op die planke te bring nie?
>
> Gloudina
>
Ek weet net van "Kat and the Kings" so 5 jaar gelede by die Tricycle Theatre
en later ook in die West End vir so 6 maande. Toe "Poison" so twee jaar
gelede, ook by die Tricycle (ek glo nie die een het die West End bereik
nie).

Lorinda
Re: Kramer [boodskap #78216 is 'n antwoord op boodskap #78208] Sa, 24 Mei 2003 23:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:
>
> Wouter
> Ek vermoed die probleem is met jou jeug, soos jy self sê. :-)
> As jy 5 of 6 was toe hy gepiek het, was jy skaars gebore toe hy
> nog op sosiale kommentaar gekonsentreer het.
Elaine:
Jy's heel moontlik reg hoor!

> Terloops, ek dink Kramer is die afgelope jaar of twee op 'n nuwe piek, hy is
> baie gesog by bv. die KKNK en sy CD's verkoop ook goed. Die tweede piek is
> dalk hoër as die eerste een?
Elaine:
Ek sal nou nie regtig weet nie. Ek's nie mal oor Kramer nie, en ek luister
nie rerig na sy musiek nie, ek ken ook nou nie eintlik mense wat van sy tipe
musiek hou nie. Die laaste paar jaar het my smaak in musiek drasties
verander, en ek kan nie sien hoe Kramer by my huidige "kolleksie" van musiek
sal inpas nie.
Re: Kramer [boodskap #78225 is 'n antwoord op boodskap #78216] So, 25 Mei 2003 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> As jy 5 of 6 was toe hy gepiek het, was jy skaars gebore toe hy
> nog op sosiale kommentaar gekonsentreer het.

Elaine:
Jy's heel moontlik reg hoor!

> Terloops, Kramer is die afgelope jaar of twee op 'n nuwe piek..

Elaine:
Ek sal nou nie regtig weet nie. Ek's nie mal oor Kramer nie, en ek luister
nie rerig na sy musiek nie, ek ken ook nou nie eintlik mense wat van sy tipe
musiek hou nie. Die laaste paar jaar het my smaak in musiek drasties
verander, en ek kan nie sien hoe Kramer by my huidige "kolleksie" van
musiek sal inpas nie.

Wouter
Kramer is deesdae gewild onder die tieners.
Dalk was jy destyds te jonk en dalk is jy nou te oud vir hom :-)
Re: Kramer [boodskap #78237 is 'n antwoord op boodskap #78225] So, 25 Mei 2003 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:
>
> Wouter
> Kramer is deesdae gewild onder die tieners.
> Dalk was jy destyds te jonk en dalk is jy nou te oud vir hom :-)

Elaine:
Hemel, ek kan ook nie my timing reg kry nie! :o))
Re: Ouma en Oupa [boodskap #78244 is 'n antwoord op boodskap #78191] So, 25 Mei 2003 16:17 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
JA,
HIER SIT DIE kommies IN DIE parliment....

Komiese Groete

On Fri, 23 May 2003 18:05:40 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek het nou nog nooit ou David Kramer gesien as iemand wat politieke kritiek
> deur sy musiek lewer nie. Miskien deur sy nuwer goed, maar ek kan nie sien
> watse boodskap ek veronderstel is om te kry uit "Hier sit die manne in die
> Royal Hotel" nie.
>
> E
>
> wrote:
>
>> Absoluut. Ek dink daar is twee liedere
>> van hom wat daarmee werk.

>> Gloudina

>
Vorige onderwerp: Die vrede is nie vir ons nie.
Volgende onderwerp: Van vrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 16:54:47 MGT 2024