Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nog nuus 21/5
Nog nuus 21/5 [boodskap #78071] Wo, 21 Mei 2003 07:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die SA Everest bergklimspan moes vanoggend vir 'n tweede keer omdraai,
voordat hulle die kruin kon bereik.
Hulle gaan volgende week weer probeer.
In die span is twee manne wat, as hulle Everest kan bereik, van die min
mense sal wees wat al die hoogste pieke van die 7 vaste lande bereik het.
In die span is ook 'n onsuksesvolle lid van die vorige SA Everest
ekspedisie. - sy is die enigste vroulike lid van hierdie span.

Annette
Re: Nog nuus 21/5 [boodskap #78095 is 'n antwoord op boodskap #78071] Wo, 21 Mei 2003 14:21 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hulle het gelukkig iemand saam wat kan help met die huistakies.
(Hoe maak ek myself nou wyd oop ....)

"Annette" skryf in boodskap news:baf8vn$spasc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die SA Everest bergklimspan moes vanoggend vir 'n tweede keer omdraai,
> voordat hulle die kruin kon bereik.
> Hulle gaan volgende week weer probeer.
> In die span is twee manne wat, as hulle Everest kan bereik, van die min
> mense sal wees wat al die hoogste pieke van die 7 vaste lande bereik het.
> In die span is ook 'n onsuksesvolle lid van die vorige SA Everest
> ekspedisie. - sy is die enigste vroulike lid van hierdie span.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nuus 15/5
Volgende onderwerp: Nuus 21/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:57:51 MGT 2024