Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Elise Botha
Elise Botha [boodskap #77967] Ma, 19 Mei 2003 17:05 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sy is weereens as die hoof van die universiteit
van Stellenbosch gekies.
My hoek is in die water.
--
-----------------------------------------
"Looking at the way some people live,
they ought to obtain fire insurance soon."
-----------------------------------------
Re: Elise Botha [boodskap #78048 is 'n antwoord op boodskap #77967] Di, 20 Mei 2003 21:55 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Tobie
Sy is weereens as die hoof van die universiteit
van Stellenbosch gekies. My hoek is in die water.

Wouter
Elize Botha is US se kanselier. As kanselier het sy
net seremoniƫle pligte, geen gesag nie. Sy is ook nie
meer 'n lid van die Raad nie, sy moes dit bedank om
destyds kanselier te kon word.. Die gesagspersone is die
uitvoerende hoof in die pos van die Rektor (Chris Brink) .
en die nie-uitvoerende Voorsitter van die Raad (Desmond Smith).
Vorige onderwerp: Stellenbosch se manskoshuise
Volgende onderwerp: Kerkstraat Bom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 06:46:03 MGT 2024